POPULARITY
Send us Fan MailJesaja 48:17 So sê die Here, jou Verlosser, die Heilige van Israel: Ek is die Here jou God wat jou onderrig tot jou beswil, wat jou lei op die pad waarop jy moet gaan Die lewe is vol mense wat vir jou wil sê wat om te doen - van base en politici tot beïnvloeders op sosiale media. Almal het raad en almal het ‘n plan vir jou lewe. Maar die groot vraag is: na wie luister jy regtig?As jongman was ek oortuig dat sukses die enigste doel in die lewe is. Ek moes ‘iemand' word. Ek wou iemand wees en al die luukse dinge, wat die adverteerders beweer my gelukkig sou maak, besit. Dit sal jou nie verras dat daardie gejaag na sukses dolleeg was nie; dat dit my amper verwoes het.Dit was dáár waar Jesus my kom red het.Jesaja 48:17 sê: So sê die Here, jou Verlosser, die Heilige van Israel: Ek is die Here jou God wat jou onderrig tot jou beswil, wat jou lei op die pad waarop jy moet gaan. Sien jy die verskil? God gee nie net raad nie. Hy leer jou wat regtig goed vir jou is. Hy manipuleer of mislei jou nie. Hy lei jou omdat Hy jou liefhet.In Christus kry hierdie leiding 'n gesig. Jesus het gesê: Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Hy is nie net 'n gids nie - Hy is die pad self. Om Hom te volg, is nie 'n lys reëls nie. Dit beteken dat jy die Verlosser, wat vir jou gesterf het, toelaat om jou te lei. So, voordat jy na al die geraas luister, voordat jy toelaat dat slegte raad jou weer eens seermaak, stop eers. Luister fyn na wat God vir jou sê.Ek leer jou wat vir jou goed is. Ek lei jou op die pad wat jy moet loop.Dis God se Word. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Kom kuier saam met my en die lieflike Riaan Visman. Gaan kyk Bottelnek Brrek Bek https://www.artscape.co.za/event/bottelnek-breek-bek/
Kom kyk hoe gesels ek en Riaan Visman... en gaan kyk ook vir Bottleneck Breek Bek https://www.artscape.co.za/event/bottelnek-breek-bek/
Energieminister Modestus Amutse het vanmiddag aangekondig dat brandstofpryse met 2 Namibiese dollar sal styg vanaf 5 Augustus. Die petrolprys in Walvisbaai sal dus 24 dollar en 48 sent per liter wees, diesel 50dpm sal 26 dollar en 26 sent per liter wees, en diesel 10dpm 26 dollar en 36 sent per liter. Amutse sê dat die besluit geneem is met inagneming van wêreldwye oliepryse en die herinstelling van die volle brandstofheffing, wat tydelik met 50 persent verminder is.
Send us Fan MailHebreërs 10:35-36 Moenie hierdie vertroue in God deur julle vingers laat glip nie. Dit hou vir julle 'n groot beloning in. Wat julle nodig het, is om te volhard sodat julle kan voortgaan om God se wil te gehoorsaam. Dan sal julle ontvang wat God beloof het. (NLV) Een van die moeilikste dinge om te doen, is om deur te druk wanneer jy so gedaan gesukkel is, dat jy voel jy moet handdoek ingooi. Dink mooi, wanneer was die laaste keer wat jy in die versoeking was om moed op te gee? In 1968, tydens die Olimpiese Spele in Mexikostad, het John Stephen Akhwari, 'n marathon atleet van Tanzanië, tydens deelname aan die spele, ‘n slegte val gehad en sy been beseer. Almal het verwag dat hy uit die wedloop sal wegstap, maar ure nadat die wenner verby die wenstreep was, het Akhwari strompelend die stadion binnegestap. Hy was bebloed en uitgeput, maar vasbeslote om die wedloop te voltooi. Toe hy gevra is waarom hy nie gestop het nie, het hy gesê: "My land het my nie 10 000 myl gestuur om die wedren te begin nie. Hulle het my 10 000 myl gestuur om dit klaar te maak."Dit is die krag van deursettingsvermoë. En dit is presies waarvan God hier praat:Hebreërs 10:35-36 Moenie hierdie vertroue in God deur julle vingers laat glip nie. Dit hou vir julle 'n groot beloning in. Wat julle nodig het, is om te volhard sodat julle kan voortgaan om God se wil te gehoorsaam. Dan sal julle ontvang wat God beloof het. (NLV)Keer op keer word ons deur terugslae getref. Ons geloof word deeglik getoets. En tog vra God ons nie net om ‘n taak te begin nie, maar om dit met moed, met geduld en met vertroue te voltooi.Dit gaan nie daaroor om op jou tande te kners en in jou eie krag deur te druk nie. Dit gaan daaroor om vas te hou aan Christus, wat reeds die wedloop vir ons vooruit gehardloop het. Hy het die kruis verduur. Hy het die skande en die pyn verduur. En nou regeer Hy in glorie.En dieselfde krag - dieselfde opstandingskrag - wat Hom uit die dood opgewek het, is vir jou beskikbaar, hier en nou, om jou tot die einde staande te hou. Moet dus nie moed opgee nie. Jou geloof in Jesus sal beloon word. Nie omdat jy sterk genoeg is nie, maar omdat Hy getrou genoeg is. In Hom is die wenstreep verseker, en die prys is ewig.Dit is God se Woord. Vars ... Vir jou... Vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
30 Junie 2026: Ons praat met 'n risiko-ontleder oor vandag se beplande optogte teen ongedokumenteerde buitelanders. Maak seker dat almal in jou diens oor die regte dokumentasie beskik. Op Wêreld Sosiale Media-dag val die kollig op die verspreiding van vals nuus.
