Interviews with local South African creatives
Schalk Maas is een van die kitaarspelers, asook die hoof song writervan die legendariese Afrikaanse rockgroep, Skallabrak. Ons gesels oorsy liefde vir stories en hoe hy en Hendrik Brakwater ‘n gedugte spangevorm het vanweë ondermeer hul gedeelde plattelandse agtergrond. Ons leer dat daar agter die meeste Skallabrak songs, merkwaardige stories en verhale staan, maar dat […]
Deon du Toit het vir ‘n tweede keer ‘n virtuele kuiertjie met TunesLive ingepas. In die deel van ons gesprek, gesels ons oor Countryguitar tones, recording filosofieë, die maak van die Skallabrak albumsHond se gedagtes en Op Hitte en interessante partytjie kaskenades. Onskom ook meer te hore oor Toxic Speed Circus, ‘n band wat Deon […]
Deon du Toit is die guitarist van Skallabrak. Hy was ook dievoorsanger van die groep, Toxic Shame wat wyd verspreide nasionaleerkening in die vroë 2000’s gekry het met ondermeer hul treffer,Silent Movie. Ons gesels oor die spanning wat kan ontstaan tussen ‘nwriting en ‘n live projek, televisie verskynings op die Kasper Raspershow sowel as Rock […]
Deel ii van ‘n gesprek met Stefan Steyn. Stefan Steyn is ‘n kitaar-leerkrag sowel as speler vir kunstenaars en groepe soos onder andereWoltemade, Ozzy Mars en Steyn de Wet. Sy wedervaringe was teomvangryk om dit in een gesprek vas te pen en dus kom maak hy vir ‘ntweede keer ‘n draai op Tunes Live. Hy […]
Stefan Steyn speel kitaar vir onder andere Steyn de Wet, Ozzy Mars en Woltemade. Hy is ‘n nomadiese kitaar onderwyser in die sin dat hy lesse by sy studente se huise aanbied. Ons gesels oor groot word in Namibië, guitar tech wedervaringe in Engeland waar hy met bands soos onder andere Him en Dragon Force […]
Greg Smith is the percussionist and harmonica player for the legendary Boulevard Blues. He chats about the history of the cajon and an unique way of playing the instrument. He designed the Clarisse which is a percussion instrument that he named after a fan of the band. We learn that he started out on classical […]
Louis Awerbuck speel gereeld harmonica vir Gert Vlok Nel asook Die Wasgoedlyn. Hy het al saam met kunstenaars soos Bacchus Nel, die legendariese Piet Botha en vele meer opgetree. Louis bevind homself in die interessante ewewig van ‘n ywerige musiek ondersteuner sowel as speler. Ons vind uit dat hierdie seldsame, dog eerbare balans tussen die […]
Craig Viljoen is a remarkable guitarist who played for Gian Groen’sband Spinnekop, he also jammed with Theo Crous before TheSpringbok Nude Girls was formed. He is an extremely talented andversatile song writer. He applies his skills to the heaviest riffsand solo’s on the one hand and pop music on the other. Craig V is anentertainer […]
The Steezies is a large, energetic group of musicians with a very particular goal of unifying people from different walks of life. We chat about Ghetto Sessions, a musical endeavor, they helped shaped in order to pursue this goal. Katie and George tells us how the band, very organically emerged and evolved in two years […]
Uncle Spike is ‘n band wat ontstaan het in Wilgenhof Universiteits koshuis op Stellenbosch. Ons gesels oor wat dit vir ‘n jong band kan beteken om in ‘n koshuis te operate en hoe hul voorsanger, Francois van Wyk se song “hou my vas” ‘n Ser kompetisie gewen het. Ons chat oor hul DIY ywer en […]
Tanya aka Tuin Schoeman het ‘n draai gegooi op Tunes Live. Ons praat oor waarvandaan kom haar songs en lirieke vir Tuin se album, ‘n Tyd om te laat gaan. Sy vertel van wedervaringe met groot shows soos InniBos Rock Rumoer kompetisie (wat hulle gewen het); ‘n magiese ervaring by STRAB; Oppikoppi gigs en selfs […]
Lee Thomson is a freelance trumpeter with a degree in Jazz Performance. He played for Hog Hoggidy Hog for more than fifteen years. We spoke about early Hog Days, later years of touring Eastern Europe with the band and eventually getting offered a record deal with Fat Wreck Chords. Lee has worked with a lot […]
