POPULARITY
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Tag für Tag
Soos die feestyd nader kom, so ook 'n toename in gesofistikeerde swendelary wat op niksvermoedende kopers gemik is. FNB Namibia spreek kommer uit oor 'n vlaag van hoëtegnologie-bedrog, insluitend afstandtoegangskemas, nabootsings en selfs KI-aangedrewe sogenaamde “deep fakes”, wat ontwerp is om verbruikers onkant te vang. Die hoof van bedrywighede vir FNB Namibia Retail, Carpio Minnaar, waarsku dat bedrogtaktieke teen 'n ongekende tempo ontwikkel. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Europa heute
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Europa heute
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Europa heute
Send us a textMattheus 9:11-13 Toe die Fariseërs dit sien, vra hulle vir sy dissipels: “Waarom eet julle leermeester saam met tollenaars en sondaars?” Maar Jesus het dit gehoor en gesê: “Dié wat gesond is, het nie 'n dokter nodig nie, maar dié wat siek is. Gaan leer wat dit beteken: ‘Ek verwag barmhartigheid en nie offers nie.' Ek het nie gekom om mense te roep wat op die regte pad is nie, maar sondaars.” Nie een van ons hou daarvan om tyd saam met moeilike, onbeskofte en ‘toksiese' mense deur te bring nie. Tog voel dit party dae asof ons deur hulle omring word. En ons wil uitroep: Help! Ek moet wegkom van hulle. Jy ken daardie gevoel, nè?Nou ja, daar is mense van wie jy moet wegkom om jouself te beskerm. Soos situasies wanneer jy jouself in 'n vernietigende verhouding bevind, byvoorbeeld: 'n narsistiese baas, of as jy ‘n mishandelende huweliksmaat het. Afgesien van daardie tipe uiterstes, is dit alte maklik om mense te vermy, bloot omdat jy nie van hulle hou nie; of omdat jy vind dat wat hulle glo, sê of doen, vir jou aanstootlik is. Goed, maar as jy, wat vir Jesus aanbid, hulle vermy; hoe sal hulle ooit die vreugde en die vryheid van goddelike goedheid ontdek?By een geleentheid het Jesus besluit om saam met 'n klomp sondaars: tollenaars, diewe, afpersers aandete te eet.Matteus 9:11-13 Toe die Fariseërs dit sien, vra hulle vir sy dissipels: “Waarom eet julle leermeester saam met tollenaars en sondaars?” Maar Jesus het dit gehoor en gesê: “Dié wat gesond is, het nie 'n dokter nodig nie, maar dié wat siek is. Gaan leer wat dit beteken: ‘Ek verwag barmhartigheid en nie offers nie.' Ek het nie gekom om mense te roep wat op die regte pad is nie, maar sondaars.”Jesus se ete saam met daardie sondaars was nie 'n geval van uittarting van die ‘godsdientiges' nie. Dit was 'n daad van radikale, onverdiende genade. Wie is die sondaars in jou lewe wat daardie soort genade nodig het? En as jy nie hierdie liefde en genade aan hulle gaan bewys nie … wie sal dan?Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Soos, Oliver www.deutschlandfunkkultur.de, Studio 9
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Europa heute
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Europa heute
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Europa heute
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Das war der Tag
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Informationen am Abend
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Informationen am Abend
Send us a text1 Petrus 2:2-3 L Soos pasgebore kindertjies smag na melk, moet julle smag na die suiwer geestelike melk, sodat julle daardeur kan opgroei en die saligheid verkry. Julle het immers ondervind dat die Here goed is. Byna al die goeie dinge wat jy jou voorneem om te doen, behels dat jy skouer aan die wiel moet sit en dit doen. Dit begin as 'n goeie idee, maar na ‘n ruk word die versoeking om jou voet van die pedaal af te haal; stadiger te ry; en stil te hou, te groot. En so ... begin die terugval.Entropie is 'n beginsel in fisika wat basies sê dat in enige stelsel orde in chaos verander; organisasie in anargie, en dit lei uiteindelik tot ineenstorting en verval.Dink aan 'n eier. Jy breek dit in 'n bak en dit is georden - 'n eiergeel omring deur die eierwit. Maar wanneer jy dit met 'n vurk roer word dit deurmekaar. Jy kan nie nou weer die eier skei nie.Die enigste ding wat orde bring, is lewe. Hoe word 'n eier gevorm? Dit word deur 'n lewendige hoender gelê. Trouens, lewe is die enigste ding wat orde uit chaos kan bring. Dieselfde geld vir ons goeie bedoelings. Hulle het