Podcasts about dankie

  • 63PODCASTS
  • 332EPISODES
  • 31mAVG DURATION
  • 1EPISODE EVERY OTHER WEEK
  • Feb 16, 2026LATEST

POPULARITY

20192020202120222023202420252026


Best podcasts about dankie

Latest podcast episodes about dankie

ToekomsVenster
ToekomsVenster | Ons is nie gemaak om alleen te wees nie

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Feb 16, 2026 5:16


Dankie, Here, vir die ander mense in my lewe.

ToekomsVenster
ToekomsVenster | Daar sal altyd ʼn sonsopkoms wees

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Feb 11, 2026 4:19


Dankie, Here, dat U ons selfs met vindingrykheid beklee in moeilike tye.

Stellenbosch Gemeente
NA-LEEF gedagte | Sielsverlange

Stellenbosch Gemeente

Play Episode Listen Later Feb 10, 2026 11:22


'n Gesprek wat jou nooi om saam te dink oor die skepping in al sy diversiteit. Pieter reflekteer op die afgelope week se preek oor die kontoere van die siel [ Kyk/luister hier as jy die preek misgeloop het ] Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse of lees die blog-inskrywing hier onder. . . Na-leef gedagte – sielsverlange 'n Vriend vertel jare gelede die storie van 'n jagervaring in die Kalahari. Sedert die eerste aanhoor het ek die storie al dikwels uit ander monde gehoor: Om in die Kalahari te jag is ver skiet. Dit is 'n wye uitgestrekte land. Die Khoisan mense, met hul geplooide skrefies oë, het oor geslagte heen die vaardigheid ontwikkel om die landskap soos 'n boek te lees. Tekens te sien, spoor te volg, 'n aanvoeling te besit wat dorp- en plaasjapies met nuutste jag-tegnologie nog nie kon bemeester nie. Voor die netjies ingerigte bakkie het die klomp bloedorstiges dus 'n Khoisan man wat oor die duine en vlaktes draf, besig om 'n spoor te volg en hulle in die regte rigting te lei. Erens is daar darem 'n dors of 'n medemenslikheid wat hul laat stop om net hul asems terug te kry. Na so 'n korterige stop voor hul verder vorentoe wil beur, is die Khoisan man steeks. “Nee”, sê hy ewe beleefd, “ons kan nog nie verder nie — ons het nou so vinnig en ver gevorder ek wag nog vir my siel om my in te haal.”  Het jy al die storie gehoor? Die storie van stop, rus, wag…dat jou siel kan opvang met die haastige pas waarteen ons leef. Hoor of ervaar jy dit dalk daagliks? In die eerste week van Februarie loop ek 'n ma, van 'n vars ingeskryfde Gr. 1-dogtertjie, raak en sy vertel hoe oorweldigend die tempo van die jaar al klaar is. Hoe hulle met 'n skok hul kind moes beperk tot net vier buitemuurse aktiwiteite in die eerste kwartaal, want sy wil aan alles deelneem en nie uitmis nie. Wanneer ek by die pa-en-seun naweek 'n gemeentelid vra hoe die jaar vir hom begin het, is sy eerste woorde hoe hy moet keer dat hulle gesin nie maar net met einde 2025 se tempo voort vaar nie, en hoe moeilik dit is. Hy maak die opmerking “Besig-wees het mos 'n status-simbool geword.” Ervaar jy dit ook só en hoekom sou ons stadiger, minder, spasie, rus…assosieer met sielvol. Hoekom word sekere ervarings – van musiek, tot geregte, tot mense, tot plekke – as sielvol beskryf en ander nie? Waak miskien vir 'n oomblik, as 