POPULARITY
In hierdie video gesels Louis en Frederik oor Gareth van Onselen se navorsing oor die rasseverdeling van verskillende partye se steun, sowel as die beskuldigings van rassisme teen Renaldo Gouws, Ian Cameron en Andile Mngxitama en of hierdie drie gevalle enigsins dieselfde is.Die Podlitiek-span bestaan uit Ernst van Zyl, Louis Boshoff, Arno Roodt en Frederik van Dyk.
Kom neem deel en toets jou kennis!
Hartlik welkom by ons potgooi in Afrikaans! Hierdie is ons tweede inleiding van die podcast. Ons reken die ander een is episode een. Krap maar rond. Ek is seker nie alle temas is interessant vir almal nie.
Johan van Lill kyk verder na die kuns van die maak van ‘n radiodokumentêr. Hy fokus op die fyn kuns wat dit verg om mense se stories te vertel – nie net bekende mense s'n nie, maar ook mense wat uitdagings in die lewe moes oorkom.
Johan van Lill vertel meer oor die kuns van die maak van ‘n radiodokumentêr. Oor die jare het RSG bekend geword vir die gehalte van sy tweejaarlikse dokumentêre seisoene. Johan het in die argiewe gaan kyk, en fokus op tegnieke wat dokkiemakers gebruik om jou vasgenael voor die radio te hou.
Dis die begin van die internasionale rugby seisoen! Ek en Albert praat oor die sukses van die Suid-Afrikaanse spanne in die URC, die eerste toets tussen Wallis en die Springbokke op 'n uitverkoopte Loftus en ook so vinnig oor al die ander internasionale toetse wat hierdie naweek gespeel gaan word!
In die week se episode #ontnonsens Paul Maritz, Frederik van Dyk en Daniël Eloff Elon Musk se aankoop van Twitter en wat Vryheidsdag in 2022 beteken.ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
In die episode drink Roedolph en Christiaan niks nie, maar raak so effens hoog. Hulle gesels oor die Oscars, Elon Musk wat twitter probeer koop en watse goeie flims daar is om te kyk as jy hoog is.Vind hier die notas wat ons in die episode gebruik het:Ons was te hoog om enige notas te stoor.
In die week se episode #ontnonsens die span die voorgestelde Basiese Onderwys Wysigingswet, die nuwe internetsensuurwet asook wat die nuutste gebeure in die Rusland-Oekraïne Oorlog is.ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
Dit is Maandag 14 Maart 2022 en welkom by Week-flits. In die week se nuus wat jy moet weet: Bathabile Dlamini skuldig aan meineed.Raymond Zondo die nuwe hoofregter.Basiese Onderwys Wysigingswetsontwerp skep groot kommer.Sanksies teen Rusland groei.ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
In hierdie episode van ons onderhoudreeks gesels ons met Ernst Roets, Hoof van Beleid en Aksie by AfriForum.Skakels na Ernst se werk:Twitter: @ErnstRoetsWebtuiste: AfriForum.co.zaONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
In die week se episode #ontnonsens die span die voorgestelde Basiese Onderwys Wysigingswet, die nuwe internetsensuurwet asook wat die nuutste gebeure in die Rusland-Oekraïne Oorlog is.ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
In vandag se episode #ontnonsens die Podlitiek-span die skenking wat die Suid-Afrikaanse regering aan die Kubaanse regering wil maak, Julius Malema wat al weer in die beskuldigdebank sit asook die Zondo Kommissie se nuutste verslag.ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
In vandag se episode #ontnonsens ons die haatspraakklagte wat AfriForum teen die EFF en Julius Malema by die Gelykheidshof ingedien het asook die spannende situasie in Oekraïne.ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
In vandag se episode gesels die Podlitiek-span met Ian Cameron. Ian is die hoof van gemeenskapsveiligheid van Action Society en die stigter van Firearms.co.za. Hy is 'n deskundige op die terrein van gemeenskapsveiligheid en een van Suid-Afrika se voorste kenners oor vuurwapenregte.Skakels na Ian se werk:Twitter: https://twitter.com/IanCameron23Webtuiste: https://firearms.co.za https://actionsociety.co.zaONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
In vandag se episode #ontnonsens Ernst, Daniël en Paul AfriForum se hofsaak teen die EFF, die druk wat teen adv. Dali Mpofu bou asook die omstredenheid oor Joe Rogan.ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
In hierdie episode bespreek Ernst die maak van nuwe sondebokke in die Ramaphosa-era, en evalueer President Ramaphosa se rekord sedert hy aan bewind gekom het.