lewe nodig om hulle te baar, te onderhou en te help groei. En dis waar God – die Outeur van die lewe – inkom. Die Apostel Petrus skryf in sy eerste brief:1 Petrus 2:2-3 Soos pasgebore kindertjies smag na melk, moet julle smag na die suiwer geestelike melk, sodat julle daardeur kan opgroei en die saligheid verkry. Julle het immers ondervind dat die Here goed is.Wanneer ons goeie bedoelings nie uitwerk nie; wanneer ons begin terugval, soos met ons almal gebeur, het ons daardie suiwer geestelike melk, die Woord van God, nodig sodat ons kan groei tot ons geestelik weer groot en sterk word as mense wat aan God behoort.Charles Spurgeon het eens gesê dat terugval begin met 'n stowwerige Bybel. Ek stem heelhartig saam.Soos pasgebore kindertjies smag na melk, moet julle smag na die suiwer geestelike melk, sodat julle daardeur kan opgroei en die saligheid verkry.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Woensdagmiddag lewer die Minister van Finansies sy mediumtermyn begrotingsraamwerk rede. Ek wil ʼn paar wenke gee oor hoe jy soos ʼn ekonoom kan luister na die MTBPS.
Send us a textMatteus 4:4 Maar Hy antwoord: “Daar staan geskrywe: “'n Mens leef nie net van brood nie maar van elke woord wat uit die mond van God kom.” Stel jou vir 'n oomblik voor dat jy honger ly. Sê nou, jy het weke laas geëet. Jy is besig om dood te gaan, jou liggaam wil nie meer reg funksioneer nie. Die lyding is onuitspreeklik. So, wat sal jy doen om kos in jou maag te kry? Instinktief is die antwoord dat ons omtrent enigiets sal doen om kos te kry. Toe Jesus veertig dae en veertig nagte sonder kos in die woestyn was, het die duiwel gekom en Hom versoek om sy lyding in sy eie krag te beëindig. Die duiwel, sê selfs vir Jesus: Jy is die Seun van God. Jy kan dit doen, man!As jy onder dieselfde druk sou verkeer, en die mag sou gehad het om klippe in brood te verander, sou jy die duiwel self gehoorsaam het? Hoekom nie? Wat is verkeerd daarmee?Ons emosies is 'n groot deel van wie ons is. Ons kan dit nie ontken nie. Soms dien hulle ons. Ander kere kan hulle ons in verskriklike moeilikheid laat beland, veral, wanneer ons swaarkry. 'n Emosionele besluit wat op die ingewing van die oomblik geneem word, kan 'n magdom van probleme veroorsaak. Maar kom ons kyk hoe Jesus gereageer het:Matteus 4:4 Maar Hy antwoord: “Daar staan geskrywe: “'n Mens leef nie net van brood nie maar van elke woord wat uit die mond van God kom.”Jesus wys dat Hy sy Vader gehoorsaam en dat Hy nie sy lyding sal beëindig wanneer die duiwel dit voorstel nie. Wanneer jy die Woord van God hoor, keer Hy dat jy in daardie moeilike situasies van die spoor afdwaal; daardie tye wanneer jy die risiko loop om slegte emosionele, ingewing-van-die-oomblik besluite te neem.Soos iemand eenkeer gesê het, as jy nie geestelik gevoed word nie, dan sal jy emosioneel gelei word.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
This week on The BiG Scuba Podcast, Gemma and Ian sit down with James Soos — British Army veteran, technical diving instructor, and founder of Dive With Jimmy, a thriving dive centre based in Bedfordshire. James has led teams during his military career and has dived all over the world. As an instructor with both BSAC and SSI, he teaches everything from recreational diving right through to advanced technical and closed-circuit rebreather courses. Qualified to dive to 100 metres on both open and closed circuit, he has also worked as Cruise Director in some of the planet's most iconic dive destinations, including Truk Lagoon and Bikini Atoll. In this episode, James shares his passion for diving, the joy he brings to every course and expedition, and the stories behind his global adventures. Tune in for an inspiring conversation with someone who truly lives and breathes the underwater world. Find out more about James Soos here :https://www.divewithjimmy.com/ Previous epidode when we spoke to James before he started the dive centre : https://www.thebigscuba.com/podcast/episode/2964b1ef/dive-with-jimmy We also discuss the BSAC The Annual Diving Incident Report : https://www.bsac.com/document/bsac-diving-incidents-report-2024/ The BiG Scuba Podcast is proudly supported by Narked at 90 – "Beyond Technical." Whether you're new to diving or thinking about moving into tech, they can help guide you with the best kit and advice.