President Cyril Ramaphosa sê alle belanghebbendes in die land moet saamwerk om volhoubare oplossings te bied om werkloosheid onder jongmense te verminder. Suid-Afrika se amptelike werkloosheidsyfer staan nou op 32,7-persent, terwyl 4,7-miljoen jongmense wat kan werk, werkloos bly. In die hooftoespraak by die Nasionale Jeugdag-herdenking in Johannesburg gister, het Ramaphosa beklemtoon dat die privaatsektor ook 'n verantwoordelikheid het om die uitdaging van werkloosheid aan te spreek:
Die Departement van Binnelandse Sake sê nie een van die 268 Nigeriese burgers wat Woensdagaand uit die land gesit is, was wettig in Suid-Afrika nie. Sowat ʼn duisend Nigeriërs het geregistreer om voor teenmigrante-groepe se sperdatum van 30 Junie gerepatrieer te word, en 500 het goedkeuring gekry. Van die 500 was 268 ongedokumenteer. Die departement se hoof van Immigrasie en Wetstoepassing, Stephen van Neel, sê hulle het persoonlike onderhoude gevoer met die 268 Nigeriërs, wat volgens die Immigrasiewet as ongewens verklaar is.
In hierdie bemoedigende episode van Radio Cape Pulpit se program Kopskuif (aangebied deur Mirza XTN in samewerking met die RTKV), gesels die gasheer met twee toegewyde gemeenskapswerkers: Suzie Matlalo en Sybil Lau. Suzie, reeds sedert 1988 by die ATKV betrokke, deel hoe sy Afrikaans leer nadat sy dit nie goed verstaan het nie, en hoe dit gelei het tot die ontstaan van “Afrikaans vir Almal” – Saterdagklasse wat kinders help om Afrikaans met selfvertroue te praat, te lees en te slaag vir eksamens. Die projek het begin met net drie kinders en het sedertdien uitgebrei na vyf verskillende punte in Soweto, Flehof en Dipswood. Sybil verduidelik hoe leesvaardigheid die grondslag is vir sukses in alle skoolvakke en in die lewe. Hulle bespreek ook die Internasionale Boekedag, die gebruik van vrywilligers (fasiliteerders), en die belangrike rol van ouers en gemeenskappe. Suzie het in 2018 die Neville Alexander Prestige-toekenning vir die bevordering van Afrikaans ontvang. Die episode sluit af met 'n oproep vir meer vrywilligers en ondersteuning, asook 'n praktiese wenk van Abram: begin klein, gebruik 'n paar Afrikaanse woorde, en lees 'n boek.
Cran het 'n amptelike uitnodiging aan belanghebbendes uitgereik vir 'n raadplegende openbare verhoor. Die sessie fokus op die voorneme om die regulasies rakende lisensiegelde en regulatoriese heffings te wysig. Die geleentheid sal plaasvind op Vrydagmiddag, 22 Mei, by Droombos buite Windhoek. Cran se woordvoerder, Mufaro Nesongano, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die belangrikheid van die sessie.