Marius Matt Carstens het op ‘n baie vroë ouderdom vir hom ‘n gig basis opgebou wat van hom ‘n onafhanklike en voltydse musikant maak. Hy het reeds Europa getoer, ‘n collab met Francois van Coke gedoen en die Ini Bos musiekfees kompetisie gewen. Ons gesels bietjie oor hoe hierdie dinge gebeur het, waar Matt vandaan […]
Dr Stephanie Vos is die projekleier van IF POP (Interdisciplinary Forum for Popular Music). IF POP het ‘n reeks van vyf Jazz Conversation konserte aangebied as onder andere ‘n medium om ‘n brug te bou tussen akademiese dissiplines en die publiek se begrip daarvan. Stephanie het B.Mus gestudeer met klavier as hoof instrument en Alt […]
Tim Lengfeld is a German born mastering engineer with a biography of note, who moved to South Africa in High School. Whilst busy studying a B.A degree at the University of Stellenbosch he started transferring DAT tape audio to CD. He also met Jurgen von Wechtmar (Sunset Studio) during that time and started experimenting […]
Churchil Naudé is ‘n rymkletser van Mitchels Plain en sy tweede album, Kroesified is in Januarie 2019 vrygestel. Ons gesels oor hoe dit gebeur het dat hy musiek van David Kramer, Jean Beukes, Gramadoelas en ander kon gebruik het vir sy album. Churchil vertel van die oomblik toe die owerhede besef het hy is in […]
Part 2 of a in depth conversation with Donovan Tose, the bassist of Mind Assault and Like water. We chatted about boarding school days at the Pioneer School; a terrible vehicle accident; the Fudge benefit festival and Donovan’s friendships with Riaan Smit and George Bacon, among other. Keep an ear out for the new Mind […]
Donovan Justin Tose is the bassist of Mind Assault. We chatted about the band, Fudge in which myself, Donovan and my brother, Francois Marais jammed in at school. We spoke about the formation of Mind Assault; funny flapper stories; opening for Lamb of God and how Mind Assault should have opened for Metallica; playing […]
Luke Smith is die keyboard player in Light & Shade en deesdae jol hy ook saam met Duke Duke in ‘n projek genaamd Groove Digger. Musiek is so diep in Luke in gegrafeer dat hy nie regtig ‘n helder herinnering kan oproep van wanneer sy musieksaadjie ontkiem het nie. Luke vertel ons van sy wedervaringe […]
Ethan Florus is ‘n baie talentvolle kitaarspeler, sanger en song writer wat die Wynland Distrik al plat gespeel het met residencies by Balboa, Bohemia en Mystics, asook by wynplase. Sy debuut EP, Windmill is beskikbaar op Google Play Music (https://play.google.com/store/search?q=ethan%20florus&hl=en). Ons chat oor sy studies in Klasieke kitaar by die Universiteit van Stellenbosch; hoe hy […]
Schalk van der Merwe is ‘n legendariese freelance bassist wat met name soos Karin Zoid, Bed on Bricks, Gerald Clark, Delta Blu, Billy Goat en vele meer geassosieer word. Schalk en drie ander venote sit agter die onlangse gelanseerde, BandwithPro aanlyn musiek leer en interaktiewe platvorm. Hierdie is ‘n uiters eiesoortige inisiatief waar ‘n mens […]
James Lombard is ‘n aktiewe freelance drummer wat onder andere werk doen vir Pieter Toerien Productions. Hy het drums gespeel in West Side Story, Funny Girl en Evita. James het met hierdie interessante beroep oorsee getoer. Hier op Suid-Afrikaanse bodem speel hy vir Betsy Beers, Ethan Floris, DURGE en meer. Hy was vantevore werksaam met […]
Andre-skywalker van der Merwe is ‘n freelance bassist wat veral, maar nie alleenlik nie, die Blues-rock scene aan die brand speel. Hy werk en het al saam met mense gewerk soos Crimsonhouse, Ann Jangle, Aidan Martin, Basson Laubscher, Slow Jack en Bam Bam Brown. Hy gesels oor die freelance game en hoe ‘n mens jou […]
Rossouw Wentzel speel kitaar in die band, Sunset Sweatshop. Hierdie ouens het met harde werk en ‘n deeglike strategie in ‘n relatiewe kort tydjie baie vermag as ‘n band. Hul debuut album, Chasing Gold is deur Coleske Artists uitgereik en daar het reeds twee musiekvideo’s verskyn van hul singles “move it” en “come along”. Ons […]
Wouter Reyneke is die hoof van die fakulteit van COPA in Kaapstad, asook ‘n baie talentvolle bassist wie se vryskut resïmé kunstenaars soos Albert Frost, Mel Botes, Beeskraal, Albert Myntjies, Pedro Barbosa en The Betsie Beers, om ‘n paar te noem, insluit. Ons gesels oor die strukturering van kursusse by Campus of Performing Arts; sy […]
