Dirk Scheepers Program

Follow Dirk Scheepers Program
Share on
Copy link to clipboard

Basies alles wat jy nie om 'n beskaafde braaivuur kan bespreek nie. Meestal polities inkorrek, sonder sensuur, met hier en daar 'n kras woord. Die Dirk Scheepers program is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube. Met trots aan u gebring deur Podmedia.

Podmedia


    • Sep 9, 2022 LATEST EPISODE
    • infrequent NEW EPISODES
    • 15m AVG DURATION
    • 50 EPISODES


    More podcasts from Podmedia

    Search for episodes from Dirk Scheepers Program with a specific topic:

    Latest episodes from Dirk Scheepers Program

    Jaco Kleynhans en Werner Human in Austin, TX

    Play Episode Listen Later Sep 9, 2022 22:22


    Dirk kon gesels met Jaco and Werner op hul besoek aan Amerika en gesels oor die Solidariteit Beweging, hul persoonlike aansporing en die omarming van Afrikaners in die diaspora.

    Dawie Roodt

    Play Episode Listen Later Nov 11, 2020 15:06


    Dirk se geselsie met Dawie begin heel lig en word stelselmatig 'n rou gesprek oor die lewe, konstante selfverbetering en 'n boodskap van hoop in 'n donker tyd. Geniet dit en onthou om in te teken deur "Subscribe" te druk op Apple Podcasts of te "Follow" op Spotify.

    Big Daddy Liberty - Sihle Ngobese

    Play Episode Listen Later Oct 26, 2020 22:18


    In hierdie episode gesels Dirk met Sihle Ngobese, oftewel Big Daddy Liberty, oor ras, kultuur, vryheid en geloof. Teken in deur subscribe te druk langs die DS Program op jou foon.

    Flip Buys

    Play Episode Listen Later May 26, 2020 26:07


    Dirk kon net voor die staatsinperking met Flip gesels. Hulle raak aan verskeie onderwerpe, soos die artikel wat Flip geskryf het, eie arbeid, en die belangrikheid van met mekaar praat.

    Die Eerste Episode van 2020

    Play Episode Listen Later Feb 10, 2020 7:28


    Dirk is terug met sy eerste episode van die nuwe jaar. Hy bespreek die idee van eie arbeid, hoekom sommige Afrikaners hulself as "te goed" ag vir sekere werk en ons afhanklikheid van goedkoop arbeid wat ons vyandig is.

    Die laaste episode van 2019

    Play Episode Listen Later Dec 16, 2019 1:59


    Geseënde Geloftedag en Kersfees aan my luisteraars! Mag jou voorspoed jou verveel in 2020.

    Hak af jou karretjie van die Republiek (sover moontlik)

    Play Episode Listen Later Dec 5, 2019 4:19


    In hierdie episode kom Dirk met 'n kort boodskap van hoop vanuit Amerika: Probeer nie te veel die probleme van 'n sekere land waarin jy jouself bevind te internaliseer nie. Veral as die land nie goedgesind is aan jou as minderheid nie. Luister, deel en praat saam op Twitter!

    Charl & Liza-Marie Oberholzer

    Play Episode Listen Later Nov 6, 2019 23:29


    Charl & Liza-Marie is die eienaars van De Afrikander Handelshuis asook die REPUBLK handelsmerk. Hulle het met Dirk gaan praat oor geskiedenis, podsendings, identiteit en waarom Afrikaners so lief is om "New York" hemde te dra.

    Sue-Ann de Wet

    Play Episode Listen Later Oct 28, 2019 13:33


    Dankie aan ons borg, SAPMOK vellies! (Sapmok.com). Sue-Ann de Wet van Wêreldwyd gesels met Dirk oor Afrikaners in die diaspora. Teken in, deel en praat saam op Twitter.

    Ernst van Zyl (Conscious Caracal)

    Play Episode Listen Later Oct 22, 2019 17:47


    Baie dankie aan ons nuwe borg: SAPMOK vellies! In hierdie episode gesels Dirk met Ernst oor sy werk by Afriforum, anonimiteit op die internet, sy opinie oor die toekoms van podcasts/alternatiewe media en identiteitspolitiek. https://sapmok.com/@ConCaracal

    Jacques Basson

    Play Episode Listen Later Oct 16, 2019 56:59


    Die kragtige Jacques Basson van die Klipkouers potgooi is vandag Dirk se gas. Hulle raak aan verskeie onderwerpe soos besigheid, entrepeneurskap, Afrikanerskap en nog vele meer.