Ek bespreek krities en evalueer President Ramaphosa se onlangse bewering dat daar ‘n “persepsie” bestaan dat die ANC ‘n korrupte party is, maar dat dit nie waar is nie.
In vandag se episode neem Paul en Daniël die ideologiese kruistog op teen COVID-19 maatreël drog & politieke inmenging in Suid-Afrikaanse sport.ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
In vandag se episode #ontnonsens Ernst, Daniël en Frederik die week se nuus oor die ramptoestand, die EFF se u-draai op Pan-Afrikanisme asook die probleme wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens ervaar met agterstallige DNS toetse.ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
Ernst bespreek hoe dit ‘n natuurlike reaksie is om op die verdediging te gaan wanneer jou gesin of gemeenskap bedreig word, maar dat meeste verdedigingstrategieë nie permanente oplossings is nie.
In die eerste episode van 2022 kyk die span na Lindiwe Sisulu se onlangse opmerkings oor die Suid-Afrikaanse grondwet asook die stryd tussen Australiese owerhede en Novak Djokovic.ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
In die laaste episode van 2021 kyk die Podlitiek span terug na die grootste nuusgebeure van die jaar.ONDERSTEUN #ONTNONSENS. ☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► www.buymeacoffee.com/podlitiek✉️ Ondersteun ons op Patreon ► www.patreon.com/podlitiekVir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcsPodlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotifyPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
In vandag se episode bespreek Paul en Ernst die regering se kommerwekkende plan om COVID-19 entstowwe verpligtend te maak asook oud-president Thabo Mbeki se brief aan die ANC wat die party aanmaan om van koers te verander.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
In vandag se episode gesels Paul, Daniël en Ernst oor die interessante en onverwagse gebeure in verskeie van die land se munisipale rade asook hoe die toekoms van Suid-Afrikaanse koalisie-politiek dalk mag lyk.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
In hierdie episode bespreek ek die belangrikheid van om beginselvas te wees in stormagtige tye.
In vandag se episode bespreek Ernst en Daniël AfriForum se beoogde saak teen die aandklok reël asook die verwerping van die EFF as koalisievennoot deur 'n verskeidenheid partye.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
In vandag se episode van Podlitiek kyk die span na die voort sloerende probleme by Eskom asook hoe koalisies in Suid-Afrika se munisipaliteite moontlik gaan vorm. Dit alles en soveel meer in hierdie episode.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
In vandag se episode bespreek Paul en Daniël News24 se verslag oor die toestand van ons land se munisipaliteite asook die ANC en MK gyselaar situasie van die afgelope week. Dit alles en soveel meer in die episode.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
Die beleid van onteiening sonder vergoeding, wat in 2018 aan die Suid-Afrikaanse parlement voorgelê is, het 'n vurige nasionale beleidsdebat ontketen wat in 2021 steeds in die middel van die nasie se politieke diskoers staan. In Suid-Afrika, en die Westerse wêreld in die algemeen, word die liberale demokratiese paradigma toenemend bevraagteken. Baie van hierdie uitdagings spruit uit 'n nuwe golf populisme, van sowel links as regs, wat momentum kry in die Weste en die globale Suide. Daarom het ek my meesterstesis geskryf oor die kwessie van herverdelende populisme, 'n vorm van linkse populisme, asook privaat eiendomsregte. In hierdie stuk bied ek 'n bondige oorsig van my bevindings.My tesis gaan oor die volgende vraag: Is herverdelende populisme 'n volhoubare langtermynroete na ekonomiese groei, die vermindering van armoede en ongelykheid, en demokratiese konsolidasie, of bied die beskerming en toepassing van eiendomsregte 'n beter alternatief om hierdie doelwitte te bereik? Om 'n antwoord te kry, het ek vier gevallestudies vergelyk: Venezuela en Zimbabwe, as voorbeelde van herverdelende populistiese regimes waar eiendomsregte wesenlik verminder is; en Uruguay en Botswana, as voorbeelde waar eiendomsregte beskerm en toegepas is.
