POPULARITY
Loof die HERE, roep sy Naam aan, maak onder die volke sy dade bekend! Sing, psalmsing tot sy eer, spreek van al sy wonders. Beroem julle in sy heilige Naam; laat die hart van die wat die HERE soek, bly wees. Vra na die HERE en sy sterkte; soek sy aangesig altyddeur. (1 Kron. 16:8-11)
Send us a textPsalm 147:1-5 Prys die Here! Want dis goed om ons God te prys. Dis 'n vreugde en 'n genot om Hom te prys. Die Here herbou Jerusalem en versamel bannelinge van Israel. Hy genees die gebroke hart, en verbind hulle wonde. Hy tel die sterre en noem hulle almal by die naam. Groot en magtig is ons Here. Sy kennis ken geen grense nie. (NLV) Wel, dit is Sondag, so, wat is jou planne? Toentertyd, het die meeste mense kerk toe gegaan; dit is nogal ‘n tragedie dat dit nie meer die geval nie. Nie omdat ons die horlosie moet probeer terugdraai na die 1950's nie, maar omdat so baie mense iets so kragtigs mis.Volgens die liberale pers daal kerkbywoning. Maar, weet jy, waar ek woon, is daar meer mense op enige Sondag in die kerk as mense wat vir 'n hele seisoen elke sokkerwedstryd bywoon.Ek verstaan dat dit maklik is om weg te bly van die kerk wanneer dinge nie so goed gaan nie en wanneer jy mismoedig voel. Maar dis veral in daardie tye wanneer daar iets is, wat die kerk bied, wat 'n ongelooflike verskil in jou lewe kan maak:Psalm 147:1-5 Prys die Here! Want dis goed om ons God te prys. Dis 'n vreugde en 'n genot om Hom te prys. Die Here herbou Jerusalem en versamel bannelinge van Israel. Hy genees die gebroke hart, en verbind hulle wonde. Hy tel die sterre en noem hulle almal by die naam. Groot en magtig is ons Here. Sy kennis ken geen grense nie. (NLV)Jy hoef natuurlik nie deel van 'n kerk te wees om God te loof nie. Om God enige tyd te prys, veral in daardie slegte tye, bring jou in aanraking met sy krag en genade, dit genees jou van binne af na buite toe. Tog is daar iets so ongelooflik kragtig daarin om God saam met mede-gelowiges te loof. Hy seën dit op 'n spesiale manier. Prys die Here! Want dis goed om ons God te prys.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Die eerste minister van Lesotho, Lebona Lephema, het die bekendstelling van die Lesotho-Hoogland-waterprojek geprys en die ekonomiese en energievoordele daarvan beklemtoon. Die eerste van twee tonnel-boormasjiene sal poog om aandag te skenk aan die wateruitdagings in Gauteng. Die projek, ter waarde van 39 miljard Suid-Afrikaanse rand sal na verwagting in 2028 voltooi word, waarna hidrokrag in 2029 sal volg. Lephema sê die Suid-Afrika-Lesotho-vennootskap sal samewerkingspogings in die streek verbeter:
Krieket: Die Protea-kaptein, Temba Bavuma, sê iets is besig om te gebeur. Suid-Afrika het Pakistan met tien paaltjies afgeransel om die tweede toets op Nuweland in Kaapstad te wen en die reeks met twee-nul te beklink. Dis die Proteas se sewende agtereenvolgende oorwinning. Suid-Afrika se sege verseker dat hulle in Junie in die Wêreld-toetskampioenskap se eindstryd teen Australië te staan kom nadat hulle in die tweejaar-siklus boaan die punteleer beland het. Bavuma sê hulle is ten spyte van die sukses nog nie ʼn goed geoliede masjien nie.
Jeff 'Chalkx' Fox and Daniel 'Gumby' Vreeland are back in your earholes with their Cage Warriors 180 main card betting guide! CW 180 might have lost its main event right before the boys recorded this episode, but a solid fight card remains with a title fight on top. Gumby gives you the goods on his favorite plays, including a couple of live dogs. Listen in and tag along! Time Stamps:0:00 - Intro9:17 - Jawany Scott vs Davide Scarano13:45 - Nik Bagley vs Jordy Bakkes16:13 - Adam Cullen vs Tobias Harila19:33 - Weslley Maia vs Alexander Lööf24:28 - Andy Clamp vs James Webb JOIN the SGPN community #DegensOnlyExclusive Merch, Contests and Bonus Episodes ONLY on Patreon - https://sg.pn/patreonDiscuss with fellow degens on Discord - https://sg.pn/discordDownload The Free SGPN App - https://sgpn.appCheck out the Sports Gambling Podcast on YouTube - https://sg.pn/YouTubeCheck out our website - http://sportsgamblingpodcast.comSUPPORT us by supporting our partnersUnderdog Fantasy code SGPN - Up to $1000 in BONUS CASH - https://play.underdogfantasy.com/p-sgpnRithmm - Player Props and Picks - Free 7 day