Podcasts about ruhann steyn

  • 2PODCASTS
  • 37EPISODES
  • 8mAVG DURATION
  • 1WEEKLY EPISODE
  • Oct 10, 2020LATEST

POPULARITY

20172018201920202021202220232024


Best podcasts about ruhann steyn

Latest podcast episodes about ruhann steyn

Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor watergehalte.

Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor walvisse.

Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die aarde se magneetveld.

Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor bye.

Radiokansel / Radio Pulpit
ROM 1 20 RUHANN STEYN PLUTO PODCAST GNT 15 - 9-2020

Radiokansel / Radio Pulpit

Play Episode Listen Later Sep 15, 2020 9:17


Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So het die Here elke planeet geskape as 'n openbaring van Homself... en ruimtefisikus, Ruhann Steyn, se kennis oor Pluto, die 9de eks-planeet vanaf die son, is verby interessant!

Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor Suid-Afrika se watervalle.

Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor uile.

Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

**Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor sonskyn.

Radiokansel / Radio Pulpit
ROM 1 20 RUHANN STEYN SATURNUS 6 PODCAST GNT 25 - 8-2020

Radiokansel / Radio Pulpit

Play Episode Listen Later Aug 24, 2020 9:49


Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So het die Here elke planeet geskape as 'n openbaring van Homself... en hier is ruimtefisikus, Ruhann Steyn, se insigte oor Saturnus, die 6de planeet vanaf die son.

Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor ligbesoedeling.

Radiokansel / Radio Pulpit
ROM 1 20 RUHANN STEYN JUPITER 5 PODCAST GNT 18 - 8-2020

Radiokansel / Radio Pulpit

Play Episode Listen Later Aug 17, 2020 10:45


Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So het die Here elke planeet geskape as 'n openbaring van Homself... en ruimtefisikus, Ruhann Steyn, se insigte oor Jupiter, die 5de planeet vanaf die son, is absoluut fenomenaal.

Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor miere.

Radiokansel / Radio Pulpit
ROM 1 20 RUHANN STEYN MARS 4 PODCAST GNT 11 - 8-2020

Radiokansel / Radio Pulpit

Play Episode Listen Later Aug 11, 2020 6:53


Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So het die Here elke planeet geskape as 'n openbaring van Homself... en ruimtefisikus, Ruhann Steyn, se insigte oor Mars, die 4de planeet vanaf die son, is baie insiggewend.

Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die osoonlaag.

Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor selfoontorings en bestraling.

Radiokansel / Radio Pulpit
ROM 1 20 RUHANN STEYN AARDE 3 PODCAST GNT 4 - 8-2020

Radiokansel / Radio Pulpit

Play Episode Listen Later Jul 31, 2020 9:06


Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So het die Here elke planeet geskape as 'n openbaring van Homself... en ruimtefisikus, Ruhann Steyn, se insigte oor ons tuiste, die aarde, die 3de planeet vanaf die son, is baie insiggewend.

Radiokansel / Radio Pulpit
ROM 1 20 RUHANN STEYN VENUS 2 PODCAST GNT 28 - 7-2020

Radiokansel / Radio Pulpit

Play Episode Listen Later Jul 27, 2020 9:28


Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So het die Here elke planeet geskape as 'n openbaring van Homself... en ruimtefisikus Ruhann Steyn se insigte oor Venus, die 2de planeet vanaf die son, gaan jou verseker fassineer.

Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor bestraling.

Radiokansel / Radio Pulpit
ROM 1 20 RUHANN STEYN MERCURIUS 1 PODCAST GNT 21 - 7-2020

Radiokansel / Radio Pulpit

Play Episode Listen Later Jul 20, 2020 8:51


Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So het die Here elke planeet geskape as 'n openbaring van Homself... en ruimtefisikus Ruhann Steyn se insigte oor Mercurius gaan jou verseker fassineer.

Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor Mandeladag.

Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor wurmkompos.

Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor Erfenisgebiede.

Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor kameelperde.

Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor koffie.

Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor fietsry.

Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor koue fronte.

Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor plastiekherwinning.

Radiokansel / Radio Pulpit
ROM 1 20 RUHANN VUURPYL LANSERINGS PODCAST GNT 19 - 5-2020

Radiokansel / Radio Pulpit

Play Episode Listen Later May 17, 2020 9:31


Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag ontdek ons die rooi knoppie van 'n vuurpyllansering saam met Ruhann Steyn en ons vind uit wat die Here oor Homself kan openbaar in iets wat Sy skepsels geskape het.

Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die groot kameeldoringboombos by Kathu in die Noord-Kaap, en hoekom hierdie bome so belangrik is.

Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die afname in lugbesoedeling tydens die inperking.

Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit neem jou saam op 'n reis na die mees afgeleë eiland in die wêreld, Bouvet.

Radiokansel / Radio Pulpit
ROM 1 20 RUHANN STEYN AURORA BOREALIS GNT 28 - 4-2020 PODCAST

Radiokansel / Radio Pulpit

Play Episode Listen Later Apr 24, 2020 8:21


Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag raak ons liries en romanties op jou en ons ruimtefisikus, Ruhann Steyn, deel met jou die fisika agter die Aurora Borealis, wat soveel mense so bekoor.

Radiokansel / Radio Pulpit
ROM 1 20 RUHANN STEYN DIMENSIES GNT 7 APR

Radiokansel / Radio Pulpit

Play Episode Listen Later Mar 25, 2020 8:13


Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie So vandag bekyk ons na "dimensies" deur die kennersoog van ons ruimte fisikus, Ruhann Steyn en dan Rom 1:20 ons dit ook natuurlik.

Radiokansel / Radio Pulpit
ROM 1 20 RUHANN STEYN KOMETE PODCAST

Radiokansel / Radio Pulpit

Play Episode Listen Later Mar 2, 2020 6:35


Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag bekyk ons komete deur die oë van ruimtefisikus, Ruhann Steyn en dan Romeine 1:20 ons hom

Radiokansel / Radio Pulpit
ROM 1 20 RUHANN STEYN VERSKIETENDE STER PODCAST

Radiokansel / Radio Pulpit

Play Episode Listen Later Jan 20, 2020 6:06


Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie So vandag bekyk ons Verskietende Sterre met die insae van Ruimte Fisikus, Ruhann Steyn en dan Rom 1:20 ons hulle ook.

Radiokansel / Radio Pulpit
ROM 1 20 RUHANN STEYN KONSTELLASIES PODCAST

Radiokansel / Radio Pulpit

Play Episode Listen Later Dec 4, 2019 7:07


Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie So vandag bekyk ons die maan - Ruhann Steyn ons ruimtefisikus vertel ons meer omtrend iets waaroor baie Christene wonder... die konstellasies.

Radiokansel / Radio Pulpit
ROM 1 20 RUHANN STEYN DIE MAAN PODCAST

Radiokansel / Radio Pulpit

Play Episode Listen Later Nov 12, 2019 7:55


Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie So vandag bekyk ons die maan - Ruhann Steyn ons ruimtefisikus vertel ons meer...