Podcasts about maroela media

  • 12PODCASTS
  • 1,982EPISODES
  • 13mAVG DURATION
  • 5WEEKLY NEW EPISODES
  • Sep 30, 2026LATEST

POPULARITY

20192020202120222023202420252026

Categories



Best podcasts about maroela media

Latest podcast episodes about maroela media

Taaltoffie
Curro-stigter se les vir sukses: Begin by vandag

Taaltoffie

Play Episode Listen Later Sep 30, 2026 27:23


Dr. Chris van der Merwe wil die lesse wat hy eers op 40 geleer het nou aan jong mense oordra – lesse oor werk, geloof, geld en wat dit werklik beteken om suksesvol te wees. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Taaltoffie
Modder, berge en motorfietse deur Afrika

Taaltoffie

Play Episode Listen Later Sep 26, 2026 14:18


“Daar is die mooi oomblikke wat 'n mens se asem wegslaan, soos om die Kongorivier die eerste keer te sien en die Kongowoud, wat oor duisende kilometers strek, te beleef.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Maroela-onderhoude
Geliefde oud-Springbok Kitsie skryf sy pad na vrede

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Sep 25, 2026 13:04


Die “Bomb Squad”, twee Wêreldbeker-toernooie, moeilike tye en 'n loopbaan wat onverwags tot 'n einde gekom het. Steven Kitshoff kyk terug op die pad wat hom gevorm het en deel die lesse wat hy nou wil aangee. Maroela Media

vrede springbok kitsie maroela media
Wiele2Wiele
Wiele2Wiele: Mazda se nuwe CX-5 bekendgestel

Wiele2Wiele

Play Episode Listen Later Sep 25, 2026 25:13


Hierdie week begin Wiele2Wiele op ‘n hartseer noot, met die vrouemoorde in Ekurhuleni en die tragiese sterftes van renjaers Robert Wolk en Marcel Angel. In reaksie op die vrouemoorde gesels hulle met die AA se uitvoerende hoof, Bobby Ramagwede, oor 'n spesiale 30-dae gratis gewapende reaksiediens vir vroue. Hulle vertel jou van Nampo Kaap saam met Jaguar Land Rover en hulle Defender-reeks op uitstalling. Mazda stel dan hulle splinternuwe CX-5 sportnuts bekend. Vir 2Wiele fokus hulle onder andere op Darryn Binder wat die MotoAmerica Supersport-kampioenskap beklink het. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

defenders aa cx mazda jaguar land rover hulle hierdie ekurhuleni darryn binder motoamerica supersport maroela media
Taaltoffie
Isabella Niehaus wys die wêreld wie Bella is

Taaltoffie

Play Episode Listen Later Sep 24, 2026 21:57


“Kleintyd het ek altyd gedink ons is skatryk. Ons was ryk aan liefde en kultuur, nie soseer aan geld nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

die w ons niehaus maroela media
Maroela-onderhoude
‘Skoon bladsy' vir nuwe Afrikaanse skool in Hartenbos

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Sep 21, 2026 9:47


Vir Hennie Louw is die geleentheid om ʼn splinternuwe skool te help bou meer as bloot die volgende stap in sy loopbaan. Dit raak ook aan ʼn baie persoonlike droom: om vir sy eie kinders die soort onderwyservaring te help skep wat hom tydens sy jare oorsee laat besef het wat alles in ʼn klaskamer moontlik is. Louw is onlangs aangestel as hoof van Hartland Akademie, wat in Januarie 2027 op die Hartland-landgoed in Hartenbos open. Die nuwe Afrikaanse skool is ʼn vennootskap tussen Die MOS Inisiatief, die Doxa Deo Education Trust en Hartland Lifestyle-ontwikkelaars. Maroela Media

Wiele2Wiele
Wiele2Wiele: Monster Jeep onder loep

Wiele2Wiele

Play Episode Listen Later Sep 17, 2026 25:24


Hierdie week vir Wiele2Wiele stel JMC sy Grand Avenue-bakkie bekend, terwyl Hyundai se Creta en Staria opgeknikker is. Hulle vertel jou van 'n monster – die Jeep Gladiator Maximus 6x6, wat behoorlik die koppe laat draai! Hulle deel ook die nuus dat Brad Binder vanaf 2027 in die Wêreld Supermotorfiets-kampioenskap (WorldsSBK) vir die ROKiT BMW Motorrad-span gaan deelneem. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

