Podcasts about sondag

  • 93PODCASTS
  • 1,683EPISODES
  • 33mAVG DURATION
  • 5WEEKLY NEW EPISODES
  • Aug 16, 2026LATEST

POPULARITY

20192020202120222023202420252026

Categories



Best podcasts about sondag

Show all podcasts related to sondag

Latest podcast episodes about sondag

Stellenbosch Gemeente
Preek | Sondag 16 Augustus | Pieter Roeloffse

Stellenbosch Gemeente

Play Episode Listen Later Aug 16, 2026 34:12


“The Christian shoemaker does his duty not by putting little crosses on the shoes, but by making good shoes – because God is interested in good craftsmanship.” — Martin Luther Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:

Lofdal Church Podcast
Sondag Oggenddiens | 9 Augustus 2026

Lofdal Church Podcast

Play Episode Listen Later Aug 10, 2026 36:47


Lofdal Internasionaal | Ps Lanzelle du Plessis | Sondag Oggenddiens | 09.08.2026Kyk hierna op ons Youtube kanaal - https://youtu.be/3CWVBJwfiDw

Stellenbosch Gemeente
Preek | Sondag 9 Augustus | André Serfontein

Stellenbosch Gemeente

Play Episode Listen Later Aug 9, 2026 33:31


Die storie van Josef is 'n voorloper tot die storie van Jesus. Dit vertel van 'n Vader wat verbind is daartoe om Josef se storie te verweef met 'n veel groter narratief: om lewe te skep uit dood. Ons deelname vra vir die geloof en vertroue dat dít God se hart is vir ons ook; dat dít is wat Hy steeds doen. Hy is die tipe outeur wat elke hoofstuk van ons lewens wil verweef tot 'n storie wat lewegend is. Ek dink dis die konteks waarbinne ons Jesus se woorde in Joh 10 moet verstaan: “…Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed.” – André Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke
Sondag 9 Augustus 2026 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Play Episode Listen Later Aug 9, 2026 30:33


Lees: Mat 11: 25 – Mat 12: 8.Fokus: Mat 11: 28-30 (AFR53). Jesus se rus: Leer by Hom om sagmoedig en nederig van hart te wees. ·       As my siel nie in God se rus verkeer nie, raak my vlees besig om vrede te probeer bring in my siel – dan bewerk ek my eie werke deur die vlees (vgl Heb 4: 9, 10). ·       Jesus leer vir ons twee sleutelbegrippe om rus te vind vir ons siele, nl nederig van hart en sagmoedigheid (Mat 11: 29). ·       Wees nederig van hart deur te glo en te vertrou dat God jou onvoorwaardelik aanvaar deur die kruisoffer van Jesus alleen. ·       Wees verder sagmoedig deur met ‘n surplus of speling te leef in alle areas van jou lewe.  Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: ·       Wat is die oorsprong van vleeslike optredes in kinders van God se lewens? ·       Hoe kan jy rus vind vir jou siel? ·       Beskryf hoe om nederig van hart te wees. ·       Beskryf hoe om sagmoedig te lewe soos Jesus.

Spektrum
Spektrum: Bibberweer, sneeu en reën vir SA

Spektrum

Play Episode Listen Later Aug 7, 2026 52:44


7 Augustus 2026: Kiesers kan nog tot middernag aanlyn registreer. Ons praat met die OVK oor die proklamasie van die verkiesingsdatum. Kommer oor e-taxis se veiligheid nadat 'n vrou ontvoer is. Reën en sneeu van Sondag af oor groot dele van die land.

Lofdal Church Podcast
Sondag Oggenddiens | 2 Augustus 2026

Lofdal Church Podcast

Play Episode Listen Later Aug 3, 2026 44:32


Lofdal Internasionaal | Ps Pearson Pretorius | Sondag Oggenddiens | 02.08.2026Kyk hierna op ons Youtube kanaal - https://youtu.be/oMEb6PCzhoI

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke
Sondag 2 Augustus 2026 - Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Play Episode Listen Later Aug 2, 2026 26:27


