Magalies Potgooi

Follow Magalies Potgooi
Share on
Copy link to clipboard

'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Evert en Rudolph het geen antwoorde nie, maar steeds maak dit nie dat hulle hulle bekke hou nie. Daar is 'n nuwe episode elke week of elke tweede week op Woensdag. Kyk uit vir ons substrome: Klets - Lekker ligte geselsies Boekklub - Ons beskreek 'n boek saam met Francois Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se stories Pop - Flieks, TV stories, etc Magalies vs - Ons vasvra kompetisie oor mites en internet legendes Kommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.com facebook.com/magaliespotgooi

Magalies Afrikaanse Podcast


    • May 14, 2025 LATEST EPISODE
    • weekly NEW EPISODES
    • 1h 10m AVG DURATION
    • 152 EPISODES


    Search for episodes from Magalies Potgooi with a specific topic:

    Latest episodes from Magalies Potgooi

    [144] Kerk vs Staat: Heroriënteringsterapie (met Dewald & Hugo)

    Play Episode Listen Later May 14, 2025 73:26


    Het Australië se state (en selfs Suid-Afrika) die kerk verbied om vir mense te bid in die naam van seksuele heroriënteringsterapie? Het die staat die reg om in te meng in die kerk se reëls ter wille van die beskerming van individue?Ons bespreek die saak met Dewald en Hugo.

    [143] Klets - Lekker Lipsalf & ander confessions

    Play Episode Listen Later May 6, 2025 52:54


    Fesshole episode nommer 3. Lekker rustige episode.

    [142] Superposisie

    Play Episode Listen Later Apr 30, 2025 62:46


    Die viermanskap probeer die groot raaisels van Kwantumfisika verstaan

    [141] Hensopper Portugal (Jan Hugo - The Relocated South African)

    Play Episode Listen Later Apr 22, 2025 60:33


    Ons praat met Jan Hugo wat in Portugal bly en wat die splinternuwe podcast The Relocated South African hardloophttps://open.spotify.com/show/5S02j5hf8iZNa3aKU1tHZw

    [140] Pop! Severance

    Play Episode Listen Later Apr 16, 2025 50:37


    Die viermanskap van die Magalies Potgooi bespreek TV reeks Severance.Ons gaan ook bietjie in die filosofie aspekte in.

    [110] Pop! Spaceman

    Play Episode Listen Later Apr 9, 2025 29:29


    Kort episode vandag - Adam Sandler se verrassended serious space fliek. Ons doen geen analise van die movie nie - net 'n lekker klets en vinnige bekendstelling vir die wat dit nog nie gekyk het nie.

    [138] Boekklub: Nexus - die groot AI gevaar (met Tersia)

    Play Episode Listen Later Apr 2, 2025 79:15


    Yuval Noah Harari se boek Nexus word bespreek, asook sy stellings oor die gevare van KI (AI).Susan Gerbic: https://www.youtube.com/watch?v=ZByPi3RjhmkTersia se ander projekte:Free Thought Hour: https://www.youtube.com/c/FreeThoughtProductionsKruisvry: https://www.youtube.com/@Kruisvry

    [137] Chatbots debatteer - Die Siel en ander metafisiese sake

    Play Episode Listen Later Mar 26, 2025 58:37


    Ons span ChatGPT en Grok in om te debatteer oor metafisiese stellings uit geloof. Dit was groot pret. Jammer vir die klankgehalteprobleme op sekere plekke

    [136] Pop! Simba se twak en ander fliek-tropes

    Play Episode Listen Later Mar 19, 2025 60:58


    Ons praat oor tropes in flieks en Evert vertel ons hoekom hou hy nie van The Lion King nie.Francois se Phishing Quiz:https://phishingquiz.withgoogle.com/

    [Bonus] Space nuus

    Play Episode Listen Later Mar 16, 2025 28:05


    Ons gee 'n opdatering op:- SpaceX super heavy vlug 7 & 8- Blue Origin se eerste New Glenn vlug- RocketLab en FireFly se klein rockets- FireFly en Intuitive Machines se maan landings

    [135] Skeptisisme - teenmiddel vir alien stories & ander twak

    Play Episode Listen Later Mar 12, 2025 50:41


    Welkom, ons praat oor so paar idees oor skeptisisme.