'n oorgestimuleerde wese, daarteen om te besef dat dit by sielvol nie noodwendig gaan oor nuwe ervarings of blootstelling nie. Dit gaan dalk juis nie oor novelty se verleiding nie, maar oor 'n oer-roering wat jou stroop van al die toevoegsels wat ons met lewe verwar. Dit het dalk juis met minder as met meer te doen, met gestroop as met nog en nog en nog…Dis meer soos om 'n ou hout tafel te restoureer en jare lange verf-lae sorgvuldig af te stroop om die grein, geur, kleur, die karakter en oorsprong vry te laat as om 'n nuwe gadget of laag verf op die tafel aan te bring. Vanoggend val die welkome verligting van somerreën op die sinkdak van die kantoor. 'n Luidrugtige verrassing! So uitbundig dat dat ek my stil-word musiek afsit om na die reën te luister. My gebed? “Dankie Here vir 'n sinkdak. Dankie dat vanoggend se verlange nie gedemp kan word met moderne *fieterjasies nie, dat my Maandag-skarrel tot bewus-wees oorreed word.” Aanvanklik, op die spoor van André se boodskap van die afgelope Sondag [luister hier daarna as jy dit misgeloop het], het ek beplan om kreatief te probeer skryf oor die siel. Natuurlik om jou te help om 'n greep te kry op die onbegryplike misterie van jou God-geasemde jy. Die reën het my gryp gulsige pogings verstil tot eenvoudig ervaar en aanvaar dat daar 'n dors is na 'n stroom wat dieper as seisoene lê, wyer as my dagboek en doen vloei en minder besoedel is deur my giere, gyte en gedagtes. Parker Palmer verwoord my klankdigte bewussyn goed wanneer hy sê “We sense that something is missing in our lives and search the whole world for it, not understanding that what is missing is us.” Ek nooi jou dus om, vir 'n oomblik saam met my, jou vasgeklemde-gryp-na-verstaan-en-beheer hande oop te vou asof dit iets vry laat…Om eenvoudig in voeling te kom met jou oop-hand verlange na lewe, na geur, na kleur, na raaksien, na hoor, na voel…die ewige pols van lewe wat met ons is, in ons is en selfs deur ons lyf wil kry. Oor hierdie verlange skryf David Whyte “Longing calls for a beautiful, grounded humiliation, the abasement of what we thought we were, and strangely the giving up of central control while being granted a new, watchful, scintillating, peripheral discrimination.” Wat help jou om in voeling te kom met hierdie verlange? Ons kan beslis nie die reën skep of manipuleer nie, maar ons kan ten minste sorg dat ons buite of onder 'n sinkdak is wanneer dit kom. Dalk kan jy eenvoudig begin om jou verlange te verwoord “Oorrompel my soos 'n Bolandse donderbui, verstof my siel tot lewe.” * ‘n Onnodige versiering of bykomstigheid. Na-leef teks “Soos ‘n hert wat smag na waterstrome, so smag my siel na U, o God! My siel dors na God, na die lewende God.” Psalm 42:2-3 “’n Versadigde siel vertrap die heuningstroop, maar vir ‘n hongerige siel is alles wat bitter is, soet.” Spreuke 27:7 (AFR53) Na-leef vrae Waar val die reën vir jou? M.a.w, waar word jy bewus van jou verlange en dors na iets verby die oppervlak-geskarrel? Wat moet jy doen om meer gereeld daardie plek/oomblik te besoek? Hoe sou jy hierdie Godsoomblikke in jou alledaagse kon verweef?