Wiele2Wiele
Wiele2Wiele: Tata stel sy Osprey bekend

Wiele2Wiele

Play Episode Listen Later Sep 14, 2026 24:49


In hierdie week se episode van Wiele2Wiele stel Tata sy nuwe Osprey bekend, hulle bring tyd met Toyota se RAV4 GR-Sport model deur en die #SaferCarsforAfrica Global NCAP-botstoetsresultate word bekendgemaak. Hulle gesels ook oor die internasionale EICMA-motorfietsskou wat in November plaasvind. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

Maroela-onderhoude
Regstudent met musiekdrome laat Dozi-treffer herleef

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Sep 9, 2026 5:39


Nadat Jolan van Vuuren Akademia se talentkompetisie gewen het, het hy die kans gekry om ʼn liedjie saam met Johan Vorster te vervaardig.   Maroela Media

laat treffer maroela media
Wiele2Wiele
Wiele2Wiele ry Audi se nuwe Q3

Wiele2Wiele

Play Episode Listen Later Sep 4, 2026 26:01


Hierdie week vir Wiele2Wiele neem hulle jou op 'n toetsrit met die Audi Q3 S line Sportback. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

hierdie sportback maroela media
Taaltoffie
Mense, musiek hou Rocco de Villiers op pad

Taaltoffie

Play Episode Listen Later Sep 4, 2026 18:27


"In die 30 jaar wat ek al musiek maak, het ek nooit gedink dat ek ʼn konsert gaan hou met hoe ek is, met die soort klere wat ek dra, met ʼn klavier en abstrakte musiek, en terwyl ek grappies vertel, op plekke soos Migdol, Leeudoringstad en Baardskeerdersbos nie." Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Maroela-onderhoude
‘Dít maak jou koelboks koning,' sê Snotkop

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Sep 4, 2026 6:26


Snotkop en Ricus Nel is terug met nog ʼn liedjie ná die wegholsukses van “Boerepompie”.  Maroela Media

maak koning maroela media
Maroela-onderhoude
Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid'

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Sep 1, 2026 9:11


“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.”  Maroela Media

ek maroela media
Wiele2Wiele
Wiele2Wiele ry Changan Deepal S07

Wiele2Wiele

Play Episode Listen Later Aug 30, 2026 26:32


In hierdie week se episode van Wiele2Wiele gaan hulle vir 'n toetsrit met die Changan Deepal S07 en op 'n visvang-avontuur met die Kia Tasman-bakkie. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

changan maroela media
Maroela-onderhoude
‘Kontras van menslikheid' inspireer Janie, Hunter

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Aug 28, 2026 11:46


Op byna 42 is Janie Bay uiters gemaklik in haar vel, en haar nuwe musiek weerspieël waar sy haar tans in haar lewe bevind. Maroela Media

kontras maroela media
Maroela-onderhoude
Geliefde omroeper sing oor wat agter die masker skuil

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Aug 21, 2026 5:13


“Ek dink ons almal is ʼn bietjie onafgerond. Ons sit ʼn masker op en gee voor dat ons lewe perfek is, veral in die hedendaagse tyd waar ons onsself met ander op sosiale media vergelyk.” Maroela Media

sing ons ek masker maroela media
Wiele2Wiele
Wiele2Wiele: Alles oor nuwe Duster

Wiele2Wiele

Play Episode Listen Later Aug 21, 2026 26:17


Hierdie week op Wiele2Wiele gesels hulle oor die nuwe Renault Duster, met 'n nuwe enjin wat tot die reeks toegevoeg is én 'n prys wat jou behoorlik gaan laat regop sit. Hulle gaan ry ook met die spesiale Defender 110 Trophy en die GR Corolla met 'n anime-tema. Vir die wenk van die week gesels hulle oor hoe SVI jou kan help om jou voertuig te beveilig en vertel jou hoe dit met Tristin Pienaar in Engeland gegaan het tydens ronde sewe van die nasionale Junior Sportbike-kampioenskap. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

Maroela-onderhoude
‘Skadumeisie': Oplaas bevryding ná jare van seer

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Aug 21, 2026 22:19


Die boek word beskryf as nie net ʼn oorlewingsverhaal ná verslawing, verkragting en selfvernietigende gedrag nie, maar ook ʼn storie van hoop en ʼn herinnering aan die onblusbaarheid van die menslike gees.  Maroela Media

seer jare maroela media
Taaltoffie
Hannes Barnard keer dat die wêreld ophou lag

Taaltoffie

Play Episode Listen Later Aug 21, 2026 17:43


“Partykeer is ek die enigste een wat vir my grappies lag, maar dit is vir my belangrik dat daar humor in my boeke is.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Wiele2Wiele
Wiel2Wiele gee hul indrukke van nuwe Seltos

