Podcasts about die bybel

  • 48PODCASTS
  • 180EPISODES
  • 21mAVG DURATION
  • 1EPISODE EVERY OTHER WEEK
  • Feb 13, 2026LATEST

POPULARITY

20192020202120222023202420252026


Best podcasts about die bybel

Latest podcast episodes about die bybel

Harrismith Moedergemeente's Podcast
Oordenking 13 Februarie

Harrismith Moedergemeente's Podcast

Play Episode Listen Later Feb 13, 2026 3:28


Die Bybel as die swaard van die Gees

gees die bybel
Harrismith Moedergemeente's Podcast
Oordenking 10 Februarie 2026

Harrismith Moedergemeente's Podcast

Play Episode Listen Later Feb 10, 2026 4:11


Die Bybel is jou geestelike voedsel. 

die bybel
Harrismith Moedergemeente's Podcast
Oordenking 9 Februarie 2026

Harrismith Moedergemeente's Podcast

Play Episode Listen Later Feb 9, 2026 3:48


Die Bybel is die lig op ons pad. 

die bybel
ToekomsVenster
ToekomsVenster | Die Bybel is 'n skatkis van genade

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Feb 9, 2026 3:20


Mag jy ook die omvattende sorg, leiding en beskerming van die goeie Herder geniet.

herder genade die bybel
Stellenbosch Gemeente
NA-LEEF gedagte | ‘n Veelkleurige skepping

Stellenbosch Gemeente

Play Episode Listen Later Feb 4, 2026 26:19


'n Gesprek wat jou nooi om saam te dink oor die skepping in al sy diversiteit. Pieter gesels met Helène Smit. “Kom ons gesels saam oor die prentjies wat ons het van mekaar wat ons nie eens altyd besef nie. Dalk help dit ons om saam die volheid van God se skepping te ontdek. Natuurlik is hierdie tipe gesprekke soms ongemaklik. En as jou huis en omgewing ‘n veilige spasie is waar jy nie regtig hoef te kies vir ongemak nie, kan ons dit maklik vermy. Maar verloor ons nie dan ‘n stuk van God se “voluit lewe” geskenk nie?” – Helène Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Die veelkleurige skepping beweeg my… – Helène Smit Hulle sê dat ‘n liefde vir voëlkyk jou onverhoeds betrap met die ouderdom. En aangesien ek groot geword het in ‘n familie met verkykers en voëlboeke, het die onvermydelike toe ook met my gebeur. Saam met die voëlkyk die laaste 10 jaar, het ek so diep onder die indruk gekom van die diversiteit van die skepping. Dit voel vir my al meer of God soveel pret gehad het toe hy al die verskillende voëls uitgedink het. Kyk net na die Paradysvlieevanger of Rooiborslaksman! En dan praat mens nog nie eens oor al die vreemde insekte, wonderlike fynbos en belaglike diepsee kreature nie! As ek kyk na al die verskillende persoonlikhede, eienskappe en talente van die mensdom, sien ek beslis ook God se kreatiwiteit en sin vir humor. Dit is dalk nie heeltemal teologies korrek nie, maar ek is oortuig God het die skepping so divers gemaak vir ons genot. Dan wonder ek: As ek kyk na die mense om my, die mense wat naby my bly, saam met my kerk toe gaan, dieselfde plekke oefen as ek, dan voel dit of hulle maar meestal lyk soos ek. Daar is beslis nie dieselfde diversiteit in my vriendekring as wat daar is in hierdie mooie dorp van ons nie. Ons weet almal dat dit is as gevolg van ons land se geskiedenis-storie. Maar dit voel of ek uitmis op ‘n groot stuk genot wat God dalk vir my beplan het. Want dink net hoe my prentjie van Hom sou kon verander as ek meer gereeld saam met iemand wat totaal anders as ek lyk en grootgeword het en dink, die Bybel kan lees! Maar sjoe – dis moeilik om regtig kontak te maak! Ons het soveel vooropgestelde idees oor mekaar. As ek iemand sien wat ek nie ken nie, maak ek aannames oor hulle op grond van geslag, ras, klere. En dit verander dadelik hoe wyd my arms oop is vir hulle. En of ek dalk ongemerk eerder seker maak my motordeur is gesluit in die verkeer… Ek sou beslis kon sê dat my wêreld heeltemal veelkleurig genoeg is met werk en gesin en vriende en stokperdjies en dat ek nie regtig die res van die skepping mis nie. Dit is mos nie regtig nodig om te gaan soek na nog meer kleure en geure en geluide nie? Is daar enige gevaar daarin om maar net dit wat ek reeds om my het, voluit te geniet? Dan dink ek egter aan die nuwe lied wat ek al harder en meer gereeld hoor wêreldwyd: Ek staan op vir MY mense. Ek maar seker dat MY mense OK is. Die Bybel sê ek moet lief wees vir my bure – so ek gaan veg vir my buurt. Ek dink egter dat ons dalk hier keuses begin maak wat kies teen ‘n deel van God se hart? Ek wonder wat sê die Bybel oor nationalisme? Oor menswees bo ras en taal en al die ander verskille en diversiteit. Daarom wil ek jou uitnooi om saam met my te dink oor die skepping in al sy diversiteit. Kom ons gesels saam oor die prentjies wat ons het van mekaar wat ons nie eens altyd besef nie. Dalk help dit ons om saam die volheid van God se skepping te ontdek. Natuurlik is hierdie tipe gesprekke soms ongemaklik. En as jou huis en omgewing ‘n veilige spasie is waar jy nie regtig hoef te kies vir ongemak nie, kan ons dit maklik vermy. Maar verloor ons nie dan ‘n stuk van God se “voluit lewe” geskenk nie? So hier is jou uitnodiging: kom gesels saam. In ‘n veilige spasie waar jy mag sê wat jy voel, al voel dit nie heeltemal reg nie. Kom ons ontdek ons dorp se volle kleure saam. Ek het dit n paar jaar terug begin doen. Ongemak gekies deur mense te volg op sosiale media wat my bitter kwaad maak. Spasies gekies waar mense anders lyk as ek. Boeke en TV reekse  deur mense van ander rasse en kulture as ek. Ek het diversiteit gekies! En wow – ek het sooooooveel gewen! En ek is boonop nou BAIE minder ongemaklik. Ek voel baie minder skuldig. Dit voel of ek tools het om verskil te maak. Kom kuier saam. Kom ontdek die volle geskenk van diversiteit en die God wat dit uitgedink en geskep het en steeds so lief het. Word deel van ons reis binne SG om met groter verwondering tuis te kom en te leef met diversiteit van mense in ons lewe: Versoeningsgesprek – 'n oop, veilige saam-gesels ruimte oor die wonders, uitdagings en misverstande oor ras en diversiteit. Donderdag 12 Feb om 18:30 by kantoor [elke 2e Do van die maand] Becoming human – 'n werkswinkel wat doelbewus geloof en diversiteit in gesprek bring met mekaar. Donderdag 26 Feb om 18:30 by die kantoor [elke laaste Do. van die maand] Church walk – 'n pelgrimstog deur die geskiedenis van Stellenbosch en ons storie.    Sat 21 Mrt 8:00-12:00, vanaf Aunt Sophie by die Ou Landbou-saal. Volg hierdie skakel om deel te word van die WA-groep

