POPULARITY
Categories
Rakes of the ton, beware – Violet Bridgerton is on the warpath. Join us as we raise our kites in honour of the Benophie New Year and celebrate the long-awaited arrival of the Season 4 Part 1 trailer. With our maid pinafores freshly starched for the year ahead, we'll be taking a trip downstairs where we'll find Sophie a good costume for one glorious night and grab the mop and bucket to clean up the aftermath of an alphabetic shaving cream fight.Across the square, we'll also be helping Penelope tie a mask on a pirate's mast before we sneak into a ballroom with Hy, waltz in the bandstand and impatiently await a midnight unmasking. And if we see a rocking Featherington carriage thereafter? Well, life is meant to be lived, dear listeners. Later, we'll be joining Benedict for an artistic retreat in the country where a chance encounter will lead to a time slip, a hidden necklace and a naked rake dripping in a lake. Should this scandalous acquaintance be forgot and never brought to mind? Perhaps an offer from a gentleman might free him from a bind. *Show Notes:Shondaland: 12 Days of Bridgerton: https://www.shondaland.com/shondaland-series/bridgerton/12-days-of-bridgertonTudum: Season 4 Part 1 Trailer: https://www.netflix.com/tudum/articles/bridgerton-trailer-season-4-part-1Tudum: Season 4 News and Updates: https://www.netflix.com/tudum/bridgertonInstagram: @rottentiger_art: https://www.instagram.com/rottentiger_art/ *Follow UsPatreon: https://www.patreon.com/whatabarbpod/ Instagram: https://www.instagram.com/whatabarbpod/ TikTok: https://www.tiktok.com/@whatabarbpod
Bom dia, Irmãos, Graça e Paz sejam com todos! O temor do SENHOR é o princípio do saber, mas os loucos desprezam a sabedoria e o ensino. Provérbios 1:7Primeira Igreja Presbiteriana da Arniqueira www.1ipar.com Entre em contato conosco 1iparniqueiras@gmail.com Faça nos uma visita SHA Conjunto 3 Chácara 47A Arniqueira Brasília DF maps.app.goo.gl/iQSRtWrk9Hy6eaUT6YouTube https://youtube.com/@primeiraigrejapresbiterian1958Contribua Ore e ajude esta obra! Pix 40222748 000153 (CNPJ)Banco do Brasil Conta Corrente 51214-1Agência 2901-7Que Deus abençoe você!Porque de tal manera amó Dios al mundo, que ha dado á su Hijo unigénito, para que todo aquel que en él cree, no se pierda, mas tenga vida eterna. Juan 3:16For God so loved the world, that he gave his only begotten Son, that whoever believes in him should not perish, but have everlasting life. John 3:16¹⁶ Ибо так возлюбил Бог мир , что отдал Сына Своего Единородного , дабы всякий верующий в Него , не погиб , но имел жизнь вечную . João 3:16Car Dieu a tellement aimé le monde, qu'il a donné son Fils unique; afin que tout homme qui croit en lui ne périsse point, mais qu'il ait la vie éternelle. João 3:16¹⁶ Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. João 3:16¹⁶ 하나님이 세상을 이처럼 사랑하사 독생자를 주셨으니 이는 저를 믿는 자마다 멸망치 않고 영생을 얻게 하려 하심이니라 João 3:16¹⁷ Tanrı, Oğlunu dünyayı yargılamak için göndermedi, dünya Onun aracılığıyla kurtulsun diye gönderdi. João 3:17
Graça e Paz sejam multiplicadas a cada um! Mas, buscai primeiro o Reino de Deus, e a Sua Justiça, e todas estas coisas vos serão acrescentadas. Mateus 6:33Primeira Igreja Presbiteriana da Arniqueirawww.1ipar.com Entre em contato conosco1iparniqueiras@gmail.com Faça nos uma visita SHA Conjunto 3 Chácara 47A Arniqueira Brasília DF maps.app.goo.gl/iQSRtWrk9Hy6eaUT6YouTube https://youtube.com/@primeiraigrejapresbiterian1958Contribua Ore e ajude esta obra! Pix 40222748 000153 (CNPJ)Banco do Brasil Conta Corrente 51214-1Agência 2901-7Que Deus abençoe você!Porque de tal manera amó Dios al mundo, que ha dado á su Hijo unigénito, para que todo aquel que en él cree, no se pierda, mas tenga vida eterna. Juan 3:16For God so loved the world, that he gave his only begotten Son, that whoever believes in him should not perish, but have everlasting life. John 3:16¹⁶ Ибо так возлюбил Бог мир , что отдал Сына Своего Единородного , дабы всякий верующий в Него , не погиб , но имел жизнь вечную . João 3:16Car Dieu a tellement aimé le monde, qu'il a donné son Fils unique; afin que tout homme qui croit en lui ne périsse point, mais qu'il ait la vie éternelle. João 3:16¹⁶ Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. João 3:16¹⁶ 하나님이 세상을 이처럼 사랑하사 독생자를 주셨으니 이는 저를 믿는 자마다 멸망치 않고 영생을 얻게 하려 하심이니라 João 3:16¹⁷ Tanrı, Oğlunu dünyayı yargılamak için göndermedi, dünya Onun aracılığıyla kurtulsun diye gönderdi. João 3:17
Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê die wêreld staan by ʼn kruispad en waarsku dat konflik, klimaatsverandering en sistemiese skending van internasionale wette wêreldwyd vertroue in leiers ondermyn. In sy Nuwejaarsboodskap benadruk hy die omvang van lyding in die wêreld. Hy sê meer as ʼn kwart van die mensdom leef tans in konflikgeteisterde gebiede en 200-miljoen het humanitêre hulp nodig. Guterres sê die toekoms hang af van die mensdom se gemeenskaplike moed om op te tree:
加入會員,支持節目: https://coachhy.firstory.io/join 留言告訴我你對這一集的想法: https://open.firstory.me/user/ckq13nna83ymm08728t6ae1ie/comments 請HY教練喝杯咖啡吧! https://reurl.cc/n5aeZ1 訂閱HY教練的電子報 https://reurl.cc/Rbkz0g 任何想詢問的大小疑難雜症或意見回饋歡迎來信 sccoachhy@gmail.com ——— FB: https://www.facebook.com/coach.hy IG: https://www.instagram.com/coach.hy Web: https://coachhy.com ——— For Mimi by Twin Musicom Creative Commons — Attribution 4.0 International — CC BY 4.0 Free Download / Stream Powered by Firstory Hosting
Bafana Bafana-doelskieter Lyle Foster sê die span moet foute wat in hul wedstryd teen Zimbabwe gemaak is, regstel in hulle voorbereiding vir die Ronde van 16 in die 2025 Afrikabekertoernooi. Suid-Afrika sal teen die naaswenners van Groep F in die uitklopfase te staan kom. Foster sê dit is belangrik om hulle verdediging te versterk. Hy voeg by die span moet gefokus bly terwyl hulle konsentreer op die allerbelangrike ontmoeting wat voorlê:
Graça e Paz !Esquadrinhemos os nossos caminhos, e provemo-los, e voltemos para o SENHOR. Lamentações 3:40Primeira Igreja Presbiteriana da Arniqueira www.1ipar.com Entre em contato conosco 1iparniqueiras@gmail.com Faça nos uma visita SHA Conjunto 3 Chácara 47A Arniqueira Brasília DF maps.app.goo.gl/iQSRtWrk9Hy6eaUT6YouTube https://youtube.com/@primeiraigrejapresbiterian1958Contribua Ore e ajude esta obra! Pix 40222748 000153 (CNPJ)Banco do Brasil Conta Corrente 51214-1Agência 2901-7Que Deus abençoe você!Porque de tal manera amó Dios al mundo, que ha dado á su Hijo unigénito, para que todo aquel que en él cree, no se pierda, mas tenga vida eterna. Juan 3:16For God so loved the world, that he gave his only begotten Son, that whoever believes in him should not perish, but have everlasting life. John 3:16¹⁶ Ибо так возлюбил Бог мир , что отдал Сына Своего Единородного , дабы всякий верующий в Него , не погиб , но имел жизнь вечную . João 3:16Car Dieu a tellement aimé le monde, qu'il a donné son Fils unique; afin que tout homme qui croit en lui ne périsse point, mais qu'il ait la vie éternelle. João 3:16¹⁶ Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. João 3:16¹⁶ 하나님이 세상을 이처럼 사랑하사 독생자를 주셨으니 이는 저를 믿는 자마다 멸망치 않고 영생을 얻게 하려 하심이니라 João 3:16¹⁷ Tanrı, Oğlunu dünyayı yargılamak için göndermedi, dünya Onun aracılığıyla kurtulsun diye gönderdi. João 3:17
Send us a textSpreuke 4:26-27 Merk jou pad vir jou duidelik af, dan sal jy seker wees waarheen jy gaan. Moenie links of regs van jou koers afwyk nie. Bly weg van wat verkeerd is. (NLV) Wel, hier is ons, op die drumpel van nog 'n nuwe jaar. Die oue is so te sê iets van die verlede en gereed om in die anale opgeteken te word. Die nuwe jaar is op die punt om te begin. Laat my dus toe, om vir jou 'n belangrike vraag te vra: Watter pad beplan jy om in hierdie nuwe jaar te loop? Die eerbare pad of die minder eerbare pad?In 44 v.C. het Marcus Junius Brutus met ‘n dolk in die hand in die skadukant van die Romeinse Senaatsgebou gestaan. Julius Caesar, sy mentor en vriend, het onwetend in die lokval wat vir hom gestel is, geloop. Brutus het geglo dat hy, deur Caesar te vermoor, besig is om die Republiek te red. Maar deur verraad bo dialoog te kies; moord bo genade, het hy chaos ontketen.Rome het nie na vryheid teruggekeer nie; in plaas daarvan het dit in 'n wreedaardige ryk ontaard. Burgeroorlog het gevolg. Brutus het aan sy eie hand gesterf en hy word in die geskiedenisboeke nie as 'n held geëer nie, maar as 'n simbool van verraad. Hy het die verkeerde pad gekies.Watter pad gaan jy vanjaar kies? Sal jy die pad kies wat eerbaar is en ander mense nie sal benadeel nie, of sal jy ‘n onetiese pad kies? Hier is God se liefdevolle raad aan jou, vir die jaar wat