trial! http://sportsgamblingpodcast.com/rithmmADVERTISE with SGPNInterested in advertising? Contact sales@sgpn.ioFOLLOW The Sports Gambling Podcast On Social MediaTwitter - http://www.twitter.com/gamblingpodcastInstagram - http://www.instagram.com/sportsgamblingpodcastTikTok - https://www.tiktok.com/@gamblingpodcastFacebook - http://www.facebook.com/sportsgamblingpodcastFOLLOW The Hosts On Social MediaSean Green - http://www.twitter.com/seantgreenRyan Kramer - http://www.twitter.com/kramercentric================================================================Gambling problem? Call 1-800-GAMBLER CO, DC, IL, IN, LA, MD, MS, NJ, OH, PA, TN, VA, WV, WY Call 877-8-HOPENY or text HOPENY (467369) (NY) Call 1-800-327-5050 (MA)21+ to wager. Please Gamble Responsibly. Call 1-800-NEXT-STEP (AZ), 1-800-522-4700 (KS, NV), 1-800 BETS-OFF (IA), 1-800-270-7117 for confidential help (MI)================================================================
Jeff 'Chalkx' Fox and Daniel 'Gumby' Vreeland are back in your earholes with their Cage Warriors 180 main card betting guide! CW 180 might have lost its main event right before the boys recorded this episode, but a solid fight card remains with a title fight on top. Gumby gives you the goods on his favorite plays and includes a couple of live dogs. Listen in and tag along! Time Stamps:0:00 - Intro9:17 - Jawany Scott vs Davide Scarano13:45 - Nik Bagley vs Jordy Bakkes16:13 - Adam Cullen vs Tobias Harila19:33 - Weslley Maia vs Alexander Lööf24:28 - Andy Clamp vs James Webb JOIN the SGPN community #DegensOnlyExclusive Merch, Contests and Bonus Episodes ONLY on Patreon - https://sg.pn/patreonDiscuss with fellow degens on Discord - https://sg.pn/discordDownload The Free SGPN App - https://sgpn.appCheck out the Sports Gambling Podcast on YouTube - https://sg.pn/YouTubeCheck out our website - http://sportsgamblingpodcast.comSUPPORT us by supporting our partnersNFL Freeroll Football Contest - $3500 up for grabs http://sportsgamblingpodcast.com/freerollPromo code FOOTBALL - 10% off everything http://sg.pn/storeUnderdog Fantasy code SGPN - Up to $1000 in BONUS CASH - https://play.underdogfantasy.com/p-sgpnRithmm - Player Props and Picks - Free 7 day trial! http://sportsgamblingpodcast.com/rithmmADVERTISE with SGPNInterested in advertising? Contact sales@sgpn.ioWATCH the Sports Gambling PodcastYouTube - https://sg.pn/YouTubeTwitch - https://sg.pn/TwitchFOLLOW The Sports Gambling Podcast On Social MediaTwitter - http://www.twitter.com/gamblingpodcastInstagram - http://www.instagram.com/sportsgamblingpodcastTikTok - https://www.tiktok.com/@gamblingpodcastFacebook - http://www.facebook.com/sportsgamblingpodcastFOLLOW The Hosts On Social MediaJeff Fox - http://www.twitter.com/jefffoxwriterDaniel Vreeland - http://www.twitter.com/gumbyvreelandShow - http://www.twitter.com/sgpnmmaGambling problem? Call 1-800-GAMBLER CO, DC, IL, IN, LA, MD, MS, NJ, OH, PA, TN, VA, WV, WY Call 877-8-HOPENY or text HOPENY (467369) (NY) Call 1-800-327-5050 (MA)21+ to wager. Please Gamble Responsibly. Call 1-800-NEXT-STEP (AZ), 1-800-522-4700 (KS, NV), 1-800 BETS-OFF (IA), 1-800-270-7117 for confidential help (MI)
Janine van Niekerk is speaking to Dawn Petersen about her new single - Ek Wil U Altyd Loof
Outa het die uitlewering geloof van die voormalige Eskom-kontrakteur, Michael Lomas, wat gekoppel word aan die Kusile-bedrogsaak van 745-miljoen-Suid-Afrikaanse rand. Interpol het hom uitgelewer en hy sal saam met voormalige Eskom-bestuurders en ander beskuldigdes teregstaan. Lomas, wat in 2021 in Brittanje in hegtenis geneem is, is borgtog van 1,7-miljoen-rand en 'n bykomende sekerheidsborg van 4,3-miljoen-rand toegestaan. Rudie Heyneke van Outa het aan eNCA gesê verantwoording moet seëvier.
President Cyril Ramaphosa en die Angolese president, João Lourenço, het hulle verbind om saam te werk en ook met ander leiers in die streek, om te verseker die skietstilstand tussen Demokratiese Republiek die Kongo en Rwanda word permanent. Die presidensiële woordvoerder, Vincent Magwenya, sê Suid-Afrika en Angola is saam met ander lande ondertekenaars van die 2013 Raamwerk-ooreenkoms vir Vrede, Sekerheid en Samewerking in die DRK en die Streek. Volgens Magwenya sal Angola die implementering steeds monitor.
