Chick Peace

Follow Chick Peace
Share on
Copy link to clipboard

Asking difficult questions to those who have experience. We need to hear more stories from the other. If we learn from shared stories we become more compassionate. Op Chick Peace sal daar altyd 'n feministiese ondertoon aan ons gesprekke wees en met dit in gedagte wil ons antwoorde soek op vrae wat…

Mieke van der Merwe

  • Apr 14, 2020 LATEST EPISODE
  • infrequent NEW EPISODES
  • 21m AVG DURATION
  • 3 EPISODES


Search for episodes from Chick Peace with a specific topic:

Latest episodes from Chick Peace

3. LGBTQIA+

Play Episode Listen Later Apr 14, 2020 0:30


In hierdie episode het ek die voorreg om met Sansha (my sussie) en Lourens te gesels. Hulle is albei op die LGBTQIA+ spektrum en praat met my oor die pad wat hulle, onderskeidelik, gestap het vandat hulle uitgekom het. Hulle deel vulnerable idees en vertel ook van die ongelooflike vryheid van aanvaarding.Producers: Stefanie Esterhuyse (@stefanie.esterhuyse)Karina Le Roux (@karinanortjeleroux)Equipment: SF van der Westhuizen (@sfvdw)Music: Egozi - Cookie Dough

2. Consent

Play Episode Listen Later Feb 28, 2020 0:30


Hiermee dan toestemming om hierdie episode te geniet. Ons praat oor consent en wat dit beteken om (onder andere) boundries in verhoudings te erken en die omstrede opinies rondom besnydenis.Period. End of Sentence:https://www.netflix.com/watch/81074663?trackId=13752289&tctx=0%2C0%2C897292b93d8851cc74198034983ec95490587987%3A9da419a511951025b983dca60422c25fd0be16cf%2C%2CFemale Genital Mutilation:https://youtu.be/MAQldouaOLEProducer: Stefanie Esterhuyse (@stefanie.esterhuyse)Artwork: Karina Le Roux (@karinanortjeleroux)Equipment: SF van der Westhuizen (@sfvdw)Music: Egozi - Cookie Dough

1. Menstrual Cups

Play Episode Listen Later Dec 24, 2019 64:53


In hierdie heel eerste episode praat ons oor menstruasie en al die frustrasies daar rondom. Ons deel ook hoe dit baie beter is om te manage met 'n menstrual cup. Dis graphic en presies wat ons nodig het.Producers: Stefanie Esterhuyse (@stefanie.esterhuyse)Artwork: Karina Le Roux (@karinanortjeleroux)Equipment: SF van der Westhuizen (@sfvdw)Music: Egozi - Cookie Dough

Claim Chick Peace

In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

Claim Cancel