    Emile Coetzee

    Play Episode Listen Later Oct 12, 2019 70:55


    In hierdie episode gesels Dirk met Emile Coetzee van Eensgesind. Hulle praat oor die toekoms van podsendings, die geskiedenis en nog vele meer.

    Johan Wolfaardt

    Play Episode Listen Later Sep 30, 2019 38:27


    Johan Wolfaardt is die kurator van die President Marthinus Wessel (MW) Pretorius huismuseum in Potchefstroom. Dirk het met hom gaan gesels met sy besoek tydens Aardklop en die gesprek het gegaan oor Afrikaner-identiteit, die Voortrekkers en nog baie meer.https://eensgesind.com/category/johanwolfaardt/

    Helen & Max se gesprek

    Play Episode Listen Later Sep 18, 2019 4:53


    Dirk gesels in hierdie episode oor die gesprek tussen Helen Zille & Max du Preez op haar nuwe Podcast, Tea with Helen.Dankie aan ons borg Kuif & Baard, hier is hulle video op Afrivriendelik: https://www.facebook.com/afrivriendelik/videos/513490512784721/Hier is die gesprek op Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/us/podcast/max-du-preez/id1477490702?i=1000449081831En op Youtube:

    Mens weet nooit tot jy vir jouself gaan kyk nie - Orania

    Play Episode Listen Later Sep 5, 2019 5:13


    Dirk het uiteindelik gaan draai in Orania en vir homself gaan kyk hoe lyk dit in hierdie Afrikaner-dorp. Gesels gerus saam op Twitter. Orania Karnaval: http://oraniakarnaval.co.za/Ons borg vir hierdie episode: https://www.afriforumnetwerk.co.za/ondernemings/castlewalk-sentrum-hv-nossob-lois-erasmuskloof-pretoria-kuif-baard/*Die uitsprake op hierdie program verteenwoordig nie ons borge nie

    Die Staat teenoor Die Gemeenskap, Zille vs Buys

    Play Episode Listen Later Aug 2, 2019 8:54


    In hierdie episode kyk Dirk na die idee van die bekwame staat as oplossing vir Afrikaners, teenoor 'n gemeenskap wat vir haarself sorg. Hy gebruik uittreksels vanuit gesprekke met Helen Zille en Flip Buys. Praat gerus saam op Twitter, deel en teken in!

    Martijn van Helvert, Kragdag en Bezuidenhout wen in Spanje

    Play Episode Listen Later Jul 9, 2019 4:18


    In hierdie episode gesels Dirk oor Martijn van Helvert, "Kragdag" en Christaan Bezuidenhout wen in Spanje. Kragdag webblad: https://www.kragdag.co.za/KragKidz, ‘n junior entrepreneurskompetisie: https://www.kragdag.co.za/dokumente/Inligtingstuk%20KRAGkidz%20Junior%20Entrepreneurs%20(2019).pdfBezuidenhout onderhoud: https://www.youtube.com/watch?time_continue=691&v=FEkWXCcWI-c

    Solidariteit Netwerk, Gerda Steyn wen die Comrades

    Play Episode Listen Later Jun 10, 2019 4:12


    In hierdie episode gesels Dirk oor die Solidariteit-Netwerk en Gerda Steyn wat die Comrades wen. Teken in en deel gerus die episode.