    [134] Maga-lies: Trump en tribulasies

    Play Episode Listen Later Mar 5, 2025 67:24


    Rudolph en Evert kan hulself nie help nie en praat oor die onlangse verandering in die politieke landskap van die VSA.As jy moeg raak, spring na die laaste 5 minute toe of so waar ons darem tot een of ander gevolgtrekking kom.

    [133] Boekklub: The Alienation Gene met Marinus Mans

    Play Episode Listen Later Feb 26, 2025 69:29


    Ons praat met skrywer Marinus Mans oor sy boek The Alienation GeneAmazon link vir The Alienation Genemarinusmans.co.za

    [132] Klets: Virtual Reality met Quest 3

    Play Episode Listen Later Feb 19, 2025 89:04


    Evert vertel vir ons van sy nuwe speelgoed.Quest 3 VR HeadsetTop Speletjies:- Job simulator- Vacation simulator- Wall town wonders- Population: One- Superhot- Contractors Showdown: ExfilZone Kamera:- Insta360 X4

    [131] Klets oor skaam seuns wat modelleer en salsa

    Play Episode Listen Later Feb 12, 2025 45:17


    Ons praat oor Rudolph se modeljare, Tobie se salsa-avonture, skaamheid en vernederende ondervindings wat jou laat groei.Daar is ook so paar goue skool herhinnering.

    Nuusflits: Dricus Du Plessis veg! UFC 312, Sondag oggend

    Play Episode Listen Later Feb 8, 2025 1:36


    Dricus Du Plessis veg more, Sondag oggend weereens teen Sean Strickland. Kyk op DSTV so tussen 9am en 10am.Jy kan ook die fight koop op ufc fighpass. Hier by my kos dit so 30 eur.

    [130] Hoekom is daar iets en nie niks nie?

    Play Episode Listen Later Feb 5, 2025 44:27


    Ons probeer weerens een van die onopgelosde vrae beantwoord. Michael Shermer artikel wat as basis gebruik word: https://www.skeptic.com/reading_room/why-is-there-something-rather-than-nothing/ Lawrence Krauss onderhoud: https://www.youtube.com/watch?v=46sKeycH3bE

    [129] Drie-liggaam-probleem, kousaalheid en agentskap

    Play Episode Listen Later Jan 29, 2025 63:10


    Drie-liggaam-probleem, kousaalheid en agentskap

    [128] Pop! Arcane

    Play Episode Listen Later Jan 22, 2025 73:52


    Plot Alert!Vind dit op Netflixhttps://www.netflix.com/title/81435684

    [127] Is besluitneming en doelwit "hacks" nodig?

    Play Episode Listen Later Jan 15, 2025 52:17


    Maak jy soms verkeerde besluite omdat jy nie verby die struikelblokke kan kyk nie? Sukkel jy met "analysis paralysis"? Voel jy skuldig oor doelwitte wat jy nie bereik het nie? Moet jy sleg voel teenoor jou historiese self as jy nie drome bereik het nie, of skuld jy eerder jou toekomstige self genot? Is die harde bene kou iets wat jy moet vermy of uitsoek? Moet ons eerder fokus op voorspellings as doelwitte? Elon Musk mis altyd sy ambisieuse mylpale, so is daar eers 'n punt om dit te stel?

    [126] Klets oor klein dingetjies wat pla

    Play Episode Listen Later Jan 8, 2025 52:08


    Oftewel soos wat hulle in Engels sê "Pet Peeves".

    [125] Grootste Onopgeloste Raaisels

    Play Episode Listen Later Jan 1, 2025 70:21


    Wat is die groot vrae oor die heelal wat ons nog nie geantwoord het nie? Ons praat van dinge soos Donker Materie en Energie. En wat was die vrae 100 jaar terug? Of 'n 1000 jaar?

    [Bonus] Space nuus

    Play Episode Listen Later Dec 28, 2024 32:40


    Evert vertel weer vir ons van witwarm Januarie in die ruimte en watter ruimte planne hy na uitsien in 2025.