voorlê in:Spreuke 4:26-27 Merk jou pad vir jou duidelik af, dan sal jy seker wees waarheen jy gaan. Moenie links of regs van jou koers afwyk nie. Bly weg van wat verkeerd is. (NLV)Dit is alte maklik om soos Brutus onsself te bluf en ons slegte keuses toe te smeer deur onsself te oortuig dat ons die regte ding doen. Maar sodra die streep in die sand getrek is, is daar geen omdraaikans nie. Die alternatief is om vasberade te bly en met goedheid, integriteit en liefde te leef.Merk jou pad vir jou duidelik af, dan sal jy seker wees waarheen jy gaan. Moenie links of regs van jou koers afwyk nie. Bly weg van wat verkeerd is. (NLV)Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Un vol hors-normes... et inédit. Dans la nuit de dimanche 28 au lundi 29 décembre 2025, l'amicale des sapeurs-pompiers de Hyères (Var) a été victime d'un cambriolage. 140.000 euros qui se trouvaient dans un coffre-fort ont été dérobés. Une somme issue de la vente annuelle des célèbres calendriers des pompiers. Hébergé par Audiomeans. Visitez audiomeans.fr/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.
President Donald Trump van Amerika waarsku Hamas om vinnig te ontwapen of die duiwel gaan los wees. Hy het gister in Florida met Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, beraadslaag. Die twee leiers kon nie ʼn ooreenkoms bereik oor die tweede fase van die Amerikaans-onderhandelde vredesooreenkoms in Gaza nie. Trump het die gebrek aan vordering as onbelangrik afgemaak en sê hy is nie bekommerd oor Israel se optrede in die streek nie:
Die Australiese eerste minister, Anthony Albanese, het sy regering se optrede in verband met anti-Semitisme ná die Bondi Beach-terreuraanval verdedig. Hy is gestriem oor sy hantering van die aanval waarin 15 mense dood is. Die opposisie beskuldig hom dat hy die slagoffers se families beledig deur nie ʼn koninklike kommissie aan te stel nie, maar volhou dat die Richardson-oorsig voldoende is. Albanese sê sy regering het opgetree om die anti-Semitisme-probleem te hanteer:
Die afgetrede Interpol-ambassadeur Andy Mashaile waarsku teen die eskalering van moderne dwangarbeid wat Afrikane teiken wat in die buiteland werk. Dit volg op pleidooie van families van 14 Suid-Afrikaanse mans wat na bewering teen hul wil in Thailand aangehou is nadat hulle IT-poste in Bangkok aanvaar het. Die waarskuwing volg ook te midde van berigte van ten minste 17 Suid-Afrikaners wat na Rusland gelok is met valse opleidingsbeloftes. Hy dring in 'n onderhoud met SABC News daarop aan dat waaksaamheid aan die dag gelê moet word wanneer oorsese werkaanbiedinge aanvaar word:
Send us a text2 Korintiërs13:5 Stel julleself op die proef en ondersoek julleself of julle in die geloof lewe. Besef julle dan nie self dat Christus Jesus in julle is nie? So nie, het julle die toets nie deurstaan nie. Is dit vir jou ook ongelooflik moeilik om jou eie foute te erken, om die werklikheid in die gesig te staar; die krake in jou wapenrusting raak te sien en verantwoordelikheid daarvoor te aanvaar? Ja my vriend, as jy dit nie doen nie, gaan jy die wêreld vir jouself onseker en ongemaklik maak.Piero di Lorenzo de' Medici, seun van Lorenzo die Grote, was die rykste man in Florence. Maar anders as sy wyse vader, het die jong Piero waarskuwings geïgnoreer en sy sjarme oorskat. Hy was gekenmerk deur swak dissipline, swak oordeel en ‘n gebrek aan visie. Sy heerskappy het in 1494 aan ‘n einde gekom toe hy lafhartig, sonder slag of stoot vir Florence aan die Franse oorgegee het.Die mense het teen hom gedraai. Hy is verban, verneder en deur sy eie mense verstoot. Hy het homself oor en oor probeer verontskuldig. Trots het hom verblind. En hoogmoed ... wel, hoogmoed kom tot ‘n val.Daardie selfde trots maak ons ook te blind om ons aangebore tekortkominge raak te sien; dit te erken en dit te hanteer. Trots kan sonder twyfel ook tot groot dwalings in ons eie lewens lei. Maar al is dit nie groot dwalings nie, kan 'n reeks kleiner foute saamwerk om ons van die wonderlike lewe wat ons kón geleef het, en die impak wat ons op hierdie wêreld kón gehad het, te beroof. So …2 Korintiërs 13:5 Stel julleself op die proef en ondersoek julleself of julle in die geloof lewe. Besef julle dan nie self dat Christus Jesus in julle is nie? So nie, het julle die toets nie deurstaan nie.Is vandag dalk die dag om jouself van nader te bekyk, om jouself te ondersoek? Is ek werklik wie ek dink ek is? Leef ek werklik vir Jesus? Is Hy werklik die Here van my lewe … of flous ek myself?Dit doen nie skade om so ‘n bietjie van nader te kyk nie!Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Graça e Paz sejam com todos! O que desvia os seus ouvidos de ouvir a Lei, até a sua oração será abominável. Provérbios 28:9Primeira Igreja Presbiteriana da Arniqueira www.1ipar.com Entre em contato conosco 1iparniqueiras@gmail.com Faça nos uma visita SHA Conjunto 3 Chácara 47A Arniqueira Brasília DF maps.app.goo.gl/iQSRtWrk9Hy6eaUT6YouTube https://youtube.com/@primeiraigrejapresbiterian1958Contribua Ore e ajude esta obra! Pix 40222748 000153 (CNPJ)Banco do Brasil Conta Corrente 51214-1Agência 2901-7Que Deus abençoe você!Porque de tal manera amó Dios al mundo, que ha dado á su Hijo unigénito, para que todo aquel que en él cree, no se pierda, mas tenga vida eterna. Juan 3:16For God so loved the world, that he gave his only begotten Son, that whoever believes in him should not perish, but have everlasting life. John 3:16¹⁶ Ибо так возлюбил Бог мир , что отдал Сына Своего Единородного , дабы всякий верующий в Него , не погиб , но имел жизнь вечную . João 3:16Car Dieu a tellement aimé le monde, qu'il a donné son Fils unique; afin que tout homme qui croit en lui ne périsse point, mais qu'il ait la vie éternelle. João 3:16¹⁶ Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. João 3:16¹⁶ 하나님이 세상을 이처럼 사랑하사 독생자를 주셨으니 이는 저를 믿는 자마다 멸망치 않고 영생을 얻게 하려 하심이니라 João 3:16¹⁷ Tanrı, Oğlunu dünyayı yargılamak için göndermedi, dünya Onun aracılığıyla kurtulsun diye gönderdi. João 3:17
President Donald Trump van Amerika sê onderhandelaars kom nader aan ʼn Oekraïnse vredesooreenkoms, maar erken netelige sake soos die grondkwessie bly ʼn probleem. Hy het Sondag met Oekraïne se president Volodymyr Zelensky vergader by sy Florida-oord, Mar-a-Lago. Hierdie jongste vergadering volg kort nadat Rusland die jaar se langste, volgehoue aanval op Kiëf uitgevoer het, waarin minstens twee mense dood en tientalle ander beseer is. Trump sê Rusland stel nie belang in ʼn skietstilstand wat Oekraïne sal tyd gee om ʼn referendum te hou nie:
Tựa Đề: Tiêu Chuẩn Kiểm Kê Tâm Linh - Kính Chúa Và Yêu Người; Kinh Thánh: Ma-thi-ơ 22:37-40; Tác Giả: Mục Sư Nguyễn Trọng Vinh; Loạt Bài: Hội Thánh Báp Tít Hy vọng Việt Nam Baton Rouge
Tựa Đề: Chúa Cứu Thế Đến Làm Người; Kinh Thánh: Hê-bơ-rơ 2:5-18; Tác Giả: Mục Sư Nguyễn Trọng Vinh; Loạt Bài: Hội Thánh Báp Tít Hy vọng Việt Nam Baton Rouge, Lễ Giáng Sinh
Die polisie in Gauteng-polisie het begin soek na 'n aantal verdagtes wat Saterdagmiddag in 'n transito-rooftog by Thokoza, Ekurhuleni, betrokke was. Polisiewoordvoerder Mavela Masondo sê die gepantserde transito-voertuig het in Thokoza gery toe 'n wit Mercedes-Benz daarteen gestamp en dit laat omslaan het. Hy sê 'n groep verdagtes het toe die veiligheidsbeamptes ontwapen en die gepantserde voertuig met 'n bom opgeblaas:
Die departement van gesondheid sê die aantal tienermoeders het op Kersdag toegeneem van 90 in 2024 tot net meer as 130 vanjaar. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê dit is volgens die volledige aangetekende aantal babas wat op Kersdag regoor die land in openbare gesondheidsfasiliteite gebore is. Hy sê dit is kommerwekkend dat talle tienermeisies so jonk as 15 jaar onder die Kersmoeders is:
Die KwaZulu-Natalse LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake, Thulasizwe Buthelezi, sê altesaam 125 huishoudings is in die Amajuba- en Umzinyathi-distrikte beskadig na hewige donderstorms 'n spoor van verwoesting gelaat het. Die departement se woordvoerder, Senzelwe Mzila, sê 'n gevaarlike weerstelsel wat gekenmerk is deur swaar reën, groot hael en stormsterk wind het Vrydag oor die gebied voorgekom. Hy sê meer as 50 huise is heeltemal verwoes:
Nabootsingsfoefies is aan die toeneem reg oor die land. Misdadigers wat hulle as polisiebeamptes en munisipale amptenare voordoen, verkry toegang tot huise of mislei inwoners om geld te oorhandig. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van die Grootfontein munisipaliteit, Luke Salomo, gepraat wat berigte bevestig het van individue wat hulle as munisipale beamptes voordoen. Hy het meer.