Lees: Mark 1:14-20. Fokus: Mark 1:17,20. Dissipelskap is ‘n gawe wat Jesus aanbied, nie iets wat die mens verdien nie. Jesus het hierdie vissers raakgesien en hulle ‘n kans van ‘n leeftyd gebied toe Hy hulle roep tot dissipelskap. Kenmerkend van dissipelskap is dat dit ‘n gawe is wat Jesus skenk, nie ‘n persoonlike prestasie nie. En besef ons vandag (na die kruis, opstanding en hemelvaart van Jesus) wat ‘n groter wonderlike geskenk Jesus ons bied as Hy ons roep tot ‘n lewe van dissipelskap? Daar is ‘n weg of manier van lewe wat deur Jesus Self gemodelleer is – wat ver meer bied as wat die wêreld kan bied. Dit open die weg na God Almagtig se teenwoordigheid en krag waaroor die meeste mense net droom. Maar dit vra dat jy ‘n weg sal volg wat deur Jesus self aangewys word.  Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:·       Verduidelik die Joodse onderwysstelsel in die Bybelse tyd. ·       Hoekom het die 4 vissermanne onmiddelik hulle nette en skuite gelos om Jesus te volg? ·       Hoekom is dissipelskap ‘n gawe wat Jesus skenk?

Stellenbosch Gemeente
Preek | Sondag 2 Augustus | Heinrich Dry

Stellenbosch Gemeente

Play Episode Listen Later Aug 2, 2026 31:40


Want God wat gesê het, “Laat daar uit die duisternis lig skyn,” dit is Hy wat in ons harte geskyn het om ons te verlig met die kennis van die heerlikheid van God, in die aangesig van Jesus Christus. •⁠ ⁠2 Korinthiërs 4:6 AFR20 Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:

Lofdal Church Podcast
Sondag Oggenddiens | 26 Julie 2026

Lofdal Church Podcast

Play Episode Listen Later Jul 27, 2026 33:04


Lofdal Internasionaal | Ps Jaco Smuts | Sondag Oggenddiens | 26.07.2026Kyk hierna op ons Youtube kanaal - https://youtu.be/KW8P1iIiZ1E

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke
Sondag 26 Julie 2026 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Play Episode Listen Later Jul 26, 2026 73:33


DankbaarheidsdiensLees: 1 Kor 12:1-11. Fokus: 1 Kor 12:4-6. God Drie-enig gee gawes aan sy gemeente. Vers 6: Bemoedigende gawes van God die Vader (vgl Rom 12:6-8). Vers 4: Bedieningsgawes van die Gees (vgl 1 Kor 12 en 14). Vers 5: Leierskapsgawes van die Here Jesus (vgl Ef 4:7,11-13). 

Stellenbosch Gemeente
Preek | Sondag 26 Julie | André Serfontein

Stellenbosch Gemeente

Play Episode Listen Later Jul 25, 2026 26:52


God werk selde deur kitsoplossings of onmiddellike antwoorde. Hy is teenwoordig in die stadige ritmes van die alledaagse lewe – in gesprekke, maaltye, werk, mense, wandelings, stilte, gebed en seisoene wat dag vir dag ontvou. Ons moet net ontwaak. Hy skip ook nie liedjies nie. Hy vra eerder dat ons sal vertrou dat Hy in elke hoofstuk van ons lewens betrokke is, en dat Hy dit als kan herskryf as 'n groter storie. – André Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:

Lofdal Church Podcast
Sondag Oggenddiens | 19 Julie 2026

Lofdal Church Podcast

Play Episode Listen Later Jul 20, 2026 39:21


Lofdal Internasionaal | Ps Jaco Smuts | Sondag Oggenddiens | 19.07.2026Kyk hierna op ons Youtube kanaal - https://youtu.be/vKJkU0jB6DY

Stellenbosch Gemeente
Preek | Sondag 19 Julie, Pieter Roeloffse

Stellenbosch Gemeente

Play Episode Listen Later Jul 19, 2026 29:56


'n Duisend stemme skreeu soos markplein-verkopers vir ons aandag. Die nuutste guru's vertel ons hoe ons moet dink. Sosiale media vertel ons waarvoor ons moet omgee. Christelike boeke belowe die vyf stappe na geestelike groei. Invloedryke Christelike stemme verduidelik wat “ware Christenskap” nou eintlik is. Politieke stemme vertel ons hoe die Koninkryk behoort te lyk. Elke dag ontvang ons meer inligting as wat vorige generasies in maande ontvang het. En êrens onder al hierdie geraas skarrel ons na: “Waaroor gaan die Christelike geloof nou eintlik?” Miskien is die grootste uitdaging van ons tyd nie ongeloof nie – maar afleiding/distraction. Nie omdat ons Christus verwerp het nie, maar omdat ons aandag gefragmenteer geraak het. Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:

nie luister pieter christus politieke sosiale preek sondag koninkryk christelike christenskap miskien
Bergbron Gereformeerde Kerk Preke
Sondag 19 Julie 2026 - William Marran

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Play Episode Listen Later Jul 19, 2026 54:33


Lees: 2 Kor. 4:5, 1 Pet. 3:18a, 1 Tim. 1:15Die evangelie – goeie nuus vir sondaars.• Ons het die Goeie Nuus oor Jesus Christus ontvang en geglo.• Wat moet ons nou met dié Goeie Nuus doen?• Eerstens, tussen mekaar as gelowiges.• Dan ook, teenoor dié wat nog nie gehoor / geglo het nie.

