Podcasts about vrydag

  • 68PODCASTS
  • 976EPISODES
  • 22mAVG DURATION
  • 5WEEKLY NEW EPISODES
  • Aug 17, 2026LATEST

POPULARITY

20192020202120222023202420252026


Best podcasts about vrydag

Show all podcasts related to vrydag

Latest podcast episodes about vrydag

Nuus
Vriend van Arday sê media het hooflyne gesoek

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 17, 2026 0:40


Die Britse professor Jason Arday is op die ouderdom van 41 oorlede. Arday het in 2023 geskiedenis gemaak as die jongste swart persoon wat tot 'n professoraat aan die Universiteit van Cambridge aangestel is. Sy dood Vrydag in Suid-Londen volg op sy onlangse bedanking van die universiteit te midde van intense media-ondersoek rondom bewerings van akademiese plagiaat. Dit kom nadat sy PhD-tesis deur die Liverpool John Moores Universiteit goedgekeur is, waar hy dit in 2015 voltooi het. Sy vriend Mike Freeman het met Sky News gepraat.

Nuus
Trump wil Straat van Hormuz VSA-grondgebied verklaar

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 15, 2026 0:37


Amerikaanse president Donald Trump het Vrydag tydens 'n saamtrek in New York beloof om die Straat van Hormuz as Amerikaanse grondgebied te verklaar, terwyl Iran en die VSA bots oor beheer oor die sleutelwaterweg. Ontleders sê dit moet met 'n knippie sout geneem word, want die seestraat is 'n internasionale waterweg. Die straat word ook op sy smalste punt verdeel tussen Iranse en Omaanse gebiedswaters. Luister na Trump:

RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 14 Augustus 2026

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Aug 14, 2026 51:15


Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

vrydag ryk moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 7 Augustus 2026

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Aug 7, 2026 50:44


Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

vrydag tinus moneyweb
Nuus
CAN hou vroue-kankersifting die week

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 3, 2026 0:35


Namibië vier Nasionale Kankerbewustheidsweek van vandag tot Vrydag, en die Kankervereniging van Namibië nooi vroue tussen 20 en 65 jaar oud uit na bekostigbare Pap-smeer-ondersoeke en borsondersoeke in Windhoek. Siftings sal plaasvind op Dinsdag, Woensdag en Donderdag, 4 tot 6 Augustus, vanaf 8-uur die oggend by die vereniging se mediese sentrum by sy hoofkantoor in Windhoek-Wes. Die vereniging se uitvoerende hoof, Rolf Hansen, sê vroue moet 100 Namibiese dollar, hulle ID's en 'n japon of handdoek saambring. Hy het meer.

Nuus
SAPD ondersoek 95 kg kokaïen wat by OR Tambo aankom

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 3, 2026 0:15


Die polisie sê die ondersoek na 'n besending kokaïen ter waarde van ongeveer 28-miljoen Suid-Afrikaanse rand gaan voort om diegene betrokke by die poging te identifiseer en aan te keer. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê die besending van 95-kilogram kokaïen wat Vrydag op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Kempton Park, Ekurhuleni, aangekom het op 'n vlug vanaf São Paulo, Brasilië, is onmiddellik onderskep. Sy sê niemand is tot dusver gearresteer nie:

Nuus
Codie sê Bokke sal taai wees maar hulle is gereed

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 3, 2026 0:18


Nieu-Seeland se plaasvervanger-kaptein, Codie Taylor, sê hulle het geen illusies oor die uitdaging om die Springbokke as wêreldkampioene op 'n tuisveld aan te pak nie. Hy sal die span lei tot die gereelde kaptein, Ardie Savea, by die span aansluit voor die eerste toets op 22 Augustus teen die Springbokke op Ellis Park. Die All Blacks se toer van agt wedstryde skop Vrydag amptelik af teen die Stormers in Kaapstad. Taylor sê hulle weet dit gaan 'n moeilike toer wees, maar hulle is gereed:

Nuus
Kommentator sê oor Pirro wat klagtes oor weerkaatsende poel terugtrek

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 3, 2026 0:32


Die drama rondom die Lincoln Memorial-weerkaatsende poel het Vrydag 'n belangrike keerpunt bereik toe die Departement van Justisie 'n mosie ingedien het om alle kriminele aanklagte teen die 67-jarige voormalige Amerikaanse Olimpiese kanovaarder David Hearn te laat vaar. Maar president Donald Trump is onbeïndruk en hou vol dit handel oor vandalisme. Kommentators meen die prokureur vir die Distrik van Columbia Jeanine Pirro, wat die klagtes teruggetrek het, moet nou kommer oor haar pos hê. Amerikaanse politieke ontleder Ron Brownstein het 'n ander mening.

