Podcast appearances and mentions of emile coetzee

  • 3PODCASTS
  • 6EPISODES
  • 47mAVG DURATION
  • ?INFREQUENT EPISODES
  • Nov 21, 2019LATEST

POPULARITY

20172018201920202021202220232024


Best podcasts about emile coetzee

Latest podcast episodes about emile coetzee

Eensgesind Klanklêers
Eensgesind se 100ste episode!

Eensgesind Klanklêers

Play Episode Listen Later Nov 21, 2019 50:17


Eensgesind is Francois Rossouw en Ben Bester se breinkind. In November 2017 is Emile Coetzee betrek en daardeur het ʼn nuwe onderneming begin wat vandag die 100ste episode op Eensgesind se klanklêerkanaal vrystel.Om hierdie merkwaardige mylpaal te vier, gesels die drie vermelde menere oor alles wat die laaste twee jaar gebeur het sodat die ideaal van 100 episodes bereik kon word. Daar word gelag, geskerts en ook ernstig gepraat oor die lesse wat geleer is, wat Eensgesind se toekomsplanne is en die potensiaal wat klanklêerreekse en episodes vir die uitsaaiwese en besigheidswêreld het. See acast.com/privacy for privacy and opt-out information.

daar emile coetzee
Dirk Scheepers Program
Emile Coetzee

Dirk Scheepers Program

Play Episode Listen Later Oct 12, 2019 70:55


In hierdie episode gesels Dirk met Emile Coetzee van Eensgesind. Hulle praat oor die toekoms van podsendings, die geskiedenis en nog vele meer.

Mentioned in Dispatches
Ep127 – The 1914 Afrikaner Rebellion – Emile Coetzee

Mentioned in Dispatches

Play Episode Listen Later Sep 9, 2019


Emile Coetzee, from North West University in South Africa, talks about the 1914 Afrikaner Rebellion.

Eensgesind Klanklêers
Dr. Albert Hertzog praat oor die KG

Eensgesind Klanklêers

Play Episode Listen Later May 16, 2019 35:23


In Junie 2018, het Johan Wolfaardt en Emile Coetzee die ontstaan, ideologie en sleutelfigure van die Ossewabrandwag kortliks bespreek in die Padlangs episode -Waar oud stryders rus. In Eensgesind se nuwe reeks - Die Ossewabrandwag opnames, delf ons verder in die geskiedenis van die Ossewabrandwag en sy geheime. Hierdie keer praat lede van die Ossewabrandwag self oor hulle ervaringe.Meer as 200 opnames is gedurende die 1970's en vroë 1980's, opgeneem deur die Potchefstroom Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys, vir hul Ossewabrandwag argief. Hierdie opnames is met die sluit van die argief aan die Erfenisstigting geskenk en is nou vir die eerste keer bekend gestel aan die publiek. Gedurende die loop van hierdie reeks sal ons na die stemme luister van voormalige president B.J Vorster, Generaal Lang Hendrik van den Bergh, prof. H.G Stoker en nog vele meer.In hierdie eerste episode praat Dr. Albert Hertzog oor sy ervaringe van die Ossewabrandwag se leier- Kommadant Generaal J.F.J (bekend as Hans) van Rensburg. In opvolgende episodes sal Emile Coetzee en Johan Wolfaardt 'n proloog doen vir elke episode en kortliks die konteks skep vir elkeen van die sprekers. See acast.com/privacy for privacy and opt-out information.

Mentioned in Dispatches
Ep111 – L/Cpl Wijnand “Vic” Hamman, 2nd South African Regt – Emile Coetzee

Mentioned in Dispatches

Play Episode Listen Later Apr 29, 2019


Emile Coetzee, from North West University in South Africa, talks about L/Cpl L/Cpl Wijnand “Vic” Hamman, who served in South African 2nd Regt during the Great War.

Dirk Scheepers Program
Emile Coetzee van Eensgesind

Dirk Scheepers Program

Play Episode Listen Later Mar 21, 2019 34:50


In hierdie episode gesels ek met Emile Coetzee van die Eensgesind span (https://eensgesind.com/)Dankie aan die borg vir hierdie episode: Is Moz Bos - http://www.ismozbos.co.za/Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210Dirk Scheepers Program op Facebook ► https://www.facebook.com/DSProgram1/Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A

soundcloud vir afrikaans dankie potgooi podsending emile coetzee dirk scheepers program