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, @mediasres
Soos, Oliver www.deutschlandfunkkultur.de, Studio 9
Send us a text1 Korintiërs 14:33,40 God is tog nie 'n God van wanorde nie, maar van orde en vrede. Soos in al die Christelike gemeentes …Alles moet egter gepas en ordelik geskied. Dit lyk asof mense in ons wêreld óf georganiseerd óf ongeorganiseerd; netjies óf deurmekaar is. En aangesien teenoorgesteldes mekaar aantrek, lyk dit amper onvermydelik dat huweliksmaats dikwels aan teenoorgestelde kante van daardie spektrum is. Dis genoeg om enigiemand mal te maak!My Germaanse opvoeding en tien jaar in die weermag het saamgewerk om my ultra-georganiseerd en ultra-netjies te maak. So jy kan jou voorstel hoe ontsteld ek was toe ek sien dat 'n kollega van my honderde e-posse in sy inkassie gehad het.Waarom het hy hulle nie in logiese, maklik toeganklike vouers georganiseer nie? Wel, al is hy in ander aspekte van sy lewe georganiseerd, is hy nie besonder tegnologie-georiënteerd nie, so dit het nie by hom opgekom nie. En – hier is die probleem – dit het hom baie stres veroorsaak wanneer hy na iets, wat hy geweet het dáár was, maar dit nie kon vind nie, gesoek het. Dis ongelukkig die gevolg. Om nie georganiseerd te wees nie, is stresvol. En wie het nie minder stres in hul lewens nodig nie?1 Korintiërs 14: 33 en 40 God is tog nie 'n God van wanorde nie, maar van orde en vrede. Soos in al die Christelike gemeentes …Alles moet egter gepas en ordelik geskied.Hierdie gedeelte het Paulus aan die Korintiërs geskryf in die konteks om orde te hê in die bestuur van hul gemeentes. Maar die beginsel bly staan.God is nie 'n God van verwarring en wanorde nie, maar 'n God van vrede ... doen alles op die regte en op ‘n ordelike manier.Of dit nou die boonste laai van jou bedkassie is; jou sleutels of jou beursie is; jou finansies of jou lewe is, doen jouself 'n guns. Verminder jou stres. Raak netjies en georganiseerd.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Die meeste mense in die Westerse wêreld hou nie van enige beperkinge nie. Ons wil ons eie lewens lei, op ons eie manier. Grense is nie tralies nie; dit is die randstene van wysheid. Soos sypaadjies 'n pad veilig hou, 'n skildery eers tot sy reg kom in 'n raam, en musieknote jou gemoed streel wanneer dit in 'n bepaalde ritme en akkoord is. Sonder grense raak liefde goedkoop, werk 'n afgod, en plesier leeg. Hierdie generasie wil alles ervaar, vrees om iets te mis (FOMO - "fear of missing out"), met almal vriende wees, plesier najaag en bly lekker voel in die proses.In hierdie preek gaan ons kyk na die belangrikheid van GODDELIKE HEILIGE grense in ons lewens. Ons gaan ondersoek hoe God se grense ons nie beperk nie, maar ons bevry om in sy volheid te leef. Kom ons ontdek saam hoe ons deur die aanvaarding van God se grense, 'n lewe van oorvloed en vreugde kan lei.