Monitor
Monitor: Grondwetlikheid van Onteieningswet in hof betwis

Monitor

Play Episode Listen Later Aug 3, 2026 50:47


3 Augustus 2026: Talle partye tree vandag tot die stryd toe in die hooggeregshof in Kaapstad om die grondwetlikheid al dan nie, van die Onteieningswet te bepaal. Voornemende kiesers het nog tot Vrydag om vir die verkiesing te registreer, aar baie kiesers sê hulle gaan wegbly van die stembus weens swak dienslewering.

Nuus
Sokker: Bafana Bafana groet Broos

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 1, 2026 0:18


Die president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Danny Jordaan, het die uittredende Bafana Bafana-afrigter, Hugo Broos, geprys vir die transformasie van Suid-Afrikaanse sokker gedurende sy termyn. Jordaan het die Belgiese afrigter, wie se vyfjaarkontrak Vrydag gëeindig het, geprys vir die bou van 'n mededingende nasionale span en die identifisering van jong talent wat gevestigde internasionale spelers geword het. Safa se soektog na 'n nuwe afrigter begin nou:

RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 31 Julie 2026

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jul 31, 2026 51:30


Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

vrydag tinus moneyweb
Nuus
SA-munisipaliteite sal van Vrydag af fondse begin ontvang

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 29, 2026 0:16


Finansminister Enoch Godongwana sê die Nasionale Tesourie gaan Vrydag begin om die res van die uitstaande billike-aandeeltoekennings aan munisipaliteite vry te stel. Die fondse van 69 munisipaliteite is teruggehou weens versuim om aan die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur te voldoen. Godongwana sê die maatreël is ingestel om finansiële aanspreeklikheid te verbeter. Hy bevestig altesaam 7,10-miljard Suid-Afrikaanse rand sal betaal word aan munisipaliteite wat voldoen aan die finansiële voldoeningsvereistes:

RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 24 Julie 2026

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jul 24, 2026 49:43


Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

vrydag tinus moneyweb
Nuus
Trump is jammer oor nog 'n VSA-soldaat wat sterf

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 20, 2026 0:19


Die Amerikaanse weermag het Sondagaand die negende agtereenvolgende nag aanvalle op Iran uitgevoer. Dit volg nadat ʼn Amerikaanse soldaat Saterdag in die noorde van Irak dood is, en twee ander Vrydag gesterf het tydens aanvalle in Jordanië. Amerika se Sentrale Bevel sê die aanvalle sal voortgaan om Iran se militêre vermoë te vernietig. President Donald Trump sê hy is jammer oor die Amerikaanse weermaglede wat in die oorlog teen Teheran omgekom het. Tot dusver is 17 Amerikaanse soldate in die oorlog dood:

Nuus
Lesufi beloof momentum teen onwettige mynbou

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 20, 2026 0:17


Die Gautengse premier Panya Lesufi sê die regering sal voortgaan om sy stryd teen onwettige mynbou en georganiseerde misdaad te versterk. Dit volg na die dood van twee lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag nadat hulle Vrydag tydens operasies teen onwettige mynbou in 'n skag by 'n verlate myn in Florida, wes van Johannesburg, geval het. Regeringswoordvoerder, Sizwe Pamla, sê die regering sal nie ophou om wet en orde te herstel nie:

Nuus
Twintig onwettige myners in Gauteng vas

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 19, 2026 0:19


Die polisie sê Operasie Prosper behaal steeds beduidende sukses met die ontwrigting van onwettige mynboubedrywighede en die uitwissing van misdaadsindikate wat in verlate en aktiewe mynbougebiede in Gauteng werksaam is. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê 20 onwettige mynwerkers is Vrydag in die provinsie in hegtenis geneem, en 19 was onwettige buitelandse burgers. Sy sê tussen April en Junie vanjaar is 793 verdagtes, insluitend 595 onwettige immigrante, in hegtenis geneem, tydens gesamentlike operasies tussen die polisie en die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in Gauteng:

