Podcasts about baie

  • 355PODCASTS
  • 1,267EPISODES
  • 19mAVG DURATION
  • 5WEEKLY NEW EPISODES
  • Jul 18, 2026LATEST

POPULARITY

20192020202120222023202420252026

Categories



Best podcasts about baie

Show all podcasts related to baie

Latest podcast episodes about baie

Afrikaans Vandag met Annemie
Ons eie Musiekfabriek

Afrikaans Vandag met Annemie

Play Episode Listen Later Jul 18, 2026 10:40


Baie dankie vir die terugvoering - hier is ons gunsteling temaliedjies volgens ons luisteraars.

Nuus
Nersa moes baie vroeër redes verskaf het

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 17, 2026 0:16


AfriForum sê hy sal sy regsgeding teen die energiereguleerder, Nersa, oor Eskom se bykomende elektrisiteitstariefverhoging van 54-miljard Suid-Afrikaanse rand voortsit. Die dringende aansoek is van die hofrol verwyder en sal nou later in die Hooggeregshof in Pretoria aangehoor word. Dalena Beyers van AfriForum voer aan Nersa het versuim om redes vir die goedkeuring van die verhoging te verskaf tot net voor die verhoor, wat kommer wek oor deursigtigheid en die besluitnemingsproses:

Nuus
Daar is baie bekend oor wat Burnham se beleid sal wees

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 17, 2026 0:24


Andy Burnham sal vandag ingesweer word as die eerste minister van die Verenigde Koninkryk. Daar word verwag dat Burnham van die bepalings van die Arbeidersparty se manifes aanpas en het groot planne aangekondig. Die voormalige direkteur vir kommunikasie in die kantoor van die eerste minister, James Lyons het meer oor sy planne.

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Wie se huis bou ek? | Chris van Schalkwyk

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later Jul 12, 2026 31:09


Baie welkom by Tygerberg Gesinskerk, Durbanville!--------------------------------------------------------------------TIMESTAMPS:0:00 Intro06:42 Aan wie se huis werk ek? | Punt 112:17 Voel ek soms teleurgesteld met die uitkoms? | Punt 219:00 Wat is my dryf? | Punt 324:44 Bou ek ‘n Heilige tempel? | Punt 4--------------------------------------------------------------------Indien jy Jesus wil leer ken as jou Verlosser, dan is hierdie Bybelstudie 'n moet! Laai dit gerus hier af:https://www.bybelstudie.co.za/e-boekeWHATSAPP COMMUNITY GROEPhttps://chat.whatsapp.com/LaXQgdTHtrp2v3FZR4XJFnKONTAK VORMMaak gerus ook met ons kontak.Kontakvorm: https://gesinskerk.breezechms.com/form/fd3ed0KONTAK DIE KERKKANTOOR:info@gesinskerk.co.za087 2555 827VOLG ONS AANLYN BY:Facebook: www.facebook.com/gesinskerkInstagram: www.instagram.com/gesinskerkWebtuiste: www.gesinskerk.co.za

RSG Geldsake met Moneyweb
‘n Sertifikaat-dispuut met Argentinië kan ‘n wintergunsteling baie duur maak

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jul 8, 2026 6:46


Grant Hendricks – uitvoerende raadslid AMIE SA Volg RSG Geldsake op Twitter

God se Woord VARS vir jou Vandag
Julie Nuusbrief 1

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Jul 8, 2026 2:19 Transcription Available


Send us Fan MailGoeiedag al ons VARS-vriende. Ek is Jokkie Gauché en hier is VARSVANDAG se Eerste Nuusbrief vir Julie. Ek kan skaars wag om vandag ‘n wonderlike getuienis - ‘n storie van God se genade wat my diep geraak het - met jou te deel.  Sarie Greeff, een van ons intekenaars, vertel: Jare gelede is ek verlam as gevolg van 'n virus wat ek opgedoen het. Volgens die mediese span was daar geen hoop vir my nie. Ek het in 'n Johannesburgse hospitaal gelê — ek was  op sterwe. Ek het vier maande lank in die intensiewe-sorgeenheid deurgebring. Toe ons mediese fonds opgeraak het, moes ons 'n baie moeilike besluit neem. In geloof het ons besluit om die hospitaal op eie risiko te verlaat. Die neuroloog se laaste woorde was: "Sy sal net 24 uur leef." Maar God is goed - en groter as enige mediese vonnis. Jesus het my aangeraak nadat daar vir my gebid is. Daardie 24 uur is nou 46 jaar later. Ek loop. Ek doen alles self. En dit is die werk van ons Vader — die Een wat nog nooit verander het nie, en nooit sal verander nie.  Hebreërs 11:1 sê: Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie.  o  Baie dankie aan almal wat gereeld van hulle laat hoor! Ons lees elke boodskap en waardeer elke “Amen” en “Halleluja” – dit beteken dat julle die boodskappe betekenisvol vind.o  Deur julle getroue bydraes bereik ons daagliks duisende mense met VARS-boodskappe. So word VARS ook jou bediening. Laat weet ons by die skakel in die teks:  Wat is die grootste uitdaging wat jy daagliks in die gesig staar? Want Galasiërs 6:2 sê:  Dra mekaar se laste en vervul so die wet van Christus. o  Sê ook saam met ons vir die Here dankie vir die vreedsame verloop van die betogings teen ongedokumenteerde buitelanders. En vir die Suid-Afrikaners wat soos een man in gebed saamgestaan het! Seënwense en mooi loop.Van Jokkie, Annelie en die VARS-span.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