    [124] Boekklub: Orbital (2024 Booker wenner)

    Play Episode Listen Later Dec 25, 2024 40:27


    2024 Booker Prys wenner en dit speel af op die ISS - dit moet 'n goeie boek wees! Nie almal is ewe oortuig nie... https://en.wikipedia.org/wiki/Las_Meninas

    [123] Klets met Mia oor Gaming Kultuur, Anime en ander pop kuns

    Play Episode Listen Later Dec 18, 2024 64:58


    Ons gesels met Mia, wat 'n groot passie het vir Gaming, Anime en vele meer. Sy was op universiteit ook die president van die Anime en Games Club. Sy neem ons op 'n toer deur hierdie wêreld — kom saam! Gaan loer in by haar: YouTube: https://www.youtube.com/@mialotic Apple: https://podcasts.apple.com/au/podcast/geeky-speechie-gaming-speech-therapy-and-geek-culture/id1732201715 Spotify: https://open.spotify.com/show/16CFoQNvRnx4YmbMNbucmp?si=163338c2a1d94910 Instagram (Cosplay, gaming, anime, manga, unboxings): https://www.instagram.com/mia.lotic  Threads: mia.lotic X: @GeekySpeechie

    [122] Klets: Onnoselle yskasmagneet-geskenke en ander confessions

    Play Episode Listen Later Dec 11, 2024 54:44


    Fesshole op die X-platform is waar jy jou vreemdste biegverhale (of confessions) anoniem kan deel. Evert het 'n paar uitgesoek wat nie té af is om te deel nie. Gaan loer na episode 97 waar ons dit vantevore gedoen het. Ons is vier ouens wat in vier verskillende lande bly (Francois kuier wel in Australië). So terwyl ons deur die moeras van Fessholes werk, gesêls ons ook oor die verskille tussen lande. Onderwerpe sluit in dinge soos om 'n deur vir 'n vrou oop te hou, TV-lisensiebeamptes wat hulself as Jehova-getuies vermom, of spietkops wat agter 'n bos wegkruip. Asook tattoo-taboes, laventelhane en verwarrende tydsones.

    [121] Vryheid

    Play Episode Listen Later Dec 4, 2024 58:18


    Nie die dorp in die Vrystaat nie - die idee dat jy kan doen wat jy wil. Ons praat oor verskil tussen lande, vryheid om vinnig te ry soos op die autobahn, vryhede waar jy jouself inperk, ens.

    [120] Pop! Solaris - die storie agter die storie

    Play Episode Listen Later Nov 27, 2024 57:35


    Ons praat oor die 2002-fliek Solaris, waar George Clooney 'n sielkundige speel met die naam Chris Kelvin wat arriveer op 'n ruimtestasie wat wentel om die planeet Solaris, nadat hy 'n noodsein van sy vriend ontvang het.   Solaris is baie meer as net 'n Hollywood-fliek — die geskiedenis strek oor dekades en het 'n paar interessante draaie wat ons na 'n ander era van sci-fi-stories en legendes toe vat, wat Gen X-mense soos ons en jonger heel moontlik gemis het. Ons vergelyk ook bietjie die 2002 Amerikaanse fliek, die 1972 Russiese fliek, en die oorspronklike boek wat deur 'n baanbreker Poolse skrywer in 1961 geskryf is. https://en.wikipedia.org/wiki/Solaris_(novel)

    [119] Hoekom is blomme mooi?

    Play Episode Listen Later Nov 20, 2024 75:55


    “As ‘n boom omval in die bos en niemand hoor dit nie, maak dit ‘n geluid?” Wat van ons level up eerder met die vraag: “As ‘n blom blom in die bos en niemand sien dit nie, is dit nog steeds mooi?” Of eerder: is estetika objektief? Die idees is gebaseer op David Deutsch se tesis “Hoekom is blomme mooi,” en ek en Evert het hard kop gekrap en probeer hardop dink daaroor. Tesis: https://publicism.info/science/infinity/15.html Video met David wat sy idee verduidelik: https://www.youtube.com/watch?v=gT7DFCF1Fn8

    [118] Hensoppers: Indië (met Vanessa)

    Play Episode Listen Later Nov 13, 2024 64:16


    Die week is dit weer tyd vir 'n lekker ligte kuier en die keer gaan loer ons in by Vanessa wat al 4 jaar lank in Indë bly saam met haar familie.