'n Toename in aanlyn-kindermisbruik word wêreldwyd en ook in Namibië aangemeld, in die vorm van aanlyn- en seksuele teistering gemik op minderjariges. Kinderpornografie het ook toegeneem, veral op die donkerweb. Daar is onlangs in Australië 'n internasionale sindikaat ontmasker met 700 beweerde oortreders wat opgespoor is. Kosmos 94.1 Nuus het met Vanessa Maresch van Salt Essentials gepraat, wat sê dit is 'n probleem wat die regering nie alleen kan aanspreek nie.
"Qaydaları Pozma" verilişində Daxili İşlər Nazirliyinin Nəqliyyatı İntellektual İdarəetmə Mərkəzinin mətbuat katibi Ömər Xıdırov ilə piyadaların ən çox etdiyi təhlükəli səhvlər, yolu istənilən yerdən keçməyin riskləri, işıqfor qaydalarına əməl etməməyin nəticələri və piyada təhlükəsizliyinin artırılması yolları haqqında danışdıq.
Die strewe om vrugte-invoere te verminder het 'n hupstoot gekry na suksesvolle piesang-oesproewe by Etunda in die Omusati-streek. Die Namibiese Akkerbouraad sê ses proefterreine is landwyd opgestel om piesangvariëteite te identifiseer wat geskik is vir plaaslike klimaatstoestande. By Etunda word verwag dat 1 104 piesangplante op 0,6 hektaar tussen 30 en 40 ton sal produseer. Emillie Abraham, die bestuurder vir tuinbou-ontwikkeling by die Akkerbouraad, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
Tema: Alles Vir AlmalPrediker: Donè Van WykDatum: 10 Mei 2026Plek: AGS Krugerdorp-Noordkampus | Plek Van Hoop
President Netumbo Nandi-Ndaitwah sê Namibiërs moet inspirasie te put uit die veerkragtigheid van die Basters tydens die Slag van Sam !Khubis naby Rehoboth. In ‘n toespraak wat namens haar deur visepresident Lucia Witbooi tydens die 111de herdenking van dié slag gelewer is, het Nandi-Ndaitwah beklemtoon dat die moed wat by Sam !Khubis getoon is, die nasie moet verenig eerder as om ou verdeeldheid aan te wakker. Sy het burgers aangemoedig om die geskiedenis as 'n rigtingwyser vir versoening, 'n sterker nasionale identiteit en gesamentlike pogings tot 'n voorspoedige en inklusiewe Namibië vir almal te gebruik.
Die DA sal vandag sy Wetsontwerp op Ekonomiese Insluiting vir Almal in die Parlement voorlê. Die party se beleidshoof, Mat Cuthbert, sê Swart Ekonomiese Bemagtiging het na 30 jaar misluk om breë insluiting te lewer, en bevoordeel 'n klein elite terwyl miljoene steeds uitgesluit is. Hy sê die Wetsontwerp vervang rasgebaseerde reëls met 'n uitkomsgedrewe stelsel wat fokus op werksgeleenthede, belegging, vaardighede en kleinsakegroei, en versterk aanspreeklikheid:
Die herrie was oor die naweek los rakende toegang tot Sossusvlei en spesifiek die Dooievlei. Terwyl die lynminister se woordvoerder, Vilho Hangula eers gesê het ‘n kennisgewing dat dit oop is, is verkeerd, is daar later ‘n ommekeer gemaak en toegang tot die Dooievlei is oop vir almal. Eerste minister dr. Elijah Ngurare het ook op sy sosiale media gesê dit moet oop wees vir almal en dat die lynminister die toepaslike regulasies sal administreer. Hangula het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
Send us Fan MailHandelinge 15:10-11 Waarom wil julle dan nou God se geduld op die proef stel deur op die nek van die gelowiges uit die heidennasies 'n juk te lê wat ons voorvaders nie in staat was om te dra nie en ons ook nie? Nee! Ons, en ook hierdie gelowiges, glo dat ons net deur die genade van die Here Jesus gered word.” Almal wat ooit op planeet Aarde geleef het (behalwe Een), het jammerlik gefaal. Ons het almal foute gemaak. Ons het almal te kort geskiet. Nie een van ons het ooit ál die reëls nagekom nie; en nou praat ons van baie dinge soos eenvoudige vriendelikheid en algemene ordentlikheid; om nie van padreëls te praat nie. Dis nie eers nodig om lank daaroor na te dink om jou lysie op te stel nie, nè?Ek is ontsettend gedrewe; ek is pligsgetrou en hardwerkend. Jy kan seker vir jouself uitwerk dat ek baie werkgerig is en dat ek in die proses baie foute gemaak het en baie mense seergemaak het. As ek ‘n lys van almal op wie se tone ek getrap het, sou neerskryf, sou