Podcasts about lofprysing

  • 10PODCASTS
  • 13EPISODES
  • 35mAVG DURATION
  • ?INFREQUENT EPISODES
  • Jun 4, 2023LATEST

POPULARITY

20172018201920202021202220232024


Best podcasts about lofprysing

Latest podcast episodes about lofprysing

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke
Sondag 4 Junie 2023 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Play Episode Listen Later Jun 4, 2023 32:10


Lees: Eks 15:1-19.Fokus: Eks 15:3 (AFR20). Loof die Here as krygsman wat red! Lofprysing en aanbidding is ‘n wesenskenmerk van die Here se volk. Lofprysing en aanbidding is ons reaksie op wie die Here is en wat Hy doen. Die Here is die Verbondsgod wat getrou bly aan sy beloftes. In elke situasie wat ons as kinders van God beleef, is Jesus ons Verlosser wat vir ons veg. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Waarop is lofprysing en aanbidding ‘n reaksie? Waarvoor gaan ons oë gewoonlik oop in ‘n krisis? Wat is die duidelikste bewys dat die Here vir ons veg?

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Laaste opdragte en lofprysing (Romeine 16:17-27)

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Play Episode Listen Later May 22, 2023 24:42


laaste lofprysing
Perez Ministries Bothaville
Nissan Lofprysing

Perez Ministries Bothaville

Play Episode Listen Later Mar 24, 2023 15:42


nissan lofprysing
Bybel Tyd
Gebed en lofprysing

Bybel Tyd

Play Episode Listen Later Feb 16, 2022 2:00


Stiltetyd vanuit 2 Kronieke 7:6, psalm 65:2 en Hebreërs 13:15 --- Send in a voice message: https://anchor.fm/bybel-tyd/message

gebed lofprysing
Bybel Tyd
Lofprysing en aanbidding

Bybel Tyd

Play Episode Listen Later Jan 21, 2022 7:10


Stiltetyd vanuit Matteus 6:9-13. Sluit aan op www.bybeltyd.wordpress.com --- Send in a voice message: https://anchor.fm/bybel-tyd/message

HRCO Potgooi Preke
Hoe LOFPRYSING jou Geestelike Immuniteit Opbou

HRCO Potgooi Preke

Play Episode Listen Later Jun 10, 2020 30:37


In tye soos hierdie kan mens jouself nie help nie om soms terneergedruk en swaarmoedig te voel nie: Die covid 19 pandemie en gepaardgaande onsekerheid, wetgewing wat nie sin maak nie, waarin ons geen sê gehad het nie, ontneem ons van noodsaaklike inkomstes. Terwyl die getalle nou vinnig besig is om te styg, voel mens benoud en bang! Jan Oosthuizen praat oor ‘n Bybelse Koninkryk wapen om jou geestelike immuniteit op te bou: LOFPRYSING! Deur die eeue was daar al baie swaar tye oor die aarde. Alhoewel die frekwensie meer gereeld raak, soos ‘n vrou se geboorte pyne nader aan mekaar is as die baba gereed is om te kom. Die Bybel gee ons iets om te doen!

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Lofprysing en Aanbidding - Here leer ons bid (2020)

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later Apr 5, 2020


Message from Johan Delport on April 5, 2020

leer aanbidding lofprysing
Every Nation Faith City
Lofprysing as sleutel

Every Nation Faith City

Play Episode Listen Later Sep 28, 2013 47:02


Lofprysing as sleutel

sleutel lofprysing
Afrikaans_Preke
Lofprysing as sleutel - Audio

Afrikaans_Preke

Play Episode Listen Later Sep 28, 2013 47:02


Lofprysing as sleutel

sleutel lofprysing
Every_Nation_North_West_Sermons
Resoneer - Audio

Every_Nation_North_West_Sermons

Play Episode Listen Later Aug 29, 2012 47:03


Ons Lofprysing maak n plek oop

lofprysing custom categories: pastor : willem nel resoneer
Every Nation Faith City

Ons Lofprysing maak n plek oop

lofprysing custom categories: pastor : willem nel resoneer
Afrikaans_Preke
Resoneer - Audio

Afrikaans_Preke

Play Episode Listen Later Aug 29, 2012 47:03


Ons Lofprysing maak n plek oop

lofprysing custom categories: pastor : willem nel resoneer
Antipas Preke
Lofprysing of angs: Die uitverkiesing in perspektief

Antipas Preke

Play Episode Listen Later Mar 13, 2011 74:04


angs perspektief lofprysing