POPULARITY
Met Evert en Rudolph wat in lande bly wat nie meer rerig gelowig is nie, waarop is die mense se moraliteit gebaseer?
https://perez7.podbean.com Hier is die link na ons nuwe podcast channel wat gaan fokus op christelike fondasies. Hier gaan ons probeer om by die begin te begin en die basis van ons geloof stap vir stap te bou sodat ons werklik die basiese beginsels van die Woord verstaan en ń dieper verhouding met ons Vader kan bou. Die podcasts gaan vir almal wees en nie net vir jong christene nie. Almal van ons sal iets hier kan leer. Deel die link en versprei dit, veral waar iemand meer wil weet of beter wil verstaan wat wedergeboorte is, die doop of gebed. Ons gaan probeer omvattend wees soos wat Heilige Gees ons lei. Ons sal daarvan hou as julle met ons sal gesels en vrae vra oor goed wat julle nog nie verstaan nie of dalk net beter wil verstaan. Geniet hierdie pad saam met ons.
Ons inspirasie vir vandag is uit die hart van Charles van Onselen - sy tema is: Fondasies en Mure uit o.a. SPREUKE 25:28 (AFR83) - 'n Stad sonder 'n muur om hom te beskerm, so weerloos is 'n mens as hy nie selfbeheersing het nie.
A series from His People Potchefstroom
A series from His People Potchefstroom
Series from His people Potchefstroom
Series from His people Potchefstroom
Series from His people Potchefstroom
Series from His people Potchefstroom