dit die dikste boek in die wêreld wees!Dit maak nie saak hoe slim, ywerig of hardwerkend ons is, of in watter kultuur ons grootgeword het nie, ons het almal 'n berg van foute gemaak. Is die oplossing dan: om harder te probeer, om beter te doen en om die reëls na te kom?Ons sien in Handelinge hoe die apostel Petrus in Jerusalem vrede onder die apostels en ouderlinge gebring het deur te verduidelik dat die nie-Jode nie die wette van Moses moet volg om gered te word nie.Handelinge 5:10-11 Waarom wil julle dan nou God se geduld op die proef stel deur op die nek van die gelowiges uit die heidennasies 'n juk te lê wat ons voorvaders nie in staat was om te dra nie en ons ook nie? Nee! Ons, en ook hierdie gelowiges, glo dat ons net deur die genade van die Here Jesus gered word.”Met ander woorde, hy sê, dat as hulle, wat Jode is, nie eers die wet van Moses kon gehoorsaam nie, hoe kan hulle dan van die nuwe bekeerlinge verwag om dit te gehoorsaam? Die antwoord - die enigste antwoord - is God se genade en vergifnis deur Jesus se offer.Soos Charles Spurgeon dit gestel het: Sonde is die groot gelykmaker. Dit plaas die koning en die bedelaar op dieselfde vlak voor God. Almal het gesondig. Almal het genade nodig.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
05 April 2026 - Wouter van der Merwe - "En as Ek van die aarde af verhoog word, sal Ek almal na My toe trek" by LWC
Send us Fan MailLukas 23:55-56 Die vroue wat saam met Jesus van Galilea af gekom het, het saamgeloop en die graf gesien en gekyk hoe sy liggaam neergelê word. Daarna het hulle huis toe gegaan en reukolie en salf reggemaak. Op die sabbatdag het hulle gerus, soos die gebod bepaal. Saterdag, ná Goeie Vrydag is tradisioneel 'n redelik stil dag van rus. Goeie Vrydag was ‘n belangrike dag en Sondag, die dag waarop Jesus opgestaan het, is eers die volgende dag. Jesus se liggaam was daardie Saterdag nog in 'n verseëlde graf en daar was niks vir die dissipels om te doen nie, want alles was tog finaal verby...Was dit?Jy kan jou die gebeure voorstel, nè? Na die vorige dag se trauma van Jesus se wrede dood, die voorhangsel van die tempel wat geskeur het en grafte wat oopgegaan het, het die dissipels in vrees vir hul eie lewens, die gebeure probeer verwerk. Wat kon hulle doen? Hy was dood en begrawe, en dit was immers die sabbat.Lukas 23:55-56 Die vroue wat saam met Jesus van Galilea af gekom het, het saamgeloop en die graf gesien en gekyk hoe sy liggaam neergelê word. Daarna het hulle huis toe gegaan en reukolie en salf reggemaak. Op die sabbatdag het hulle gerus, soos die gebod bepaal.Daar was niks anders om te doen as om te treur, te rus en voor te berei om Jesus se liggaam te balsem nie. Gelukkig hoef ons nie saam met hulle te treur nie, want ons weet wat kom ... Jy weet dat die misdadiger, Barabbas, op die skare se aandrang vrygelaat is. Jy weet dat Jesus jou kom red het. Jy weet dat Hy vir jou gesterf het ... in jou plek gesterf het. En jy ken hierdie tydlose waarheid:Johannes 3:15-16 sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.Genade het Jesus sy lewe gekos - sodat ons nie vir ewig moet betaal vir ons sondes nie. Jy, ek en Barabbas is almal seuns of dogters van die Vader. Almal is skuldig. Almal is ongelooflik geliefd. Almal word uitgenooi om te glo.Moet jouself dus nie diskwalifiseer deur skuldgevoelens nie. Genade gaan nie daaroor om goed genoeg te wees nie. Dit gaan oor 'n God wat jou so liefgehad het dat Hy jou plek ingeneem het.Dis die onreg en die skandaal… en die skoonheid en die wonder… van die Evangelie.En dis God se Woord. Vars… vir jou… vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Send a text1 Johannes 3:18 Liewe kinders, ons liefde moenie net woorde en lippetaal wees nie, maar moet met die daad bewys word, en dan in opregtheid. Het jy al daaraan gedink dat elke persoon maar sy eie ou tameletjies het waarmee hy stoei? Die probleem is dat die mens, oor die algemeen, so begaan is oor dít wat homself raak, dat hy selfsugtig fokus op dít wat in sy