God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Liefde Bring ons Nader

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Jan 22, 2026 2:59 Transcription Available


Send us a textRomeine 12:10 As broers en susters in God se huisgesin moet julle mekaar in liefde koester en voor in die ry staan om mekaar met respek te hanteer. (NLV) In 1905 het Albert Einstein sy relatiwiteitsteorie gepubliseer. Hy en baie ander wetenskaplikes het gedink dat die heelal uit net een sterrestelsel bestaan. Vandag praat geleerdes van 'n ongelooflike heelal wat uit, omtrent twee triljoen sterrestelsels, elk met 'n gemiddeld van honderd miljard sterre en tweehonderd miljard planete, bestaan. Die interessante ding is dat die kosmos besig is om verder en verder uit te beweeg – al verder én vinniger weg van ons. Dit is nie staties nie. Dit verg onbeskryflike groot krag, nè? Maar weet jy wat is die sterkste krag van almal? Die antwoord is sonder enige twyfel ... die liefde. God is liefde. Liefde is nie ‘n emosie of ‘n gevoel wat beskryf of verduidelik moet word nie. Liefde bind ons bymekaar. Daardie beeld van 'n vinnig groeiende kosmos wat steeds wegbeweeg, herinner ons aan die manier waarop lande, gemeenskappe, selfs gesinne, al hoe meer verdeeld word deur ideologieë, deur politiek, deur selfsug en deur trots. Daar is egter een krag wat ons weer nader aan mekaar bring: die liefde van ons Here Jesus Christus wat Hy vir ons medemens in ons harte uitstort.Die Bybel beskryf gelowiges as 'n organiese gemeenskap wat mekaar se vreugde en smarte deel; mekaar ondersteun en daadwerklik help. ‘n Gelowige sien verhoudings as iets waarop hy nie sy rug kan draai nie, maar as 'n verhouding wat hom tot verantwoordelikheid oproep. Romeine 12:10 As broers en susters in God se huisgesin moet julle mekaar in liefde koester en voor in die ry staan om mekaar met respek te hanteer. (NLV)In hierdie onpersoonlike wêreld moet ons, as ware Christene, vir mekaar lief wees op 'n manier wat ons so ná soos broers en susters aan mekaar laat voel. Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