Langsam wird Hyäne echt ungeduldig: Wann geht's endlich weiter?! Voller Bewunderung hat sie im Podcast gehört, dass Anna sogar mit "Haien" geschwommen ist. Hyäne zeigt, was sie drauf hat - mit einem Angriff auf die Lachmuskeln.
Kersfees is uiteindelik hier en te midde van vieringe met familie en vriende, moet almal die ware boodskap van Kersfees, die geboorte van Jesus Christus, in gedagte hou. Plaaslike pastoor Brian Philander deel 'n boodskap van hoop en liefde. Hy lees uit die woord.
Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke wens lands- en streeksburgers ʼn vredevolle Kersfees toe saam met familie, en hernude hoop vir die jaar wat voorlê. Die raad se hoofsekretaris, Mzwandile Molo, sê hulle dink met dankbaarheid na oor 2025, maar is ook bekommerd oor die toestand in die land en die wêreld. Hy sê hulle hoop Suid-Afrika sal sy probleme oplos:
Seker die beste Kersgeskenk wat 'n droë land soos Namibië kan kry, is voorspellings dat die reënweer gaan voortduur. Te midde van gerugte dat 'n droë El Nino vinnig op pad is, sê die plaaslike weerkenner George van der Merwe daar is tans niks om oor bekommerd te wees nie. Hy sê die effekte van 'n El Nino vat maande om gestalte aan te neem, en het 'n voorspelling vir die komende dae:
Die jongste Jeffrey Epstein-verwante dokumente wat die Amerikaanse Justisiedepartement Dinsdag vrygestel het, toon president Donald Trump het meer as wat voorheen berig is, op die veroordeelde seksoortreder en finansier se privaat vliegtuig gereis. Hy was tussen 1993 en 1996 op minstens agt vlugte, insluitend minstens vier waarop Epstein se vennoot, Ghislaine Maxwell, ook teenwoordig was. Trump ontken steeds dat hy iets verkeerd gedoen het wat Epstein betref, en sy vermeende teenwoordigheid op die vlugte beteken nie ʼn misdryf nie. Die BBC se hoof-Amerikaanse korrespondent, Gary O'Donnaghue, berig uit Washington:
Die IPC het vervoerminister Veikko Nekundi se plan om weerkaatsers op diere en hommeltuie te gebruik om die land se paduitdagings aan te spreek, gekritiseer. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus het die IPC se skadu-vervoerminister, Nelson Kalangula, kommer uitgespreek oor die stadige vordering van die Padveiligheidsbestuurswetsontwerp, wat sedert 2017 hersien word. Hy sê dat die hersiening van verouderde wette en die opgradering van infrastruktuur 'n meer doeltreffende benadering sal wees.