God se Woord VARS vir jou Vandag
Ewigdurende Vreugde

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Jul 5, 2026 3:07 Transcription Available


Send us Fan MailJudas 24-25 Aan Hom wat magtig is om julle van struikeling te bewaar en julle onbevlek en met vreugde sy heerlikheid te laat aanskou, aan die enigste God, ons Verlosser deur Jesus Christus ons Here, aan Hom behoort die heerlikheid en die majesteit, die krag en die mag, van alle ewigheid af, ook nou en tot in alle ewigheid! Amen. Die wêreld, oftewel die duiwel, sal jou daagliks probeer mislei om te glo dat dit alles oor die híér en nóú gaan; dat die hemel en hel bloot 'n versinsel van baie mense se verbeeldings is. Ja, my vriend, tot op die laaste dag van jou lewe sal jy steeds in die versoeking gelei word om weg te stap van jou ewige bestemming by God. Hier is die waarheid: God is Liefde, maar Hy is ook regverdig; ons is almal skuldig, want almal het gesondig, en ons het nie deel aan die heerlikheid van God nie, maar ons word, sonder dat ons dit verdien, op grond van sy genade vanweë die verlossing deur Jesus Christus, vrygespreek. Dis reg, nie een van ons kan ooit ‘n ewige plek saam met Hom verdien nie.Dis waarom het Hy Jesus, sy enigste Seun, na hierdie wêreld gestuur het sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die gawe van die ewige lewe sal hê. Dis 'n gratis gawe van genade wat teen 'n verskriklike hoë prys gekoop is - die lewe van Jesus, wat vir jou en vir my aan die Kruis verdien is. Dis die waarheid.Baie mense glo daardie waarheid - miskien glo jy dit ook. Tog is die kanse tussen nou en eendag, baie groot om te struikel en om so hierdie gratis gawe te verkwis. Maar dit is geen verrassing vir God nie.Judas 24-25 Aan Hom wat magtig is om julle van struikeling te bewaar en julle onbevlek en met vreugde sy heerlikheid te laat aanskou, aan die enigste God, ons Verlosser deur Jesus Christus ons Here, aan Hom behoort die heerlikheid en die majesteit, die krag en die mag, van alle ewigheid af, ook nou en tot in alle ewigheid! Amen.God is beslis in staat om ons van struikeling te bewaar. Vertrou Hom. Vertrou op sy leiding. Want Hy het 'n plan, en ...Hy is magtig om jou van struikeling te bewaar en jou onbevlek en met vreugde sy heerlikheid te laat aanskou.Dis Sy Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Spektrum
Spektrum: Politieke agenda agter betogings?

Spektrum

Play Episode Listen Later Jul 1, 2026 48:56


1 Julie 2026: Die waarnemende minister van polisie vermoed daar is 'n politieke agenda agter drukgroepe se beplande betogings elke Donderdag. Reaksie op die kabinetskommelinge. Baie koue weer met sneeu en swaar reën op pad na die suid-ooste en sentrale dele van die land.

Baleine sous Gravillon - Petit Poisson deviendra Podcast
S05E44 Les Pinnipèdes : Les Phoques de l'Hexagone

Baleine sous Gravillon - Petit Poisson deviendra Podcast

Play Episode Listen Later Jun 29, 2026 13:06


Petit poisson deviendra... pinnipède ! Après une série dédiée aux manchots, nous partons à la rencontre de ces mammifères marins moustachus et aux pattes en forme de pagaie, à nouveau en compagnie de Mathilde Chevallay.Mathilde est docteure en biologie marine, vulgarisatrice scientifique et photographe animalière. Spécialiste des comportements de prédation des Otaries à fourrure, des Éléphants de mer du Sud et des Manchots royaux, elle a pu les rencontrer au sein d'immenses colonies lors d'expéditions menées aux Îles Kerguelen, juste au dessus de l'Antarctique.On termine cette série Pinnipèdes en beauté avec les deux espèces hexagonales : Le Phoque gris : La plus grande et grosse des deux espèces. Cette bouée bien grassouillette en forme de banane peut avoisiner les 3m pour 300 kilos chez les mâles. Mais sa caractéristique la plus notoire reste probablement son museau très allongé et dans le prolongement du front apparaissant à l'âge adulte, qui a d'ailleurs inspiré son nom scientifique : Halichoerus grypus, en grec le "cochon de mer au nez busqué" ! Cette espèce se distingue également de par son dimorphisme sexuel marqué : les mâles sont parfois deux fois plus lourds que les femelles, et possèdent un pelage brun-noir parsemé d'énormes taches claire tandis que ces dames sont gris moucheté sur le dos et jaune sur le ventre. Enfin, son petit possède à la naissance un duvet blanc à jaune beurre, d'où son surnom de "blanchon" ! (pour en avoir vu en vrai, je confirme que c'est particulièrement mignon

God se Woord VARS vir jou Vandag
Dring deur tot die Kern

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Jun 23, 2026 2:53 Transcription Available


