Die Dialoog

Follow Die Dialoog
Share on
Copy link to clipboard

'n Dialoog is nie altyd maklik nie, maar dis altyd mooi. Die Dialoog is n Afrikaanse podcast wat aangebied word deur Jacques Bruwer en Pieter Nel

Die dialoog

  • Nov 27, 2020 LATEST EPISODE
  • infrequent NEW EPISODES
  • 23m AVG DURATION
  • 5 EPISODES


Search for episodes from Die Dialoog with a specific topic:

Latest episodes from Die Dialoog

S2:E1 Nuwe mense, nuwe gesprekke. Chat met Gert Annandale van Sons of Delight.

Play Episode Listen Later Nov 27, 2020 31:37


In hierdie opwindende nuwe reeks van Die Dialoog gesels ons met gewonde mense met buite gewone stories. S2:E1. Hier praat ons met Gert Annandale, 'n liedjie skrywer en musikant, oor sy journey en verhouding met die Here. Gert se musiek is beskikbaar op meeste van die hoof streaming platforms, soos iTunes en spotify. Facebook page: Sons of Delight bandcamp: GertAnnadale.bandcamp.com

Episode 4: Depresiewe Gedagtes

Play Episode Listen Later Aug 9, 2019 38:40


In hierdie episode praat Jacques en Pieter bietjie oor depresiewe gedagtes en veral daai moeilike dae. Volg ons op Instagram @diedialoog en like ons Facebook page!

Episode 3: Ek is jammer.

Play Episode Listen Later Jun 24, 2019 20:20


Die week praat ons maar oor wat ons afgelope tyd gedoen het en ook hoekom dit belangrik is om jammer te se. Hoop julle geniet dit!

Die Dialoog. Season 1: Episode 2: Emosionele Intelligensie

Play Episode Listen Later Jun 14, 2019 13:54


Ons praat bietjie oor hoe emosionele intelligensie jou help in die lewe en hoekom dit nodig is om dit te ontwikkel. Hoop julle geniet dit! Deel dit asb met julle vriende.

Die Dialoog, Season 1 episode 1: Die Begin

Play Episode Listen Later Jun 14, 2019 11:08


Jacques en Pieter gesels bietjie oor wie hulle is, wat hulle studeer en oor waaroor die dialoog gaan. Geniet hom!

Claim Die Dialoog

In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

Claim Cancel