Cosatu het president Cyril Ramaphosa se ondertekening van twee wette op maatskappye verwelkom. Die vakbondfederasie se waarnemende woordvoerder, Matthew Parks, sê hulle loof die regering vir die dapper, pro-werker, teen-korrupsie wette. Parks sê die wette is kragtige wapens in die stryd teen korrupsie in die korporatiewe sektor, en sal die privaatsektor en staatsondernemings in die rigting van 'n meer gelyke en regverdige loonstruktuur stuur:
Psalm 150:1-6 1 Prys die Here! Prys God in sy heiligdom, prys Hom hier onder sy magtige hemelgewelf! Prys Hom oor sy kragtige dade, prys Hom in sy magtige grootheid! Prys Hom met die ramshoring, prys Hom met harp en lier! Prys Hom met tamboeryn en koordanse, prys Hom met snaarinstrumente en fluite! Prys Hom met simbale, prys Hom met galmende simbale! Laat alles wat asemhaal, die Here prys. Prys die Here! Kan ek jou vra, wanneer laas het jy God geprys? En kan jy onthou hoe jy dit gedoen het? Hoe het jy Hom geprys? Dit is nogal ‘n goeie vraag om onsself op 'n Sondag, wanneer Christene regoor die wêreld tradisioneel in eredienste bymekaarkom, af te vra. Hoe gereeld was jy al in 'n diens waar jy een of ander lof- of aanbiddingslied gesing het, en in plaas daarvan om op God te fokus, het jy jou gedagtes toegelaat om te dwaal? En toe het een of ander gesin laat opgedaag. So onder die sing van daardie gewyde woorde van lof, het jou kop gedraai, jou oë afgedwaal, en jy het by jouself gedink, daardie mense is altyd laat. Wat is hulle storie?! Dan moet jy jouself afvra, loof jy werklik, waarlik die God wat sy Seun gestuur het om jou te red? Was jy regtig opreg in jou lofsang tot die Here? Hier is die laaste Psalm in die Bybel.Psalm 150:1-6 Prys die Here! Prys God in sy heiligdom, prys Hom hier onder sy magtige hemelgewelf! Prys Hom oor sy kragtige dade, prys Hom in sy magtige grootheid! Prys Hom met die ramshoring, prys Hom met harp en lier! Prys Hom met tamboeryn en koordanse, prys Hom met snaarinstrumente en fluite! Prys Hom met simbale, prys Hom met galmende simbale! Laat alles wat asemhaal, die Here prys. Prys die Here!Terwyl ek oor hierdie psalm nadink, voel ek die psalmdigter se genot, sy passie en sy entoesiasme aan. Dis wat ek ervaar wanneer hy sy lof uitspreek. Is dit hoe jy God loof? Weet jy, ek is redelik seker dat Hy nie so baie omgee of jy nou regtig op die noot sing of nie. Wat vir Hom belangrik is, is wat in jou hart besig is om te gebeur.Laat alles wat asemhaal, die Here prys. Prys die Here!Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the Show.Enjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY
Loof de HEER, volken op aarde, prijs Hem, naties overal:
Aan de slag! Zet een mooi loflied op en loof God om Zijn goedertierenheid en trouw vandaag!Deze overdenking is geschreven door schrijfster Marianne de Bart- van der Lee.
Aan de slag! Welke dingen heeft God in jouw leven gedaan waar jij vandaag stil bij wilt staan om Hem daarvoor te danken? Misschien kun je dit delen met iemand en iets van Zijn daden laten zien. Loof Hem vandaag door het luisteren van het lied Psalm 103 (Loof de Heer mijn ziel) - The Psalm Project Bron: StudieBijbel Online Deze overdenking is geschreven door schrijfster Marije Dekker-Brandwijk.
Goedendag, iedereen. Er is een veel geciteerd vers uit Psalm 103 dat vaak tot verwarring leidt. Het betreft Psalm 103, vers 3: "Die al uw ongerechtigheden vergeeft, die al uw krankheden geneest." Dit vers roept de vraag op: als God alle ziekten geneest, waarom ervaren we in het echte leven dat niet alle ziekten worden genezen? Hoe lossen we deze schijnbare tegenstrijdigheid op tussen onze ervaring en de ogenschijnlijke betekenis van de tekst?Er zijn twee manieren om dit aan te pakken. Ten eerste kunnen we de tekst nader bekijken en stellen dat ziekten alleen bij sommige mensen worden genezen, en dat ziekte een soort straf voor zonde is. Maar deze interpretatie strookt niet met onze ervaring, aangezien we weten hoeveel mensen ziek worden zonder enige zonde te hebben begaan.Een andere benadering is om opnieuw naar het woord 'ziekte' te kijken. In de moderne medische context betekent ziekte een fysieke of mentale aandoening die ons functioneren belemmert. Maar in het Oude Testament wordt ziekte breder gezien als elke vorm van zwakte of verminderde functionaliteit. In die zin kan ouderdom ook als een ziekte worden beschouwd.We moeten begrijpen dat "al uw ziekten" ook niet betekent dat elke afzonderlijke ziekte wordt genezen, maar wel dat elke vorm van zwakte kan worden hersteld. De context van Psalm 103:2-5 benadrukt dit: "Loof de Heer, mijn ziel, en vergeet niet één van zijn weldaden." Dit is een oproep om je te herinneren aan wat God heeft gedaan: Hij vergeeft ongerechtigheid, geneest ziekten, verlost je leven van het verderf, kroont je metgoedertierenheid en barmhartigheid.Het derde element om te overwegen is de logische relatie tussen vergeving en genezing. Veel ziekten komen voort uit mentale zwakte door schuldgevoelens en schaamte. Jezus verwijst hiernaar in Johannes 5 wanneer Hij zegt: "Ga heen en zondig niet meer." Deze woorden herinneren aan de omstandigheden waarin de ziekte ontstond.De tekst impliceert niet expliciet dat ziekte simpelweg een straf voor zonde is. Er zijn tradities die dit suggereren, maar het is complexer dan dat. God straft niet met ziekte; hij laat ziekte toe in een gebroken schepping waar niemand het recht heeft op gezondheid.We verdienen allemaal in zekere zin om te lijden onder rampen en ziektes vanwege de gebrokenheid van de schepping. Genezing is dus een uitzondering en geen recht.Daarom moeten we God dankbaar zijn als Hij ons geneest; het is een daad van genade.Psalm 103 roept ons op om de Heer te loven met heel ons hart voor wat Hij in ons leven heeft gedaan. Wanneer onrecht is vergeven en ziektes zijn genezen, is het God die dit heeft bewerkstelligd. Laten we Hem daarvoor danken en ons leven aan Hem wijden, want Hij kroont ons met goedertierenheid en barmhartigheid.Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/koinonia-bijbelstudie-live--595091/support.