Wiele2Wiele

Play Episode Listen Later Aug 14, 2026 26:31


Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die pragtige, splinternuwe Kia Seltos, wat met drie enjins aangebied word – onder andere 'n 1.5-liter-turbodiesel. Hulle vat jou dan saam op die pad in die Lexus RZ 550e F-Sport en die Land Cruiser FJ. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

hulle hierdie f sport lexus rz maroela media
Maroela-onderhoude
SkoolSlim | Belê in die menswees van jou kinders

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Aug 7, 2026 16:43


ʼn Sterk skool word nie net deur goeie uitslae en sportprestasies gebou nie. In dié episode van "SkoolSlim" gesels Pieter Rademeyer oor die redes waarom verhoudings, waardes en belegging in kinders se menswees ʼn skool se grootste nalatenskap kan wees. Maroela Media

sterk kinders maroela media
Wiele2Wiele
Wiele2Wiele ry twee bussies

Wiele2Wiele

Play Episode Listen Later Aug 7, 2026 26:23


Hierdie week is dit bussie-bonaza op Wiele2Wiele. Hulle gesels oor die Volkswagen Caravelle eHybrid en die Renault Trafic Passenger. Hulle gaan ry ook met die Honda Elevate, gee raad oor tekens wat jou kar vir jou gee dat daar fout is en waarsku jou waarna jy moet kyk as jy 'n motorfiets wil koop wat 'n spesiale uitgawe in sy tyd was. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

twee hulle hierdie maroela media
Taaltoffie
Só het ‘Grensloos' op ʼn lang pad deur Botswana begin

Taaltoffie

Play Episode Listen Later Aug 5, 2026 12:39


“Ek het net gedink: Dit kan nie toeval wees nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Maroela-onderhoude
‘Misofo-wat?' Daar ís hulp as geluide jou wil gek maak

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Aug 4, 2026 21:04


Vir die meeste mense is die geluide van iemand wat kou, sluk of met ʼn pen tik bloot deel van die alledaagse lewe. Vir mense met misofonie kan dieselfde geluide egter intense woede, angs of ongemak ontlok en ʼn groot invloed op hul daaglikse lewe hê. Maroela Media

daar maak vir hulp maroela media
Wiele2Wiele
Wiele2Wiele ry Kia Carens

Wiele2Wiele

Play Episode Listen Later Jul 31, 2026 26:11


Verlede week het jy gehoor wat Carl en Jeanette dink maar hierdie week op Wiele2Wiele, is dit Nicol en Mike se beurt om oor die Kia Tasman-bakkie te gesels. Hulle klim ook agter die stuur van die sewesitplek Kia Carens en deel hulle indrukke van die Suzuki Across. Dit is dan tyd vir die stof, spoed en avontuur van die GR Stella 1000-marathon-veldtydren, waar Toyota Gazoo Racing Suid-Afrika se Guy Botterill en sy nuwe navigator, Henry Köhne, koning gekraai het. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

dit henryk hulle carens maroela media
Maroela-onderhoude
SkoolSlim | Om te lees is om te verstaan

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Jul 30, 2026 30:28


In hierdie episode van “SkoolSlim” verduidelik Lotta Engelbrecht waarom ʼn liefde vir lees reeds in die vroeë kinderjare begin en hoe ouers en onderwysers saam die grondslag vir ʼn leeftyd van leer kan lê. Maroela Media

lees maroela media
Maroela-onderhoude
Op die spektrum | ‘Oneindige uitdagings, maar daar is hoop'

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Jul 30, 2026 42:10


In die tweede episode van “Op die spektrum” gesels die Müller-gesin van Pretoria oor hul seun se aanvanklike diagnose van outisme en verduidelik breedvoerig oor hul stryd om hom in die regte skool te plaas. Maroela Media

Wiele2Wiele
Wiele2Wiele ry Kia Tasman-bakkie

Wiele2Wiele

Play Episode Listen Later Jul 24, 2026 26:44


Hierdie week vir Wiele2Wiele vat hulle die langpad met die Mercedes-Benz GLC 300d en bring kwaliteittyd deur met die nuwe Kia Tasman-bakkie. Hulle vat jou ook op ‘n toetsrit met die Renault Captur. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

tasman hulle hierdie renault captur maroela media
Taaltoffie
Só maak jy jou kinders skermslim

Taaltoffie

Play Episode Listen Later Jul 23, 2026 29:15


“ʼn Mens moet besef dat geen kind immuun is teen die gevare van die internet en sosiale media nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

mens maak kinders maroela media
Maroela-onderhoude
Op die spektrum | ‘Vroeë diagnose, regte dokters van kardinale belang'