ToekomsVenster
ToekomsVenster | Gister en vandag

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Jan 19, 2026 5:18


Die Bybel sê elke dag het genoeg van sy eie uitdagings. Jy maak jou moeg en moedeloos as jy voortdurend in gister of môre leef.

HRCO Potgooi Preke
Verstandige perspektief op die Seën van die Here

HRCO Potgooi Preke

Play Episode Listen Later Dec 14, 2025 36:06


God verkoop nie 'n maklike pad met 'n geestelike “be blessed” plakker nie. Die Bybel maak nie mooi praatjies om jou toewyding te koop nie—dit vertel die waarheid.Moses het vooraf geweet daar gaan weerstand wees. Paulus het vooraf geweet daar gaan lyding wees. En tog… God was met hulle.Spreuke 13:12: “'n Verwagting wat nie uitkom nie, maak 'n mens mismoedig…”Joh. 16:33: “In die wêreld sal julle verdrukking hê…”Kom hoor hoekom seën nie altyd gemak beteken nie, en hoekom die lewe se “op en af” dalk net bewys: jy's nog lewendig—God skryf nog jou storie.

god kom paulus joh die bybel perspektief
ToekomsVenster
ToekomsVenster | Versoening en volwassenheid

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Nov 21, 2025 3:03


Hoe kan ons wêreld verander as ons mekaar nie eers kan verdra nie. Die Bybel vra nie wie is reg nie, dit vra eerder wie het eerste gaan vrede maak?

die bybel
AGS Krugersdorp Noordkampus
Die Bybel is God Geinspireerd | Frederick Poggenppel | 12 Oktober 2025 | AGS Krugersdorp-Noordkampus

AGS Krugersdorp Noordkampus

Play Episode Listen Later Oct 13, 2025 25:32


Tema: Die Bybel is God Geinspireerd Prediker: Frederick Poggenppel Datum: 12 Oktober 2025Plek: AGS Krugersdorp-Noordkampus

die bybel
ToekomsVenster
ToekomsVenster | Die krag van ‘mekaar' in die Bybel

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Sep 4, 2025 4:50


Bid vir mekaar. Daar is geen daad van naasteliefde soos om vir iemand by die Vader in te tree en hulle name voor die troon van God te noem nie.

Lewendewoord Centurion
03 Augustus 2025 - Wouter van der Merwe - Die Spanning van teenoorgesteldes die bybel - Uniek aan ons geloof

Lewendewoord Centurion

Play Episode Listen Later Aug 3, 2025 29:39


03 Augustus 2025 - Wouter van der Merwe - Die Spanning van teenoorgesteldes die bybel - Uniek aan ons geloof by LWC

Radio Scriptura
Nuwe Dissipels: Die Bybel is die Woord van God

Radio Scriptura

Play Episode Listen Later Apr 15, 2025 31:50


Watter gesag het die Bybel in gelowiges se lewe?  Is die Skrif net 'n handleiding met kennis en reels, of is daar iets meer wat God openbaar in Sy woord? Kan ons ooit genoeg van God se woord kry, en het ons iets meer nodig? Wat is die uniekheid van God se woord? Is dit God of mense wat die Bybel geskryf het?

god sy woord watter bybel die bybel skrif dissipels
Maroela-onderhoude
Veelsydige Mionette ‘wag geduldig' op groot deurbraak

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Feb 17, 2025 9:38


“Die Bybel leer ons dat God 40 dae as ʼn belangrike geestelike tydperk beskou en dat daar dikwels ʼn deurbraak kom op die 41ste dag.” Maroela Media

god groot geduldig die bybel maroela media
A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.10 (12.02.25) - (Afr.) - Hoe lees mens die Bybel?

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Play Episode Listen Later Feb 12, 2025 7:51


Praktiese riglyne wanneer enige stuk in die Bybel bestudeer word. Vra die volgende vrae: 1. Is daar 'n voorbeeld vir my om te volg? 2. Is daar 'n sonde waarmee ek moet deel/ moet vermy /moet bely?  3. Is daar 'n opdrag vir my om na te kom?  4. Is daar 'n belofte vir my om toe te eien? 5. Wat leer hierdie betrokke stuk my oor die karakter van God of Jesus Christus? 6. Is daar iets dieper vir my om te ondersoek? 7. Is daar iets in die betrokke stuk waaroor ek spesifiek vandag moet bid? 

