Podcasts about volksgeloof

  • 3PODCASTS
  • 4EPISODES
  • 8mAVG DURATION
  • ?INFREQUENT EPISODES
  • Mar 18, 2019LATEST

POPULARITY

20172018201920202021202220232024


Best podcasts about volksgeloof

Latest podcast episodes about volksgeloof

Brabants Erfgoed Podcast
Special: Spoken in de meule

Brabants Erfgoed Podcast

Play Episode Listen Later Mar 18, 2019 8:17


Brabantserfgoed.nl staat in maart in het teken van Volksgeloof en Volksverhalen. Bergeijkse verhalenprofessor Johan Biemans kwam daarom langs om twee Bergeijkse volksverhalen te vertellen. In deze aflevering de tweede: 'Spoken in de meule'. De hele tekst is te vinden op: www.brabantserfgoed.nl/podcast/meule

bergeijkse volksgeloof
Brabants Erfgoed Podcast
Special: De heksen van de Galgenberg

Brabants Erfgoed Podcast

Play Episode Listen Later Mar 4, 2019 9:45


Brabantserfgoed.nl staat in maart in het teken van Volksgeloof en Volksverhalen. Bergeijkse verhalenprofessor Johan Biemans kwam daarom langs om twee Bergeijkse volksverhalen te vertellen. In deze aflevering de eerste: 'De heksen van de Galgenberg'. De hele tekst is te vinden op: www.brabantserfgoed.nl/podcast/galgenberg

heksen bergeijkse volksgeloof
Eensgesind Klanklêers
Die Toordokters

Eensgesind Klanklêers

Play Episode Listen Later Mar 9, 2018 12:14


Dit is dalk moeilik om te glo dat die Afrikaner 'n geskiedenis van mistieke gebeurtenisse en geheimsinnge individue het. Gedurende die agtiende en negentiende eeu was die volksgeloof gevul met stories oor vuur-, lug- en watergeeste, voorspellings, goëlery, spoke en towenaars. In hierdie eerste episode van ons nuwe klanklêerreeks - Mistiek Suid-Afrika, gaan ons fokus op twee van ons land se vernaamste Afrikanertowernaars/toordokters, naamlik Skoorbek en Sors de Beer.Die ToordoktersHeinrich Schörbeck, beter bekend as Skoorbek, was 'n verloopte matroos wat gedurende die vroeë 1800's langs die Kromrivier in die distrik Humansdorp woonagtig was. Skoorbek was bestempel as 'n "wit towenaar" wat sy magte ingespan het tot die voordeel van sy medemens en die gemeenskap.Sors de Beer, wat soos Skoorbek 'n dissipel van die "wit" towerkuns was, het in die laat 1800's tot die vroeë 1900's op ’n plaas aan die oewer van die Vogelrivier in die distrik Pearston geboer. Albei hierdie historiese figure was bekend vir hulle bonatuurlike gawes en het sonder voorbehoud hulle magte in die openbaar gebruik.Luister na ons klanklêer-episode waar ons 'n paar van die stories en avonture van die twee Suid-Afrikaanse towenaars vertel.Bronne: Grobbelaar, P.W. 1977. Volksgeloof. In: Grobbelaar, P.W (red), Boerewysheid: Die Afrikaner en sy kultuur. Deel VI, Kaapstad: Tafelberg-Uitgewers & Coetzee A.J. 1938. Die Afrikaanse volksgeloof. See acast.com/privacy for privacy and opt-out information.

Frans Van Giel
Volksgeloof en devotie

Frans Van Giel

Play Episode Listen Later May 24, 2015 4:57


schilder kempen wechelderzande volksgeloof