Die potgooi van die gewilde Afrikanse motorprogram, La't Wiel, wat sedert Mei 2005 op kykNET uitgesaai word. Sluit aan by Hannes Visser en Waldo van der Waal, sowel as 'n verskeidenheid gaste, vir die jongste motor- en motorsportnuus.
Plan-C Productions — In hierdie aflewering gesels Waldo van der Waal oor die KIA Stinger, en kry indrukke by kameraman Calvin Fisher, sowel as La't Wiel-aanbieder Andre Weideman. La't Wiel op Facebook
Plan-C Productions — In hierdie episode woon ons die bekendstelling van die nuwe BMW X5 by, en vertel ook meer oor die opgekikkerde Kia Sedona.