    Schalk van Heerden (Betereinders)

    Play Episode Listen Later Jun 3, 2019 45:53


    In hierdie onderhoud-episode gesels Dirk met Schalk van Heerden van die Betereinders. Webblad: http://www.betereinders.co.za/Youtube Video om die braai: https://www.youtube.com/watch?v=qiRjd-II7Z8&feature=youtu.beZebra Crossing: www.zebrax.co.za

    Betereinders en Orania-beweging

    Play Episode Listen Later May 29, 2019 6:39


    In hierdie episode gesels Dirk oor die "Betereinders" en die verwikkelinge by die Orania-beweging. Betereinders video en webblad:http://www.betereinders.co.za/https://www.youtube.com/watch?v=qiRjd-II7Z8Orania e-nuusbrief:https://orania.co.za/e-nuusbrief/

    Bevoorregting en 'n "flying kick"

    Play Episode Listen Later May 18, 2019 6:30


    In hierdie episode kyk Dirk na bevoorregting en die Helen Zille twiet-debakel. Skakels onder:Sokal Hoax: https://www.theatlantic.com/ideas/archive/2018/10/new-sokal-hoax/572212/Afriforum artikel: https://www.afriforum.co.za/dubbele-standaarde-en-swart-bevoorregting-die-nuwe-storie-van-suid-afrika/Teken in, deel en praat saam op Twitter!

    Multichoice Moles en Afrikaner vs. Afrikaanssprekende

    Play Episode Listen Later May 7, 2019 5:36


    In hierdie episode kyk ons vinnig na die Multichoice teen Steve Hofmeyr saga en die idee van Afrikaner teenoor Afrikaanssprekende. Teken in, deel en praat gerus saam op Twitter! Mia Lindeque artikel: https://ewn.co.za/2019/04/30/multichoice-coca-cola-toyota-and-mtn-did-it-so-when-will-afrikaners-cut-ties-with-steve-hofmeyr

    "Kultuurdoders" en Wynboere-gatkruip

    Play Episode Listen Later Apr 30, 2019 6:03


    In hierdie episode gesels Dirk oor kultuurdoders en die wynboere in die Kaap wat Ramaphosa jêm om die bek smeer. Praat gerus saam op Twitter en onthou om in te teken deur die subscribe knoppie op jou foon te druk.Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210Dirk Scheepers Program op Facebook ► https://www.facebook.com/DSProgram1/Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A

    Ernst Roets onderhoud in New York

    Play Episode Listen Later Apr 18, 2019 42:35


    In hierdie episode gesels Dirk met Ernst Roets regstreeks vanuit New York. Ernst is in die VSA op 'n bewusmakingsveldtog teen onteiening en plaasmoorde. Teken in op die Dirk Scheepers Program en gesels saam op Twitter by @DSProgram.Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210Dirk Scheepers Program op Facebook ► https://www.facebook.com/DSProgram1/Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A

    Kapitalis Party Onderhoud

    Play Episode Listen Later Mar 30, 2019 12:44


    In hierdie episode gesels Dirk met twee verteenwoordigers van die nuutgestigde Kapitalis Party, Gideon Joubert en Louie Nel. (capitalist.org.za)Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210Dirk Scheepers Program op Facebook ► https://www.facebook.com/DSProgram1/Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2Dirk Scheepers Program op YouTube ►

    Emile Coetzee van Eensgesind

    Play Episode Listen Later Mar 21, 2019 34:50


    In hierdie episode gesels ek met Emile Coetzee van die Eensgesind span (https://eensgesind.com/)Dankie aan die borg vir hierdie episode: Is Moz Bos - http://www.ismozbos.co.za/Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210Dirk Scheepers Program op Facebook ► https://www.facebook.com/DSProgram1/Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A

    soundcloud vir afrikaans dankie potgooi podsending emile coetzee dirk scheepers program
    Kliek-aas, liggelowigheid en Eureka

    Play Episode Listen Later Mar 11, 2019 7:10


    In hierdie week se episode van die Dirk Scheepers Program word daar gekyk na kliek-aas in die media, liggelowigheid en Eureka in die Noord-Kaap.Dankie aan die borg vir hierdie episode: Is Moz Bos - http://www.ismozbos.co.za/Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210Dirk Scheepers Program op Facebook ► https://www.facebook.com/DSProgram1/Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A

    Finansiële geletterdheid, Jay en Trevor se twis en Chris van Heerden

    Play Episode Listen Later Mar 4, 2019 6:08


    Dirk Scheepers is hierdie week terug met nog 'n lekker episode vir jou! Hy bespreek die sosialemedia onderonsies tussen sanger Jay en Trevor Noah en Chris van Heerden se veldtog teen politiek-gemotiveerde moorde. Dankie aan die borg vir hierdie episode: Is Moz Bos - http://www.ismozbos.co.za/Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210Dirk Scheepers Program op Facebook ► https://www.facebook.com/DSProgram1/Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A

