Podcasts about noordwes universiteit

  • 17PODCASTS
  • 113EPISODES
  • 13mAVG DURATION
  • 1MONTHLY NEW EPISODE
  • Apr 19, 2025LATEST

POPULARITY

20172018201920202021202220232024


Best podcasts about noordwes universiteit

Latest podcast episodes about noordwes universiteit

Nuus
AfriForum Jeug eis deursigtigheid oor beweerde sangoma-seremonie

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 19, 2025 0:19


AfriForum Jeug eis toegang tot die Noordwes-Universiteit se volledige ondersoekverslag oor die ontwrigting in die Eikenhof-vrouekoshuis verlede Sondag. Dit volg ná bewerings van 'n sangoma-seremonie in die koshuis, met studente wat ontstellende gille gerapporteer het. Die universiteit het intussen die bewering ontken, maar Yvonne Gerber van AfriForum vra egter 'n duidelike beleid oor kulturele praktyke in koshuise, deursigtigheid en trauma-ondersteuning vir studente wat geraak is:

dit sangoma afriforum sondag noordwes universiteit jeug
Nuus
AfriForum Jeug ontstoke oor sangoma-seremonie in Potch koshuis

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 15, 2025 0:15


AfriForum Jeug eis 'n ondersoek nadat 'n tradisionele geneser-seremonie in 'n vrouekoshuis by die Potchefstroomse kampus van die Noordwes-Universiteit uitgevoer is. Die groep sê die voorval, wat bestaan het uit harde gille en voorvaderlike gebede, het Saterdagaand gebeur en die ander studente ontstel. Yvonne Gerber van AfriForum Jeug wil hê die universiteit moet duidelike reëls instel oor kulturele praktyke in koshuise, berading verskaf en personeel oplei om studente se bekommernisse beter te hanteer.

sangoma afriforum potch noordwes universiteit jeug
Klipkouers Potgooi
Klipkouers 9de Verjaarsdag: Jacques Basson Se Terugblik & Toekomsvisie

Klipkouers Potgooi

Play Episode Listen Later Jan 18, 2025 19:09


9 JAAR VAN INSPIRERENDE GESPREKKE! Klipkouers vier vandag 'n mylpaal - Jacques Basson deel ons reis van toe tot nou, en gee 'n voorsmakie van wat voorlê. Van nederige begin tot 'n instelling in Afrikaanse podcasting!  Nege jaar gelede het alles begin met 'n eenvoudige gedagte en 'n mikrofoon. Vandag staan Klipkouers as 'n baken van innovasie in die Afrikaanse digitale landskap, met meer as 350,000 aflaaie wat getuig van 'n reis wat veel meer geword het as net nog 'n podcast. "Inhoud is die goud van die 21ste eeu," sê die stem agter Klipkouers, terwyl hy terugkyk op 'n pad wat hom van 'n enkele program na 'n diverse media-portfolio gelei het. Die evolusie was merkwaardig. Wat begin het as Klipkouers, het uitgebrei na 'n familie van programme, elk met sy eie unieke stem en gehoor. Daar's Boerpot, wat die komplekse wêreld van landboubesigheid oopvou, BizCrush wat die gesprek internasionaal neem, en Herkouers wat die fynere puntjies van beesboerdery ondersoek. "Dis nie so eenvoudig soos om net 'n mikrofoon te koop en te begin praat nie," verduidelik hy. In 'n wêreld waar B2C-podcasts die hoofstroom domineer, het Klipkouers 'n ander pad gekies, met 'n fokus op B2B-inhoud. Hierdie strategie het vrugte afgewerp - vandag staan die program as die 109de top besigheidspodcast op Apple, en die 22ste in die entrepreneurskapkategorie, die enigste Afrikaanse stem in daardie sfeer. Die reis het gelei tot betekenisvolle vennootskappe. Samewerking met die Johannesburg Besigheidskool het nuwe horisonne oopgemaak in die wêreld van AI en kort kursusse. 'n Innoverende BEE-projek help om swart beesboere op te lei, terwyl 'n vennootskap met die Noordwes Universiteit se besigheidskool die krag van podcasting vir sosiale media bemarking ontgin. Die toekoms lyk belowend met 'n nuwe projek saam met John Deere Construction, wat die wêreld van mynbou en konstruksie sal verken, en 'n geheimsinnige projek met die Davinci Besigheidskool. Die e-boek 100, 'n versameling van die mees impakvolle onderhoude, sal die wysheid van nege jaar se gesprekke vasvang. "Ons is in die meesterskapfase," sê hy, verwysend na die spreekwoordelike 10,000 ure wat Malcolm Gladwell as die pad na uitmuntendheid beskryf. Die bosoorlogreeks gaan voort, nuwe terreine soos jag en die buitelewe word verken, en AI word ingespan om die massiewe hoeveelheid inhoud te bestuur. Die verhaal van Klipkouers is 'n testament tot die krag van volharding en strategiese denke in 'n vinnig-veranderende digitale landskap. Terwyl die span vorentoe kyk, is daar 'n duidelike visie: om meer sigbaar te wees, meer konsekwent met hul gehoor te skakel, en voort te bou op die fondament wat oor nege jaar gelê is. Die toekoms van digitale media in Suid-Afrika lyk blink, en Klipkouers is gereed om die volgende hoofstuk te skryf.