Send us Fan MailSpreuke 18:15 'n Mens met insig doen kennis op; wyse mense hou hulle ore oop vir kennis. Het ons nie dalk al te gewoond geraak aan kitsoplossings vir ons uitdagings nie? So, wanneer jy 'n probleem ondervind wat jy nie maklik kan oplos nie; wat doen jy?Gedurende die vroeë 20ste eeu is die wêreld van die fisika oorheers deur die aannames wat Newton gemaak het. Baie mense het sy wette as onbetwisbare "feite" aanvaar, maar Albert Einstein het geleer om dieper as die oppervlak te delf en moeiliker vrae oor ruimte, tyd en lig te vra.Sy beroemde Relatiwiteitsteorie het feite onthul wat nog altyd daar was, en wat nog altyd waar was, maar verborge gebly het. Einstein se genialiteit het nie daarin gelê om te memoriseer wat ander voor hom uitgevind het nie, maar om te soek na dít wat verborge lê; om die waarheid, soos dit werklik is, te ontdek.Dit werk wonderlik in die fisika om dinge tot op die kern oop te vlek; maar, wanneer die mens by sy werklike probleme kom, is die idee om dieper te delf baie meer gekompliseerd en baie meer persoonlik.Spreuke 18:15 'n Mens met insig doen kennis op; wyse mense hou hulle ore oop vir kennis.Slim mense is nie tevrede om sommer net dinge, wat almal weet of as vanselfsprekend aanvaar, te glo nie. Hulle wil dieper delf tot onder die oppervlak, om by die werklike probleme uit te kom.Dink aan daardie dreinerende verhouding waarin jy tans betrokke is; en wat van daardie uitdaging wat jy in die gesig staar; en daardie ander probleem wat jy nog nie heeltemal kon oplos nie?In hierdie Google-wêreld waarin ons leef, soek ons altyd na kitsoplossings, maklike antwoorde. Maar soms moet jy dieper delf om by die kern van die saak uit te kom.Kennis is daar vir diegene wat bereid is om te soek – dis God se voorreg om 'n antwoord te verberg, en ons eer om daaroor te bid. Volhard in gebed. God sal dit openbaar.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Goeies Neem die Lang Pad

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Jun 22, 2026 3:19 Transcription Available


Send us Fan MailHebreërs 5:13-14 Iemand wat nog van melk lewe, kan nie saampraat oor wat reg of verkeerd is nie, want hy is nog 'n kind. Vaste kos is vir grootmense, vir mense wat oor insig beskik en wat deur ervaring geoefen is om tussen goed en kwaad te onderskei. Ons het elke dag verskeie keuses. Dis baie maklik om kortpad te kies, nie waar nie? Ja, ons kan besluit om die maklike roete te neem omdat dit gerieflik is, of aan die anderkant kan ons kies om die langer roete te neem omdat ons weet dat dit die regte ding is om te doen. Ja, ons kan kies om voor die kwaad te swig, of om hard te swoeg en die goeie te doen. Vra jouself af wanneer was die laaste keer wat jy, teen jou beterwete, ‘n kortpad gekies het?In die eerste eeu v.C. was daar chaos in die Romeinse Republiek en politieke koalisies was vreeslik onstabiel. Baie van die senatore het vir kandidate gestem wat hulle rykdom of veiligheid belowe het. Marcus Cicero was die uitsondering. Hy was eerlik en opreg en het hom nie laat omkoop deur leë beloftes nie.Toe Lucius Catilina, ‘n man uit ‘n edel familie, se plan om ‘n konsul te word, misluk, was hy kwaad en hy het besluit om die regering omver te werp. Hy en nog ‘n paar ontevrede manne het probeer om, sonder verhoor en sonder grondige bewyse, van hul vyande ontslae te raak deur 'n vinnige openbare teregstelling uit te voer. Maar Cicero het die skare tot bedaring gebring en aangedring op klinkklare bewyse voordat hy enigiemand sou veroordeel. Sy eerbare benadering het die ware leiers van die komplot blootgelê. So het hy die onskuldiges gespaar en gewys dat wysheid nie net tussen reg en verkeerd onderskei nie, maar tussen dít wat vir die emosionele skare bloot gerieflik lyk en dít wat werklik regverdig is.Hebreërs 5:13-14 Iemand wat nog van melk lewe, kan nie saampraat oor wat reg of verkeerd is nie, want hy is nog 'n kind. Vaste kos is vir grootmense, vir mense wat oor insig beskik en wat deur ervaring geoefen is om tussen goed en kwaad te onderskei.Ware wysheid, goddelike wysheid, weier om die kortpad van gerief bo die moeiliker pad van goedheid, geregtigheid en vriendelikheid, wat op God se waarheid gebaseer is, te kies. Wysheid stel jou in staat om slim besluite te neem.Wees voorbereid om die langer pad te neem.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

TOPFM MAURITIUS
Rodrigues : un nouveau foyer pour garçons à Pointe-Vénus

TOPFM MAURITIUS

Play Episode Listen Later Jun 21, 2026 1:13


Les travaux du nouveau foyer pour garçons à Pointe-Vénus, Rodrigues, avancent bien. Christiane Agathe, la Commissaire en charge du bien-être de la famille et de l'enfant, est allée visiter le chantier. Ce nouveau bâtiment servira d'extension au foyer de Baie-du-Tombeau, devenu trop petit pour accueillir tous les enfants pris en charge par l'État. Selon Mme Agathe, l'objectif est de séparer les garçons et les filles à partir d'un certain âge afin de mieux répondre à leurs besoins. Les travaux ont commencé en avril 2026 et doivent se terminer en décembre prochain. À terme, ce centre permettra d'accueillir des garçons placés par l'État dans un environnement sain et agréable, propice à leur épanouissement.