    Konsentrasiekampe en die Kaap Party

    Play Episode Listen Later Feb 20, 2019 6:37


    Dirk kyk hierdie week na die Britse maaifoedie Jacob Rees-Mogg asook die Kaap Party en hul planne vir afstigting. Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► https://www.spreaker.com/show/3316210Dirk Scheepers Program op Facebook ► https://www.facebook.com/DSProgram1/Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A

    Podmedia, Hoërskool Driehoek en Max Moles

    Play Episode Listen Later Feb 10, 2019 5:53


    Dirk is terug met sy weeklikse bondige episode en hy bespreek Max du Preez en die tragedie by Hoërskool Driehoek.Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► www.spreaker.com/show/ds-programDirk Scheepers Program op Facebook ► www.facebook.com/DSProgram1Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A

    Onderhoud met Boer Republic

    Play Episode Listen Later Feb 5, 2019 44:56


    Die eerste episode in 2019 van die Dirk Scheepers Program gesels Dirk met die mense agter die bekende YouTube kanaal Boer Republic. Hulle bespreek Afrikanerskap, selfbeskikking en alternatiewe media.Vir meer Dirk Scheepers Program inhoud teken in op hierdie kanale sodat jy nie 'n episode misloop nie! Dirk Scheepers Program se webtuiste ► www.spreaker.com/show/ds-programDirk Scheepers Program op Facebook ► www.facebook.com/DSProgram1Dirk Scheepers Program op SoundCloud ► https://soundcloud.com/dirk-scheepers-2Dirk Scheepers Program op iTunes ►https://itunes.apple.com/za/podcast/ds-program/id1148322902?mt=2Dirk Scheepers Program op YouTube ► www.youtube.com/channel/UC_btVO6kpQXZTEWGv8QYM4A

    Geseënde Geloftedag, Kersfees en 2019

    Play Episode Listen Later Dec 27, 2018 5:25


    Hierdie episode is geborg deur De Afrikander Handelshuis www.afrikander.com - Ek is onlangs aangesê dat omdat ek Afrikaners se klagtes uitspreek in die buiteland, goed soos plaasmoorde, onteiening ens, maak dit van ons klakouse en wys dit ons onvermoë om ons eie probleme op te los. Dink julle dit is billike kritiek of is dit my goeie reg om die internasionale gemeenskap bewus te maak van die probleme wat Afrikaners raak?

    Selfbeskikking 3

    Play Episode Listen Later Dec 18, 2018 5:56


    Hierdie derde episode in die Dirk Scheepers-Program selfbeskikking reeks word geborg deur De Afrikander Handelshuis www.afrikander.comSkakels:Ernst Roets Konteks Episode:https://www.youtube.com/watch?time_continue=1025&v=CXLBqk_DLzIPodlitiek Episode:https://itunes.apple.com/us/podcast/spesiale-episode-3-geloftedag/id1403813337?i=1000425875786&mt=2

    hierdie dirk scheepers program
    Selfbeskikking 2

    Play Episode Listen Later Dec 7, 2018 6:02


    Hierdie episode is geborg deur De Afrikander Handelshuis. www.afrikander.com Ek wil vandag fokus op van die nuutste gebeure in wêreldwye selfbeskikking maar dit dan ook terugbring na die verskeie groepe onder Afrikaners wat ook hierdie doelstelling het

    Sebastiaan Biehl

    Play Episode Listen Later Nov 30, 2018 14:25


    Sebastiaan Biehl is in Duitsland gebore, maar het as student na Suid-Afrika gekom en ʼn Afrikaner geword. Hy woon sedert 2005 in Orania en is tans navorser en toergids by die Orania Beweging. Sebastiaan het ook reeds twee romans die lig laat sien. Die konneksie was nie die beste nie en sy babaseuntjie was woelig in die agtergrond so ek moes dele van die episode uitsny en ek het al op die harde manier geleer dat mense sal nie bly luister na die podsending as die audio kwaliteit sleg is nie. Elk geval, daar is tog ‘n paar stukkies wysheid en sinsig wat uitgekom het uit die gesprek en ons beplan ‘n opvolg episode. SkakelsBeslissing in die Karoo: https://goo.gl/M3P4vEMaroela Media Skrywes: https://maroelamedia.co.za/author/sebastiaanbiehl/