God se Woord VARS vir jou Vandag
Lig Verbreek die Duisternis

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Dec 25, 2025 3:17 Transcription Available


Send us a textLukas 2:11,12 Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid die Verlosser gebore, Christus die Here! En dit is vir julle die teken: julle sal 'n kindjie vind wat in doeke toegedraai is en in 'n krip lê.” Dis Kersdag. Maar eerder as om jou 'n Gelukkige Kersfees toe te wens, is my gebed; my hoop vir jou, dat jy en jou geliefdes 'n waarlik geseënde Kersfees sal hê.Is dit nie wonderlik dat ons vandag 'n gebeurtenis kan herdenk wat meer as 2 000 jaar gelede in 'n obskure hoek van die wêreld plaasgevind het nie. Die geboorte van 'n kindjie in die nederigste omstandighede; iets wat normaalweg ongemerk sou verbygegaan het en in die mis van die geskiedenis verlore sou geraak het.Lukas 2:11,12 ...Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid die Verlosser gebore, Christus die Here! En dit is vir julle die teken: julle sal 'n kindjie vind wat in doeke toegedraai is en in 'n krip lê.”Dit was die boodskap wat die engele aan die eenvoudige herders vertel het terwyl hulle daardie nag hul kuddes opgepas het. Dit was 'n dag soos elke ander, totdat dit alles verander het! Die Verlosser is daardie dag stilweg, maar triomfantlik gebore.Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid die Verlosser gebore, Christus die Here!My vriend, in hierdie wêreld vol geraas, pyn, onsekerheid, arriveer God se Antwoord nie met ‘n groot trompetgeskal nie, maar in nederigheid. Die Ewige Hoop van hierdie wêreld word nie in 'n paleis gebore nie, maar in 'n stal.Vandag is 'n spesiale dag. 'n Dag vir ons om te juig. 'n Dag vir ons om in dankbaarheid te herdenk. Maar onthou, dit het as 'n dag soos enige ander begin. Maak hierdie Kersfees vandag ‘n besondere dag; vier dit as die dag wat ons Heiland na hierdie wêreld gekom het. God se plan is nie altyd maklik nie, maar dis altyd goed. God is goed ... en Hy is jou God. Hy het vir jóú na hierdie aarde gekom.Dis Sy Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Ons dierbare Vader, mag U ons op hierdie dag ryklik seën met u Teenwoordigheid in Jesus Christus. Dankie Jesus, dat U ons Immanuel is. Dankie Here, dat U na hierdie deurmekaar wêreld gekom het om een van ons te word. Dankie ons dierbare Here, dat U verstaan wat ons beleef en dat U ten spyte van ons swakhede, vir ons van ons sonde kom red het. Mag ons elke dag u Teenwoordigheid en u vrede in ons lewens beleef. Aan U al die eer. U alleen is God. Amen. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

IN MY OPINION PODCAST
Being In Business With Your Friends | Ep 183 Part 2 ft. Dankie Sounds

IN MY OPINION PODCAST

Play Episode Listen Later Dec 14, 2025 69:35


IN MY OPINION PODCAST
My Boys Want Me To Abort My Baby | Ep 183 Part 1 ft. Dankie Sounds

IN MY OPINION PODCAST

Play Episode Listen Later Dec 11, 2025 81:49


Nuus
AR sê dankie vir die wat stemme uitgebring het na powere vertoning

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 2, 2025 0:34


In die nadraai van die verkiesing het Kosmos 94.1 Nuus met politieke partye geskakel om uit te vind wat hulle weg vorentoe is. Uit die 752 043 geregistreerde kiesers het net 272 942 gaan stem. Die AR-beweging het net 1,26 persent, of 7 598 van die stemme getrek. Kosmos 94.1 Nuus het met woordvoerder George Kambala gepraat.

A Way with Words — language, linguistics, and callers from all over
Herd of Turtles (Rebroadcast) - 3 November 2025

A Way with Words — language, linguistics, and callers from all over

Play Episode Listen Later Nov 3, 2025 53:45


Some college students are using the word loyalty as a synonym for monogamy. Are the meanings of these words now shifting? Plus, a biologist discovers a new species of bat, then names it after a poet he admires. The poet? Nikki Giovanni. Also, warm memories of how a childhood library card becomes a passport to new worlds. And: for a spell vs. cast a spell, thaw vs. unthaw, twice-cooked cabbage, a brain teaser in celebration of the great Stephen Sondheim, Dankie op'n plankie, right as rain, a turd of hurtles, a revolving s.o.b., and tips for writing historical fiction. Hear hundreds of free episodes and learn more on the A Way with Words website: https://waywordradio.org. Be a part of the show: call or text 1 (877) 929-9673 toll-free in the United States and Canada; elsewhere in the world, call or text +1 619 800 4443. Send voice notes or messages via WhatsApp 16198004443. Email words@waywordradio.org. Copyright Wayword, Inc., a 501(c)(3) corporation. Learn more about your ad choices. Visit megaphone.fm/adchoices

ToekomsVenster
ToekomsVenster | Dankie vir U genade en ʼn koppie koffie

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Oct 9, 2025 5:21


Om saam met God oor ʼn koppie koffie te kuier werk net so goed saam. Jy trek jou Bybel en dagboek nader en word nuuskierig oor wat die Here deur sy Gees vir jou wil sê.

