Want Sommer is nie ‘n rede nie. Liefste Vriende, Welkom om my kombuistafel. Hier kuier ons saam met ander ‘gewone’ mense en ‘net’ ma’s (en pa’s). Soos ‘n markplein hoort; is hier vele ontdekkingsreisigers van ooral-oor. Meningsverskille is te verwagte. Soos die vis en die padda uit een van my gust…
Food On Black Productions — Izette Dreyer from Royale Afrique Du Sud shares her story and the revolutionary properties of Pomegranate Seed Oil. Verwonder saam oor hoe Royale se koningsblou bederfbotteltjies met inhoud van onskatbare waarde en Izette Dreyer mekaar spieel in hierdie eerste episode van Food on Black. http://royalesa.com