Nuus
Gilgo Beach-moordenaar lewenslank agter tralies

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 18, 2026 0:15


Die Amerikaanse man wat skuldig gepleit het op die sogenaamde Gilgo Beach-moorde, is tot lewenslange tronkstraf sonder die moontlikheid van parool gevonnis. Die 62-jarige Rex Heuermann het erken dat hy oor byna twee dekades agt vroue op New York se Long Island vermoor het. Baie van die slagoffers se ledemate is verwyder en hulle is in afgeleë velde en vleie langs Ocean Parkway naby Gilgo Beach op Long Island se suidelike kus gelaat. Regter Timothy Mazzei het Heuermann ʼn lafaard genoem:

Nuus
Iran-dokument baie dun, baie algemeen, sê Vance

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 16, 2026 0:32


Die Trump-administrasie kom onder toenemende druk om die besonderhede van die memorandum van verstandhouding met Iran bekend te maak. Amerikaanse visepresident JD Vance het met Jake Tapper van CNN gepraat en terwyl hy geen besonderhede gedeel het nie, sê hy die dokument is maar ‘n blad en ‘n half lank.

Nuus
Bokkamp het baie beserings maar dis nie die einde van die wêreld nie

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 12, 2026 0:21


Die Springbokafrigter Rassie Erasmus sê ten spyte van 'n aansienlike beseringslys en die hele Bulle-span wat nie beskikbaar is nie, het hulle meer as genoeg spelers om van te kies vir die 2026-seisoen. Die Bokke begin aftel na die begin van 'n uitputtende reeks van 14 wedstryde wat strek van volgende naweek se Barbarians-stryd in Gqeberha tot hul laaste toets in November teen Ierland in Dublin. Erasmus het bekend gemaak RG Snyman en Kwagga Smith is vir die res van die jaar buite aksie:

God se Woord VARS vir jou Vandag
Moenie Alles Glo Wat jy Hoor Nie

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Jun 12, 2026 2:55 Transcription Available


Send us Fan MailSpreuke 29:2 As 'n gelowige die mag oorneem, juig die mense. As slegte mense aan bewind kom, kla die volk. (DB) Dis deesdae moeilik om te weet watter nuus om te glo, nie waar nie? Baie van die inhoud van die media, wat voorheen hoofsaaklik betroubare joernalistiek weerspieël het, het in opruiende propaganda verval. Om dit net erger te maak, word ons gebombardeer deur die sosiale media-algoritmes wat baie mense in ‘n draaikolk van samesweringsteorieë intrek.Tydens die Rwandese volksmoord van 1994 het die media 'n verwoestende rol gespeel in die aanhitsing en versterking van die geweld. Die staatsgesteunde radio, televisie en gedrukte media het haatpropaganda uitgesaai en gedruk. Tutsi's is as "kakkerlakke" bestempel en daar is openlik gesê hulle moet vernietig word.Daardeur is aanvalle gekoördineer, wegkruipplekke onthul en gewone burgers aangemoedig om die vyand dood te maak. Eerder as om inligting te gee, het die media aktief volksmoord aangevuur en woorde in wapens omskep. Mense het die media geglo en daarop gereageer. Dit het byna 'n miljoen lewens in net 100 dae gekos. Dit is wat gebeur wanneer die skrikwekkende krag van propaganda sonder morele beperking gebruik word. Drie millennia gelede het Salomo die volgende geskryf:Spreuke 29:2 As 'n gelowige die mag oorneem, juig die mense. As slegte mense aan bewind kom, kla die volk. (DB)Daar word gesê dat die mense gewoonlik die regerings kry wat hulle verdien. Ek weet nie, maar watter regeringstelsel jy ook al onder leef, wees versigtig; wees baie versigtig oor wie jy ondersteun; wat jy kies om te glo, of te verwerp; en wat jy kies om te sê.Wat is ons plig? Ons werk is om die regverdiges te help om gesag te kry sodat die mense bly kan wees ... nie om blindelings die propaganda wat ons nuus en sosiale media vir ons opdis, te glo en na te boots nie.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

RSG Geldsake met Moneyweb
Hoër inflasie en rentekoerse bied baie aantreklike geleenthede

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jun 9, 2026 7:25


Elke Brink – direkteur en adviseur by PSG Volg RSG Geldsake op Twitter

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Jy is genooi na God se partytjie! | Jona se derde kans | Jona - Deel 9 | Johan Delport

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later Jun 7, 2026 30:50


Baie welkom by Tygerberg Gesinskerk, Durbanville!In Jona 4 sien ons hoe Nineve tot bekering kom en daar fees is oor God se genade — maar Jona bly buite. Hy is kwaad, bitter en vasgevang in sy eie rede, terwyl God hom steeds nader roep. Hierdie boodskap herinner ons dat God se genade nie net vir “ons mense” is nie, maar vir almal. Die Here nooi ook vir jóú om nie buite te bly staan nie, maar in te kom na Sy fees. Aan die hand van vier vrae uit Jona se lewe kyk ons eerlik na ons eie harte: Waarvoor het ek rede? Waarteen skop ek vas? Wat kyk ek mis? En wat probeer die Here vir my sê?TIMESTAMPS:0:00 Intro10:06 Hoofteks: Jona 4:1-1111:25 Jona se derde kans | `n Derde uitnodiging na God se fees12:12 Waarvoor het ek rede? | Vraag 117:58 Waarteen skop ek vas? | Vraag 221:44 Wat kyk ek mis? | Vraag 326:15 Wat probeer die Here vir my sê? | Vraag 428:21 GebedIndien jy Jesus wil leer ken as jou Verlosser, dan is hierdie Bybelstudie 'n moet! Laai dit gerus hier af:https://www.bybelstudie.co.za/e-boekeWHATSAPP COMMUNITY GROEPhttps://chat.whatsapp.com/LaXQgdTHtrp2v3FZR4XJFnKONTAK VORMMaak gerus ook met ons kontak.Kontakvorm: https://gesinskerk.breezechms.com/form/fd3ed0KONTAK DIE KERKKANTOOR:info@gesinskerk.co.za087 2555 827VOLG ONS AANLYN BY:Facebook: www.facebook.com/gesinskerkInstagram: www.instagram.com/gesinskerkWebtuiste: www.gesinskerk.co.za