RSG Geldsake met Moneyweb
Vanjaar sien dalk die meeste koolstofdioksiedbesoedeling

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Oct 9, 2024 4:40


Daar word voorspel dat die besoedeling deur Suid-Afrikaanse industrieë hulle hoogtepunt gaan raak vanjaar, Prof Roelof Burger van die Noordwes-Universiteit gesels oor die voorspelling. Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb
Wat beteken ‘n privaatlopie in die ruimte?

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Sep 20, 2024 8:55


Dr Pieter Kotze, senior navorser van die Nasionale Ruimteagentskap, verbonde aan die Noordwes-Universiteit gesels oor die ruimte-ekonomie en ruimte-toerisme. Volg RSG Geldsake op Twitter

ruimte noordwes universiteit
Nuus
Nam-onderwysers kort ook dringend bystand, nes in SA

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 18, 2024 0:32


Duisende onderwysers in Suid-Afrika benodig krisis-blitslyne, berading en mentorskapprogramme om die stres van klaskamers te kan hanteer. 'n Volle 65 persent vra vir geestesgesondheidingryping. Dit is volgens 'n studie deur die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie en die Noordwes Universiteit. Die studie dui aan onderwyser-uitbranding word aangehelp deur bykomende pligte en 'n geestesgesondheidstryd. Mahongora Kavihuha, sekretaris-generaal van die Onderwysersunie van Namibië, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels en sê die situasie is dieselfde in Namibië. Hulle werk aan hulpmiddels om onderwysers te ondersteun.

RSG Geldsake met Moneyweb
Die regering wil na gas en olie in die Karoo soek

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Sep 16, 2024 10:20


Dr Jaco Koch van die Noordwes-Universiteit verduidelik wat dit behels. Volg RSG Geldsake op Twitter

olie regering karoo noordwes universiteit
RSG Geldsake met Moneyweb
Gauteng het die vuilste lug in die land

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Sep 9, 2024 8:52


Prof Roelof Burger van die Noordwes-Universiteit se Eenheid vir Omgewingswetenskappe en Bestuur gesels oor lugbesoedeling. Volg RSG Geldsake op Twitter

land gauteng bestuur eenheid noordwes universiteit
Nuus
Namibië, SA 'doen regte ding met MV Kathrin-verbod'

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 29, 2024 0:33


Die vaartuig MV Kathrin wat nie toegelaat is om in Namibië te dok nie is steeds in die nuus, ook internasionaal. Justisieminister Yvonne Dausab het gesê 'n polisie-ondersoek het bevind die vaartuig "dra plofbare materiaal wat vir Israel bestem is, en is dus verbied om Namibiese waters binne te gaan". Dit strook met Namibië se internasionale verpligtinge, insluitend die Volksmoordkonvensie. Die bekende politieke ontleder, professor Piet Croucamp van die Noordwes Universiteit, lewer kommentaar.

RSG Geldsake met Moneyweb
Wat beteken ‘n nuwe kabinet vir die Suid-Afrikaanse ekonomie?