klein wêreldjie aan die gang is. En weet jy, dis ‘n groot oorsaak van konflik.Ek het onlangs buite 'n groot woonstelkompleks gestaan en na die vensters en balkonne gekyk. Ek het begin wonder wie in al hierdie woonstelle woon: gesinne, enkellopendes, jonges, oues? En ek het my voorgestel wat moontlik in sommige woonstelle kon aangaan...Nouja, hierdie ou se salaris is vertraag, en hy moet binnekort sy verbandlening betaal. In die volgende woonstel is daar 'n middeljarige geskeide vrou wat op soek is na antwoorde. Dan is daar die gesin wat pas hul geliefde troeteldier verloor het. En daar is die paartjie met ‘n huwelik wat op die rand van ineenstorting wankel. En hier is die jong student wat gereedmaak vir ‘n belangrike afspraak. En langsaan die jong man wat vasgevang is in 'n sielsvernietigende verslawing.Jy kan sekerlik jou eie verbeelding gebruik? Elke persoon wat jy ontmoet, het maar sy eie probleempies wat hom kan ontwrig en sy gedrag kan bepaal.Konflik ontstaan wanneer ons so behep is met ons eie ‘dinge', dat ons nie ons harte oopmaak en erken dat die ander persoon ook ‘dinge' aan die gang het nie.1 Johannes 3:18 Liewe kinders, ons liefde moenie net woorde en lippetaal wees nie, maar moet met die daad bewys word, en dan in opregtheid.So, wanneer iemand die volgende keer 'n bietjie vreemd optree, bewys ‘n bietjie liefde aan hom, en neem sy omstandighede in ag, voordat jy sy gedrag veroordeel. Dit is nie 'n teorieles nie; dit is nie net woorde en praatjies nie...Nee, jou liefde moet eg wees. Jy moet jou liefde wys deur jou opregte optrede.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
"Qaydaları Pozma" verilişində "Bakı Sığorta" ASC-nin Ləğvetmə Komissiyasının sədri, Azərbaycan Vəkillər Kollegiyasının üzvü, vəkil Oqtay Şeydabəyov ilə birlikdə sığorta müqaviləsindəki qaranlıq məqamların hüquqi məsuliyyəti, hadisə zamanı atılmalı olan ilk addımlar, ödənişdən imtina halları və avtomobil qəzalarında qarşı tərəfin sığortası ilə bağlı yaranan mübahisələrin məhkəmə yolu ilə effektiv həlli yolları ətrafında danışdıq.
"Qaydaları Pozma" verilişində qəza əleyhinə kursların məşqçisi Aqil Rəhimov ilə birlikdə avtomobil alarkən sənədləşmə prosesinin düzgün aparılma qaydasından, avtomobilin texniki vəziyyətinin yoxlanılmasının vacibliyindən, alınan avtomobilin sərfəliliyi və təhlükəsizliyinin önəmindən, xüsusilə ikinci əl avtomobil alarkən texniki vəziyyət, tarixçə və əlavə xərclər kimi detalların xüsusi diqqətdə olmasının vacibliyindən danışdıq.Aparıcı: Ceyhun HəsənliQonaq: Qəza əleyhinə kursların məşqçisi Aqil Rəhimov
The Alpha Talks Show — Special Episode | Bali Beyond the Dream Bali is sold as paradise. Almost never explained as an investment. In this special episode of The Alpha Talks Show, Seif El Hakim sits down with Alexander Vernik for a grounded, no-hype conversation about what actually makes a Bali investment work — and what most people completely miss.This is not a travel story. It's a structural breakdown of how serious investors think. In this conversation, we unpack: • Why location in Bali is about supply control, not scenery • How international-standard development and project management change the risk equation • What real risk mitigation looks like — beyond promises and glossy decks • And why The One by Almal was built to balance lifestyle value with capital protection and long-term returnNo projections pulled from thin air. No emotional selling. Just clear logic, structure, and investor-level thinking.This episode isn't about buying a villa. It's about understanding where money is protected before it grows.Smart investors don't chase destinations. They study structure.
President Volodymyr Zelensky het aanlyn met leiers in die EU en Brittanje vergader. Dit kom na president Donald Trump sekuriteitswaarborge beloof het as ‘n ooreenkoms vir vrede onderteken kan word. Daar is eise vir ‘n verkiesing in die Oekraïne en Zelensky en die EU werk aan ‘n aanpassing van die Amerikaanse plan. Zelensky sê almal moet tafel toe kom.