ToekomsVenster
ToekomsVenster | Die groen, geel en rooi ligte in die Bybel

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Feb 3, 2025 6:08


Ons gesels oor die rooi, geel en groen ligte in die Bybel. Ek dink God se kleur is groen. Ja, en tog beleef baie God as meer verteenwoordigend van rooi.

ToekomsVenster
ToekomsVenster | Waar is God teenwoordig?

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Oct 28, 2024 7:01


Ek vrees ons het twee stelle waardes, een vir Maandag tot Saterdag en een vir Sondag. Een vir die lewe, ons sê dit nie, maar lewe sonder God en een saam met Hom. Die Bybel sê, die aarde behoort aan die Here en die volheid daarvan.

ToekomsVenster
ToekomsVenster | As ek vir God kwaad word

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Oct 28, 2024 5:02


Die beste raad wat ek jou kan gee vir wanneer jy vir die Here kwaad is, is om met Hom daaroor te praat. Die Bybel belowe, die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal jou bewaar.

god hom kwaad die bybel
ToekomsVenster
ToekomsVenster | Hoe gebruik ons die Bybel?

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Oct 7, 2024 6:31


Dit getuig van ʼn nederige lees en interpretasie van die Here se Woord.

ToekomsVenster
ToekomsVenster | Dit sal nie met my gebeur nie

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Sep 23, 2024 5:20


Die lewe van ʼn gelowige is vol keuses. Die Bybel maak dit duidelik. Kies die lewe.

kies die bybel
ToekomsVenster
ToekomsVenster | Ons was self vreemdelinge in Egipte

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Sep 2, 2024 5:07


Die Bybel herinner ons daaraan dat ook ons op verskeie maniere vreemdelinge was, en in ʼn sin is ons dit nog steeds.

egipte die bybel
ToekomsVenster
ToekomsVenster | Eer jou vader en jou moeder

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Aug 26, 2024 2:22


Die Bybel is daaroor baie duidelik. Alle mense, ook bejaarde mense, is en bly beelddraers van die lewende God.

ToekomsVenster
ToekomsVenster | Die Bybel bly ons gids

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Aug 26, 2024 3:38


Dalk staan jy vandag voor so ʼn keuse.

gids dalk die bybel
Nuus
'Vergeet van die Bybel, wat is jou plan?'

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 7, 2024 0:38


Namate die verkiesing in November naderkom, verwys politieke partye toenemend na die Bybel in hul veldtogte. Hamunyera Hambyuka, Swapo-LP, het onder andere by 'n saamtrek in Rundu aan Swapo-ondersteuners gesê dat versuim om vir Swapo en sy kandidaat, Netumbo Nandi-Ndaitwah te stem, hulle van beide die hemel en die hel sal uitsluit. Namibiese politieke kommentator dr. Henning Melber, navorsingsdirekteur by die Scandinavian Nordic Africa Institute, het op sosiale media gesê dit blyk dat verwysings na en aanhalings uit die Bybel die mees prominente veldtogvoertuig is, in die afwesigheid van enige samehangende program om die maatskaplike uitdagings en ongeregtighede aan te spreek. Kosmos 94.1 Nuus het met Melber gesels, wat meer insig oor sy plasing gee.

kosmos bybel nuus die bybel melber swapo
Nuus
'Vergeet van die Bybel, wat is jou plan?'

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 7, 2024 0:38


Kry die nuus soos dit breek.

kry die bybel
God se Woord VARS vir jou Vandag
Is die Bybel ‘n Feëverhaal?