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jul 1, 2024 9:28


Prof Jannie Rossouw van Wits Sakeskool en Prof André Duvenhage van die Noordwes-Universiteit gesels oor die regering van nasionale eenheid, en nuwe kabinet. Volg RSG Geldsake op Twitter

kabinet ekonomie noordwes universiteit die suid afrikaanse
Nuus
SA moet dringend nuwe ekonomiese doelwit stel: ekonoom

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 21, 2024 0:20


'n Ekonoom aan die Noordwes-Universiteit, professor Raymond Parsons, sê die regering van nasionale eenheid se politieke omgewing, tesame met beleidsekerheid, is die kombinasie wat sake- en beleggersvertroue sal optimaliseer. Parsons sê Suid-Afrika benodig nou 'n nuwe sarsie energie en doeltreffende leierskap om oor die algemeen beter te kan doen. Hy sê die land moet dringend 'n nuwe nasionale ekonomiese doelwit stel wat die nasie mobiliseer en deur die regering van nasionale eenheid ondersteun word.

Kopskuif
KOPSKUIF - Hanlie Degenaar - bestuurder van Care2Kids, senior spraak- en taalterapeut en oudioloog

Kopskuif

Play Episode Listen Later Jun 8, 2024 39:27


08.06.2024 - Hanlie Degenaar, bestuurder van Care2Kids, senior spraak- en taalterapeut en oudioloog gesels op 8 Junie op Kopskuif, Kaapse Kansel 729AM. Care2Kids is 'n afdeling van die Centre for Health and Human Performance (CHHP) van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus.

health senior potchefstroom noordwes universiteit
Nuus
Koalisies hou ook voordele in - kenner

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 4, 2024 0:20


'n Professor van die Noordwes Universiteit se Sake- en Bestuurskool, Raymond Parsons, sê die onmiddellike vooruitsigte van 'n koalisieregering behels sowel risiko's as geleenthede. Die ANC het die eerste keer in die demokratiese Suid-Afrika minder as 50 persent van die stemme behaal en daarmee sy meerderheid in die parlement verloor. 'n Koalisieregering moet nou saamgestel word, en Parsons sê die uitdaging is om 'n raamwerk te skep van bestendige regering wat nodig is om sake- en beleggersvertroue te stimuleer:

RSG Geldsake met Moneyweb
Potch blom weens buitelandse atlete

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Apr 22, 2024 6:50


Jean Verster, direkteur vir die Noordwes-Universiteit se Hoëprestasie-instituut gesels oor buitelandse atlete in Potchefstroom. Volg RSG Geldsake op Twitter

blom potchefstroom weens potch noordwes universiteit
Spektrum
Spektrum 10 April 2024

Spektrum

Play Episode Listen Later Apr 10, 2024 57:04


Suzanne Paxton lei Spektrum se Noordwes-verkiesingsdebat op die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus. Die deelnemers is Nathan Oliphant van die ANC, CJ Steyl van die DA, en dr. Pieter Groenewald van die Vryheidsfront Plus.

spektrum anc pieter groenewald noordwes universiteit
Nuus
Noordwes-student se skorsing oor Jesus & LGBT omgekeer

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 14, 2024 0:19


AfriForum Jeug het die Noordwes-Universiteit se besluit verwelkom om die skorsing van die finalejaarstudent, Shaun Christie, op te hef. Hy is verlede week geskors, nadat hy die universiteit se eerstejaar-oriëntasie-inhoud openlik gekritiseer het. Hy het gesê besprekings oor Jesus Christus word nie toegelaat nie maar LGBT-besprekings word verwelkom. Die jeugorganisasie se regspan het Christie in sy dissiplinêre verhoor bygestaan. Ronald Peters van AfriForum Jeug sê sy skorsing is gedeeltelik opgehef. Hy mag aan akademiese programme deelneem, maar word nie toegelaat word om die universiteit se openbare geleenthede by te woon nie:

Nuuspod
Gesteelde miljoene: Kan dit vir Cyril sink?

Nuuspod

Play Episode Listen Later Jun 6, 2022 36:29


Nuuspod praat met prof Andre Duvenhage aan Noordwes Universiteit oor Arthur Fraser se klagtes teen pres. Cyril Ramaphosa.