Die ANC sê Suid-Afrika kan nie die waardes van die Vryheidsmanifes ten volle verwesenlik of sy demokratiese winste saamvoeg terwyl vroue, kinders en kwesbare persone steeds met bedreigings leef nie. Die 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders word tans tot 10 Desember gehou. Die ANC se woordvoerder, Mahlengi Bhengu, sê hulle vra die samelewing om hul pogings te verskerp en voorkoming te versterk, oorlewendes te ondersteun en toeganklike geregtigheid en psigo-maatskaplike dienste vir die betrokkenes te verseker:
Die voorsitter van die ANC se nasionale uitvoerende komitee vir ekonomiese transformasie, Zuko Godlimpi, sê die DA se beswaar teen swartbemagtiging is gebaseer op vals inligting. Godlimpi het tydens die vergadering van die nasionale uitvoerende komitee in Ekurhuleni gepraat. Hy het reageer op onlangse druk deur die DA om swart ekonomiese bemagtiging te vervang met sy eie Wetsontwerp op Ekonomiese Insluiting vir Almal:
Jaime Roque follows the life of a familiar image across LA, beginning with the 2001 backlash to Alma López's digital artwork Our Lady.What looked like a small museum fight opens a bigger story about who gets to remake a figure many people call sacred—and why that matters in everyday neighborhoods, not just in galleries.Jaime meets the people keeping the image alive in different ways. In downtown, Manuel treats the classic print like family and warns against changing it. In Boyle Heights, artist Nico Aviña rolls out a seven-foot plywood Guadalupe holding an eviction notice, a moving reminder of how families and their stories are being pushed out. Online, Oscar Rodríguez—known as @lavirgencita—photographs and maps murals before they're painted over, building a simple record so the glow doesn't disappear. Even at a ball game, a tiny pin on a cap feels like a small altar, proof that the image still travels with us.The episode also looks back to the figure's early roots on Tepeyac Hill—a mix of Indigenous and Spanish worlds that helps explain why she carries both faith and culture. Through these voices and places, Jaime and his guests ask straight questions with real stakes: Who gets to redraw her? When is it devotion, and when is it pride or protest? Recurrent lands in that middle space—where street corners, shop walls, and phone screens can teach, comfort, and push back all at once—inviting listeners to see how a shared picture can hold a community together even as the city changes.This episode was inspired by the Visualizing the Virgin Mary exhibition.Special thanks to Alma Lopez, Nico Avina, Oscar Rodriguez, Melissa Casas, and Alejandro Jaramillo. Additional music provided by Splice. Rights and Clearances by Gina White.
Die president van die United Democratic Front, Hendrik Gaobaeb, het die regering versoek om grond gratis aan burgers te verskaf. Gaobaeb het tydens sy party se perskonferensie in Windhoek gesê dat toegang tot grond 'n kritieke stap in die rigting van sosiale en ekonomiese bemagtiging vir alle Namibiërs is.
Die Forum for South Africa sê die huidige beleid oor swart ekonomiese bemagtiging het nie in sy ware doel geslaag nie. Die DA het verlede week sy Wetsontwerp oor Ekonomiese Insluiting vir Almal bekendgestel wat daarop gemik is om die land se huidige SEB-wette met ʼn inklusiewe verkrygingstelsel te vervang. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê SEB moes agtergeblewe burgers bemagtig, maar is nou ʼn manier waarop politici en hul bondgenote hulleself verryk:
Die landbouorganisasie TLU SA verwelkom die hernude openbare bespreking oor die ware gelykheid en inklusiewe ekonomiese groei. Dit volg na die DA begin het om druk uit te oefen vir die vervanging van die swartbemagtigingsbeleid deur die instelling van die Wetsontwerp op Ekonomiese Insluiting vir Almal. Die party sê die wetsontwerp sal armoede teiken as die plaasvervanger vir benadeling eerder as ras. Bennie van Zyl van die TLU sê swartbemagtiging in sy huidige vorm het tot wydverspreide wanbestuur, korrupsie en politieke begunstiging gelei:
Die Activists and Citizens Forum sê getuienis deur KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, en die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het politieke inmenging in die polisie blootgelê. Voormalige polisieministers Nathi Mthetwa, Bheki Cele, en huidige Senzo Mchunu is geïmpliseer in verdoemende getuienis by die Madlanga-kommissie. Woordvoerder Dennis Bloem sê die onthullings bevestig jarelange kommer oor korrupsie en politieke inmenging, en waarsku dat meer plofbare getuienis verwag kan word:
Almal voel soms 'n bietjie emo — ek meen, daar's 'n hele musiekgenre dedicated aan die gevoel van Emo!Maar vandag se gas is altyd Emo! 'n Natural born entertainer, een van Suid-Afrika se beste — of hy nou sing, dans of onderhoude voer. Hy's wat mens noem: 'n Geesmissiel.The man can sing. The man can dance. Jou charisma staan nie 'n kans!Tall, dark, and Afrikaans...The one and only: Emo Adams!To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm
Digitalisering in Afrika se finansiële en versekeringsektore het die risiko van gesofistikeerde bedrog verhoog. In Namibië is swak digitale stelsels 'n verdere risiko, terwyl intydse bedrogopsporing beperk bly. Die bekamping van bedrog verg meer as tegnologie, dit vereis opvoeding, bewustheid en kollektiewe verantwoordelikheid. Ujandja Zatjirua, Old Mutual se forensiese dienstebestuurder het meer.