    [117] Die Borg se 'hive mind'

    Play Episode Listen Later Nov 5, 2024 64:27


    Ons kyk na Star Trek se Borg en gebruik dit as 'n gedagte-eksperiment om kollektiewe en individualistiese samelewings te vergelyk.Ons ondersoek ook die moraliteit van die assimilasie van ander gemeenskappe by joune, soms met geweld, omdat jy besluit dis beter vir hulle.Ons vergelyk die Borg se hive mind met dié van bye, seekatte, die weermag, ekonomiese stelsels, KI (kunsmatige intelligensie), en selfs die menslike immuunstelsel.Leef ons nie dalk alreeds in 'n tipe hive mind noudat almal heeltyd aanmekaar gekonnekteer is met die internet nie?Kan 'n hive mind kreatief of demokraties wees?Wat werk beter om moeilike probleme op te los: 'n hive mind (oftewel 'n kollektiewe samelewing) of individualisme?

    [116] Klets: Henrieke se Namibië toer

    Play Episode Listen Later Oct 29, 2024 50:39


    'n Rustige geselsie met Henrieke oor haar bustoer deur Nambië. Kopiereg vir Vinger van God behoort aan Pieter Best * Lisensie details en oorspronklike foto: https://en.wikipedia.org/wiki/Mukurob#/media/File:Namibia_Mukurob_01.jpg

    [115] Weet die haas die jakkels weet hy weet hy wil hom vang?

    Play Episode Listen Later Oct 22, 2024 63:28


    Is miere autonome? Het hase 'theories of mind'? Hoekom lyk robotte soos oulike diertjies? Weet die kiewiet hy flous die jakkals? Ervaar krewe pyn? Is daar verskillende vlakke van bewussyn? Ons weet nie wat die antwoorde is nie, maar ons gaan nie stilbly nie! Gelukkig is Dan Dennett se wysheid naby om ons deur die probleem te lei. Braitenberg Masjien: https://www.youtube.com/watch?v=A-fxij3zM7g Kinds of Minds: https://www.amazon.com.au/Kinds-Minds-Toward-Understanding-Consciousness/dp/0465073514 Howl's Moving Castle: https://en.wikipedia.org/wiki/Howl%27s_Moving_Castle_(film)

    [114] Hensoppers: Kanada (met Hardy)

    Play Episode Listen Later Oct 15, 2024 55:37


    Hardy vertel ons van sy 5 jaar in Kanada en ander ondervindinge. Ander Hensopper episodes: [102] Malta [085] England [080] Thailand [053] Israel [050] Taiwan [042] VSA [031] Nederland

    [113] Nog pitkos uit Galileo Galilei se kettery

    Play Episode Listen Later Oct 8, 2024 74:09


    Die ou storie van GG se stryd met die kerk is al goed deurgetrap, maar daar is nog steeds pitkos in hierdie eeue-oue sepie. Dit gaan oor hoe ons verduidelikings evalueer en teenoor mekaar opweeg. Gebaseer op David Deutsch se Fabric of Reality

    [112] Hotel Infinity

    Play Episode Listen Later Oct 1, 2024 53:00


    Ons doen so bietjie wiskunde, met die Hotel Infinity Paradoks - 'n gedagte eksperiment in die veld van Wiskunde Filosofie.

    [111] Klets: Vegkuns met Brandin Fourie

    Play Episode Listen Later Sep 24, 2024 61:06


    Ons praat met een van ons skool tjommas oor vegkuns. Sy gym: http://tridragons.co.za/index.html

    [110] AI se binnegoed en toekoms

    Play Episode Listen Later Sep 17, 2024 64:39


    Wat is Kunsmatige Intelligensie? Wat is generatiewe vs evolusionêre raamwerke? En is daar 'n groot KI-gevaar soos in Terminator?

    [109] Boekklub: Hoekom comics lees ? (met Hugo Swanepoel)

    Play Episode Listen Later Sep 10, 2024 55:10


    Hugo en Evert vertel vir ons wat die aantrekking is om strokiesprente te lees en vertel ons 'n bietjie meer van die grafiese roman MIND MGMT. https://en.wikipedia.org/wiki/MIND_MGMT

    [Bonus] Space nuus

    Play Episode Listen Later Sep 7, 2024 27:48


    Evert vertel ons van al die nuutste opwindende nuus oor 'ruimte-reise' in hierdie spesiale episode. Countdown op Netflix: Countdown

    [108] Het klippe bewussyn?