Nuuspod
ANC-faksies bring dalk groter geweld

Nuuspod

Play Episode Listen Later Apr 7, 2022 19:14


Faksies vernietig die ANC. Dit verduidelik die party se swak prestasie in verlede jaar se munisipale verkiesing, het dr. Gwen Ramokgopa, koördineerder in die kantoor van die sekretaris-generaal van die ANC, Woensdag in die Mamelodi-Wes-begraafplaas in Tshwane gesê. “Ons het hierdie stad Tshwane aan minderheidspartye verloor. Hulle het nie (in die munisipale verkiesing) gewen nie; ons het dit aan hulle oorhandig omdat ons so baie onder mekaar baklei. Ek het hieroor met Andre Duvenhage, politieke ontleder aan Noordwes Universiteit, gesels

Nuuspod
Kan Cyril sy staatsrede oorleef?

Nuuspod

Play Episode Listen Later Feb 14, 2022 33:47


Izak gesels met professor André Duvenhage van Noordwes Universiteit oor president Cyril Ramaphosa se opspraakwekkende staatsrede, en wat die gevolge daarvan kan weea

cyril cyril ramaphosa izak noordwes universiteit
Nuuspod
Die ANC se asem is op

Nuuspod

Play Episode Listen Later Jan 12, 2022 23:37


Nuuspod vra aan Dr. Piet Croucamp, politieke ontleder aan Noordwes Universiteit wat 'n mens van die ANC en die DA in 2022 kan verwag. Die ANC het minder as 50% steun in die verkiesing gekry en die DA se steun het met bykans 4 persentasiepunte gedaal in die munisipale verkiesings van 2021.

anc asem noordwes universiteit
Monitor
Monitor 29 November 2021 - Deel 2

Monitor

Play Episode Listen Later Nov 29, 2021 44:40


Suid-Afrika bly op vlak een van inperkings, en maak nou op inenting staat as die vernaamste wapen teen die Covid-19-pandemie. Noordwes-Universiteit se ingenieursdepartement onthul 'n proses om groen steenkool uit organiese afval te vervaardig.

Alhoebekker
Mens in konteks 4 Augustus 2021

Alhoebekker

Play Episode Listen Later Aug 4, 2021 10:15


Antropoloog dr. Jess Auerbach van Noordwes-Universiteit vertel hoe Covid-19 ons rituele verander het.

covid-19 mens noordwes universiteit
Alhoebekker
Mens in konteks 28 Julie 2021

Alhoebekker

Play Episode Listen Later Jul 28, 2021 8:37


Antropoloog dr. Jess Auerbach van Noordwes-Universiteit praat oor verskillende kulture by die werk.

mens noordwes universiteit
Alhoebekker
Mens in konteks 21 Julie 2021

Alhoebekker

Play Episode Listen Later Jul 21, 2021 9:02


Antropoloog Casper Dreyer van Noordwes-Universiteit verduidelik die verband tussen antropologie en sport.

mens noordwes universiteit
RSG Geldsake met Moneyweb
Dreigende staking in staatsdiens oor loononderhandelinge kan vernietigende gevolge hê

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Apr 26, 2021 5:55


Prof. Raymond Parsons – ekonoom verbonde aan die Noordwes- Universiteit se Sakeskool

prof staking noordwes universiteit
AGRI NEWS NET
EKONOMIE: ANC MOET GELEENTHEDE AANGRYP

AGRI NEWS NET

Play Episode Listen Later Mar 10, 2021 0:29


Raymond Parsons van die Noordwes Universiteit se Besigheidskool, sê gelukkig is die ekonomiese nuus hierdie jaar beter: --- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message

moet ekonomie noordwes universiteit
RSG Geldsake met Moneyweb
Reaksie op President Cyril Ramaphosa se staatsrede

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Feb 12, 2021 9:30


Professor Raymond Parsons – ekonoom en dosent, Noordwes Universiteit se Sakeskool

cyril ramaphosa reaksie noordwes universiteit
Nuus
As ek aangekla word sal ek bedank - Cyril

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 18, 2021 0:44


President Cyril Ramaphosa het volgens berigte uit Suid-Afrika aangedui dat hy as staatshoof sal bedank sou hy van korrupsie aangekla word. Hy het bewerings deur Brian Molefe voor die Zondo Kommissie dat hy by beweerde korrupsie betrokke was met Eskom se kontrakte ontken. Molefe die voormalige Hoof Uitvoerende Beampte van Eskom, het Ramaphosa beskuldig van konflik van belange oor Eskom kwessies. Professor Andre Duvenhage, Hoogleraar in Politieke Wetenskap aan die Noordwes Universiteit op Potchefstroom...