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Eienskappe wat ek van God moet verinnerlik | Jona - Deel 8 | Johan Delport

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later May 31, 2026 32:33


Baie welkom by Tygerberg Gesinskerk, Durbanville!Indien jy Jesus wil leer ken as jou Verlosser, dan is hierdie Bybelstudie `n moet! Laai dit gerus hier af:https://www.bybelstudie.co.za/e-boekeWHATSAPP COMMUNITY GROEPhttps://chat.whatsapp.com/LaXQgdTHtrp2v3FZR4XJFnKONTAK VORMMaak gerus ook met ons kontak.Kontakvorm: https://gesinskerk.breezechms.com/form/fd3ed0KONTAK DIE KERKKANTOOR:info@gesinskerk.co.za087 2555 827VOLG ONS AANLYN BY:Facebook: www.facebook.com/gesinskerkInstagram: www.instagram.com/gesinskerkWebtuiste: www.gesinskerk.co.za

RSG Geldsake met Moneyweb
'n FISA-lid kan alle huishoudings baie pyn spaar

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later May 26, 2026 5:30


Jan du Plessis – uitvoerende hoof, Fidusiêre Instituut van Suider-Afrika (Fisa) Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb
Jou motor se lisensieskyfie kan dalk BAIE duurder word

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later May 26, 2026 7:28


Adv. Stefanie Fick – uitvoerende direkteur, Outa Volg RSG Geldsake op Twitter

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
God red vandag nog mense | Jona - Deel 7 | Pinkster | Johan Delport

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later May 24, 2026 37:27


Baie welkom by Tygerberg Gesinskerk, Durbanville!Indien jy Jesus wil leer ken as jou Verlosser, dan is hierdie Bybelstudie `n moet! Laai dit gerus hier af:https://www.bybelstudie.co.za/e-boekeWHATSAPP COMMUNITY GROEPhttps://chat.whatsapp.com/LaXQgdTHtrp2v3FZR4XJFnKONTAK VORMMaak gerus ook met ons kontak.Kontakvorm: https://gesinskerk.breezechms.com/form/fd3ed0KONTAK DIE KERKKANTOOR:info@gesinskerk.co.za087 2555 827VOLG ONS AANLYN BY:Facebook: www.facebook.com/gesinskerkInstagram: www.instagram.com/gesinskerkWebtuiste: www.gesinskerk.co.za

RSG Geldsake met Moneyweb
Moenie vergeet om begunstigdes vir jou lewende annuïteit te benoem nie. Dit sal 'n baie duur fout wees

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later May 19, 2026 7:17


HW de Jager – welvaartbestuurder, PSG Wealth Volg RSG Geldsake op Twitter

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Jona kry ‘n tweede kans | Jona - Deel 6 | Kenneth Woodward

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later May 17, 2026 39:21


Baie welkom by Tygerberg Gesinskerk, Durbanville!Indien jy Jesus wil leer ken as jou Verlosser, dan is hierdie Bybelstudie `n moet! Laai dit gerus hier af:https://www.bybelstudie.co.za/e-boekeWHATSAPP COMMUNITY GROEPhttps://chat.whatsapp.com/LaXQgdTHtrp2v3FZR4XJFnKONTAK VORMMaak gerus ook met ons kontak.Kontakvorm: https://gesinskerk.breezechms.com/form/fd3ed0KONTAK DIE KERKKANTOOR:info@gesinskerk.co.za087 2555 827VOLG ONS AANLYN BY:Facebook: www.facebook.com/gesinskerkInstagram: www.instagram.com/gesinskerkWebtuiste: www.gesinskerk.co.za

Catastrophes • Histoires Vraies
[FLASHBACK] Baie de Minamata : le Japon contaminé aux produits chimiques

Catastrophes • Histoires Vraies

Play Episode Listen Later May 16, 2026 19:22


Depuis l'ère industrielle, le mercure est un outil indispensable au bon fonctionnement de nombreuses activités humaines. Les piles de votre télécommande, votre bon vieux thermomètre, vos ampoules en contiennent… Et pourtant, c'est un poison. Inutile de paniquer ! Il est mortel uniquement s'il n'est pas correctement contenu et contrôlé. Des mesures de sécurité qu'a volontairement ignorée l'entreprise japonaise Chisso. A partir de 1908, cette société spécialisée dans la fabrication de produits chimiques a rejeté ses déchets dans l'eau au mépris des effets environnementaux et de la sécurité de la population.⭐️ Abonnez-vous à MINUIT+ pour écouter nos épisodes en avance et sans publicité → https://m.audiomeans.fr/s/S-pSlDfzMxCatastrophes • Histoires Vraies est un podcast produit par MINUIT. Narration : Florent OulliéScript : Yann Kral Hébergé par Audion. Visitez https://www.audion.fm/fr/privacy-policy pour plus d'informations.

