Die hoofstad van die Noordelike voorstede in Kaapstad. Ons almal het n storie van Brackenfell. Skakel in en luister nou.
Hierdie episode bespreek ek met u, die luisteraar hoe Brackenfell gesien kan word as n kunswerk. Ek praat met verskeie gaste oor hoe hulle hierdie kunswerk sien. Skakel in gerus.