Nuus Pers

Follow Nuus Pers
Share on
Copy link to clipboard

Jesaja 40:3. Nuus Pers is 'n program wat aktuele onderwerpe deur die Christen lens bespreek vir jong mense en Millennials. Die Woord van God word oop gebreek om die Waarheid op die lappe te bring. Jonk of oud kan inskakel, solank jou gees jonk is en jy op soek is na Waarheid.

Nuus Pers

  • Mar 27, 2020 LATEST EPISODE
  • infrequent NEW EPISODES
  • 12m AVG DURATION
  • 6 EPISODES


Search for episodes from Nuus Pers with a specific topic:

Latest episodes from Nuus Pers

Aanlyn Kerkdiens - Matthéüs 20: Gelykenis van arbeiders op verskillende ure gehuur | Leraar Roedolf Basson

Play Episode Listen Later Mar 27, 2020 23:19


Teks: Matthéüs 20:1-14 Want die koninkryk van die hemele is soos ’n huisheer wat vroeg in die môre uitgegaan het om arbeiders vir sy wingerd te huur. En nadat hy met die arbeiders ooreengekom het vir ’n penning op ’n dag, stuur hy hulle in sy wingerd... Leraar Roedolf Basson bedien nou al 25 jaar verskeie kerke. In Desember 1992 gradueer hy met 'n Teologie graad by Helderberg Kollege. Eloffsdal Advent-Sentrum Webtuiste: https://www.eloffsdal.com Facebook: https://www.facebook.com/eloffsdalsda Instagram: https://www.instagram.com/eloffsdal_a...

Nuus Flits: 21 November 2019 | <strong#x3E;Reën is nie die probleem nie - Wie se droogte is dit?</strong#x3E;

Play Episode Listen Later Nov 21, 2019 9:39


Reën is nie die probleem nie - Wie se droogte is dit?Nuus Flits skyn vir jou lig in die donkerte. Is Jesus nog oppad of was dit alles net Speletjies? Skakel aan die Flits vir 21 November 2019 om uit te vind!

Die Bybel: Die Direkte Vertaling 2020 - Reg of Weg?

Play Episode Listen Later Nov 18, 2019 19:07


Die Direkte Vertaling 2020 - 'n Misleiding of nog 'n hoogtepunt vir Afrikaans? Reg of weg, in of uit?In hierdie episode bespreek ons die vierdie amptelike vertaling van God se Woord deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika - 'n inleiding tot die Direkte Vertaling wat November 2020 op die rakke gaan verskyn.

Hoekom Nuus Pers: Die stem wat roep!

Play Episode Listen Later Nov 18, 2019 0:42


Wat die Engels sprekende sal noem "About Us."Jesaja 40:3. Nuus Pers is 'n program wat aktuele onderwerpe deur die Christen lens bespreek vir jong mense en Millennials. Die Woord van God word oopgebreek om die Waarheid op die lappe te bring. Jonk of oud kan inskakel as, solank jou gees jonk is en jy opsoek is na Waarheid.

Nuus Flits: 17 November 2019 | Nqweba Dam in Suid-Afrika het nie ‘n drupel water nie

Play Episode Listen Later Nov 17, 2019 3:02


Nuus Flits skyn vir jou Lig in die donkerte. Is Jesus nog oppad of was dit alles net speletjies? Skakel aan die Flits vir 17 November 2019 om uit te vind!

Die Bybel: Outyds? Nutteloos? Awesome?

Play Episode Listen Later Nov 17, 2019 16:32


Hoekom sal iemand die Bybel vir $50 000 wil koop? Wie het die Bybel geskryf en waar kom dit vandaan?Hoekom is die boek nog te koop - moes dit nie lankal uit die mode gewees het nie? Jy weet... "old news"?Nuus Pers bespreek al hierdie en meer in die episode: Die Bybel - outyds? nutteloos? awesome?

Claim Nuus Pers

In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

Claim Cancel