ToekomsVenster
ToekomsVenster | Asseblief en dankie

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Jul 14, 2025 3:33


Ons kan sonder God, sy Gees, sy Woord, liefde, getrouheid, sorg, omgee, deernis en genade niks doen nie.

#SlatDieSport met Ruben en Arnold
#SlatDieSport - 22 Mei

#SlatDieSport met Ruben en Arnold

Play Episode Listen Later May 22, 2025 42:41


In die laaste aflewering van Slat die Sport gesels Stephen en Arnie met Springbok-legende Corne Krige oor sy rugbyloopbaan en die stand van die spel vandag. Daarna sluit atletiekkenner Sean Falconer aan om alles oor die Comrades-marathon te bespreek. Ruben loer in en deel van sy gunsteling Slat die Sport oomblikke. Dankie dat jy saam gesluister het! – hierdie was 'n laaste een vir die boeke!

Nuus
Okahandja-inwoners sê dankie vir ondersteuning na moorde

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 29, 2025 0:36


Inwoners van Okahandja het 'n protesoptog gehou ter ondersteuning van die gesinne wat rou na die hartseer-moorde op Ingrid Maasdorp, Roswinds Fabianu en Beyonce Kharuxas. 'n Hele aantal hoogwaardigheidsbekleërs, waaronder president Netumbo Nandi-Ndaitwah, adjunk-sportminister Dino Balotti en onderwysminister Sanet Steenkamp, was onder die deelnemers. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die geleentheid se organiseerder, Jané Louesie.

ToekomsVenster
ToekomsVenster | Maak tyd om dankie te sê

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Apr 21, 2025 5:52


Gaan jy vandag iewers tot stilstand kom en die mooi rondom jou raaksien, waardeer en die Here daarvoor dank?

Nuus
Mbumba groet NV, Venaani sê dankie

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 18, 2025 0:23


Die leier van die amptelike opposisie, McHenry Venaani van die PDM, het Mbumba as leier bedank.

Nuus
Mbumba groet NV, Venaani sê dankie

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 18, 2025 0:41


President Nangolo Mbumba het sy afskeidsrede in die Nasionale Vergadering gelewer. Die sewende parlement word môre ontbind en die nuwe parlementslede vir die agtste parlement sal Donderdag ingesweer word. Dit gebeur op die vooraand van die inswering van Namibië se vyfde en eerste vroue-president, Netumbo Nandi-Ndaitwah op 21 Maart. Luister self na Mbumba.

Nuus
Swakop, Walvis burgemeesters sê dankie, kyk vorentoe

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 26, 2024 0:25


Die burgemeesters van Swakopmund en Walvisbaai sê 2024 was 'n uitdagende jaar. Die buurdorpe het mekaar ondersteun en plaaslike besighede en kliënte op innoverende maniere bygestaan. Walvisbaai-burgemeester Trevino Forbes het die dorp se inwoners bedank en die hawedorp se rol as 'n leier in ekonomiese ontwikkeling uitgelig.

Nuus
Swakop, Walvis burgemeesters sê dankie, kyk vorentoe

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 26, 2024 0:15


Kry die nuus soos dit breek.

Nuus
Liefde by die Nam sê dankie!

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 22, 2024 0:36


Die tweede Liefde by die Nam-konsert is met groot sukses Saterdag op Vegkop in die hoofstad gehou. ‘n Volgepakte stadion het fantasties optredes deur 15 kunstenaars geniet wat Saterdag om 11-uur begin het en laat afgesluit het met die gewilde Early B. Die organiseerder en hoofsanger van Die Heuwels Fantasties, Pierre Greeff, het by die afsluiting met Kosmos 94.1 se Jean Louis Knouwds gepraat.

