Het ek al vir jou vertel van daai keer toe...? Wel, nee, want wie is ek nou eintlik en hoekom sal jy hoegenaamd belangstel? Ek is dalk minder "glans" as "persoonlikheid", maar soms gebeur daar net sulke snaakse en vreemde goed met my dat ek dit nie vir myself kan hou nie (soos daai keer toe ek 'n sk…
Jong, dinge in die lewe is nie altyd wat jy dink dit is nie. Vandag hoor julle meer oor waterbeperkings, hoofligte en spoke.
Ek was in 'n dam. Ek moes uit. Ek wou nie. Ek het. Vind uit hoe.
Ek klink altyd asof my neus toe is. Ons vakansie in Praag was koud (en warm). Tyd om skofte te verander.
In Reeks Een deel ek (ten koste van myself) snaakse en skandalige gebeurtenisse waarvan ten minste helfte my skuld was en die ander helfte nie nie my skuld was nie.