Die president van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering, Dennis Francis, het 'n drie-dae-lange besoek aan Namibië afgesluit. Hy het die land se progressiewe benadering tot ontwikkeling geloof en sê die beleid is sterk. Hy sien ook 'n blink toekoms vir die land. Francis het gepraat voor sy vertrek by Hosea Kutako Internasionale Lughawe.
Kry die nuus soos dit breek.
Otjozondjupa goewerneur James Uerikua het die regering geloof vir sy proaktiewe maatreëls om boere tydens die droogte te ondersteun. Die landbouministerie het onlangs 'n begroting van 130 miljoen Namibiese dollar aangekondig vir die 2024/2025-droogteondersteuningsingryping wat op veeboere gemik is. Dit sluit in aansporings vir veebemarking, weidingsubsidies, dierevervoer en voeraankope, wat geskeduleer is tot 31 Maart volgende jaar. Ondersteuning vir voer en akkerbou sal van 1 Julie tot 31 Desember beskikbaar wees. Die primêre doelwitte is om boere te help om vee tydens droogtes te verminder om veeverliese te voorkom, en boere in staat te stel om hul kuddes daarna te vergroot. Die ondersteuning is van toepassing op beide kommunale en kommersiële plase landwyd. Uerikua het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
Waarvoor wil jij God vandaag danken? Kunnen de woorden van de psalm je daarbij helpen?☕ Kun je een kopje koffie missen? Steun ons
Sowat 690 vissermanne staan op die punt om hul droom te verwesenlik om huiseienaars te word. Thomas Mununga, 'n verteenwoordiger van die vissermanne, sê hulle het die October 2015 United Land and Housing Federation gestig om hul doelwit van huiseienaarskap te fasiliteer. Die vissermanne het hul werk in die onwettige staking van 2015 verloor. Die liggaam het nou 48 hektaar grond by Farm 37 buite Walvisbaai bekom vir 3 miljoen Namibiese dollar. Die federasie beplan om 720 huise te bou, wat 'n beter toekoms vir die vissermanne en hul gesinne sal verseker. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met visserye-minister Derek Klazen, wat entoesiasties is oor die inisiatief.
ActionSA verwelkom 'n uitspraak van die Persraad se appèlkomitee oor Rapport se anonieme verkiesingspeiling. Dit het bevind die koerant, News24 en City Press was verkeerd om nie die organisasie wat die peiling aangebied het te identifiseer nie, wat die Perskode oortree. Die party sê dit is 'n aansienlike oorwinning in sy strewe na oorsig oor die peilingsbedryf. Michael Beaumont van ActionSA respekteer die media-organisasies, en sê hulle aanvanklike doelwit was deursigtigheid en voldoening aan demokratiese beginsels.
Loof de Heer want Hij is goed, eeuwig duurt zijn Trouw
Owen Loof, the self-proclaimed "Best Dressed Man in Rockaway", calls in to discuss his story and his life dedicated to charity. Learn more about your ad choices. Visit megaphone.fm/adchoices
Janine van Niekerk is speaking to Dirk Cilliers about Duet Gemeente in Potchefstroom's new single: "Kom en Loof Hom."
President Cyril Ramaphosa sê die voormalige speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula se besluit om te bedank moet geloof word. Sy het gister haar eerste verskyning in die Pretoria-landdroshof gemaak op 12 aanklagte van korrupsie en een van geldwassery. Sy is uit op borgtog van 50 000 Suid-Afrikaanse rand. Ramaphosa het tydens 'n geleentheid in KwaZulu-Natal gesê, Mapisa-Nqakula het nie bedank omdat sy skuldig is nie, maar omdat sy die Parlement, die ANC en die regering respekteer:
Sokker: Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, het die nasionale spanpersoneel geloof vir hul besonderse toewyding met die versorging van die spelers. Broos het die personeel se onvermoeide pogings geprys om aan die span se behoeftes te voldoen, om prestasie te verseker. Sy opmerkings het gevolg tydens die span se terugkeer na die OR Tambo Internasionale Lughawe vanaf die Ivoorkus met die bronsmedalje wat in die Afrikabekertoernooi verower is.
Suid-Afrika se matrieks het beter as Namibiese leerders presteer. Die buurland se onderwysminister, Angie Motshekga, sê die prestasie van die Klas van 2023 is die hoogste nog sedert die aanvang van die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen in 2008. Die matriekklas het ‘n 82,9 persent slaagsyfer behaal, wat ‘n verbetering van 2,8 persent verteenwoordig. Die Vrystaat het weereens die beste gevaar met ‘n slaagsyfer van 89 persent, gevolg deur KwaZulu-Natal met 86,4 persent, en Gauteng met 85,4 persent. Motshekga sê die matrieks het buitengewoon goed presteer, ten spyte van die uitdagings:
Die spesiale omgewingsgesant van die VSA John Kerry is in Davos, Switserland by die vergadering van die Wêreld Ekonomiese Forum. Hy het met Amerikaanse media gepraat oor president Joe Biden se impak op klimaatsverandering en die Amerikaanse regering se beleid in die verband.