    Play Episode Listen Later Sep 3, 2024 57:46


    Natuurlik nie, maar die teorie van Pansigisme sê bewussyn (consciousness) is versprei oor die heelal en in alles. Dalk is dit bollie, maar miskien leer mens tog iets as jy daaroor dink.

    [107] Boekklub: Verwagtinge (met Beria Vorster)

    Play Episode Listen Later Aug 27, 2024 67:24


    Beria Vorster vertel ons van sy boek "Expectations". email: Beria.Vorster@gmail.com Boek te koop aanlyn: ⁠https://burbleonline.co.za/c/300/self-help⁠ (Beskikbaar vanaf 30/8/2024)

    [106] Klets met Gareth Green: Hoe om (goeie) flieks te maak

    Play Episode Listen Later Aug 20, 2024 63:47


    Ons praat met film maker Gareth Green oor sy ambisies om sy stories met die wêreld te deel – in Afrikaans. Ons praat ook oor die film vervaardigings proses as ook wat dit vat om ‘n goeie fliek te maak. Kontak Gareth Green by:  greentokolosh@gmail.com Instagram: @gareth_green_tea Youtube: @garethgreen3097 My Pa die Alien Promo: https://www.youtube.com/watch?v=hj9FnSIp-LE

    [105] Fisika en Biologie Gediggies

    Play Episode Listen Later Aug 13, 2024 77:26


    Lewensbouende prosesse, kompleksiteit, moontlikheidspasies en samestellingsteorie. Feite oor die lewe, maar alles in digvorm! Sara Imari Walker (@Sara_Imari) / X

    [104] Klets: Afrikaanse Kasteel in Frankryk (met Sunita en Andrew)

    Play Episode Listen Later Aug 6, 2024 53:53


    Sunita en Andrew McDonald is besig om 'n 16e eeu kasteel in die suide van Frankryk te restoreer, wat baie vervalle was toe hulle reg in die begin van Covid daar ingetrek. Fotos op Instagram: https://www.instagram.com/chateaudecapelle/ Een van vele artikels op Maroela Media: https://maroelamedia.co.za/debat/rubrieke/ons-franse-kasteel-met-n-hart-diep-in-afrika-gewortel/ Facebook groep: https://www.facebook.com/groups/1006683509664380

    [103] Evolusie Feite en Verwarringe

    Play Episode Listen Later Jul 30, 2024 75:27


    Evolusie Teorie misverstande, gapings, pogings om te versoen met die Bybel, bewyse en ander feite

    [102] Hensoppers: Malta (Wendy Zitzman)

    Play Episode Listen Later Jul 23, 2024 75:22


    Ons gesêls weer met Wendy - die keer oor die tyd wat sy in Malta gebly het.

    [101] Klets met Tattoo-kunstenaar Simone

    Play Episode Listen Later Jul 16, 2024 64:35


    Ons gesels met Simone, professionele Tattoo kunsternaar. https://www.instagram.com/simi.tattoos/

    [100] Magalies vs Internet : Vasvra #6

    Play Episode Listen Later Jul 9, 2024 67:52


    Ons vier ons 100ste episode met 'n Vs Internet! - Mense wat baie eet en nie oorgewig raak nie het 'n vinnige metabolisme - Is cholesterol in eiers sleg vir jou hart? - Is water 'nat' ? - As 2 spieëls na mekaar toe kyk, gaan die beeld verewig diep? - en nog baie meer

    [99] Niks kom van Krieket - dis net fisika (met Tersia)

    Play Episode Listen Later Jul 2, 2024 92:40


    Top-down vs Bottom-up causation; Free Will; Tersia by Free Thought Hour: https://www.youtube.com/@FreeThoughtProductions Robert Sapolsky: Determined https://en.wikipedia.org/wiki/Robert_Sapolsky Kevin j. Mitchell: Free Agents https://www.kjmitchell.com/

    [98] Kopkrap raaisels oor kop kwessies

    Play Episode Listen Later Jun 25, 2024 53:32


    Ons kyk na 3 gedagte eksperimente: - Buridan se Esel - Mary se kamer (kleur) - Roko's basilisk

    ons roko buridan

    Claim Magalies Potgooi

    In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

    Claim Cancel