    Selfbeskikking

    Play Episode Listen Later Nov 18, 2018 6:25


    'n Saak wat Afrikaners na aan die hart lê. Konsentreer of emigreer? Skakels --> https://www.backabuddy.co.za/charity/profile/herman-toerien-cancer https://maroelamedia.co.za/nuus/nuuskommentaar/nuuskommentaar-geen-onafhanklikheid-vir-nieu-caledonie/https://maroelamedia.co.za/nuus/nuuskommentaar/nuuskommentaar-is-n-vreedsame-multi-kulturele-samelewing-moontlik/https://www.facebook.com/pages/category/Community-Organization/OASE-Onafhanklike-Afrikaner-selfbeskikkingsekspedisie-221377837901182/https://maroelamedia.co.za/debat/meningsvormers/konsentreer-of-emigreer/

    Ramaphosa New York-uitsprake opvolg en Afrikaners in die buiteland

    Play Episode Listen Later Nov 12, 2018 6:05


    Ramaphosa New York-uitsprake opvolg en Afrikaners in die buiteland by Dirk Scheepers

    Die "Gelofte-lied" en Willem Petzer opvolg

    Play Episode Listen Later Oct 24, 2018 5:22


    Skakel tot die Gelofte-lied:https://www.youtube.com/watch?v=II7Z2ldgaR8Hans Pienaar in Business Day: https://www.businesslive.co.za/bd/opinion/2018-10-17-afriforum-strikes-a-strange-chord-when-it-comes-to-uniting-afrikaners/

    Podlitiek Gesprek (Langformaat)

    Play Episode Listen Later Oct 11, 2018 55:29


    Julle pragtige bliksems! Hierdie episode is in onderhoudformaat met twee lede van die Podlitiek-podsending. Ek was by hulle hoofkwartiere en ons het oor 'n reeks goed gesels, van identiteit tot heterogeniteit, en nog vele meer. Los gerus kommentare op Twitter.

    #Boertestimony

    Play Episode Listen Later Sep 28, 2018 5:14


    Julle pragtige bliksems! In hierdie episode kyk ons na die #Boertestimony beweging.

    Parlement Moles en Afrikaners in die Buiteland

    Play Episode Listen Later Sep 10, 2018 5:20


    Praat saam op Twitter, laat my weet wat jy dink, jou opinie tel! Met baie liefde vir julle pragtige bliksems!

    Onteiening opvolg en Fox Nuus insetsel

    Play Episode Listen Later Sep 4, 2018 5:25


    Hoe lyk dit julle pragtige bliksems! Ek is Dirk Scheepers, hierdie is die DS Program en kom ons spring kop eerste in.Getroue luisteraars het versoek dat daar meer aandag geskenk word aan die onteiening sonder vergoeding sage so ons gaan gesels oor die nuutste gebeure rondom dit. En met dit, tot ‘n volgende keer, julle pragtige bliksems.

    ek nuus dirk scheepers
    Die MiWay-fiasko

    Play Episode Listen Later Aug 21, 2018 5:11


    MiWay se bedryfshoof maak 'n glips. Kort mense "Twitter-konsultante"? 5-minute van die DS Program se pret en plesier.Skakels: Dirk Hermann se briefhttps://maroelamedia.co.za/debat/meningsvormers/miway-baas-klap-afrikaners-en-toe-klap-hulle-terug/Oorspronklike Twiet:https://twitter.com/reneotto5901/status/1027488170361999365

    Die #farmlist-sage

    Play Episode Listen Later Aug 15, 2018 4:41


    Julle pragtige bliksems! In hierdie episode kyk ons na die #farmlist-saga. Afriforum het ‘n lys in die hande gekry van 139 plase, ons weet nog nie presies hoe of van wie af nie, wat geoormerk is vir onteiening sonder vergoeding.

    Claim Dirk Scheepers Program

    In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

    Claim Cancel