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Wat moet ons weet van Hemelvaart? | Johan Delport

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later May 14, 2026 26:07


Baie welkom by Tygerberg Gesinskerk, Durbanville!Indien jy Jesus wil leer ken as jou Verlosser, dan is hierdie Bybelstudie `n moet! Laai dit gerus hier af:https://www.bybelstudie.co.za/e-boekeWHATSAPP COMMUNITY GROEPhttps://chat.whatsapp.com/LaXQgdTHtrp2v3FZR4XJFnSENSUS VORMhttps://gesinskerk.breezechms.com/form/d11c07KONTAK VORMMaak gerus ook met ons kontak. Deur die kontak vorm in te vul, stuur ons graag vir jou 'n welkom boks as jy op ons databasis kom:Kontakvorm: https://gesinskerk.breezechms.com/form/fd3ed0KONTAK DIE KERKKANTOOR:info@gesinskerk.co.za087 2555 827VOLG ONS AANLYN BY:Facebook: www.facebook.com/gesinskerkInstagram: www.instagram.com/gesinskerkWebtuiste: www.gesinskerk.co.za

Nuus
Burgerskap-kwessies moet dringend aandag kry

Nuus

Play Episode Listen Later May 13, 2026 0:40


Baie Namibiërs bots teen 'n burokratiese muur by binnelandse sake terwyl die lynministerie sy ondersoeke van burgerskap verskerp. Baie burgers, veral diegene wat aan buitelandse ouers gebore is of binne die konteks van migrasie voor en na onafhanklikheid, ondervind probleme om ouerskapstatus te bewys as gevolg van histories onvolledige of swak geargiveerde dokumentasie. Kosmos 94.1 Nuus het met die regeringskenner Pius Dunaiski gepraat, wat sê hierdie kwessie moet dringend en met duidelikheid aangespreek word.

RSG Geldsake met Moneyweb
Jou “goeie” aftreeplan kan baie foute bevat

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later May 8, 2026 7:39


Wouter Fourie – direkteur, Ascor Volg RSG Geldsake op Twitter

Nuus
Gaan na, jy kan onwetend op baie geld sit

Nuus

Play Episode Listen Later May 7, 2026 0:36


Meer as 2 200 Namibiërs sit na bewering met onopgeëiste pensioen- en voorsorgfondsvoordele ter waarde van enigiets van 'n paar honderd tot meer as 100 000 Namibiese dollar. Verbruikerskenner Milton Louw dring daarop aan dat mense moet kyk of hulle of hul familielede op die lys is. Hy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat miljoene dollar meer ook in die Voogdyskapfonds onder die Meester van die Hooggeregshof gehou word.

Nuus
Hyphen-projek kan baie vir boere beteken - Zaamwani

Nuus

Play Episode Listen Later May 5, 2026 0:37


Ná owerhede die naweek die Hyphen Energy-fasiliteit in Lüderitz besoek het, het die regering opnuut sy ondersteuning aan dié groenwaterstofprojek bevestig. Landbouminister Inge Zaamwani is van mening dat die ontwikkeling baie vir boere in omliggende areas kan beteken.

hyphen baie projek boere
RSG Geldsake met Moneyweb
Die Nasionale Wolkwekersvereniging het baie in 100 jaar reggekry

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later May 5, 2026 5:43


Isak Staats – hoofbestuurder: wol en bokhaar, BKB Volg RSG Geldsake op Twitter

Making Tracks
Trading Places - Harz Mountain Railway and Baie de Somme Railway UK Heritage Railway Exchanges

Making Tracks

Play Episode Listen Later May 2, 2026 61:15


Send us Fan MailIn this episode we meet Railwaymen and Women from Germany and France at two railway twinning events.'Dampflok' is the common language in the regular Harzer Schmalspurbahnen  / Ffestiniog and Welsh Highland Exchange established in 2003. Alasdair Stewart joins the group in north Wales on their familiarisation train and chats to the visiting staff and, organiser and originator of the exchange, Driver John Bell.  Alasdair also joins a trip from the East Sussex and Kent Railway in the south east of England over to their twin railway line in France: The Baie de Somme Railway in Saint-Valery-sur-Somme. Sharon Gregory gives us an insight into one of her favourite pastimes combining biking and spotting her favourite locos in the stunning Welsh countryside.Links to railways and organisations mentioned in this episode:Baie de Somme railwayHarz Narrow Gauage Railway   Tourist informationHarzer Schmalspurbahnen BrochureFrench Railways SocietyInfos Utiles - P'tit train de la Haute SommeChemin de Fer de la Baie de Somme - Chemin de Fer de la Baie de Somme - the main french railway in the pieceAccueil - La Suzanne - Le train touristique de la Voie Sacrée à Bar-le-Duc - 'Suzzane'Kent and East Sussex Railway Ffestiniong and Welsh Highland RailwaysThis podcast is produced by Laura Raymond and presented by Alasdair Stewart and Sharon Gregory. Our 'Making Tracks' music is with kind permission of composer and musician Richard Durrant. It is a unique piece inspired by the rhythm of the historic rolling stock on the Ffestiniog Railway on the scenic journey from Harbour Station to Tan y Blwch. You can listen and download the full 'Tan y Bwlch' Ukulele Quartet here: Thank you to voice artist David King - for the Railway Ride outs voice over. Ukulele Quartet No. 1 "Tan y Bwlch"  Ukulele Quartet No. 1 "Tan y Bwlch" Richard Durrant · Single · 2019 · 3  songs.    

