Ja DF!

Follow Ja DF!
Share on
Copy link to clipboard

Ja DF! is die amptelike podcast van die Bemarking Kommitee van 2020. Dit is 'n podcast geskep vir die leerders deur die leerders en dit is hier waar ons alles DF gaan bespreek. Ja DF! is 'n podcast waar ons gemaklik gebeurtenisse in DF gaan bespreek asook onderhoude voer en natuurlik goed bemark. On…

Bemarking Bulletin


    • Oct 15, 2021 LATEST EPISODE
    • infrequent NEW EPISODES
    • 12m AVG DURATION
    • 3 EPISODES


    Search for episodes from Ja DF! with a specific topic:

    Latest episodes from Ja DF!

    Episode 2: Andries Harmse en Simon Tredoux

    Play Episode Listen Later Oct 15, 2021 16:56


    Hello daar DF en welkom by die tweede episode van Ja, DF!. In hierdie episode gesels ek met Andries Harmse oor sy jaar as hoofseun vir 2021 in die skool en sy herinneringe van DF. Later gesels ek met die een en enigste Simon Tredoux, aka Frikkie Kancho, oor sy musiek lewe en sy laaste optrede by DF. Moet dit nie misloop nie. Maandag die 18de Oktober op die rugbyveld. Kom in massas en ondersteun hierdie true legend. Matrieks sterkte met julle eindeksamen. Hou dit vars. Hou dit rustig. Hou dit DF! Ja, DF!

    Episode 1: Ja, DF! en Bemarking

    Play Episode Listen Later Aug 2, 2021 15:57


    Hello daar DF en baie welkom by die eerste episode en seisoen van die amptelike Bemarking Bulletin Podcast; Ja, DF!. In ons eerste episode kom gesels Zack Nell met ons oor die geskiedenis van die woorde "Ja DF!" en later praat ek en Arnold Hattingh oor Bemarking Bulletin en die planne vir die komitee. Ek hoop julle geniet ons eerste episode wat hopelik die begin van nog baie gaan wees. Ek wil 'n spesiale dank aan Arnold Hattingh gee wat die intro vir die podcast geskryf het, vir Karl Voigt wat die logo ontwerp het asook die Bemarking komitee van 2020 wat met hierdie wonderlike idee begin het. Hier is dit nou, sit terug en luister gerus saam na die gesprekke op ons podcast. Ja, DF!

    Die Toetsuitsending!

    Play Episode Listen Later Dec 23, 2019 5:37


    Hallo daar DF en baie welkom by die eerste aflewering van die amptelike Bemarking Bulletin Podcast, Ja DF! Soos wat die naam sê is hierdie 'n toetsuitsending wat ons gebruik om goedkeuring te kry by die groot platforms. Dis nog bietjie rof, maar ons hoop julle geniet hom.

    Claim Ja DF!

    In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

    Claim Cancel