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Aug 6, 2024 2:53


Send us a Text Message.Jesaja 55:10,11 Reën en sneeu kom uit die hemel, en dit gaan nie daarheen terug nie. Dit maak die aarde nat om die plante te laat bot en vrugte te laat dra sodat daar saad is om te saai en brood om te eet. Net so is dit met die woord wat uit my mond kom: Dit sal nie leeg na My toe terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek verwag en die doel bereik waarvoor Ek dit gestuur het. (NLV) Kom ons wees eerlik, hierdie ding wat die Christene "die Bybel" noem, bevat 'n hele paar baie vreemde, baie moeilik verteerbare stories. Jesus wat water in wyn verander en op water loop. Regtig? Miskien is dit net 'n sprokie?Volgens die verslag van die wêreldwye bediening aan vervolgde Christene, The Voice of the Martyrs, is Bybels in sowat 52 lande dwarsoor die wêreld moeilik of slegs op gevaarlike wyse bekombaar. Bybels is in daardie lande onwettig en skaars en moet dikwels in die geheim ingesmokkel word. Nouja, wat dink jy, as die Bybel net 'n sprokie is, hoekom word dit in 52 lande verbied? Soos iemand eenkeer opgemerk het, hoekom gaan jy nie tronk toe as jy Aspoestertjie of Sneeuwitjie lees nie? So, hoekom word die Bybel verbied? Dit maak geen sin nie.Dit word verbied omdat dit jou kan vrymaak en omdat dit die kragtigste, mees transformerende waarheid wat aan die mensdom bekend is, bevat! Dit is verbode, want wanneer God deur sy Woord met gewone mense soos ek en jy praat, ontketen Hy sy krag om sy doel te bereik.Jesaja 55:10,11Reën en sneeu kom uit die hemel, en dit gaan nie daarheen terug nie. Dit maak die aarde nat om die plante te laat bot en vrugte te laat dra sodat daar saad is om te saai en brood om te eet. Net so is dit met die woord wat uit my mond kom: Dit sal nie leeg na My toe terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek verwag en die doel bereik waarvoor Ek dit gestuur het. (NLV) Dis die ware rede waarom dit in daardie lande verbied word. Nee, dit is nie 'n sprokie nie. Dit is die instrument wat jou lewe heeltemal kan verander. Dit ontketen die krag van God om ín jou en déúr jou te werk en om so tot sy eer sy doel te bereik.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the Show.Enjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

ToekomsVenster
ToekomsVenster: Soek die versteekte skat in elke situasie

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Jul 29, 2024 3:43


Die Bybel sê – wie soek sal vind.

skat die bybel
ToekomsVenster
ToekomsVenster: Wat glo jy oor die Bybel?

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Jun 10, 2024 5:46


Geïnspireerd beteken dat God aan die Woord kom as ʼn mens die Bybel met verwagting en geloof lees.

ToekomsVenster
ToekomsVenster: Bly bid

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later May 27, 2024 3:33


Die Bybel vertel ons van ʼn God wat ʼn goeie plan met ons almal het. Ek weet wat ek vir julle beplan sê die Here, voorspoed en nie teëspoed nie. (Jeremia 29:11)

god ek jeremia die bybel
God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Strik van Rykdom

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later May 13, 2024 2:55


Deuteronomium 8:17,18 Hy het dit gedoen sodat jy nie moet dink dit is deur jou eie krag en energie waardeur jy ryk geword het nie. “Onthou altyd dat dit die Here jou God is wat vir jou die krag gee om ryk te word. Hy doen dit om die verbond na te kom wat Hy met jou voorouers gesluit het. Is dit eerbaar of oneerbaar vir 'n belydende Christen om 'n gerieflike neseier vir hul aftrede te spaar, terwyl daar nog soveel mense dwarsdeur die wêreld is wat honger ly en baie mense in ons eie land, wat op straat woon?Dit is nogal 'n verwarrende vraag, omdat die sosio-ekonomiese omstandighede van mense regoor die wêreld - mense wat vandag se VARS boodskappe in hul eie taal kyk, luister of lees - so dramaties verskil.Ek onthou dat een van my dosente in die Bybelkollege lank gelede gesê het dat as dit nie vir alle mense; rykes en armes, swartes en wittes werk nie … dan is dit nie die Evangelie nie. En ek stem saam. Nouja, wat moet die rykes met hul rykdom doen?Jesus het ons aan die eenkant geleer om nie vir onsself skatte op hierdie aarde bymekaar te maak waar roes en mot dit kan vernietig en diewe dit kan steel nie, maar eerder om skatte in die hemel bymekaar te maak, waar dit nie verlore kan gaan nie. Aan die ander kant lyk dit tog na 'n verantwoordelike ding om te doen om 'n bietjie spaargeld te hê wanneer ons ouer word, om aan ons behoeftes te voorsien. Die Bybel praat dikwels van harde werk, maar ook van spaar. Of jy nou baie ryk is of nie, kyk wat staan in:Deuteronomium 8:17,18 Hy het dit gedoen sodat jy nie moet dink dit is deur jou eie krag en energie waardeur jy ryk geword het nie. “Onthou altyd dat dit die Here jou God is wat vir jou die krag gee om ryk te word. Hy doen dit om die verbond na te kom wat Hy met jou voorouers gesluit het.Trots is ‘n baie gevaarlike strik van rykdom. Wat jy ook al het, kom van die Here af. En een van die maniere om daardie strik te vermy, is om vir jouself skatte in die hemel bymekaar te maak. Dit beteken om te gee - nie net uit jou surplus nie - maar radikaal en mildelik.Moet nooit vir jouself sê: Ek het al hierdie rykdom deur my eie krag en vermoë gekry nie.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the Show.Enjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