The Bible GPS
Die Vaccine (Entstof), 666 en Openbaring: 'n Gesprek met Stephan Joubert

The Bible GPS

Play Episode Listen Later Dec 13, 2020 30:27


Stephan Joubert is 'n spreker, prediker, leierskapkonsultant en skrywer. In 2010 is een van sy boeke, Jesus – 'n radikale sprong, bekroon met die Andrew Murray-prys. Stephan is buitengewone professor in Teologie aan die Universiteit van die Vrystaat en Noordwes-Universiteit, 'n navorsingsgenoot in Teologie aan die Radboud Universiteit in Nijmegen, Nederland, redakteur van 'n groot e-kerk op die internet, en deeltydse leraar. Hy is getroud met Marietjie en het twee dogters, Tarien en Elani. http://www.ekerk.org/Support the show (https://thebiblegps.com/donation)

Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor watergehalte.

noordwes universiteit
Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor walvisse.

noordwes universiteit
Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die aarde se magneetveld.

noordwes universiteit
Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor bye.

noordwes universiteit
Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor Suid-Afrika se watervalle.

suid afrika noordwes universiteit
Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor uile.

noordwes universiteit
Kosmos 94.1 Landbou
Johnny van der Merwe, gesels oor kommoditeitspryse in Suid-Afrika.

Kosmos 94.1 Landbou

Play Episode Listen Later Sep 3, 2020 3:52


Kosmos 94.1 — Johnny van der Merwe, ‘n senior dosent in Landbou Ekonomie aan die Noordwes Universiteit gesels met Pieter Moller oor die jongste oor kommoditeitspryse in Suid-Afrika.

Kosmos 94.1 Landbou
Die ANC se Uitvoerende Komitee vergadering het die naweek plaasgevind.

Kosmos 94.1 Landbou

Play Episode Listen Later Aug 31, 2020 1:37


Kosmos 94.1 — Theo Venter, beleidspesialis en dosent by die Noordwes Universiteit gesels met Pieter Moller oor die naweek se ANC Uitvoerende Komitee vergadering en wat dit vir landbou inhou... in sy mening, nie veel nie... hy verduidelik.

kosmos komitee theo venter noordwes universiteit
Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

**Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor sonskyn.

noordwes universiteit
Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor ligbesoedeling.

noordwes universiteit
Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor miere.

noordwes universiteit
Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die osoonlaag.

noordwes universiteit
Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor selfoontorings en bestraling.

noordwes universiteit
Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor bestraling.

noordwes universiteit
Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor Mandeladag.

noordwes universiteit
Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

uhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor sonpanele.

steyn noordwes universiteit
Nuus
Plaaslike owerhede vat harde hou met Covid

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 9, 2020 0:52


Kosmos 94.1 — Professor Melvin Diedericks van die Noordwes Universiteit in Suid-Afrika sê die finansiële impak op plaaslike owerhede as gevolg van korona is groter as verwag. Diedericks spesialiseer in Openbare Administrasie by die universiteit se Departement van Regeringstudies. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor wurmkompos.

noordwes universiteit
Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor Erfenisgebiede.

noordwes universiteit
Brêkfis met Derrich (RSG potgooi)

Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor kameelperde.

noordwes universiteit
VivA Afrikaans-joernaal
Gesprek oor Die storie van Afrikaans – Deel 1

VivA Afrikaans-joernaal

Play Episode Listen Later Jan 21, 2018 75:52


Gesprek oor Die storie van Afrikaans – Deel 1 (Gerhard van Huyssteen en Wannie Carstens). Proff. Wannie Carstens en Edith Raidt is twee bekendes op die gebied van die geskiedenis van Afrikaans. Aan die einde van 2017 het deel 1 van 'Die storie van Afrikaans' by Protea Boekhuis verskyn. Ons gesels oor die boek, oor Wannie se loopbaan aan die Universiteit van Kaapstad en die Noordwes-Universiteit, asook oor moeilike kwessies met betrekking tot Afrikaans se herkoms. Verwysing: Carstens, WAM & Raidt, E. 2017. Die storie van Afrikaans: uit Europa en van Afrika – deel 1. Pretoria: Protea Boekhuis. VivA se webwerf