LewenSentrum ontstaan met die openingsdiens van Alberton LewenSentrum op 10 Oktober 1999. Dit was die fisiese geboorte van die nuwe gemeente. Andries Enslin, was 'n pastoor in 'n AGS-gemeente. Hy het van sy bekeringsdae af die begeerte gehad om 'n gemeente te begin. Ongeveer 1995 het hy dit oorwee…
Kolossense 4:2 “Julle moenie ophou bid nie, julle moet wakker wees en julle moet altyd vir God dankie sê.”
Psalm 61:9 “Dan sal ek u Naam altyd besing en dag na dag my geloftes betaal”
Psalm 61:7–8 “Laat die koning lank lewe, laat sy lewensjare oor geslagte strek. Mag hy sy lewe lank regeer voor God, mag u liefde en trou hom bewaar!”
Reeks: God as tuinier Tema: Sien jy die moeite? Lukas 13:6-9 Andries Enslin
Reeks: Gebede met impak Tema: Wanneer God jou iets vra Matteus 26:36-46 Paul Grobler
Reeks: Hoe lyk Sy liggaam? Tema: Gee jy Jesus kanker? 1 Korintiërs 12:1-31 Marius Malan
Reeks: Kyk hoe lyk ons nou Tema: Wat ”dra” jy? Kolossense 3:9-14 Darius Prinsloo
Reeks: Wow! Tema: Almal soek na 'n Wow!-Moment Lukas 15:11-31 Alle Gemeentes Andries Enslin