ToekomsVenster
ToekomsVenster: Die Boodskap van die Bybel

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later May 8, 2024 4:07


Die Gees sluit die Woord van die Here vir ons oop en help ons om dit beter te verstaan.

woord die bybel die gees boodskap
Francois van Rensburg
Lunch Punch: Deon Groot oor Hand Op Die Bybel

Francois van Rensburg

Play Episode Listen Later Apr 17, 2024 24:24


Deon Groot stel sy nuwe enkelsnit "Hand op die Bybel" bekend. Hy en Louwrens Bezuidenhout bederf ons ook met iets "live".

ToekomsVenster
ToekomsVenster: Wie se sonde vergewe word

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Apr 15, 2024 4:30


Die Bybel sê dat ons sonde soos ʼn skeidsmuur is tussen ons en God. Die skeidsmuur is egter afgebreek vanweë die volmaakte offer wat Jesus aan die kruis van Golgota gebring het. Gaan lees gerus maar Jesaja 59:2.

Eden gemeente Preke
Lewe met die bybel SODAT jy heel kan word

Eden gemeente Preke

Play Episode Listen Later Apr 7, 2024 40:02


heel lewe die bybel sodat
Eden gemeente Preke
Tieners: Ingestem - Episode 6 - Het ons die bybel nodig?

Eden gemeente Preke

Play Episode Listen Later Mar 1, 2024 24:08


die bybel
ToekomsVenster
ToekomsVenster: Nie hier nie, beteken nie dood nie

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Feb 29, 2024 4:48


Die Bybel sê die plek waarheen hulle vertrek het, is onbeskryflik mooi.

dood die bybel
Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Is die Bybel die Woord van God? - Deel 5 [Getemperde Geloof]

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later Feb 18, 2024 31:38


Reeks: [Getemperde Geloof] Spreker: Chris Heunis Youtube link: https://www.youtube.com/watch?v=g91ghzG1520

God se Woord VARS vir jou Vandag
Januarie / Februarie 2024 VARS NUUSBRIEF

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Feb 11, 2024 3:43


Lees als hierOns is opgewonde om na 'n verfrissende somervakansie nog 'n jaar in diens van ons Koning te begin. Ons bid dat die tydjie vir jou ryke seën ingehou het. Waarna sien jy hierdie jaar uit? Waarmee gaan Jesus jou hierdie jaar verras? Het jy doelwitte wat jy graag wil bereik? ‘n Vakansie wat jy dalk wil beplan? Verhoudings waaraan jy aandag moet gee? Wie weet wat die Here vir ons in hierdie baie belangrike jaar wat vir ons land voorlê, beplan? Die waarheid is, dat net Hy weet. Ons lees in Handelinge 1:7,8 dat Jesus vir sy dissipels gesê het:  “Die Vader bepaal hierdie datums,” het Hy geantwoord, “en die bedoeling is nie dat julle dit moet ken nie. Maar wanneer die Heilige Gees oor julle kom, sal julle krag ontvang en oral mense eerstehands van My vertel – in Jerusalem, oor die hele Judea, in Samaria, en tot in die uithoeke van die aarde.” (NLV)  En dit is presies wat ons elkeen wil doen, nè? Ons weet die tyd is kort en kosbaar en dat ons geleenthede om die boodskap van Jesus Christus aan ‘n honger wêreld uit te dra, al hoe skaarser word. Sefanja 3:16,17 : Daardie dag sal vir Jerusalem gesê word: “Moenie bang wees nie, Sion! Moenie moedeloos word nie. Die Here jou God is by julle. Hy is 'n magtige Verlosser. Hy is buitengewoon bly oor julle. Sy liefde sal julle rustig maak. Met uitroepe van vreugde sal Hy oor julle jubel.” (NLV) Daarom wil ons jou graag uitnooi om prakties deel van Christianityworks te wees. Ons wil nie op finansies hamer nie, maar die werklikheid is, dat ons jou ondersteuning baie nodig het! (Alle bydraes by die FNB-rekening word slegs deur ons plaaslike bediening benut!) Die Bybel leer ons dat dit God se normale praktyk is om sy mense te betrek by die finansiering van sy werk. Lees gerus 2 Korintiërs 8: 1-15. Ons waardeer jou voorbidding vir die bediening.Het jy al vir al jou vriende en familie vertel dat hulle daagliks VARS-boodskappe per e-pos of op ‘n potgooi kan geniet? (Ons het tans oor die 700 boodskappe wat weekliks op potgooi afgelaai word!) Laat weet asseblief as jy enige voorstelle het om VARS beter bekend te stel.Ons is altyd baie dankbaar en opgewonde om terugvoer en getuienisse van julle te ontvang!IN DIE PYPLYN o   ‘n VARS – Facebookbladsy om gereelde interaktiewe kommunikasie met julle, ons intekenaars en donateurs, te hê. o   Ons ondersoek die moontlikheid van ‘n “White-label” ( ‘n gedrukte weergawe van die oordenkings met advertensie geleenthede) vir kerke en ons radio-vennote o   Opdatering van ons Webwerf om dit 100% in Afrikaans te hêo   Berni besoek Suid-Afrika DV in Julie 2024Seënwense en mooi loopDie VARS-spanSupport the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Kan die Bybel en Evolusie waar wees? Deel 3 [Getemperde Geloof]