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Jul 22, 2026 25:09


In die eerste episode van “Op die spektrum” gesels die Müller-gesin van Pretoria oor hulle ervaring met die diagnose van outisme en gee praktiese raad vir ouers wat dieselfde pad stap. Maroela Media

Wiele2Wiele
Wiele2Wiele: Land Rover Defender 130 onder loep

Wiele2Wiele

Play Episode Listen Later Jul 20, 2026 25:00


Hierdie week vir Wiele2Wiele gesels hulle oor die groot Land Rover Defender 130, die giftige Toyota GR Yaris en die GAC GS3 Emzoom. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

defenders onder land rover defender hierdie toyota gr yaris maroela media
Maroela-onderhoude
SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Jul 17, 2026 27:34


Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela) op Suid-Afrikaanse skole. Maroela Media

Maroela-onderhoude
SkoolSlim | Helen Zille sê sterk skole vra sterk gemeenskappe

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Jul 15, 2026 21:16


In dié episode van “SkoolSlim” gesels dr. Leandie Bräsler en Helen Zille oor waarom ouers, skole, gemeenskappe en plaaslike regering almal ʼn rol speel om kinders vir die toekoms toe te rus. Maroela Media

Taaltoffie
‘Afrikanerman' soek antwoorde anderkant stereotipes

Taaltoffie

Play Episode Listen Later Jul 10, 2026 18:09


Dit gaan oor pa's wat geleer het om sterk te wees, oor seuns wat grootgeword het met die idee dat mans nie huil nie, en oor geslagte wat dikwels eerder gewerk as gepraat het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

dit maroela media
Wiele2Wiele
Wiele2Wiele: Lepas L4 vs. Jaecoo J7

Wiele2Wiele

Play Episode Listen Later Jul 10, 2026 26:34


In hierdie week se episode van Wiele2Wiele skop hulle af met twee bekendstellings – Audi se nuwe Q3 en Toyota se eerste vol-elektriese model vir Suid-Afrika, die bZ4X. Dan raak hulle skoon poëties oor die Land Rover Discovery Tempest. Hulle vergelyk ook twee Chinese sportnutse uit die Chery-stal: die Lepas L4 en die Jaecoo J7. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

Maroela-onderhoude
‘Negatiewe musiek' inspireer musiekgroep Nikotien

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Jul 10, 2026 8:44


“Wat ons eintlik met die liedjie wil sê, is dat dit oukei is om jouself in negatiewe musiek en negatiewe emosies te verloor.” Maroela Media

maroela media
Maroela-onderhoude
Stap in Totius se spoor met Koepel-Klop

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Jul 3, 2026 16:42


Koepel-Klop vind op 1 Oktober om 10:00 plaas. Dit koste beloop R550 per persoon, en die roete duur ongeveer twee uur. Maroela Media

dit stap klop maroela media koepel
Wiele2Wiele
Wiele2Wiele: Nuwe Hilux onder die loep

Wiele2Wiele

Play Episode Listen Later Jul 3, 2026 26:16


Hierdie week doen Wiele2Wiele dinge effe anders en sit ons die kollig op die nuwe negende generasie Toyota Hilux – 'n fantastiese bekendstellingstoer deur Namibië. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

Taaltoffie
‘Afrikaanse digkuns is lewendig,' sê Alwyn Roux

Taaltoffie

Play Episode Listen Later Jun 26, 2026 20:25


Afrikaanse poësie leef nie net in digbundels nie; dit vloei ook voort in musiek, nuwe stemme en gesprekke met die verlede. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Wiele2Wiele
Wiele2Wiele: BYD se Atto 2 onder loep

Wiele2Wiele

Play Episode Listen Later Jun 25, 2026 26:54


Hierdie week vir Wiele2Wiele vat Carl die pad saam met Volkswagen en sy Amarok-modelle op 'n avontuur wat min mense ooit self beleef! Van die asemrowendste dele van KwaZulu-Natal, oor die legendariese Sanipas in Lesotho – selfs die ruwe skoonheid van die Oos-Kaap… dit het boonop gesneeu ook tydens hul avontuur. Intussen toets Clinton die nuwe Atto 2 DM-i by die BYD-bekendstelling, hulle deel waarna om op te let wanneer jy 'n tweedehandse motorfiets koop én gesels oor MotoGP se groot 850cc-skuif. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

Maroela-onderhoude
Maeztro, Loufi laat die boere ‘rave'

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Jun 24, 2026 11:25


“Ek het begin wonder hoe dit sal lyk as die boere ‘rave', want hulle het al genoeg gery.” Maroela Media

rave laat ek boere maroela media
Maroela-onderhoude
Mensdom se ‘innerlike geveg' inspireer sanger

