Podcasts about tunes studio

  • 2PODCASTS
  • 4EPISODES
  • 1h 22mAVG DURATION
  • ?INFREQUENT EPISODES
  • Dec 21, 2017LATEST

POPULARITY

20172018201920202021202220232024


Best podcasts about tunes studio

Latest podcast episodes about tunes studio

Tunes Live
Mark Ellis

Tunes Live

Play Episode Listen Later Dec 21, 2017 85:42


Mark Ellis is ‘n kitaarspeler, sanger, bas kitaarspeler en klankingeneur. Hy speel in die Marktunes band, Durge, My Castle in Spain asook vir Riaan Nieuwenhuis and The Collaborator Tour. Ons delf bietjie in sy musiek paadjie, sy geskiedenis met Tunes Studio, sy betrokkenheid by Die Wasgoedlyn, sy klankingeneur loopbaan en vele meer.

spain ons hy jaco mark ellis durge my castle die wasgoedlyn tunes studio riaan nieuwenhuis
Tunes Live
Riku Latti

Tunes Live

Play Episode Listen Later Nov 17, 2017 53:04


Riku Lätti is onder die vergrootglasbril op die vyfde aflewering van Tunes Live. Tunes Live is ‘n klomp geselsies wat Tunes Studio met plaaslike musikante en industrie rolspelers voer. Die doel is om jonger musikante te leer omtrent die iins en outs van die musiekindustrie; plaaslike musiek te bemark en mense te hore laat kom […]

jaco riku riku l tunes studio
WAT Met Willim Welsyn Podcast
Episode 102. - Jean Tunes Marais

WAT Met Willim Welsyn Podcast

Play Episode Listen Later Mar 30, 2017 118:39


Jean Tunes Marais is die man agter die drums in Dragoons, Jakobyn, Chris Ross en deesdae ook sommer in Die Wasgoedlyn ook. Jean kom kuier in die garage en vertel vir Willim hoe dit was om groot te word op Worcerster in ’n skool vir blindes, hoe hy begin music maak het saam met sy broer en hoe hy vandag ’n suksevolle rehearsal studio (Tunes Studio) op Stellenbosch run. Hulle gesels ook oor al die bands en projekte waarby hy betrokke was en die waarmee hy tans besig is.

WAT Met Willim Welsyn Podcast
Episode 41. - Koos Kombuis

WAT Met Willim Welsyn Podcast

Play Episode Listen Later Feb 4, 2016 72:41


Willim kry uiteindelik die geleentheid om vir ’n uur lank met sy childhood hero en gunsteling Afrikaanse songwriter te gesels en die gesprek stel nie teleur nie.Dus is dit geen verrassing dat die gesprek die hele arc van Koos se loopbaan as skrywer en musikant probeer dek het: Van kinderdae tot Voëlvry-vibes, sy bedanking uit die Afrikanerdom, wat alles gebeur het op daai trein-trip KKNK toe, van verslawing na suburbia, van Weskoppies tot by Somerset-Wes, sy verhouding met sy collaborators en sy nuutse jeugroman Monster Goggas wat einde Februarie uitkom.Ons kry ook ’n impromptu performance van sy song “Verslaaf” met ’n paar nuwe lirieke.Hierdie episode is geborg deur Tunes Studio in Plankenbrug Stellenbosch, vir band rehearsal space, live sound, tromlesse en afslag op musiekinstrument accessories Kontak TUNESSTUDIO@GMAIL.COM of bel 082 770 47 98.Die episode ook geborg deur VHSTUDIOS.CO.ZA en VHMUSIC.CO.ZA – gaan record by ’n wêreldklas studio fasiliteit of gaan doen online music shopping.