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later Feb 6, 2024 37:07


Reeks: Getemperde Geloof Spreker: (Johan Delport) Youtube link: https://www.youtube.com/watch?v=xyCuq3syaEw

Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Geselekteerde tekste| "Die Bybel is vol weersprekings!"

Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet

Play Episode Listen Later Jan 29, 2024 31:25


(1) Die Bybel is deur die Gees geïnspireer en (2) onfeilbaar, daarom kan dit geen weersprekings bevat nie   https://youtube.com/live/2K_U6aTQ4vQ 

gees die bybel
God se Woord VARS vir jou Vandag
DESEMBER 2023 VARS NUUSBRIEF

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Dec 13, 2023 5:31


DESEMBER 2023 VARS NUUSBRIEF – ons eerste op die potgooiLees als hierVir die afgelope drie en ‘n half jaar word VARS in Afrikaans en FRESH in Zulu, in ‘n groot mate deur Christianityworks vanuit Australië befonds. Christianityworks is self ook op donateurs aangewese vir befondsing.Ons sê baie dankie aan die paar Afrikaanse donateurs wat maandeliks bydra. Alle bydraes wat aan hierdie FNB-bankrekening gestuur word, word gebruik vir die VARS-produksies wat in Suid-Afrika vertaal, verklank en vervaardig word. Elke nou en dan ontvang ons 'n brief of 'n e-pos hier by Christianityworks, waarin ons 'n eenvoudige vraag gevra word oor die bediening en geld. Oor die algemeen gaan dit iets soos volg:As Christianityworks wel ‘n “geloofsbediening” is, as julle regtig glo dat God in al julle behoeftes sal voorsien – hoekom vra julle my vir geld? Hoekom vertrou julle nie net op God nie?Die realiteit is dat Christianityworks net elf betaalde personeellede regoor die wêreld het. Baie funksies (ateljees, produksies, ontwerp, proeflees, ens.) word uitgekontrakteer om by spesifieke behoeftes aan te pas en om julle bydraes ten beste te benut. Ons werk met 'n knap begroting en doen ons bes om God te eer deur elke geskenk - dit maak absoluut geen saak hoe groot of klein dit is nie - te gebruik om die Goeie Nuus van Jesus deur die media aan 'n wêreldwye gehoor van letterlik miljoene mense elke week te verkondig.Ons wil jou graag uitnooi om prakties deel van Christianityworks te wees. Ons wil nie jou arm draai nie. Ons wil jou nie skuldig laat voel as jy nie kan gee nie. Die Bybel leer ons dat God se normale praktyk is om sy kinders by die finansiering van sy werk te betrek. (Sien Eks 25:1,2, Mat 6:33, 2 Kor 8: 1-15) en nog baie meer.Hier by Christianityworks word nie 'n sent vermors nie. Wees dus gerus dat jou bydrae tot sy eer gebruik sal word! Gaan na Cristianityworks.co.za as jy graag met ons wil saamwerk om die Evangelie van Jesus te verkondig, of jy kan by SA FNB rekening 6286 0951 550 ‘n bydrae maak.As jy graag ons nuusbriewe per epos wil ontvang, dis maklik, klik op hierdie skakel in die potgooi notas - https://form.jotform.com/233443021475550Ons waardeer julle voorbidding vir die bediening!Seënwense vir die feesseisoenDie VARS-spanBank:                          First National Bank (FNB) Rekening naam:      Christianityworks NPC Takkode:                   250655 Rekeningnommer:  6286 0951 550 of https://christianityworks.co.za/donate/Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Radical Life
Hoekom Haat Mense Die Jode So?