Les Nuits de France Culture
Extrait : L'échappée belle - La baie de Somme à tire d'aile (1ère diffusion : 21/06/1985)

Les Nuits de France Culture

Play Episode Listen Later Apr 30, 2026 46:32


durée : 00:46:32 - Les Nuits de France Culture - par : Albane Penaranda - réalisation : Mathias Le Gargasson, Antoine Dhulster, Rafik Zénine, Vincent Abouchar, Emily Vallat, Hassane M'Béchour, INA Vous aimez ce podcast ? Pour écouter tous les épisodes sans limite, rendez-vous sur Radio France

RSG Geldsake met Moneyweb
Daar steek baie meer in padvragvervoer as vragmotors

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Apr 23, 2026 13:43


Gavin Kelly – uitvoerende hoof Padvragvereniging (RFA) Volg RSG Geldsake op Twitter

C'est pas du vent
Profession : chanteurs d'oiseaux

C'est pas du vent

Play Episode Listen Later Apr 22, 2026 48:30


Ils ont transformé le studio en volière ! Jean Boucault et Johnny Rasse observent et imitent les chants des oiseaux de la Baie de Somme depuis leur enfance. (Rediffusion du 11/01/2024). Aujourd'hui, ils parcourent le monde pour faire connaître la langue des oiseaux, créer l'émerveillement et inciter à les protéger. Ils racontent leur histoire dans un livre « Chanteurs d'oiseaux », publié aux éditions des Arènes.  ► Pour en savoir plus.

RSG Geldsake met Moneyweb
Dit kán 'n baie rowwe week wees

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Apr 20, 2026 6:38


Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA, deel haar mening oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

Nuus
Super El Niño: Weerkenner sê baie water moet onder die brug vloei

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 15, 2026 0:38


Voorspellings vir die ontwikkeling van 'n Super El Niño neem toe, met modelle wat dui op 'n 62 persent kans daarvan na Julie vanjaar. Droogtes word in die Suidelike Halfrond deur El Niño-weerpatrone veroorsaak. Kosmos 94.1 Nuus het met weerkenner George van der Merwe gepraat. Hy sê baie water moet nog onder die brug loop.

RSG Geldsake met Moneyweb
Veediefstalstatistiek raak baie meer as net boere se sakke

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Apr 7, 2026 8:28


Willie Clack, kriminoloog en senior dosent by Unisa, skets 'n prentjie oor statistiek oor veediefstal in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter

InterNational
Portraits de Gens de Mer : Jimmy Pahun

InterNational

Play Episode Listen Later Apr 3, 2026 3:58


durée : 00:03:58 - InterNational - par : Jose Manuel Lamarque - En la personne d'un homme qui a été marin-pêcheur puis « voileux », course à la voile, qui s'est engagé en politique. C'est un député, député du Morbihan, de la Baie de Quiberon, et qui nous apporte une nouvelle que le monde vélique attend depuis une année. Il s'agit de Jimmy Pahun. Vous aimez ce podcast ? Pour écouter tous les épisodes sans limite, rendez-vous sur Radio France

Nuus
Baie adrenalien by Gobabis-MX

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 24, 2026 0:40


Die tweede been van die nasionale motocross-kampioenskappe is die naweek in Gobabis gehou en 46 ryers het ingeskryf. Francois Lottering van Motor Media Namibia sê die dorp se baan sorg altyd vir adrenalien daar was weer ‘n paar goeie duikslae.

Nuus
Kleinsake word deur burokrasie gekniehalter

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 18, 2026 0:36


Baie werklose Namibiërs wend hulle tot die koop en verkoop van tweedehandse klere om 'n bestaan te maak. Sommige handelaars verdien tussen 2 000 en 6 000 Namibiese dollar per maand uit die handel. Kosmos 94.1 Nuus het met die Unam-ekonoom dr. Omu Kakujaha-Matundu gepraat wat sê sektore soos hierdie benodig staatsondersteuning om sakebedrywighede te vergemaklik. Hy sê egter dat onnodige burokrasie die groeiende sektor sal benadeel.

RSG Geldsake met Moneyweb
Die Suid-Afrikaanse ekonomie is soos ‘n voertuig wat baie stukkend was

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Mar 18, 2026 6:48


Dr Francois Stofberg, hoofinkomstebeampte en senior ekonoom by die Efficient-groep, deel sy mening oor die werklike toestand van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb
Arbeidswetgewing kan binnekort baie verander

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Mar 5, 2026 5:53


Prof. Hugo Pienaar, direkteur by Thomson Wilks Prokureurs, gesels oor arbeidswetgewing wat binnekort wesenlik kan verander. Volg RSG Geldsake op Twitter

prof baie verander hugo pienaar
RSG Geldsake met Moneyweb
Kleinhandelaandele begin baie aantreklik lyk

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Mar 3, 2026 7:35


Fraser Muller welvaartbestuurder by PSG Wealth Northcliff, gesels oor kleinhandelaandele. Volg RSG Geldsake op Twitter

