Storiepot

Follow Storiepot
Share on
Copy link to clipboard

Welkom by Storiepot, Suid-Afrika se heel eerste Afrikaanse potgooi-reeks wat spesiaal vír kinders, deur kinders gemaak is! In ons eerste reeks stories gaan jy kennis maak met Balkie, ñ kostelike karaktertjie, wat nog diep in jou hart gaan kruip. Balkie het oorspronklik in Rooi Rose verskyn en is ge…

AV Education


    • Aug 24, 2018 LATEST EPISODE
    • infrequent NEW EPISODES
    • 5m AVG DURATION
    • 6 EPISODES


    Search for episodes from Storiepot with a specific topic:

    Latest episodes from Storiepot

    Storiepot - Balkie Episode 06

    Play Episode Listen Later Aug 24, 2018 5:38


    AV Education — In hierdie episode moet die ma besluit of Balkie maar by hulle kan bly of nie. Vind ook uit wat hom pla en hoekom hy so sukkel om aan die slaap te raak!

    Storiepot - Balkie Episode 05

    Play Episode Listen Later Aug 17, 2018 5:22


    AV Education — In vandag se episode, ontdek die ma vir die heel eerste keer vir Balkie. Vind uit watse plan hy uitdink om haar hart te probeer wen en hoe die kinders moet inspring en help!

    Storiepot - Balkie Episode 04

    Play Episode Listen Later Aug 8, 2018 5:48


    AV Education — In hierdie episode verwar Balkie ń hond met ń monster en voel hy baie benoud oor hoe die ma gaan reageer op sy besoek! Vind uit wat hy aanvang as die kinders hom alleen in ń kamer los!

    Storiepot - Balkie Episode 03

    Play Episode Listen Later Aug 1, 2018 5:01


    AV Education — In hierdie episode besluit Balkie om saammet die kinders na hul mensehuis te gaan, maar die onbekende maak hom bang en onseker. Vind uit wat hom daar inwag!

    Storiepot - Balkie Episode 02

    Play Episode Listen Later Aug 1, 2018 4:36


    AV Education — In die tweede episode, vervies Balkie hom vreeslik vir die kinders! Vind uit hoekom hy so smoorkwaad raak en wat hy dán aanvang!

    Storiepot - Balkie Episode 01

    Play Episode Listen Later Jul 31, 2018 6:30


    AV Education — In die heel eerste episode, ontdek Karien, Bert en Isak ń wollerige langbek-diertjie, wat nog hul hele lewe gaan verander. Kom luister saam na hierdie ontmoeting en vind uit hoe Balkie oor mensekinders voel!

    Claim Storiepot

    In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

    Claim Cancel