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Europa heute
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Europa heute
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Europa heute
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Europa heute
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Europa heute
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Europa heute
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Informationen am Abend
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Europa heute
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Europa heute
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Europa heute
Given the recent craze on social media among wild-eyed Evangelicals, Judeo-Christians and even some Catholics replacing the name of Jesus with 'Yeshua,' we decided to find out if there's a basis for their claims.Episode hosted by Presbyter Darren Kelama and produced in association with the Journal of Pre-Nicene Christian Studies (ISSN: 3068-8469).Ἰησοῦς = JesusPronunciation: Approximately "ee-AY-soos" or "yay-SOOS," with the emphasis typically on the second syllable ("SOOS").Koine Greek alphabet:https://greekforall.com/learn-biblical-greek-grammar/biblical-greek-alphabet/Marcionite Church Inscription:Συναγωγή Μαρκιωνιστῶν κώμης Λεβάβων τοῦ κυρίου καὶσωτῆος Ἰησοῦ Χρηστοῦ, προνοίᾳ Παύλου πρεσβυτέρου, τοῦλχ' ἔτους ("Meeting house of the Marcionites of the village of Lebaba of the Lord and Savior Jesus the Good, under the oversight of Paul the elder.")Marcionite inscription episode:https://www.youtube.com/watch?v=1L8TCspXmusOther Christian inscriptions:https://www.youtube.com/watch?v=7_MT6xS2bBwThe Very First Bible (free ebook):https://www.theveryfirstbible.org/Presbyter Monnet (French Pontiate):https://www.youtube.com/@EgliseMarcioniteMarcionite Church:https://www.marcionitechurch.org/Journal of Pre-Nicene Christian Studies:https://journal.pre-nicene.org/
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Europa heute
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Europa heute
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Europa heute
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Das war der Tag
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Kultur heute
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, @mediasres
Soos, Oliver www.deutschlandfunkkultur.de, Studio 9
Soos, Oliver www.deutschlandfunkkultur.de, Studio 9
Soos, Oliver www.deutschlandfunkkultur.de, Studio 9
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Europa heute
Die chaos duur voort in Gaza en die sekretaris-generaal van die Noorse Vlugtelingraad, Jan Egeland, beskryf pogings om toegang tot hulp in Gaza te verkry as ‘The Hunger Games'. Hy sê verder daar is nie genoeg kos vir almal by die Gaza Humanitêre Stigting se verspreidingspunte nie.
Internasionale media berig dat Israel ongeveer 67 vragmotors met hulp per dag toelaat om Gaza binne te gaan terwyl meer as 400 daagliks nodig is om voedsel en medisyne na die inwoners van die streek te bring. Portugal sê daar is meer as 800 volgelaaide vragmotors vandag wat wag om Gaza binne te gaan. Maar, die hoof van die VN se hulpverleningsagentskap Tom Fletcher sê daar is wel hoop omdat die retoriek oor die oorlog besig is om te draai.
Nored het 50 nuwe huise wat deur die Shack Dwellers-federasie in Bukalo in die Zambezi-streek gebou is, geëlektrifiseer as deel van 'n tweefaseprojek. Die regering teiken 70 persent elektrisiteitsvoorsiening teen 2030 met 200 000 wonings wat gekoppel moet word. Projekbeampte Kamokamwe Angusto het aangekondig dat die Bukalo-dorpsraad 'n bykomende 500 erwe beskikbaar gemaak het vir die federasie om meer huise te bou. Angusto het meer.
Die voormalige hoofregter, Raymond Zondo, sê die vertroue in die Valke om korrupsiesake op te los het vervaag in vergelyking met die ontbinde Skerpioene. Hy het gepraat op die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke se teenkorrupsie-konferensie in Johannesburg. Zondo sê die Valke het nie die vermoë om geregtigheid te lewer nie, en verwys na die onafgehandelde PRASA-sake. Hy vra 'n onafhanklike teenkorrupsie-eenheid en waarsku dat vorige foute die land se stryd teen korrupsie verswak het:
Reaksie word ontvang op die Trump-administrasie wat vyf gewelddadige misdadigers na Eswatini gedeporteer het. Hulle is burgers van Kuba, Jamaika, Laos, Viëtnam en Jemen, en hul tuislande wil hulle volgens die Amerikaanse Departement van Binnelandse Veiligheid nie terughê nie. Kosmos 94.1 het gesels met die politieke ontleder professor Andre Duvenhage, wat sê Suid-Afrika moet dieselfde doen met onwettige immigrante.
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Kommentare und Themen der Woche
Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Das war der Tag
Das Massaker von Srebrenica von 1995 mit mehr als 8000 ermordeten Bosniaken war ein Genozid. Das haben internationale Gerichte festgestellt. Doch viele Serben leugnen oder relativieren das schwere Kriegsverbrechen. Soos, Oliver www.deutschlandfunk.de, Hintergrund