Loof de Heere, mijn ziel (31-12-2023) Zo aan het einde van het jaar is het goed om terug te blikken, maar ook vooruit te kijken. We zien in het Woord vaker dat er ‘gedenkstenen' worden opgezet (Jozua 4). Jozua 4:4-7 “Daarop riep Jozua de twaalf mannen die hij had laten aanstellen uit de Israëlieten, uit elke stam één man, en Jozua zei tegen hen: Ga voor de ark van de HEERE, uw God, uit naar het midden van de Jordaan. […]
Meer informatie over De Interieur Business Club! Laatste kans om mee te doen. Laatste plekken! Aflevering 107 van De Interieur Club Podcast: Hoe maak je een goed marketingplan? 2024 staat voor de deur! Heb jij je marketingplan voor het nieuwe jaar al klaar? Te gast in deze aflevering zijn de Brand & Marketing manager van Mastello, Ellemijn Willemse, de Brand manager van Zizeau, Anouk Hoppenbrouwers en de eigenaar van Loof, Ward van Zandvoort. Onze gasten vertellen in de laatste aflevering van het jaar aan Gertrude van den Brink in deze podcast hoe zij een marketingplan maken, waar zij specifiek op letten en op welke manier een marketingplan goed voor hun werkt. De Interieur Club is hét inspiratieplatform voor de interieurprofessional. De Interieur Club is jouw partner om samen aan je interieurbedrijf te bouwen. Wij bieden de wekelijkse interieurpodcast, De Interieur Club Academie met cursussen, netwerkborrels, inspiratieblogs en masterclasses zodat jij jezelf kan ontwikkelen. Iedere week een inspirerend en informatief gesprek voor de interieurprofessional. Kijk voor meer informatie en de agenda onze website: www.deinterieurclub.com
Halleluja! Loof God in sy heiligdom, loof Hom in sy sterk uitspansel! Loof Hom oor sy magtige dade, loof Hom na die volheid van sy grootheid! Loof Hom met basuingeklank, loof Hom met harp en siter; loof Hom met tamboeryn en koordans, loof Hom met snarespel en fluit; loof Hom met helder simbale, loof Hom met klinkende simbale! Laat alles wat asem het, die HERE loof! Halleluja!(Psa 150:1-6)
Dit is de laatste reguliere aflevering van Bekt Lekker voor 2023. We komen hierna nog met 5 speciale afleveringen samen met Entree Magazine, dus blijf hangen tot eind november.Het fabulous food duo gaat weer vol gas met een vol glas: aflevering 31 van Bekt Lekker de podcast met Maartje Nelissen en Gijsbregt Brouwer.Met:ons eigen eetnieuws: Maartje moest echt van alles eten de laatste maanden - voor werk, mind you - maar moet nu langzaamaan haar cocon in en dus meer zelf koken. Maar nog belangrijker ze heeft een top 3 van geweldige 0.0 drinks: Jopen Non IPA 0.0, ALT bubbels van Nix&Nix en Crodino-tonic. Gijsbregt vult aan: de Rothaus Tannenzäple Alkoholfrei, die ze bij Bar Pelusa in Amsterdam-Noord gedronken hebben. Gijsbregt's eigen eetnieuws gaat over AI. Hij gaat met Arne Mosselman begin november een lezing geven over de impact van kunstmatige intelligentie op de horeca en licht alvast een tipje van de sluier opEerst even dit: wat vonden jullie van seizoen 1 van Bekt Lekker? Laat het ons weten. Wat ging goed, wat kan beter? Alle antwoorden zijn goed, stuur Maartje of Gijsbregt een (spraak)berichtje of stuur een DM/PM op Instagram of LinkedIn.foodnieuws: Taylor Swift domineert het nieuws en dus ook het foodnieuws. Haar bezoek aan de skybox van haar (mogelijke) vriendje leidde tot een foto die het internet bijna kapot maakte. Op de foto? Tay Tay in een fantastische outfit, een fan en een bordje met kippen nuggets, ketchup and seemingly ranch. Na het internet ging ook big food los op deze hype. Hoe komt het toch dat partijen als Heinz, Hidden Valley en Lays hier meteen bovenop duiken? Jouw eigen popcultuur watchers leggen het uit.foodnieuws: Kool is cool. Het begon zoals vaker in New York, maar Gijsbregt duikt dieper in de zaak en vond al decennia geleden hippe gevulde koolbladeren in de Big Apple. Uiteraard had hij deze trend al lang voorspeld (al vindt Maartje dat hij achteraan mag sluiten in de rij van trendwatchers). Chef Pepijn Schmeink werkt ook al jaren met kool en geeft een toelichting op waarom kool nu zo populair is.foodnieuws: Burger King wordt voor de rechter gesleept in de VS omdat de foto's op de reclame de argeloze fastfood liefhebber zouden misleiden. Maartje en Gijsbregt vinden hier wat van én noemen en passant nog twee bekende cases, één in de VS en één gewoon hier in NL. Maar hoe zit dit nu echt met foodfotografie en -videografie voor deze grote merken? Olaf van Gerwen, Global Creative Director van Chuck Studios (een van de beste studios ter wereld op dit gebied) legt uit.#kermisinjebek: Maartje, Faysal en Gijsbregt proeven EINDELIJK premium (amandel)croissants. Uit Rotterdam, Amsterdam en Utrecht. Krozant uit 010, Loof uit 020 en de plantaardige versie van de Vegitalian uit 030. Welke zal er winnen?waar kijken we naar uit (TIPS): het zal jullie niet verrassen maar Maartje kijkt enorm uit naar haar eerste glas (of beter fles) champagne. Ze heeft nog een voorraad liggen van haar tripje naar de Champagne van deze zomer. Gijsbregt gaat met zijn maat Harold naar Parijs om de WK rugby te kijken, maar toch minstens zo belangrijk, om goed te eten. De eerste reservering staat bij Servan, een van de restaurants van Parijs' bekendste culinaire power couple.Dank aan onze producer Faysal, BUNK voor de studio en Goldkimono voor de tune.Volg ons op Instagram, Twitter of LinkedIn. En schrijf je in voor onze onregelmatig verschijnende nieuwsbrief.