Nuus
Help jou naaste op Mandeladag, sê NNN

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 18, 2026 0:19


Namibië se president, Netumbo Nandi-Ndaitwah, het mense aangespoor om 67 minute te wy aan ander wanneer die wêreld vandag Nelson Mandeladag vier. Sy het Vrydag in Pretoria gesê dit vereer Nelson Mandela se 67 jaar van diens en toewyding aan geregtigheid, gelykheid en menswaardigheid. Nandi-Ndaitwah vra mense om sy nalatenskap te eerbiedig deur deernisvolle, betekenisvolle optrede en 'n gemeenskaplike toewyding aan die bou van 'n regverdiger, vreedsamer en meer inklusiewe samelewing:

RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 17 Julie 2026

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jul 17, 2026 51:22


Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

vrydag ryk moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 10 Julie 2026

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jul 10, 2026 49:24


Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

vrydag tinus moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 3 Julie 2026

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jul 3, 2026 48:31


Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

vrydag tinus moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 26 Junie 2026

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jun 26, 2026 47:18


Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

vrydag tinus moneyweb
Nuus
Internasionale groen-infrastruktuur beleggings onder die loep

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 22, 2026 0:30


'n Gesamentlike sending wat die regering, ontwikkelingsbanke en internasionale klimaatfinansieringsvennote bymekaarbring, is tans in Windhoek aan die gang. Die vyfdaagse betrokkenheid oor die land se dekarbonasie-program sal Vrydag afsluit en fokus op die versterking van beleggingsgereed groen-infrastruktuurplanne. Nadia Taobane, die senior energiespesialis by die Wêreldbank, sê die sending is belangrik vir die vorming van Namibië se deelname aan die Klimaatbeleggingsfonds se Nywerheids-dekarboniseringsprogram.

Nuus
SA verskerp veldtog teen onwettige migrante

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 20, 2026 0:21


Die kommissaris van die grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, sê die regering en ander belanghebbendes het die veldtog teen onwettige immigrasie landwyd verskerp. Die owerheid se woordvoerder, Mmemme Mogotsi, sê hul het Vrydag, in samewerking met die polisie en Binnelandse Sake, die terugkeer van 673 Malawiese en 202 Zimbabwiese burgers via Beitbrug gereël. Sy sê die Zimbabwiese burgers is met drie busse vanaf Gauteng vervoer, terwyl tien busse, vyf in Durban in KwaZulu-Natal en nog vyf in Kaapstad, ingespan is vir die Malawiese repatriasie-operasie.

Nuus
Intelligensie-grootkoppe kry 'uitstel' met arrestasies

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 20, 2026 0:22


Die beplande inhegtenisneming van die hoof van misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, en die hoof van intelligensie-ontleding, generaal-majoor Nozipho Madondo, is weens nasionale veiligheidskwessies afgelas. Die twee sou hulself Vrydag by die Brooklyn-polisiestasie in Pretoria oorgee op aanklagte van bedrog, maar die proses is gestaak omdat Khumalo betrokke is by die monitor van teen-immigrante-betogings wat verband hou met die March and March-beweging. Die woordvoerder van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Kaizer Kanyago, verduidelik:

RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 19 Junie 2026

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jun 19, 2026 47:01


Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

vrydag ryk moneyweb
Breakfast with Martin Bester
Dit is alles wat Bernice West en Droomsindroom in gemeen het

Breakfast with Martin Bester

Play Episode Listen Later Jun 19, 2026 9:51


Bernice en die broers van Droomsindroom het Vrydag, 19 Junie, op Breakfast with Martin Bester oor hul nuwe enkelsnit gesels. Hulle het ook vertel hoe hulle aan die liedjie saamgewerk het en hoeveel hulle eintlik in gemeen het.

Nuus
Aanvalle op Iran kan hervat, waarsku Trump

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 17, 2026 0:21


Amerikaanse president Donald Trump waarsku dat die Iran-ooreenkoms, wat Vrydag formeel in Switserland onderteken gaan word, nie finaal is nie. Hy het aan joernaliste by die G7-beraad in Frankryk gesê Amerika kan aanvalle hervat as die Iranese hulself nie gedra nie. Luister self.