Un Jour dans l'Histoire
1871, la baie de Morlaix, en Bretagne

Un Jour dans l'Histoire

Play Episode Listen Later Mar 2, 2026 25:13


Détenu de manière préventive dans le Chateau du Taureau, alors que la révolution de la Commune éclate à Paris, le théoricien socialiste Auguste Blanqui (1805-1881) n'a d'autre choix que de regarder l'horizon depuis sa cellule. De cette observation du ciel nocturne va naitre “L'Eternité par les astres” texte surprenant du révolutionnaire, qui allie contemplation, théorie scientifique spéculation politique à la lisière de l'écologie politique. Un texte et une longue filiation, analysés par Léa Bismuth dans “Etoiles communes. Vers une écologie cosmique” (Actes Sud) sujets traités : baie, Morlaix,Bretagne, Auguste Blanqui, révolution, Commune , Paris, écologie Merci pour votre écoute Un Jour dans l'Histoire, c'est également en direct tous les jours de la semaine de 13h15 à 14h30 sur www.rtbf.be/lapremiere Retrouvez tous les épisodes d'Un Jour dans l'Histoire sur notre plateforme Auvio.be :https://auvio.rtbf.be/emission/5936 Intéressés par l'histoire ? Vous pourriez également aimer nos autres podcasts : L'Histoire Continue: https://audmns.com/kSbpELwL'heure H : https://audmns.com/YagLLiKEt sa version à écouter en famille : La Mini Heure H https://audmns.com/YagLLiKAinsi que nos séries historiques :Chili, le Pays de mes Histoires : https://audmns.com/XHbnevhD-Day : https://audmns.com/JWRdPYIJoséphine Baker : https://audmns.com/wCfhoEwLa folle histoire de l'aviation : https://audmns.com/xAWjyWCLes Jeux Olympiques, l'étonnant miroir de notre Histoire : https://audmns.com/ZEIihzZMarguerite, la Voix d'une Résistante : https://audmns.com/zFDehnENapoléon, le crépuscule de l'Aigle : https://audmns.com/DcdnIUnUn Jour dans le Sport : https://audmns.com/xXlkHMHSous le sable des Pyramides : https://audmns.com/rXfVppvN'oubliez pas de vous y abonner pour ne rien manquer.Et si vous avez apprécié ce podcast, n'hésitez pas à nous donner des étoiles ou des commentaires, cela nous aide à le faire connaître plus largement. Hébergé par Audiomeans. Visitez audiomeans.fr/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.

L'Histoire nous le dira
L'empire du Castor: la Compagnie de la Baie d'Hudson | HNLD Short # 162 #shorts

L'Histoire nous le dira

Play Episode Listen Later Feb 25, 2026 2:09


En 1670 naissait la Compagnie de la Baie d'Hudson, compagnie phare dans l'histoire canadienne. L'Empire du castor à Espace Libre: https://espacelibre.qc.ca/evenement/lempire-du-castor/?srsltid=AfmBOorAO7KT2b5nUkBvnMjU0eFM1WL-q7WLSsHfIyUlSd5891PF63lB Script: Amylie Chiasson Adhérez à cette chaîne pour obtenir des avantages : https://www.youtube.com/channel/UCN4TCCaX-gqBNkrUqXdgGRA/join Pour soutenir la chaîne, au choix: 1. Cliquez sur le bouton « Adhérer » sous la vidéo. 2. Patreon: https://www.patreon.com/hndl Musique issue du site : epidemicsound.com Images provenant de https://www.storyblocks.com Abonnez-vous à la chaine: https://www.youtube.com/c/LHistoirenousledira Les vidéos sont utilisées à des fins éducatives selon l'article 107 du Copyright Act de 1976 sur le Fair-Use. Sources et pour aller plus loin: GAGNÉ, Joseph, « La Compagnie de la Baie d'Hudson : 350 ans de commerce », BAnQ, 30 juin 2025, https://www.banq.qc.ca/explorer/articles/la-compagnie-de-la-baie-hudson-350-ans-commerce/, (10 décembre 2025). RAY, Arthur J., « Compagnie de la Baie d'Hudson », L'Encyclopédie Canadienne, 2025. La face cachée des transactions, ONF, 1972. Autres références disponibles sur demande. #histoire #documentaire #labaied'hudson #labaie

RSG Geldsake met Moneyweb
Dié Neil Diamond verteenwoordig SA in Amerika, en kwyt hom baie goed van sy taak

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Feb 19, 2026 12:35


Neil Diamond, president van die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

Nuus
NNN was baie betrokke by AU-beraad, veral water en sanitasie

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 16, 2026 0:39


Die leiers van die Afrika-unie het die 39ste gewone beraad afgesluit met die aanvaarding van belangrike besluite en hervormings om institusionele doeltreffendheid en finansiële volhoubaarheid te versterk en kontinentale ontwikkeling te versnel. Die hervormingsagenda poog om die strukture van die Afrika-unie te stroomlyn en die afhanklikheid van eksterne befondsing te verminder. Kosmos 94.1 Nuus het met die presidensiële woordvoerder Jonas Mbambo gepraat vir 'n opdatering oor Namibië se bydraes by die beraad:

Matchbook Betting Podcast
Cheltenham Trail Ep 8: "Jango Baie in the Gold Cup"

Matchbook Betting Podcast

Play Episode Listen Later Jan 19, 2026 67:41


Matt Tombs and Donn McClean return for another episode of the Matchbook Cheltenham Trail, covering the Gold Cup picture alongside host Daniel Hussey. Subscribe for free to our YouTube channel: https://bit.ly/3TpGzk1 Twitter: https://bit.ly/3Trz7Fb Facebook: https://bit.ly/3cqQlC4 Instagram: https://bit.ly/3Aq7qE0 Search Matchbook Insights for our latest written previews. 18+ | BeGambleAware

Soundcheck
Montreal's Psych-Art Rockers The Besnard Lakes, In-Studio

Soundcheck

Play Episode Listen Later Dec 15, 2025 38:39


The Besnard Lakes Are The Dark Horse. The Besnard Lakes Are The Roaring Night. The Besnard Lakes Are The Last Of The Great Thunderstorm Warnings. The Besnard Lakes are a rock band from Montreal with a knack for intriguing album titles. Their latest is The Besnard Lakes Are The Ghostly Nation, a collection of arty, often psychedelic songs about a society in crisis. The Besnard Lakes play live in our studio for the latest edition of Soundcheck Podcast.Set list: 1. Chemin de la Baie 2. Give Us Our Dominion 3. In Hollywood