Emigrant

Follow Emigrant
Share on
Copy link to clipboard

Hierdie is 'n podcast oor die mooi en die lelik van emigrasie vanuit Suid-Afrika. Hoofsaaklik gefokus op Suid-Afrikaners wat na Nieu-Seeland verhuis het. Ek gesels ook met individue en families wat hulself nou in Australie bevind, van Ingenieurs tot onderwysers -Elkeen se storie is uniek. Ons gaan raak aan die emosionele kant van emigrasie en wat ons wens ons geweet het voor die groot trek. Kom luister saam as jy ook jouself ver van jou moederland bevind of as jy daaraan dink om self te emigreer.

Mercia


    • Nov 7, 2020 LATEST EPISODE
    • infrequent NEW EPISODES
    • 1h 1m AVG DURATION
    • 1 EPISODES


    Search for episodes from Emigrant with a specific topic:

    Latest episodes from Emigrant

    Episode 1 - Intro met René du Preez

    Play Episode Listen Later Nov 7, 2020 61:08


    Baie welkom by die eerste episode van Die Emigrant. Ek gesels met René du Preez, skrywer vir Maroela Media, oor ons persoonlike ervaringe in NZ na twee jaar hier. Ons raak aan onderwerpe soos die publieke mediesefonds en skoolsisteem. Stuur gerus enige vrae of kommentaar na saemigrant@gmail.com.

    Claim Emigrant

    In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

    Claim Cancel