RSG Geldsake met Moneyweb
Dankie tog dis naweek

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Aug 8, 2024 16:52


Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

Nuus
Logos Hope groet, sê dankie Namibië

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 22, 2024 0:37


Logos Hope, die wêreld se grootste drywende boekwinkel, het meer as 27 000 besoekers gelok binne die eerste week nadat dit by die Walvisbaai-hawe vasgemeer het. Die vaartuig het op 5 Julie vir die publiek geopen en bied 'n diverse keuse van meer as 5 000 boektitels. Dit het ook talle geleenthede aangebied vir 'n wye verskeidenheid gehore en belangstellings. Mense het van so ver as Zimbabwe en Botswana gereis om die boekwinkel te besoek. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Paolenta Kevo, die projekbestuurder van Logos Hope na Namibië, wat sê dat hulle dankbaar is vir die Namibiërs en hul gasvryheid.

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Lei dankie-sê lewes (Efesiërs 5:15-20)

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Play Episode Listen Later Apr 23, 2024 24:47


The One Piece Podcast
OPLA! #7: “Kuro Therapy” (with Alexander Maniatis)

The One Piece Podcast

Play Episode Listen Later Apr 11, 2024 93:30


This is OPLA! Our limited-run series One Piece live action podcast series. Each week we bring you interviews with some of the talented individuals behind Netflix's One Piece! This season, we talk to the actors who brought the characters from Eiichiro Oda's One Piece to life. Each week we talk to these amazingly talented individuals from across the world, and peer into what it was like to step into their role. Interview This week, we have Alexander Maniatis, the actor who plays the butler Klahadore (a/k/a the villain Kuro). Mr. Maniatis is a prolific actor, playing rolls in Love, Lies and Hybrids, Asseblief & Dankie, Warrior, The Young Pope and more. In addition to his acting, Alexander also works as a voice artist and musician (vocals, piano and guitar). His new track FREAK drops soon!

SGS: a One Piece Podcast series
OPLA! #7: “Kuro Therapy” (with Alexander Maniatis)

SGS: a One Piece Podcast series

Play Episode Listen Later Apr 11, 2024 93:30


This is OPLA! Our limited-run series One Piece live action podcast series. Each week we bring you interviews with some of the talented individuals behind Netflix's One Piece! This season, we talk to the actors who brought the characters from Eiichiro Oda's One Piece to life. Each week we talk to these amazingly talented individuals from across the world, and peer into what it was like to step into their role. Interview This week, we have Alexander Maniatis, the actor who plays the butler Klahadore (a/k/a the villain Kuro). Mr. Maniatis is a prolific actor, playing rolls in Love, Lies and Hybrids, Asseblief & Dankie, Warrior, The Young Pope and more. In addition to his acting, Alexander also works as a voice artist and musician (vocals, piano and guitar). His new track FREAK drops soon! Learn more about your ad choices. Visit megaphone.fm/adchoices

Darren “Whackhead” Simpson’s prank calls on Kfm Mornings

Originally contacted by the best man to prank the groom, Whackhead does an ol' switcheroo and helps the groom prank the best man instead.See omnystudio.com/listener for privacy information.

Too Opinionated
Too Opinionated Interview: Alexander Maniatis

Too Opinionated

Play Episode Listen Later Jan 9, 2024 48:16


Today on Too Opinionated we talk to actor Alexander Maniatis. He is known for his role as the devious villain, the captain of the Black Cat Pirates; Captain Kuro, aka Klahadore in the critically acclaimed Netflix live action adaptation of One Piece (2023). His career as an actor kicked off in 2016 and since then has covered a wide range of genres where he portrays diverse roles; drama (Love, Lies and Hybrids, The Power, etc), comedy (Asseblief en Dankie etc) and action (ICE -Season 2, Warrior, etc). Maniatis also works as a voice artist and musician (vocals, piano and guitar). Want to watch: YouTube Meisterkhan Pod (Please Subscribe)

LAID BARE
131 - WE CHEATED ON OUR FIANCE'S AT DANKIE SOUNDS ft Hausa Chocolate prt 2

LAID BARE

Play Episode Listen Later Nov 7, 2023 50:19


Order my BRAND NEW debut book The Big O: An Empowering Guide to loving, dating and f**cking!Get LAID with Oloni, Nicky, Mary, Rae and our very special guest podcaster and sex educator Hausa Chocolate.Use the hashtag #LaidBarePodcastsend voice note dilemmas under 30 seconds to laidbarepodcast@gmail.com@Oloni@OhSoNicky@MaryandFrens@IBeRaeRogers@HausaChocolate Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