Die GOOD-party sê openbare grond in Johannesburg moet al die inwoners bedien, nie net die bevoorregte groepe nie. Dit volg na voorstelle om groot gedeeltes van openbare grond in Ruimsig en Emmarentia te verhuur of te verkoop, insluitende die Killarney Buiteklub, wat tans vir so min as 1 000 Suid-Afrikaanse rand per jaar verhuur word. Matthew Cook van die GOOD-party sê die land moet vir maatskaplike behuising, jeugsentrums en inklusiewe ontwikkeling gebruik word, en nie vir eksklusiewe ontwikkelings en elite klubs nie:
Reaksie word ontvang op die finansminister, Namfisa, en Regeringsinstellings Pensioenfonds wat 'n pensioengesteunde huisleningskema ingestel het, wat lede toelaat om 'n deel van hul pensioenspaargeld as kollateraal vir huislenings te gebruik. Dit dek die koop van grond, opknappings of die terugbetaling van eiendomslenings. Kosmos 94.1 Nuus het met Tucna sekretaris-generaal Mahongora Kavihuha gepraat. Hulle is ongelukkig.
Bu soru çok sık karşıma çıkar oldu.Hem psikoloji mezunu olduğum hem de podcast'lerde psikolojik meselelerden de bahsettiğim için çevremde pek çok insan ve bazı dinleyiciler psikolojik yardım ihtiyacı olup olmadığı konusunda danışmak istiyor.Ben de istedim ki, bir bölümde bu konuyla ilgili fikirlerimi aktarayım.Normal-Anormal tartışmasından ilaç kullanımına kadar konuyla ilgili bildiklerimi, yaşadıklarımı aktardım.İyi dinlemeler.Biliyorsunuz Yeni Haller sizlerin desteğiyle yayın hayatına devam eden bir podcast kanalı.Beni aşağıdaki link'lerden destekleyebilirsiniz:www.patreon.com/yenihallerYeni Haller'in bir de Buy Me A Coffee hesabı var artık. Buradan destek olmak çoook daha kolay. Patreon'da sorun yaşayanlar için açtım efendim. Buyurun:https://www.buymeacoffee.com/yenihallerBölümde bahsi geçen Yeni Haller'in T24 Youtube kanalındaki özel içeriklerine şuradan ulaşabilirsiniz:T24 Youtube Yeni Haller ListesiBana ulaşmak için:https://www.instagram.com/eray_ozerhttps://twitter.com/ErayOzeryenihallerpodcast@gmail.com
Brent ru-olie verhandel uiters wisselvallig vandag. Die kommoditeit het handel Maandag teen amper 80 Amerikaanse dollar ‘n vat geopen en vanoggend gedaal met die aankondiging van die skietstilstand tussen Israel en Iran. Daarna het dit weer begin styg. Die bekende ekonoom Dawie Klopper het met Kosmos 94.1 Nuus gesels en sê as die skietstilstand hou, is alle aanduidings uiters positief, ook vir al die markte.
Tydens 'n sitting van die Nasionale Raad het Swapo-MP Emma Muteko haar kommer uitgespreek oor die kommerwekkende vlak van jeugwerkloosheid, veral in die Kavango Oos- en Omusati-streke onder jongmense tussen 15 en 24 jaar. Sy vra vir duidelikheid oor die faktore wat tot hierdie situasie bydra.
Kry die nuus soos dit breek.