Justin Versfeld played guitar for the breath taking live act 3rd World Spectator and now plays for The Jumping Guns, Hugo Brand and Nick Marucchi. Besides the fact that he is a super, super talented musician he is a brilliant sound engineer as well. He has ensured many musicians and concert/festival goers a great time, […]
Jeandré Pikkie Swanepoel is die voorman van De wallen en Light & Shade. Ek en hy sit en chat op die buite verhoog van die Karoo Saloon in Barrydale oor sy interessante aanslag op musiek en die lewe, De wallen se opkomende toer na Nederland, sy werk by Pineapple Productions, sy kortstondige insluiting tot die […]
Frazer Georgio Barry is die hoofsanger en kitaarspeler van Tribal Echo – sy talente strek veel verder as kitaar speel en sing. Sy voete is ook in die teater wêreld en dus gesels ons ook oor die kontroversiëele Crotoa film wat besig is om in ‘n teaterstuk vervat te word. Ons leer van talle innoverende […]
Haydn van Rheede is the drummer for both the Winston Siljeur Project and Lauren Lee Bock. He works at Paul Bothner Stellenbosch where he serves as a huge attribute for the shop because of his knowledge and love for live and studio sound, drums and keyboard. Haydn tells us about his studies at Cape Music […]
Willim Welsyn se WAT podcast is die inspirasie vir Tunes live en hy het onlangs ‘n ATKV mediaveertjie gewen vir Beste Aanbieder en Onderhoudvoerder in ‘n Joernaalprogram. Ons gesels oor sy sewe studio albums en hoe die produksies van die albums verskil het. Willim Welsyn en die Sunrise Toffies se album Kompos en Kraai is […]
Dean Coche and Kent Farmer are the two guitarists for The Gambles and Dean’s talented voice makes up 50% of the vocals of the band. Dean tells us about his super interesting music career which stems from both his parents being professional singers. We also talk about Dean losing his father at a young age […]
Ben Breda Ludik werk al vir meer as tien jaar by die universiteit van Stellenbosch se studio. Hy vertel hoe hy in die diepkant in gegooi is met dirigensie, hoe hy sy tande geslyp het as dj by Mystics in Stellenbosch en hierdeur ‘n interessante leefstyl vir ‘n rukkie gehad het, op die pad tot […]
Gustav Franzsen is aan die stuur van Acorn Acoustic Sessions en lewer sodoende ‘n reuse bydrae tot die ontwikkelling van die Stellenbosse en omliggende musiek toneel. Hy speel bas kitaar vir Slow Boat en Dead Pan Alley en was deel van Odd Dogs en Die Widzenbergies. Ons gesels oor hoe die regte omstandighede en gesonde […]
Heinrich Wesson is die guitarist van Durge en The Collaborator Tour. Hy vertel my van sy eerste skool band, five Leaf Clover en hoe ‘n akoestiese kitaar die lont tot sy kitaarspel was. Ons gesels ook oor die mistiek rondom jam rooms en recording studio’s; die verweefdheid van my en sy musiek paadjies; Antipathy en […]
Basson Laubscher is ‘n legendariese kitaarspeler van Stellenbosch wat vir Valiant Swart, Blues Broers, Zinkplaat en Ann Jangle en sy eie projek, The Violent Free Piece speel. Ons gesels oor hoe belangrik dit is om betrokke te raak by ‘n diversiteit van jams om te groei as musikant; hoe Zinkplaat gevorm het; Jurgen von Wechtmar […]
Richard Pryor is the guitarist of Boulevard Blues and he also formed a super group, called Pebbleman. We had a chat at Up the Creek 2018 about Boulevard Blues tours in the Netherlands; Pebbleman’s overseas distribution deal; the Blues meets Rock concerts; the northern suburbs blues scene, among other. Tunes Live is available on iTunes. […]
Jorik Pienaar het drums gespeel in die hard rock reus van die 90’s, Not My Dog. Deesdae speel hy vir onder andere Blues Broers, Guy Collins, Albert Frost, asook sy eie nuwe projek, Wisdom of Movement waarvan hy ons in hierdie episode vertel. Jorrie gesels oor Not my Dog toere in Europa, sy ontmoeting en […]
Southern Wild is one of the local acts who gets to open for Incubus. The formation of this four piece rock band has been riddled with fascinating stories, from getting kicked out of Idols final, as well as opening for the legendary Metallica. They tell us more about how That Other Booking Company started working […]