Sokker: Orlando Pirates se afrigter, Abdeslam Ouaddou, sê die Afrikabekertoernooi verhoog steeds die standaard van sokker in Afrika. Ouaddou het in Marokko die CAF-president, Patrice Motsepe, geprys vir die verbetering van organisasie, fasiliteite en veldgehalte oor die hele vasteland. Ouaddou sê hierdie verbeterings sal een van die beste Afrikabekertoernooie lewer. Hy het Bafana Bafana en die spelers ook sterkte toegewens en hulle aangespoor om hul land trots te maak:
Amerikaanse president Donald Trump sê die beste stap vir Venezuela se president Nicolás Maduro is om uit te tree. Spanning tussen die twee lande is aan die toeneem, te midde van 'n massiewe Amerikaanse vlootopbou in die Karibiese See. Trump plaas druk op Maduro, onder meer met pogings om sy olie-inkomste te verminder. Trump het verlede week 'n volledige blokkering gelas op gesanksioneerde olietenkers wat in en uit Venezuela vaar. Hy het Maduro gewaarsku om nie 'n tawwe tienie te probeer wees nie:
本集提到的作品們 《大濛》現正熱映 《服妖之鑑》現正熱映 https://reurl.cc/jmVvDy 《灰男孩》 《流麻溝十五號》 《星空下的黑潮島嶼》 加入會員,支持節目: https://coachhy.firstory.io/join 留言告訴我你對這一集的想法: https://open.firstory.me/user/ckq13nna83ymm08728t6ae1ie/comments 請HY教練喝杯咖啡吧! https://reurl.cc/n5aeZ1 訂閱HY教練的電子報 https://reurl.cc/Rbkz0g 任何想詢問的大小疑難雜症或意見回饋歡迎來信 sccoachhy@gmail.com ——— FB: https://www.facebook.com/coach.hy IG: https://www.instagram.com/coach.hy Web: https://coachhy.com ——— For Mimi by Twin Musicom Creative Commons — Attribution 4.0 International — CC BY 4.0 Free Download / Stream Powered by Firstory Hosting
President Donald Trump van Amerika het aangekondig dat hy ʼn plan goedgekeur het wat die Amerikaanse vloot toelaat om twee nuwe oorlogskepe te bou. Die Trump Class USS Defiant-skepe sal deel vorm van ʼn opgeknapte "Goue Vloot" as teenvoeter vir China en ander teenstanders. Trump sê sodra dit voltooi is, sal die staalskepe toegerus word met gewere en missiele, asook hipersoniese wapens en kragtige lasers. Hy sê die vaartuie sal plaaslik gebou word:
Die Amerikaner, Learner Tien, het sy tweede loopbaantitel ingepalm toe hy die Next Gen ATP-toernooi in Jeddah, Saoedi-Arabië, gewen het. Die 20-jarige het die Belg Alexander Blockx met 4-3, 4-2, 4-1 verslaan en daarmee wraak geneem vir sy tweede plek verlede jaar in dieselfde toernooi. Tien is slegs die derde top-gekeurde wat die titel verower, en volg in die voetspore van Stefanos Tsitsipas en Carlos Alcaraz. Hy sê hy is bly hy kon vanjaar beter vaar:
Engeland se kaptein, Ben Stokes, het sy span geloof, al het hulle die reeks om die As teen Australië verloor. Hy sê hulle mededingende gees bly egter ongeskonde. Australië het ʼn 3-0-voorsprong nadat hulle in Adelaide ʼn skitterende oorwinning van 82 lopies in die derde toets behaal het. Engeland gaan probeer om ʼn totale reeksnederlaag te vermy wanneer hulle op Tweede Kersdag in Melbourne die vierde toets aandurf. Stokes sê hulle wil die reeks op ʼn positiewe noot afsluit:
Die Soil of Africa-voorspraakbeweging het die Afrikabekertoernooi verwelkom as 'n kragtige platform vir eenheid, vrede en ekonomiese integrasie in Afrika. Die openingseremonie vind vandag plaas. 'n Woordvoerder, King Bongani Ramontja, sê sokker het in die verlede gemeenskappe bymekaar gebring en kan solidariteit op die vasteland bevorder. Hy vra leiers om Afcon te gebruik om intra-Afrika-handel, jeugbemagtiging en ekonomiese waardigheid te bevorder, as 'n verenigde Afrika bo sport:
Chad Thomas van IRS Forensic Investigations sê die verskuiwing van onwettige inwoners uit gekaapte geboue het 'n groeiende krisis geword. In 'n onderhoud met Newzroom Afrika na die moord op Warrick “DJ Warras” Stock, waarsku Thomas die owerhede weet watter geboue om te teiken, maar versuim om op te tree. Hy sê duisende ongedokumenteerde migrante en ontheemde Suid-Afrikaners gaan uitgesit word sonder alternatiewe behuising, wat daarop dui dat geen langtermynplan bestaan om die krisis te bestuur nie:
Die Nasionale Landboubemarkingsraad sê beesvleispryse bly hoog hierdie feestyd, gedryf deur hoë aanvraag en bek-en-klouseergevalle. Die raad se ekonoom, Thabile Nkunjana, het aan Newzroom Afrika gesê verminderde slagvoorrade het rooivleispryse skerp opgestoot. Ten spyte van die feit dat inflasie in November tot 3,5 persent gedaal het, het vleispryse op 'n jaargrondslag met meer as 12 persent gestyg. Hy het gesinne aangespoor om ander soorte vleis te koop, aangesien verligting eers na die vakansie verwag word:
Die woordvoerder van die Padverkeersbestuurskorporasie, Simon Zwane, sê strenger strawwe vir dronkbestuur gedurende die feestyd sal 'n rol speel in die vermindering van padsterftes. Meer as 2 000 bestuurders is reeds van die land se paaie verwyder sedert die begin van Desember. Alkohol dra by tot ongeveer 30 persent van alle padsterftes. Hy het aan Newzroom Afrika gesê owerhede werk saam met die Departement van Justisie om wetgewing te versterk, insluitend lisensiekansellasies:
In dieser letzten Folge unserer Uganda-Serie erwartet euch ein Gespräch mit einem modernen Hüter des Waldes: Nachdem wir in der vorherigen Folge selbst im Bergregenwald des Bwindi Nationalparks auf Tuchfühlung mit den majestätischen Berggorillas gehen durften, treffen wir nun einen Mann, der wie wenige andere für ihren Schutz steht: Dr. Andrew Seguya.Er ist studierter Tierarzt, war langjähriger Direktor der Uganda Wildlife Authority und leitet heute die Greater Virunga Transboundary Collaboration – eine einzigartige, länderübergreifenden Initiative zum Schutz der letzten Berggorillas im Dreiländereck Uganda, Ruanda und DR Kongo.Dr. Seguya gibt uns faszinierende Einblicke in die Herausforderungen und Erfolge des Artenschutzes in einer mitunter krisengeplagten Region – und zeigt, wie es gelingen kann, Wildtiere, Lebensräume und Menschen gleichermaßen zu schützen. Eine inspirierende Folge über Diplomatie, Visionen, Gemeinschaft und eine große Portion Hoffnung.(Und, ja, streng genommen findet dieser letzte „Uganda-Teil“ gänzlich im benachbarten Ruanda statt, aber da wir uns inhaltlich gänzlich auf unsere Erlebnisse in Uganda beziehen, sind wir so frei und rechnen die Episode der entsprechenden Uganda-Serie zu, deren Abschluss sie bildet.) Redaktion & Produktion: Erik Lorenz Habt ihr schon die vorherigen Folgen über unsere Uganda-Reise gehört? Bisher erschienen sind:WW426: Von Schuhschnäbeln und Schimpansen (1/2) – unterwegs in Uganda mit Lydia Möcklinghoff und Erik LorenzWW427: Von Schuhschnäbeln und Schimpansen (2/2) – unterwegs in Uganda mit Lydia Möcklinghoff und Erik LorenzWW431: Von hungrigen Hippos und heulenden Hyänen (1/2) – Safari im Queen Elizabeth Nationalpark (Uganda) mit Lydia Möcklinghoff und Erik LorenzWW432: Von hungrigen Hippos und heulenden Hyänen (2/2) – Safari im Queen Elizabeth Nationalpark (Uganda) mit Lydia Möcklinghoff und Erik LorenzWW438: Von Bildungshunger und Berglandschaften – eine Reise durch Ugandas grünes Herz mit Lydia Möcklinghoff und Erik LorenzWW439: Im Reich der Berggorillas – unterwegs in Uganda mit Lydia Möcklinghoff und Erik LorenzDieser Podcast wird auch durch unsere Hörerschaft ermöglicht. Wenn du gern zuhörst, kannst du dazu beitragen, dass unsere Show auch weiterhin besteht und regelmäßig erscheint. Zum Dank erhältst du Zugriff auf unseren werbefreien Feed und auf unsere Bonusfolgen. Diese Möglichkeiten zur Unterstützung bestehen:Weltwach Supporters Club bei Steady. Du kannst ihn auch direkt über Spotify ansteuern. Alternativ kannst du bei Apple Podcasts UnterstützerIn werden.WERBEPARTNERhttps://linktr.ee/weltwach Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.
Die Hooggeregshof in Polokwane het 'n sakeman van Limpopo, Rameez Patel, tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die moord op sy vrou, Fatima, in 2015. Hy het ook vyf jaar ontvang vir die onwettige besit van 'n vuurwapen en drie jaar vir ammunisie. Regter Joseph Raulinga het bevind Patel het geen berou getoon nie en bewerings dat daar indringers was verwerp. Die streekswoordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, Mashudu Malabi, het die vonnis verwelkom as 'n sterk standpunt teen geslagsgeweld:
'n Stapper is dood na hy van 'n roete op Leeukop in die Tafelberg Nasionale Park in Kaapstad geval het. Nooddienste het onmiddellik gereageer, maar kon nie die stapper red nie. JP Louw van SANparke sê die saak is aan die polisie oorhandig vir ondersoek. Hy het Wildernis-soek en -redding, SANParke se veldwagters, SkyMed en ander bedank wat gehelp het:
Die Zambezi-streekpolisiebevelvoerder, kommissaris Andreas Shilelo, sê dat diegene wat van voorneme is om polisiebeamptes, veral verkeersbeamptes, hierdie feestyd om te koop, hulself agter tralies sal bevind. Hy het die aanmerkings gemaak na aanleiding van die onlangse drie onsuksesvolle pogings om verkeersbeamptes in die streek om te koop.