Two Twos Podcast
Ep 162. Dating Overseas, Dankie Sounds Ibiza and Quitting Alcohol

Two Twos Podcast

Play Episode Listen Later Oct 3, 2023 53:59


Hello hello hello and welcome back to another episode of your fave podcast! This week we reflect on our live show, give all the updates on our Dankie Sounds Ibiza experience and Ro puts us on to the pro's and con's of dating someone overseas… As usual we also get into your dilemmas so be sure to drop us an email or keep the conversation alive but using #TwoTwosPodcast in conversation across socials… Ro's all queer, all black dating show ‘Swipe Your Sign' is out now on YouTube so head over to the BBC Sounds YouTube channel to check it out!

The Sobering
Dankie di zaks with Wordz

The Sobering

Play Episode Listen Later Jul 28, 2023 84:39


Sober Soldiers, Dankie di zaks! We got the one and only Wordz in the cut, a man who is on a mission while carrying Pitori on his back with his fellow rappers from the city. This man's story is vast and it's also an exciting time for him, we get to understand how he moves, what he's been up to, things that he had to move past to get to this stage, and of course we get into 'People Forget To Be People'. It's one for the books, press play and enjoy. Guest Wordz @WordzThaPrince Hosts @Big_Warra @Fratpacker @Ke_Kitso_Bafethu Follow The Sobering on the socials IG: TheSobering Tw: TheSoberingPod FB: The Sobering Podcast Recorded at AMPD Studios, Newtown Junction Produced by The Sobering Engineer: Kitso Moremi @fratpackmusic

NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 82: MIENKE EHLERS(AKTRISE, AANBIEDER, SKRYWER)

NARRATIEF MET BOUWER BOSCH

Play Episode Listen Later May 4, 2023 68:59


Mienke Ehlers is 'n aktriese en stilis. Mienke is die definisie van 'n "go getter"- sy pak alles met passie en selfvertoue aan. Haar liefde vir storievertelling is te siene in haar verskeie karakters - soos Dalena in "Die Dinge van 'n Kind" en haar eie sosiale media projek - "Minuut Monoloe". Al is sy 'n stilis vir die sterre, gee sy ook raad oor klere in haar gewilde "Outfit Angs" segmente op haar Instagram en TikTok. Sy gesels graag oor haar familie, vriende, drome en geloof. Mienke se positiewe uitkyk op die lewe is niks anders as aansteeklik nie. Dankie aan ons borge King Price Insurance en Dermal Health wat hierdie podcast moontlik gemaak het. Vir meer inligting oor hulle ongelooflike produkte click op die skakels hieronder. insurance.kingprice.co.za/narratief www.dermalhealth.store

NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
EPISODE 81: REGARDT VISSER (SKRYWER, REGISSEUR, KUNSTENAAR)

NARRATIEF MET BOUWER BOSCH

Play Episode Listen Later Apr 15, 2023 71:36


Regardt Visser is 'n kunstenaar, regisseur, skrywer en skaatsplank liefhebber van Veldrif wat homself tans in Johannesburg bevind waar hy woeker met sy stories, musiek en videos wat hy maak. Hy is nie net een van my goeie vriende nie maar ook 'n skrywer en regisseur wat nog diep spore gaan stap in die vermaak bedryf. Dankie aan ons borge King Price Insurance en Dermal Health wat hierdie podcast moontlik gemaak het. Vir meer inligting oor hulle ongelooflike produkte click op die skakels hieronder. https://insurance.kingprice.co.za/narratief https://dermalhealth.store

InVia Gemeente
Die Here is my... deur Frieda van den Heever / 22 Januarie 2023

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jan 24, 2023 23:04


Die Here is my... 22 Januarie 2023 Preek en liturgie deur Frieda van den Heever. Dankie vir julle deurlopende ondersteuning! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Nuus
Dankie vir geen BTW op sanitêre doekies, maar...