L is vir Liefde vat 'n ruskans maar Huisgenoot werk aan 'n nuwe podcast, My Geheim waar vroue die dinge deel waaroor hulle swyg.
Baie dankie aan al ons gaste en luisteraars! Kom kuier lekker saam met ons!
In vandag se episode, Solidariteit en AfriForum se groot wen teen rassediskriminasie, die verval van SASSA en die SA Poskantoor en laastens die effek van COVID-19 op Suid-Afrikaners se vermoë om te reis. Dit alles en soveel meer word in vandag se episode #ontnonsens.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
Die span bespreek die week se nuutste nuusgebeure. Ons #ontnonsens die politieke moorde voor die plaaslike regeringsverkiesings, Ramaphosa wat Zuma se mediese parool en wat Angela Merkel kwyt raak.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
Brigitte en Michelle verken Afrikaanse folklore wat hul weg na poësie gevind het. Klassieke digters NP van Wyk Louw en Sheila Cussons is aan die woord, as ook huidige digters Jolyn Phillips en Corlia Fourie. En natuurlik 'n ou gunsteling: Taylor Swift. Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigSpotidy - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTalFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
Brigitte en Michelle droom oor die 'buitekant' in hierdie HUI-DIG episode, opgeneem vanuit die gemak van hul eie isolasie stasies. Luister na gedigte van Gilbert Gibson, Danie Marais en Loftus Marais en ander digters wat skryf oor die behoefte om weg te breek.Hierdie HUI-DIG episode is ook op video opgeneem en kan op YouTube besigtig word: https://www.youtube.com/watch?v=ki6nUuA99p8Sien ook HUI-DIG se versameling liedjies, Isolasie Stasie hier:Spotify - https://open.spotify.com/playlist/3zUWrfWPdqdsQuernUGrZV?si=rZ2IedqBQVei71EusmP-GAApple Music - https://music.apple.com/za/playlist/huidig-isolasie-stasie/pl.u-PDb44zVsLVjqbG7Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
Suid-Afrikaners moet die volgende 21 dae, vanaf 27 Maart tot 16 April 2020, in hul huise deurbring in 'n poging om die verspreiding van die corona-virus te beperk. In hierdie spesiale HUI-DIG episode gesels Brigitte en Michelle oor gedigte wat handel oor huis, alleenwees en die unieke uitdagings van die isolasie situasie.Sien ook HUI-DIG se versameling liedjies, saamgestel vir jou 21 dae van isolasie: Spotify - https://open.spotify.com/playlist/3zUWrfWPdqdsQuernUGrZV?si=rZ2IedqBQVei71EusmP-GAApple Music - https://music.apple.com/za/playlist/huidig-isolasie-stasie/pl.u-PDb44zVsLVjqbG7Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
Michelle gesels met huidige digter Luan Staphorst in Londen, terwyl hulle saam met die Abe Bailey toergeselskap op reis is. Luan, meestersgraad-student in filosofie en letterkunde, lees van sy eie gedigte en van sy gunsteling Antjie Krog en Breyten Breyenbach verse. Ons hoor ook van Luan se navorsing rakende die |xam mense.Vind die 2018 uitgawe van die Amazwi Literêre Joernaal hier: https://publications.mandela.ac.za/Older-Special-Interest-PublicationsLuister na die Nelson Mandela Universiteitskoor se uitvoering van Horizons hier: https://soundcloud.com/peter-louis-van-dijk/horizons-choral-versionWil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
HUI-DIG is terug met 'n derde seisoen! Met 2020 visie pak Michelle en Brigitte the nuwe dekade aan, gereed met nuwejaarsvoorneme wat groei bring.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
Die wêreld en besigheid verander voortdurend, en teen ‘n snelle pas. Ons kernwaardes staan egter vas... Dit is die besigheidsfilosofie van John Deere, landbou-, konstruksie- en bosbou-masjinerie reus van die VSA. En, dis presies dié uitgangspunt wat die sleutel tot John Deere se voortgesette sukses was oor die afgelope 182 jaar. Die kernwaardes van integriteit, kwaliteit, toegewydheid en vernuwing vind gestalte in John Deere se mense, produkte en prosesse. Dit geld ook vir John Deere hier ter plaatse, suid van die Sahara. In die eerste van ‘n hoogs insiggewende potgooi reeks, met landbou deurlopend as die primêre fokus, gesels ek met Jacques Taylor en Stephan Nel, onderskeidelik besturende direkteur en bemarkingsbestuurder van John Deere Sub-Sahara Afrika. In hierdie loodsepisode wissel die gesprek van die fassinerende geskiedenis van John Deere in Suid-Afrika, met ‘n skip wat sink en twee ploeë wat herwin is, tot die maatskappy se uitgebreide handelaarsnetwerk, regoor Suid-Afrika en die res van die kontinent, tot John Deere se globale en plaaslike visie en missie. Soos wat Jacques en Stephan benadruk gaan dit oor die deurgee van eerstehandse inligting aan produsente, en, ten spyte van al die negatiwiteit tans in die hoofstroom-media, is die ware stand van sake oorwegend goeie nuus vir boerdery in Suid-Afrika...