Die Amerikaanse gesondheidsminister, Robert F. Kennedy jr., het besluit om toegang tot geslagsbevestigende sorg vir kinders te verminder. Hy het reëls voorgestel wat onder andere hospitale wat sulke sorg lewer, van Medicare- en Medicaid-programme sal uitsluit. Sy posisie is in stryd met die land se grootste mediese organisasies, insluitend die Amerikaanse Akademie vir Kindergeneeskunde en die Amerikaanse Mediese Vereniging, wat versekeringsdekking vir geslagsbevestigende sorg ondersteun. Die liggame sê dat besluite deur kinders, ouers en dokters geneem moet word. Luister na Kennedy.
Namfisa het 'n verklaring uitgereik nadat die hof bevind het dat hy versuim het om beleggers te beskerm. Hy is beveel om te betaal vir beleggers wat miljoene verloor het nadat hulle in by Prowealth Asset Managers van Riaan Potgieter belê het. Daar word beweer dat 'n totaal van 75 miljoen Namibiese dollar onder Namfisa se toesig wanbestee is, met meer as 80 beleggers wat hul fondse verloor het, waarvan die meeste aftrede nader. Namfisa sê hulle is nie meer die Namfisa van ouds nie en dat hulle 'n nuwe blaadjie omgeslaan het. Joanette Eises die kommunikasiepraktisyn...
Die kwessie oor die Angolese kinders is steeds in die nuus. Die Angolese regering het volgens berigte gesê die kinders sal einde Desember terug na Angola gestuur word. Met net 'n paar dae voor die einde Desember is die kinders steeds vollop. Volgens lede van die publiek is die kinders nie net in Windhoek nie maar word landswyd gesien. Kosmos 94.1 Nuus het met ontleder dr. Ndumba Kamwanyah gepraat. Hy sê die twee regerings sal 'n plan moet maak.
Namibië se paaie sal na verwagting besonder besig wees, veral vandag en môre. Aubrey Oosthuizen van Code Red Medical Services in Swakopmund, wat ook die Weskus-Veiligheidsinisiatief koördineer, het bestuurders aangeraai om die groot padwerke wat tans aan die gang is, in ag te neem. Hy waarsku dat motoriste verkeersopeenhopings op sekere roetes moet verwag. Hy sê bestuurders moet voorbereid wees.
Energieminister Modestus Amutse sê kernenergie is die middelpunt van Namibië se planne om kragopwekking te verbeter en in die toekoms te dekarboniseer. Hy het gepraat by die bekendstelling van Namibië se aansluiting by Missie 300. Die inisiatief, gelei deur die Wêreldbankgroep, die Afrika-ontwikkelingsbank en vennote, wil 300 miljoen mense teen 3030 aan betroubare elektrisiteit koppel. Michael Humavindo, die ministerie se uitvoerende direkteur, het meer.
Die hoof van die Namibiese Weermag, lugmaarskalk Martin Pinehas, het die Zambiese Nasionale Diens geprys vir hul volgehoue ondersteuning in die opleiding van Namibiese jeug en kadette. Hy sê die opleiding speel 'n kritieke rol in die bou van 'n bekwame en gedissiplineerde weermag. Pinehas het tydens die gradeplegtigheid van die 20ste Junior Personeelkursus in Okahandja gesê die opleiding is die sleutel tot die voorbereiding van offisiere om op veiligheidsuitdagings te reageer.
Rolling Stones se biograaf Philip Norman sê hy vertrou dat die Rolling Stones weer sal toer. Dit kom te midde van onlangse berigte die groep planne vir 'n 2026-stadiontoer van die Verenigde Koninkryk en Europa geskrap het. Die primêre rede wat deur verskeie media gerapporteer is, is dat kitaarspeler Keith Richards nie in staat is om hom te verbind tot die fisiese eise van 'n multi-maande stadiontoer nie. Richards verjaar vandag. Hy is 82. Norman sê Mick Jagger bly die hoof trekpleister.
Nick Reiner, die jongste seun van die vermoorde Rob en Michelle Singer Reiner, het Woensdag vlugtig in 'n Los Angeles hof verskyn. Hy staan tereg op twee moordklagte, maar is nie gevra om te pleit nie en die saak is uitgestel tot 7 Januarie 2026. Volgens berigte het hy 'n tipe selfmoordvoorkomingsbaadjie aangehad, wat vir gevangenes aangetrek word om te keer dat hulle hulself skade aandoen. Sy prokureur, Alan Jackson, het buite die hof gepraat.
This podcast is incredibly HY for the USMLE and COMLEX exams. In this concluding podcast, I address herpes from an “integrative” perspective. There are so many branch points our examinee overlords can take with the herpes viruses so I aggressively go after them with this podcast. In this second part, I discuss the remaining herpes … Continue reading DIP Ep 627: The Clutch Herpes Podcast (Step 1-3), Part B