Nuus

Play Episode Listen Later Jan 4, 2023 0:41


‘n Maatskaplike aktivis het gereageer op die goeie nuus van die Namibiese ministerie van finansies dat geen belasting op toegevoegde waarde, BTW, vanaf 1 Januarie op sekere sanitêre doekie-produkte gehef word nie. Dit volg na die Wysigingswet op BTW van 2022 in die parlement se goedgekeurde en in die Staatskoerant weergawe is. Die wysiging van die wet bring verligting vir Namibiese vroue en skoolmeisies, veral in landelike gebiede, wat nie sanitêre doekies bekostig nie en skoolbywoning misloop. Maatskaplike aktivis Rosa Namises sê aan Kosmos 94.1 Nuus dit moet gratis verskaf word.

Afternoon Drive with John Maytham

Guest: Maryke Haywood | Head of Marketing for Lottoland South AfricaSee omnystudio.com/listener for privacy information.

Afrikaans Vandag met Annemie
Spookstories luister is darem maar lekker!

Afrikaans Vandag met Annemie

Play Episode Listen Later Sep 12, 2022 11:16


Dankie weereens vir jou voorlees Stefan!

InVia Gemeente
Geloof as hunkering deur Ds Louis van der Riet // 7 Aug 2022

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Aug 8, 2022 26:45


Geloof as hunkering 7 Augustus 2022 Preek deur Louis van der Riet Skriflesing: Heb 11:1-3, 8-16 Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

InVia Gemeente
1-2-3 blok myself! deur Frieda van den Heever // 31 Julie 2022

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Aug 1, 2022 33:18


1-2-3 blok myself! 31 Julie 2022 Preek deur Frieda van den Heever Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

InVia Gemeente
Vra net... deur Pierre du Plessis // 24 Julie 2022

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jul 25, 2022 31:56


Vra net... 24 Julie 2022 Preek deur Pierre du Plessis Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

InVia Gemeente
SIT deur Pierre du Plessis // 17 Julie 2022

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jul 18, 2022 50:05


SIT 17 Julie 2022 Preek deur Pierre du Plessis Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

InVia Gemeente
Bewus van lewe deur Marina Strydom // 10 Julie 2022

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jul 11, 2022 26:43


Bewus van lewe 10 Julie 2022 Preek deur Marina Strydom Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

InVia Gemeente
Camino Stories deur Johan van den Heever // 3 Julie 2022

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jul 4, 2022 19:00


Camino Stories 3 Julie 2022 Preek deur Johan van den Heever Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

InVia Gemeente
Seuns van donder deur Frieda van den Heever // 26 Junie 2022

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jun 27, 2022 33:20


Seuns van donder 26 Junie 2022 Preek deur Frieda van den Heever Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

InVia Gemeente
Die mal een op die dorp deur Pierre du Plessis // 19 Junie 2022

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jun 20, 2022 31:18


Die mal een op die dorp 19 Junie 2022 Preek deur Pierre du Plessis Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

InVia Gemeente
Gees van God - Soos 'n magneet deur Marina Strydom // 12 Junie 2022

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jun 13, 2022 28:23


Gees van God - Soos 'n magneet 12 Junie 2022 Preek deur Marina Strydom. Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

InVia Gemeente
Tabita, staan op! deur Marina Strydom // 8 Mei 2022

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later May 9, 2022 48:32


Tabita, staan op! 8 Mei 2022 Preek deur Marina Strydom. Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

InVia Gemeente
Ongemaklike Goeie Nuus deur Johan Beukes // 23 Jan '22

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jan 24, 2022 34:27


Preek deur Johan Beukes. Skriflesing: Lukas 4:14-21 Dankie dat julle gee en aanhou gee het deur al die moeilike tye hierdie jaar. Ons gemeenskap kan nie bestaan sonder julle goedhartigheid nie. Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

InVia Gemeente
Ritme deur Pierre du Plessis // 16 Jan '22

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jan 17, 2022 23:31


Ritme 16 Januarie 2022 Preek deur Pierre du Plessis. Skriflesing: Markus 6:30-32 (2020) Dankie dat julle gee en aanhou gee het deur al die moeilike tye hierdie jaar. Ons gemeenskap kan nie bestaan sonder julle goedhartigheid nie. Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