Jaco Goosen is die takbestuurder van Paul Bothner, Stellenbosch en ‘n musikant wat al diep spore in die industrie getrap het. Hy was die bas kitaarspeler in Killing Strings, Terrarist en meer onlangs vir Riaan Nieuwenhuis & The Collaborator Tour. Ons gesels oor endorsements en hoe musikante dit verkry; hoe funksioneer en hoe het die […]
Hezron Chetty, the mad violinist shares his most intriguing music journey with us which goes from touring Europe till playing low income restaurant gigs. He is a part of Brynn, Hezron Chetty & The ZugZwang and Medicine Boy to name a few. He also chats about music licensing and how that can open up new […]
Ice Carstens is ‘n onafhanklike publicist wat met menigte bekende plaaslike kunstenaars soos Fokofpolisiekar, Die Heuwels Fantasties, Taxi Violence en vele meer gewerk het in die tyd toe sy werksaam was by LK Media Book en Suuki Music. Sy het onder andere PR werk gedoen vir R.A.M. Fest, Up the Creek, en Endless Days. Ons […]
Werner von Waltsleben is ‘n vryskut tromspeler wat ondermeer werk doen vir Die Heuwels Fantasties, Francois van Coke, Medicine Boy en vele meer. Ons praat drums, ons praat oor hoe hy sy musieklesse moes op gee om ‘n voltydse toerende musikant te word en hy verskaf waardevolle insigte tot wat dit beteken om ‘n professionele […]
Mark Ellis is ‘n kitaarspeler, sanger, bas kitaarspeler en klankingeneur. Hy speel in die Marktunes band, Durge, My Castle in Spain asook vir Riaan Nieuwenhuis and The Collaborator Tour. Ons delf bietjie in sy musiek paadjie, sy geskiedenis met Tunes Studio, sy betrokkenheid by Die Wasgoedlyn, sy klankingeneur loopbaan en vele meer.
Hier is ‘n woordelikse kuier met Thomas Theron (hoofsanger van Megalodon). Ons gesels oor hul Wacken trip, Megalodon se standvastige afskop as ‘n Suid-Afrikaanse metal band, Thomas se geskiedenis met Tunes, hoe hy en ‘n vriend vir Kurt Darren uitgenooi het om by hulle te kom swem en allerlei lewenslesse.
Lucas Swart needs no introduction in local alternative music circles. He played in a lot of bands before such as Lua Union, Pretty Blue Guns, The Violent Free Peace and The Very Wicked, but currently he is the guitarist, vocalist and song writer for the band, Dangerfields. We chat about growing up in a household […]
This coming Wednesday is drawing closer which brings us to The Black Cat Bones, Riaan Nieuwenhuis & The Collaborator Tour plus Durge live at Aandklas Stellenbosch. I had a chat to Mark Ellis from Durge to hear what they have planned for the upcoming months and also to find out more about what you can […]
Die tweede aflewering van Tunes Live met Riaan Nieuwenhuis wat gesels oor The Collaborator Tour sowel as oor konsepte soos bands en albums.
Chris Grobler aka Chris Kreef, is aan die stuur van die legendariese Kreef Hotel wat sorg dat feesgangers in luuksheid kan bly terwyl hul, hul gunstelling feeste bywoon. Chris is ‘n legendariese rolspeler in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf weens onder andere sy betrokkenheid by die Solms-Delta Oesfees; Saronsberg Teater op Tulbach en Oppikoppi.
Temple Yeti is ‘n nuwe en opkomende band en Charl Deacon, die bas speler is onder Tunes Live se kalklig. Ons bespreek ‘n paar onderwerpe wat verwant hou met om in ‘n opkomende band te wees, asook die spanning tussen die werklikheid en vooropgestelde idees van die musiekindustrie.
Rory Skinner plays guitar in an extreme metal band called Nebula Disrupt and i picked his brain on what success means in the local metal industry. We also touched an on-going theme on this show, which deals with the tension between the work a musician puts in to getting a release out and the reward/satisfaction […]
Talita Beyl is die keyboardist vir My Castle in Spain en Dragoons en sy gesels met my oor haar eerste indrukke van die SA music scene vandat sy so bietjie meer as ‘n jaar gelede in bands betrokke geraak het. Sy chat ook met ons oor The Lof Puppet Company wat ‘n poppe teater maatskappy […]