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Jun 22, 2026 10:06


“Iets wat my egter stom laat, is te midde van hierdie teenstrydigheid is daar altyd hoop. Die mens bring altyd hoop, maak nie saak wat in die wêreld aangaan nie.” Maroela Media

iets sanger maroela media
Wiele2Wiele
Wiele2Wiele ry Defender Octa en Mustang GT

Wiele2Wiele

Play Episode Listen Later Jun 19, 2026 25:13


Hierdie week vir Wiele2Wiele het hulle twee baie spesiale padtoetse: die Land Rover Defender Octa met sy 4,4 liter-biturbo V8 en dan die Ford Mustang GT. Vir die tegniese wenk van die week gesels hulle oor die maksimumsnelheid van 'n binnebrandenjin. Hulle is ook breëbors trots op ons Suid-Afrikaner, Steven Odendaal, wat saam met sy BMW Motorrad World Endurance-span, die 8 Hours of Spa Motos-motorfiets uithouwedren gewen het. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

defenders v8 vir octa hulle hierdie mustang gt ford mustang gt suid afrikaner maroela media
Maroela-onderhoude
SkoolSlim | Kultuur en kapitaal werk saam in ons skole

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Jun 19, 2026 9:29


Kan ʼn sterk skoolkultuur belangriker as kapitaal wees? Volgens Henk Schalekamp, besturende direkteur van Kanton Beleggings, is die antwoord ʼn besliste ja. In die jongste episode van SkoolSlim gesels dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met Schalekamp oor die verhouding tussen kultuur en kapitaal in skole en waarom die een nooit die ander behoort te oorheers nie. Maroela Media

werk skole saam kapitaal kultuur maroela media
Maroela-onderhoude
SkoolSlim | Robotika in die klaskamer begin nie by ʼn robot nie

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Jun 15, 2026 7:56


Dit is ʼn praktiese SkoolSlim-episode vir onderwysers wat graag met robotika wil begin, maar onseker is hoe om die eerste tree te gee. In dié episode van SkoolSlim gesels Melanie Kroukamp, onderwysspesialis van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS), oor hoe onderwysers robotika-denke reeds in hul klaskamers kan aanwakker deur probleemoplossing, kreatiwiteit, samewerking en patroonherkenning. Maroela Media

robots dit robotika maroela media
Wiele2Wiele
Wiele2Wiele ry nuwe RAV4, iCAUR

Wiele2Wiele

Play Episode Listen Later Jun 12, 2026 25:00


Toyota het sy sesde-generasie RAV4 bekend gestel – 'n pragtige sportnutsvoertuig met gevorderde tegnologie wat wys hoe ver die model ontwikkel het sedert die eerste RAV4 in 1994 bekendgestel is. iCAUR het ook sy unieke en eiesoortige V23- en 03T-modelle bekendgestel. Vir die tegniese wenk van die week word daar oor enjinkapasiteit en silinders gesels, en dan gee hulle vir jou ‘n opsomming van die 2026 Isle of Man-renne en alles wat daar gebeur het. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

Maroela-onderhoude
‘Totale wanbalans' in skolesport

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Jun 11, 2026 20:20


Wanneer word skolesport ʼn belegging in kinders, en wanneer word kinders ʼn belegging in skolesport? Maroela Media

wanneer totale maroela media
Maroela-onderhoude
ADHD dikwels eers in volwassenes raakgesien 

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Jun 10, 2026 40:55


Vir baie mense kom ʼn ADHD-diagnose eers in volwassenheid, nadat jare se uitstel, wanorganisasie en oorweldiging begin opstapel. ʼn Kenner sê die simptome was dikwels reeds in die kinderjare daar, maar is eenvoudig nie raakgesien of begryp nie.  Maroela Media

adhd kenner vir eers maroela media
Maroela-onderhoude
Carley se musiek word saam met haar groot 

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Jun 5, 2026 8:13


Carley se jongste enkelsnit, “Wag vir jou”, is meer as net nog ʼn liedjie. Ná haar oorwinning in ʼn talentkompetisie, ʼn droomreis wat wink en selfs ʼn rol in ʼn internasionale huldeblykvertoning, wys die 18-jarige sangeres dat haar musiek saam met haar grootgeword het. Maroela Media

haar groot wag saam maroela media
Maroela-onderhoude
SkoolSlim | Berei ons skole kinders regtig vir die toekoms voor?

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Jun 5, 2026 9:12


Is Afrikaanse skole besig om kinders vir môre se werkswêreld voor te berei, of werk ons steeds volgens ʼn model wat vir gister ontwerp is? Maroela Media

voor skole kinders maroela media