Indien jy self skryf en nuuskierig is oor die publikasie proses is hierdie die episode vir jou! HUI-DIG gesels met Deborah Steinmair, gepubliseerde digter en bekroonde prosaskrywer, oor haar redakteursrol by Protea Boekhuis. As skrywer kyk Deborah deur 'n unieke lens na publikasie.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
In die woorde van Glasklas: "Die hoog tyd vir 'n donderstorm uitbarsting..."In die afwagting vir lente reën in Pretoria lees Michelle en Brigitte gedigte wat wag vir die reën. Luister hoe Antjie Krog, Henning Pieterse, Charl-Pierre Naudé, Wilma Stokenström en Breyten Breytenbach oor die saak dink.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
HUI-DIG gesels hierdie week met die persoon agter die Dis Net Jy gedigte app, Arno Welgemoed. Op die app post digters, bekend en onbekend, gedigte soos gier gier hul beetpak. Soek 'Dis Net Jy' in jou app-store en word deel van die gesprek.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
Vier HUI-DIG se 21ste episode met gedigte wat oor studentwees handel. Luister na gedigte van gevestigte digters soos Daniel Hugo en Loftus Marias en na opgekomde digter se gedagtes oor studentwees soos Elodi Troski en Hardus Engelbrecht.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
Kom wees 'n vlieg op die muur op 'n HUI-DIG koffie-afspraak met digter, skrywer en sanger Almero Welgemoed. Luister na gedigte soos voorgelees deur Almero met Johannesburg in die agtergrond.Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-digYouTube - https://bit.ly/2KjsC4lApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidigFacebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
In episode ses van huiDig kyk Michelle en Brigitte na gedigte wat skoolklere dra.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
In die vierde episode van huiDIG slaan Michelle en Brigitte hul oë op na gedigte wat vlieg.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
In die derde episode van huiDIG gesels Michelle en Brigitte oor gedigte wat die pad vat.Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidigYouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkfApple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
Moet nie hierdie BAIE spesiale en unieke episode mis nie! Ek gesels met vier mede Afrikaner Potgooi'ers wat al langer as ‘n jaar hierdie ongelooflike digitale medium probeer tem. Ons gesels oor die goeie, slegte en natuurlik die Miljoen Rand vraag: “Hoe maak mens geld met ‘n potgooi?” Die manne wat kom speel het was Willim Welsyn en sy WAT POTGOOI (@willimwelsyn), Stix en sy GEVAAALIK POTGOOI (@gevaaalikdotcom), Dirk Scheepers en sy DS PROGRAM POTGOOI (@dsprogram) en Dewald Pelser en sy MisterBA POTGOOI (@dewaldpelser) Webwerf
Wil jy hoor wat agter die skerms gebeur het met Klipkouers Potgooi in 2016? Kom luister bietjie. NB: Dankie vir jou ondersteuning in 2016. Ek wens jou en jou naaste 'n geseënde Kersfees en 2017 toe! Webwerf