Onlangs, tydens Dr. Braam Hanekom se besoek, het hy vermaan dat immigrasie nie maklik is nie en teen 'n groot prys kom. Baie mense kan ook nie immigreer nie… maar 'n groter tragedie is om in RSA te bly, terwyl jy in jou hart alreeds geëmigreer het!Die teendeel is ook hartseer: hoe baie Suid-Afrikaners is tans in vreemde lande, maar hulle hart is eintlik hier! “Want ons weet dat as ons aardse huis, hierdie tentwoning, afgebreek word, ons ‘n gebou van God het, ‘n huis nie met hande gemaak nie, ewig in die hemele. Want in hierdie woning sug ons ook, terwyl ons verlang om met ons woning uit die hemel oorklee te word—… Want ons wandel deur geloof, nie deur aanskouing nie…”As gelowiges is ons ALMAL pelgrims… mense van die WEG… nie mense wat iewers VERTOEF nie. Ons Burgerskap is in die HEMELE! Dit beteken egter nie dat ons hande sit en vou, en wag vir die wegraping nie!! Ons is aangewese AMBASSADEURS om waar God ons ookal plaas SY KONINKRYK en EDEN-wêreld te leef en te demonstreer! Preeknotas:#immigrasie #immigreer #xpats #foreigners #immigrants #calling #roeping
Reaksie word ontvang op die aankondiging dat die nuwe distrikshospitaal wat vir Havana in die hoofstad beplan word, nou 3,2 miljard Namibiese dollar sal beloop, ongeveer 300 miljoen dollar meer as wat aanvanklik verwag is. Die parlementêre leier van die opposisie IPC, Imms Nashinge sê die regering moet uiters versigtig wees dat dit nie ‘n projek is waar almal iets vir homself kan vat nie.
President Netumbo Nandi-Ndaitwah se besluit om fooie by openbare universiteite te skrap, sal na verwagting 'n skerp toename in studentegetalle tot gevolg hê. Ontleders waarsku dat dit bykomende druk op die ekonomie kan plaas indien dit nie deur ooreenstemmende werkskeppingspogings geëwenaar word nie. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Tim Parkhouse, voormalige sekretaris-generaal van die Namibiese Werkgewersvereniging.
Escuchamos un adelanto de ‘Zumo de manzana', el nuevo disco de Pilar Almalé Quartet con Pilar a la viola da gamba y voz, Álex Comín a la guitarra y Víctor Palacín al violín.
Pilar Almalé y Ara Malikian unen su talento en “Me Schunowa”, una bella canción romaní avance del cuarto álbum de la aragonesa.
Die Nasionale Vervoerveiligheidsraad in die VSA het verskeie aanbevelings gemaak na die lugramp by die Ronald Reagan-lughawe op 30 Januarie toe ‘n Black Hawk helikopter en ‘n inkomende straler gebots het. Almal is dood. Daar was voor dit, verskeie amperse voorvalle by die lughawe wat alarm gemaak het, met amperse botsings wat net-net verhoed is. Die voorsitter van die raad Jennifer Homendy sê ‘n verbod op helikopter-vlugte moet ingestel word wanneer stralers vertrek of land.
President Donald Trump sê hy het Woensdag ʼn produktiewe telefoongesprek met die Russiese president, Vladimir Putin, gehad. Hy sê hulle het ooreengekom om onmiddellik met onderhandelings te begin om die oorlog in Oekraïne te beëindig. Trump het ook met Oekraïne se president Volodymyr Zelensky gepraat oor blywende vrede. Meer as 40 000 burgerlikes is in die oorlog dood. Trump sê die minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sal die vredesonderhandelings lei:
Heltia ile online terapiye başlayın. 500'den fazla uzmanın yer aldığı Heltia, sizi ihtiyaçlarınıza en uygun klinik psikolog ile buluşturur. * TERAPİ20 kodu ile indirimden faydalanın. İyi ki Heltia! https://www.podcastbpt.com/heltia?utm_campaign=spot_reklam&utm_campaign_id=Kasim&utm_medium=cpm&utm_source=Podcast * "Heltia" hakkında reklamı içerir. Eğer ki pek sık duş almıyorsanız, ancak olası olumsuz görüşlerden korunmak için bunu kendinize saklıyorsanız, yalnız değilsiniz! Şampuanı tamamen yıkanma seanslarından çıkarılmasının daha sağlıklı sonuçlar verebildiğini iddia eden "anti-şampuancı"ların yükselişe geçmesinden beri, bazı insanlar bunu… Seslendiren: Gülfem Akdemir