SHOW TOPICS: Welcome back to our amazing sponsors! Info on the Blues All-Time Team summer series Vanessa Graf joins the show Springfield Thunderbirds' playoff run Prospects Marc-Andre Gaudet, Michael Buchinger, Zach Dean, Leo Loof and many more players! AND MORE! RockinThatIDLife.com - For 10% OFF, Email Dustin at rockinthatidlife@gmail.com & tell him "Lets Go Blues sent me!" StrikeWithMike.com - Mike Burgoyne, St. Louis' best realtor! CenterIceBrewery.com - St. Louis brewed hockey-themed beer! Check our our T-Shirt Shop! www.LetsGoBlues.com/shop Follow us on the socials! @lgbradio
In deze podcast zijn Ward van Zandvoort van Loof en Keshia Groenendaal van studio Bower te gast. Zij vertellen hun ondernemersverhaal waarin zij vrijheid heel belangrijk vinden. Ward maakt met Loof al drie generaties houten bedden. De focus bij Loof ligt net bij de start in 1946 nog altijd op het maken van duurzame houten bedden en de fijnste matrassen geproduceerd in eigen land. In 2008 treedt Ward van Zandvoort in de voetsporen van zijn vader en grootvader. Wat is zijn verhaal? Wat is voor Ward belangrijk bij het runnen van zijn interieurbedrijf? Waar is hij allemaal tegenaan gelopen tijdens het ondernemen? En wat zijn de toekomstplannen met zijn beddenbedrijf Loof? Keshia Groenendaal ontwerpt bij studio Bower gastvrije interieurs voor ambitieuze hoteliers. "Met de ervaring die ik in de afgelopen 11 jaar heb opgebouwd, waarin ik heb gewerkt aan geslaagde hotel(concepten) als ZOKU en CitizenM, geloof ik er in dat ik hotels succesvoller kan maken met gastvrije interieurs. " In deze podcast horen wij ook het ondernemersverhaal van Keshia. Reizen en nieuwe plekken ontdekken is een leidraad geworden in haar leven. Host @marktimo.interieur De Interieur Club is hét inspiratieplatform voor de interieurprofessional. De Interieur Club is jouw partner om samen aan je interieurbedrijf te bouwen. Wij bieden de wekelijkse interieurpodcast, De Interieur Club Academie met cursussen, netwerkborrels, inspiratieblogs en masterclasses zodat jij jezelf kan ontwikkelen. Iedere week een inspirerend en informatief gesprek voor de interieurprofessional. Kijk voor meer informatie en de agenda onze website: www.deinterieurclub.com
Lees de psalm nog eens rustig door, en kies één of twee verzen die voor jou iets over Jezus zeggen. Sta er vandaag nog een paar keer bij stil.
Namibiese President Hage Geingob loof die verhouding tussen die regering en vakbonde en sê hulle is revolusionêre vennote wie se samewerking altyd in die belang van nasieskap is. Geingob sê dié verhouding is vroeër vanjaar bewys tydens die onderhandelinge vir salarisverhogings vir staatsamptenare tussen die Vakbond vir Staatsdienswerkers, Napwu, en die regering, tydens 'n uitdagende ekonomiese situasie. Hy beklemtoon dat die gevolge van 'n staking deur staatsamptenare te midde van moeilike ekonomiese toestande die land tot op die rand van 'n ekonomiese ramp kon geneem het. Job Muniaro, die sekretaris-generaal van die Nasionale Unie vir Namibiese Werkers, gee sy reaksie op die verklaring van die President.
President Cyril Ramaphosa sê onderwysers is verantwoordelik vir die ontwikkeling van die land se waardevolste hulpbron – sy kinders. Die president het die nasionale algemene raad van die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersvakbond in Kemptonpark toegespreek. Wêreld-onderwysersdag word vandag herdenk. Ramaphosa het 'n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om na te dink oor die belangrike rol wat onderwysers speel in die bevordering van die mens se algehele vooruitgang, en om dit te vier:
Vandag is Wêreld-onderwyserdag. President Hage Geingob sê deur ‘n onderwyser word die kind van ‘n plaaswerker ‘n president en die dogter van die huiswerker ‘n mediese dokter. Geingob sê as voormalige onderwyser, verstaan hy die belangrike rol wat onderwysers speel. Hy het alle onderwysers bedank het geluk gewens. Intussen het die stigting vir onderwys en maatskaplike geregtigheid in Afrika ook onderwysers regoor die wêreld geloof. Die dag identifiseer, vier en motiveer die prestasies, bydraes en pogings van onderwysers wêreldwyd. Die stigting se visevoorsitter, Hendrick Makaneta, sê onderwysers speel 'n belangrike rol in die ontwikkeling van leerders se potensiaal:
'n Baie seldsame en noemenswaardige gebaar is in die Namibiese politieke arena waargeneem. Die Swapo-party het die naweek sy sentrale komitee-vergadering gehou om die top-vier vir die vise-presidentskap aan te kondig. Die minister van verdediging Frans Kapofi, is as een van die kandidate vir die posisie van party se vise-president gekies. Knowledge Ipinge, 'n aktivis en 'n voormalige kiesafdelings-raadslid wat onafhanklik gestaan het, loof Kapofi vir sy leierskap. Ipinge sê aan Kosmos 94.1 Nuus sê dit is goeie sportmanskap in die politieke arena.