Cha Cha Music Review Podcast
Cha Cha Music Revview Podcast: 2 Years Anniversary

Cha Cha Music Review Podcast

Play Episode Listen Later Jun 24, 2021 4:53


Good day ladies and gentlemen, boys and girls and members of the Cha Cha Nation, yes today is the day that we have been waiting for, the Second Anniversary of Cha Cha Music Review Podcast. To be honest I didn't know how I was going to celebrate this anniversary though I had written a whole speech down I woke up this morning and something said I should speak from my heart and that's what I'm going to do. I want to thank Queen Raffy of Queen Raffy Space Podcast, my mentor, my guardian angel, there won't be anything like Cha Cha Music Review Podcast if not for you I also want to thank my US manager, Tomi of MS P Speaks Podcast, you such an amazing lady To every sponsor, partners, brands that have worked with me one way or another starting from Absolute Hearts Media, One Star Store, Homeboyz Inc., Ks6brands, Femodus, to all the guest that have blessed me with their time on my podcast starting from Tunny Ogunnowo, Adetayo of Best of both world podcast, TemimGold of Chat Lounge Podcast, Sadia of Loud thought with Sadia Prince Ameen, Pjay, Mifa Adejumo of U&I Podcast, Abiola Aduragbemi of the Shaking Table Podcast, Wunderkind, Andersen Wavy, Skengfya, Jay Star, BoyMx, DolapoTheVipe, MartinFeelz, I say thank you, by the way, special shout out to Kenna Jay thanks for blessing me with your verse on the Cha Cha anthem To my Cha Cha Geng, Ruhamah Ifere, Roxane, Ydiz, Mayowa, Fresh, Gbemi, Kenneth, Cassandra, Fatihah, Fisayo, UncuTouchi, Pablow Kito, Onyeama Favour, Margret, Preko, all the Cha Cha Geng across 134 Countries in the world, I say Thank You, Merci, Vielen Dank, Dankie, Obrigada, धन्यवाद, Asante, Gracias, I LOVE YOU ALL, i would never take your love and support for granted Cha Cha Music Review Podcast has put out 120 Episodes over Three-Seasons and 5 Major Series with a combined total plays of 20000 Cheers to more amazing years ahead --- Support this podcast: https://podcasters.spotify.com/pod/show/hafeestonova1/support

WynVirDiePyn
WYN EN GURT: ONS IS NIE GELUKKIG NIE

WynVirDiePyn

Play Episode Listen Later May 20, 2021 49:21


Share met jou vriende. Dankie. Totsiens. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

WynVirDiePyn
WYN EN GURT: WAT GAAN HIER AAN?

WynVirDiePyn

Play Episode Listen Later May 6, 2021 46:05


Ons gesels net. Dankie. Bye. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynvirdiepyn/message

Klipkouers Potgooi
Episode 124: Mike Bolhuis

Klipkouers Potgooi

Play Episode Listen Later Apr 22, 2020 79:46


Misdaad is buite beheer. En, hoe dan anders, met statistieke wat dui op ‘n gemiddeld van 57 moorde per dag, ‘n roofaanval elke paar minute en ‘n verkragting elke vier minute... Dankie tog vir my jongste gas, Mike Bolhuis, wat dit as sy roeping sien om misdaad met hand en tand te beveg. Met meer as 35 jaar ervaring, is Bolhuis se genadelose en somtyds onortodokse stryd wat hy teen misdadigers voer welbekend, en selfs berug. Op een van sy T-hemde staan geskryf: ‘NO DRUGS, NO VIOLENCE'. Dit, in ‘n neutedop, is die fokus van Mike Bolhuis se krystog teen misdaad. Niemand is meer passievol oor die stryd teen misdaad as hy nie, veral wanneer vrouens, kinders en diere daaronder ly. Oor die jare was hy uiters suksesvol daarin om bende- en dwelmverwante misdade te beveg, tot so ‘n mate dat sy maatskappy as ‘n laaste uitweg beskou word. 'n Moderne "A-team"! Webwerf