Nuus
Boere en hommeltuie kom onder die loep in NamPol-gesprek

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 15, 2026 0:33


Die gebruik van hommeltuie op plase was Vrydag ‘n belangrike gesprekspunt tydens die jaarlikse vergadering tussen die Namibiese Landbou-unie, die Namibiese Nasionale Boerevereniging en NamPol op Otjiwarongo. Groot kommer en onduidelikheid bestaan oor dié kwessie, het NLU-president Thinus Pretorius aan Kosmos 94.1 Nuus gesê:

Nuus
Amushelelo niks lus om tot 30ste te wag nie, stel nuwe ultimatum

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 15, 2026 0:37


Aktivis Michael Amushelelo, is besig om ‘n vreedsame padprotesoptog te reël, mits vervoerminister Veikko Nekundi nie teen Vrydag die spoedbrekers op Windhoek se B1 Westelike Verbypad verwyder het nie. Dit volg ná regter Gabriel Komboni Vrydagmiddag in die hoërhof sy uitspraak tot 30 Junie voorbehou het in Amushelelo se dringende aansoek teen vervoerminister Veikko Nekundi. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus voer Amushelelo aan dat die spoedbrekers 'n direkte gevaar vir motoriste inhou en 'n ramp is wat wag om op 'n nasionale snelweg te gebeur.

Nuus
Polisie wil meer hande met boere vat

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 13, 2026 0:32


Meer reserviste en private misdaadbestrydingsforums wat saam met die Namibiese polisie werk om misdaad op plase te bekamp, was Vrydag een van die besprekingspunte tydens die jaarlikse vergadering tussen die Namibiese Landbou-unie, die Namibiese Nasionale Boerevereniging en Nampol op Otjiwarongo. NLU-president Thinus Pretorius het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê verskeie kwessies was op die agenda en dat samesprekings vrugtevol was. Oor misdaadbekamping het hy die volgende gesê:

Nuus
Swak internet kniehalter misdaadstryd op plase

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 13, 2026 0:30


Swak internetverbinding in landelike gebiede kniehalter doeltreffende misdaadbekamping in die landboussektor en was Vrydag een van die fokuspunte tydens die jaarlikse vergadering tussen die Namibiese Landbou-unie, die Namibiese Nasionale Boerevereniging en Nampol op Otjiwarongo. NLU-president Thinus Pretorius het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:

RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 12 Junie 2026

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jun 12, 2026 51:11


Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

vrydag tinus moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb
Fitch se goeie Vrydag-nuus

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jun 5, 2026 11:24


Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 5 Junie 2026

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jun 5, 2026 50:57


Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

vrydag ryk moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 29 Mei 2026

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later May 29, 2026 50:36


Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

vrydag tinus moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 22 Mei 2026

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later May 22, 2026 51:58


Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

vrydag ryk moneyweb
Nuus
Trump beledig na vrae oor inflasie, balsaal, brandstofprys

Nuus

Play Episode Listen Later May 13, 2026 0:18


Amerikaanse president Donald Trump is op pad na China vir 'n staatsbesoek van vandag tot Vrydag. Intussen het Amerikaanse inflasie in April tot 3,8 persent gespring, aangedryf deur hoë brandstofpryse weens die VSA en Israel se oorlog met Iran. Dit is die hoogste vlak sedert inflasie drie jaar gelede op 4 persent was. Trump het by die Withuis vir die soveelste keer 'n vroulike joernalis beledig toe sy hom gevra het of sy beleide nie werk nie. Luister self.

Nuus
Cyril neem Artikel 89-verslag onder hersiening

Nuus

Play Episode Listen Later May 12, 2026 0:21


President Cyril Ramaphosa sê hy sal die verslag van die Artikel 89- onafhanklike paneel op hersiening neem. Die Konstitusionele Hof die Parlement se besluit om nie die verslag oor die Phala Phala-skandaal aan te neem nie, Vrydag ongeldig verklaar. Die paneel het bevind dat Ramaphosa moontlik sy ampseed oortree het rakende sy optrede rondom die inbraak op sy plaas in Limpopo. Ramaphosa het die land by die Uniegebou toegespreek en gesê hy glo die paneel se verslag is gebrekkig:

RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 8 Mei 2026

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later May 8, 2026 50:45


Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

vrydag ryk moneyweb
Nuus
Wes-Kaapse owerhede monitor weer met skole wat gesluit het

Nuus

Play Episode Listen Later May 6, 2026 0:20


Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement sê hy monitor die weerstoestande noukeurig na die sluiting van skole in dele van die Eden- en Sentraal-Karoo-distrikte weens waarskuwings oor ernstige reënval. Skole sal na verwagting Vrydag heropen, hoewel dit sal afhang van verdere weerontwikkelinge later in die week. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, sê leerder- en onderwysersveiligheid bly die hoogste prioriteit terwyl toestande steeds gemonitor word:

Nuus
EFF wag angstig vir Phala Phala-uitspraak

Nuus

Play Episode Listen Later May 6, 2026 0:13


Die EFF sê hy was die enigste en volgehoue stem wat aanspreeklikheid eis vir die misdadigheid, geheimhouding en magsmisbruik rondom die Phala Phala-skandaal. Die Konstitusionele Hof sal Vrydag uitspraak lewer oor die saak. Die hof moet beslis of die parlement wettig opgetree het toe dit 'n Artikel 89-paneelverslag verwerp het, wat 'n ampsklagondersoek teen president Cyril Ramaphosa aanbeveel het oor die beweerde diefstal en hantering van buitelandse valuta op sy Limpopo-wildplaas in 2020. Thembi Msane van die EFF sê hulle wag op hete kole:

Nuus
Eerste versveiling ooit vind Vrydag plaas

Nuus

Play Episode Listen Later May 5, 2026 0:42


Die katalogus vir die opkomende 100-versveiling is tans beskikbaar. Die veiling gaan op 8 Mei plaasvind by Hochveld Agri Pens - die eerste in sy soort vir Namibië, waar net vroulike diere te koop sal wees. Die veiling word deur Martenique Scott en Marco Seefeldt gereël. Kosmos 94.1 Nuus het met Seefeldt gepraat:

Nuus
Zelensky kondig 2-dae skietstaking aan

Nuus

Play Episode Listen Later May 5, 2026 0:18


Oekraïne se president, Volodymyr Zelensky, het 'n skietstaking met Rusland aangekondig vir Donderdag en Vrydag sodat Moskou sy oorwinning oor Nazi-Duitsland tydens die Tweede Wêreldoorlog kan vier. Dit word jaarliks herdenk met 'n Weermagparade op die Rooi Plein. Oekraïne het Rusland al telkens daarvan beskuldig dat hy vorige tydelike skietstilstande geskend het. Zelensky het Europese leiers gevra om druk op Rusland vol te hou met meer sanksies:

RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 1 Mei 2026

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later May 1, 2026 49:31


Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

vrydag tinus moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 24 April 2026

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Apr 24, 2026 48:28


Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

vrydag tinus moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 17 April 2026

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Apr 17, 2026 49:11


Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

vrydag tinus moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 10 April 2026

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Apr 10, 2026 51:08


Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

vrydag ryk moneyweb
Nuus
Steenhuisen bly oor SAHPRA-goedkeuring van BKS-spuite

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 24, 2026 0:21


Die minister van Landbou, John Steenhuisen, verwelkom die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte se vinnige ingryping om 6 miljoen Dollvet-entstofdosisse teen bek-en-klouseer in te voer. Dit volg nadat ʼn Artikel 21-permit Vrydag vir 2 miljoen dosisse uitgereik is, terwyl nog twee permitte vir die orige 4 miljoen dosisse uitgereik sal word. Die departement se woordvoerder, Joylene van Wyk, sê die geleidelike verkryging van bek-en-klouseer-entstowwe is ʼn logistiese noodsaaklikheid weens die Midde-Oosterse konflik:

dit wyk vrydag steenhuisen sahpra
Nuus
Ministerie sê oor olieprys, moontlike tekorte

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 9, 2026 0:41


Die oorlog in die Midde-Ooste het oliemarkte deurmekaar met lande soos Botswana wat Vrydag afgekondig het dat hy net nege-dae van olie oor het vir die land. Die Straat van Hormuz is gesluit wat die vervoerketting van ru-olie erg ontwrig. Kosmos 94.1 Nuus het met die senior petroleum ekonoom, by die lynministerie, Abednego Ekandjo, gepraat. Hy verduidelik dat Namibië maatreëls in plek het om die prysverhoging vir olie te versag vir gebruikers en hy sê gebeurlikheidsplanne is in plek.

Nuus
Midde-Ooste: Namibië moet nuwe markte vind vir energiesekerheid

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 2, 2026 0:44


Petrolpryse vir Maart is Vrydag as onveranderd aangekondig, ‘n dag voor die oorlog in die Midde-Ooste uitgebreek het. Kosmos 94.1 Nuus het met Abednego Ekandjo, petroleum ekonoom in die energie-ministerie gepraat. Hy sê die ministerie is uiters bekommerd oor die gebeure in die Midde-Ooste en nuwe markte sal ondersoek moet word om bronne te beveilig... wat aaankoop- en verskepingskostes sal opstoot vir die regering.