Oprah Winfrey het die Universiteit van Kaapstad se visekanselier, Mamokgethi Phakeng, geluk gewens met haar Afrika-onderwysmedalje. Sy is gekies uit tien deelnemers van reg oor die vasteland, insluitend die gewese president van Tanzanië, Jakaya Kikwete. Phakeng is onder die wêreld se voorste vakkundiges in wiskunde-onderrig en het in 2002 die eerste swart Suid-Afrikaanse vrou geword wat 'n doktorsgraad in wiskunde-onderrig ontvang. Winfrey sê niemand verdien hierdie medalje meer as Phakeng nie:
Die Suid-Afrikaanse landbouminister, Thoko Didiza, het die tweede kwartaal se groei in die landbousektor verwelkom. Die uitvoer van landbou- en verwerkte landbouprodukte het 51 miljard Suid-Afrikaanse rand beloop wat 'n toename van 12 persent is sedert verlede jaar se eerste kwartaal. Die departement se woordvoerder, Reggie Ngcobo, sê die sektor staar talle uitdagings in die gesig, insluitend geen-tarief-struikelblokke in sommige uitvoermarkte en logistieke probleme by hawens. Die sektor toon egter steeds merkwaardige veerkragtigheid:
Die Teen-korrupsie Kommissie van Namibië sê hy kan nie alleen teen korrupsie veg nie. Die reaksie volg na die Namibiese Professionele Jagtersvereniging, Napha, ‘n beroep op sy lede gedoen het om korrupsie te beveg. Napha sê daar is ‘n oorvloed tenders beskikbaar in kommunale bewaringsgebiede, wat 'n wonderlike geleentheid is om buitelandse beleggers te lok wat daarin belangstel om hul finansies op 'n bewarings-vriendelike manier te laat groei. In 'n poging om Napha se deel te doen om Namibië 'n meer beleggers-vriendelike land te maak, doen Napha 'n beroep op sy lede om die Teenkorrupsiewet na te kom, en te help deur die Teen-korrupsie Kommissie in te lig van enige individue wat hulself skuldig maak aan oortredings. Paulus Noa, die direkteur-generaal van die Teen-korrupsie Kommissie loof Napha vir sy rol in die stryd teen korrupsie.
Action Society sê dis skandalig dat President Cyril Ramaphosa die minister van Polisie, Bheki Cele, prys selfs ná alles wat in die polisiediens verkeerd geloop het. Die president het Dinsdag in die Parlement gesê hy het volle vertroue in die minister en hy moet die erkenning kry wat hy verdien. Ian Cameron van Action Society sê Cele se rol is om strategiese leiding aan die polisie te gee en nie om eerste op elke toneel te wees en begrafnisse by te woon nie:
Namibiese polisiehoof luitenant-generaal Sebastian Ndeitunga het Nampol vandag vaarwel geroep nadat hy afgetree het. Ndeitunga is Namibië se langsdienende polisiehoof en vanoggend het die mans en vroue in uniform hom vereer met 'n parade vanaf Katutura na die nasionale polisiehoofkwartier. Die Rwandese polisiehoof, kommissaris Dan Muyuza, wat vandag se vieringe bygewoon het, sê hy is beïndruk hoe die publiek en die polisie saamwerk. Hy wens ook dat die polisiemagte van die twee lande sal saamwerk.
Die Suid-Afrikaanse minister van vervoer, Fikile Mbalula, sê die vinnige inhegtenisneming van die agt mense wat probeer het om die land onwettig by die OR Tambo Internasionale Lughawe binne te kom, wys die doeltreffendheid van veiligheidsmaatreëls by grensposte. Die agt immigrante, afkomstig van Bangladesj en Pakistan, is in hegtenis geneem nadat hulle probeer het om immigrasie-dienste by die lughawe te omseil. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt, is aan die woord.
Die Namibiese polisie het lede van die gemeenskap geloof vir inligting en bystand. Dit kom na die inhegtenisneming van ‘n verdagte op Keetmanshoop, vir die Windhoek-moord van die 28-jarige Charmaine Saron, ‘n LPM-jeugleier wat 24 keer met ‘n mes gesteek is. Haar liggaam is agter die ELCIN Hosianna-kerk vroeër die maand gevind. Die Khomas-streek bevelvoerder, kommissaris Ismael Basson het met Kosmso 94.1 Nuus gepraat.