Radical Life

Play Episode Listen Later Nov 16, 2023 66:12


Hierdie insiggewende boodskap gee bepaalde Bybelse perspektief oor die haat teen die Jode, wat veral in die laaste paar weke meer sigbaar word.  Die Bybel voorspel hierdie haat teen die Jode en ons leef in die tyd waar ons dit voor ons oë sien waar word.

NG Kerk Petrusburg
Lees die Bybel saam met my Matt 3

NG Kerk Petrusburg

Play Episode Listen Later Jun 19, 2023 1:56


Ons lees nou die Evangelie van Matteus

InVia Gemeente
"Waar Was Jy...?" Belangrike vrae in die Bybel deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Feb 20, 2023 17:25


"Die boek Job, wat bestaan uit prosa en meestal poësie, is een van die grootste boeke wat ooit geskryf is oor gebed. Dit breek ons aannames en stereotipes oor wat dit beteken om met God te kommunikeer. Eers as ons Job se storie sien as ‘n reis na ‘n dieperwordende ontmoeting met God, kan ons waarlik omgaan met die oeroue vraag: “Hoekom laat God toe dat (goeie) mense swaarkry?” Dis ‘n storie wat eers ten volle sin maak vir diegene wat swaarkry ken, wat al teen die grond was, op ‘n plek waar God in der waarheid nie meer sin maak nie en waar ons nie kan glo “God het ‘n plan” nie."

InVia Gemeente
"Het Jy Die Reg Om Kwaad Te Wees?..." Belangrike vrae in die Bybel deur Theo Geyser

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Feb 13, 2023 23:01


"Baie van ons is nie net krities nie, maar ook kwaad. En dit vir ‘n baie goeie rede. Die bitter polarisasie in kerke en die regering, oneerlike selfsug, en afwesigheid van respek en deursigtigheid wakker die gode van wraak binne ons aan. Moet ons kwaad word?..."

InVia Gemeente
"Wat Is In Jou Hand?..." Belangrike vrae in die Bybel deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Feb 6, 2023 22:24


"Die Bybel word dikwels opgetel om antwoorde te kry. God se antwoorde. En dit is daar. Duidelike antwoorde en beloftes. Daar is egter ook baie vrae. Vrae wat God vra. En meeste daarvan is nie retories nie. As ons met die vrae worstel en daarop antwoord met ons lewens, kan dit ons nader bring aan wie ons werklik is en in dieper vennootskap met God."...

InVia Gemeente
"Kan Jy Wakker Bly?..." Belangrike vrae in die Bybel deur Theo Geyser

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jan 30, 2023 21:07


"Indien iemand nou vir my sê: “Word wakker tjom!”, beteken dit nie dat ek uit ‘n fisiese slaap moet wakker word nie. Dit beteken eerder dat daar iets is waarvan ek nie van bewus is nie of nie kan sien nie. Dit kan dalk intellektueel, emosioneel of geestelik wees. Een groot tema in Bybel is: Word wakker! Word inteendeel NOU wakker voordat die dood jou wakker maak!"

InVia Gemeente
"Wat soek jy?..." Belangrike vrae in die Bybel deur Theo Geyser

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jan 23, 2023 17:30


"Alles wat soek is net ligte skadu, refleksie van die een wat ons regtig soek! Glo jy dat God meer aantreklik is as ‘n superhero? Slimmer as jou professor? Mooier as die mooiste skildery en meer eroties as die grootste sekssimbool op aarde?"

InVia Gemeente
"Waar is jy?..." Belangrike vrae in die Bybel deur Theo Geyser

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jan 16, 2023 17:23


"Hoe ons ons eie wêreld verstaan is hoe ons die storie van onsself en ander vertel..."

The Bible GPS
WAARHEID, die Bybel en Wetenskap: In Gesprek met 'n Fisikus

The Bible GPS

Play Episode Listen Later Dec 1, 2020 41:46


Willie Mc Loud is an independent South African scholar with a wide field of interest spanning ancient Middle Eastern studies, Kantian philosophy and philosophy of science. He has got a PhD in Nuclear Physics (Nuclear Fusion), a MSc in Physics, a MA in Philosophy of Science, an Honours degree in Philosophical Hermeneutics and an MBL.http://wmcloud.blogspot.comhttps://coreideas.coSupport the show