Off The Path - Reisepodcast über Reisen, Abenteuer, Backpacking und mehr…
Fernwandern durch Deutschland während Corona? Klingt nach einer idealen Reiseform für die aktuelle Zeit. Die langsamste Art sich fortzubewegen und dabei der Natur ganz nah zu sein passt perfekt als Ausgleich in unsere heutige Zeit, die oft so schnelllebig und stressig ist. In Deutschland findest du verschiedene Fernwanderwege, die dich einmal längs oder quer durchs Land führen. Dabei entdeckst du nicht nur eine landschaftliche Vielfalt, sondern kannst auch auf unterschiedliche Mentalitäten, Dialekte und viele interessante Menschen treffen. Der Osten Deutschlands ist faszinierender als man denkt und auf jeden Fall eine Fernwanderung wert! In dieser Podcastfolge erzählt dir Daniel über seine ausgedehnte Fernwanderung von Berlin nach München, auf der er insgesamt 670 Kilometer zwischen Spree und Isar wanderte. Dabei kam er an unterschiedlichen Landschaften vorbei und entdeckte Gebirge, Flüsse, Täler und Städte im Osten Deutschlands. Daniel musste sowieso von Berlin nach München umziehen und dachte sich bevor er die Bahn oder das Flugzeug nimmt, macht er sich lieber zu Fuß auf den Weg und entdeckt einen Teil Deutschlands, den er bisher noch nicht im Detail kannte. In insgesamt 26 Tagesetappen lernte er viele interessante Menschen kennen und dachte sich dabei immer wieder: "Ick loof, weil's mi gfreit!" Diese erfreulichen Wandererlebnisse teilt Daniel schließlich mit uns in dieser Podcastfolge und erzählt uns von seiner Einstellung, dem Verlauf der Route, sein Bild vom Osten Deutschlands und den Highlights der Wanderung. Für alle die es noch genauer wissen wollen und die Wanderung nachmachen möchten, hat er außerdem seinen Fernwanderweg in einem Buch detailgenau dokumentiert. Hier erfährst du alles über Daniels Fernwanderung durch Deutschland: [02:00] Über Daniel, den eigenwilligen Titel seines Buches und die Idee zur Reise [04:37] Weitwandern während Corona [09:14] Über die Einstellung zum Weitwandern und die Ausrüstung [13:13] Die Länge der Tagesetappen und die Kosten der Reise [18:15] Der Verlauf der Route und die Kluft zwischen Ost und West [32:55] Die landschaftliche Vielfalt unterwegs [37:53] Die körperlichen Anstrengungen und wie sich Daniel motiviert hat [42:15] Die Highlights und Lowlights der Wanderung [47:23] Daniels Empfehlungen zur Vorbereitung Sponsor: Urban Nature Hotel in St. Peter Ording - Zum Eröffnungsangebot: https://www.urban-nature.de/offers-deals/soontastic Shownotes: Wenn du noch genauere Informationen zu Daniels Erlebnissen und Fernwanderwege haben möchst, können wir dir sein Buch empfehlen, das du bei Amazon*, Globetrotter* oder auch in jeder Buchhandlung bekommst. Mehr Infos zum Buch findest du außerdem auf Daniels Webseite, wo du auch mehrere Blogeinträge zur Wanderung findest. Oder schau auf Daniels Facebook-Seite vorbei. Bitte hinterlasse eine Rezension des Off The Path Podcasts auf iTunes. Bewertungen auf iTunes sind super hilfreich für das Ranking der Show und sind für uns die beste Bezahlung für die ganze Arbeit, die in die Show investiert wird.
Wrapping up Season Two with passion, purpose and peace, Paige is joined by the dynamic duo of Julien Royer and Wee Teng Wen. Julien is Chef-Owner of Odette, the three Michelin-star French restaurant recently tapped number one among Asia's 50 Best Restaurants. Wee Teng Wen is founder and managing partner of The Lo & Behold Group, on the forefront of hospitality and lifestyle in Singapore, with concepts including the Extra Virgin Pizza, Tanjong Beach Club, The Warehouse Hotel, Loof, and Odette. Teng Wen and Julien share why they connected, and how picking the right partner cannot be overstated. Julien shares on the strong female role models, all namesakes of his restaurants, who shaped his cooking, kitchen, and mindset; and he reminds us frequently of the importance of humility, and he shares how he changed and adapted his food once he spent more time here. Teng Wen chats on Tiger parents, the hypercompetitive F&B industry, and explains the starting point for his company was to “create a more lovable city through bold concepts and intentional hospitality”. They cover work/life balance, lofty and ambitious dreams for F&B, and their upcoming joint venture, “Claudine”, opening in Dempsey on 16th November 2021. Both of these men have a commitment to the people they are serving and employing, and that strong purpose and passion resonates in this podcast episode. Listen, laugh, and learn, as together we all Pass the Power. Please drop me a note on Instagram, @iampaigeparker, with your dream guests for Season Three. Thank you for your support along the way! Follow The Lo and Behold Group, Teng Wen and Julien Royer on Instagram. Thank you to Deity Mics and City Music SG for providing me with the equipment I use to record! Visit their pages at: https://www.facebook.com/deitymicsasia https://www.facebook.com/citymusicsg https://www.facebook.com/zoomsoundlab
In this episode, we hear from Linda Loof who talks about the part she plays in making the world a better place by helping underserved communities with her expertise in the financial services industry. For the full show notes, head on over to: https://www.salaryfinance.com/us/podcast/Linda-Loof-Small-Acts-Lead-to-Big-Changes (https://www.salaryfinance.com/us/podcast/Linda-Loof-Small-Acts-Lead-to-Big-Changes)