Nuus
Lando Norris met 10 wegspringplekke gestraf by Belgiese GP

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 17, 2026 0:17


Motorsport: Die heersende Formule Een-wêreldkampioen, Lando Norris, word met tien wegspringplekke gestraf in die Belgiese Grand Prix nadat die toegelate krageenheid-toewysings oorskry is. Sy McLaren sal met ʼn nuwe krageenheid toegerus wees, sy vierde hierdie seisoen, wat een meer is as wat toegelaat word sonder straf. Norris sal Sondag hoogstens in die elfde posisie kan wegspring, maar sê die opgraderings wat aangebring is, sal hopelik ʼn verskil maak:

Lofdal Church Podcast
Sondag Oggenddiens | 12 Julie 2026

Lofdal Church Podcast

Play Episode Listen Later Jul 14, 2026 39:30


Lofdal Internasionaal | Ps Jaco Smuts | Sondag Oggenddiens | 12.07.2026Kyk hierna op ons Youtube kanaal - https://youtu.be/ysZwVmiPWpY

Stellenbosch Gemeente
Preek | Sondag 12 Julie, Deon Botha

Stellenbosch Gemeente

Play Episode Listen Later Jul 11, 2026 27:06


Dit is opvallend dat die eerste ding wat God as “nie goed nie” (nie mooi nie) beskryf, was nie sonde nie, maar eensaamheid: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie.” (Genesis 2:18) Gesonde vriendskappe ly gereeld onder die illusie dat romantiese verhoudings belangriker is, selfs al is wat nodig is. Dit doen my huwelik goed dat ons goeie vriende het, ons doen afsonderlik goed saam met vriende maar ook saam. Ware, diep vriendskappe is waarskynlik van die mees onderskatte van alle verhoudings. Gelukkig is die heel beste bron oor vriendskap, en die skoonheid van vriendskap, God se Woord. Sommer aan die begin in Genesis, sien ons God se storie begin met verhouding. God skep die mens vir gemeenskap — met Hom, die skepping en mekaar. Ons is geskep na die beeld van God, in verhouding — Vader, Seun en Heilige Gees. Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:

Lofdal Church Podcast
Sondag Oggenddiens | 5 Julie 2026

Lofdal Church Podcast

Play Episode Listen Later Jul 6, 2026 38:16


Lofdal Internasionaal | Ps Jaco Smuts | Sondag Oggenddiens | 05.07.2026Kyk hierna op ons Youtube kanaal - https://youtu.be/GC5AUocz1Ng

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke
Sondag 5 Julie 2026 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Play Episode Listen Later Jul 5, 2026 32:35


Lees: Mat 10:34-39. Fokus: Mat 10:38 (AFR53). Om ‘n waardige kind van God te wees.

Stellenbosch Gemeente
Preek | Sondag 5 Julie, Pieter Roeloffse

Stellenbosch Gemeente

Play Episode Listen Later Jul 5, 2026 37:14


Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:

Lofdal Church Podcast
Sondag Oggenddiens | 28 Junie 2026

Lofdal Church Podcast

Play Episode Listen Later Jun 29, 2026 39:48


Lofdal Internasionaal | Ps Jaco Smuts | Sondag Oggenddiens | 28.06.2026Kyk hierna op ons Youtube kanaal - https://youtu.be/S_KQtLc1cAk

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke
Sondag 28 Junie 2026 - Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Play Episode Listen Later Jun 28, 2026 27:45


Dra die krone van Jesus Christus! Lees: Fil 2:1-11. Fokus: Fil 2:5-11.  

Stellenbosch Gemeente
Preek | Sondag 28 Junie, André Serfontein

Stellenbosch Gemeente

Play Episode Listen Later Jun 27, 2026 27:06


Vandag saam met SG As ek jou sou vra om 'n bietjie dieper te kyk as die behoeftes op die oppervlak van jou lewe. Wat is die drie dinge waaraan jy 'n diep behoefte het, jou diepste begeertes. Wat sou dit wees? Die skrywer NT Wright verwys na drie begeertes of behoeftes van die mens: spiritualiteit ('n verhouding met God), geregtigheid en skoonheid. Watter rol speel die soeke na ‘skoonheid' in jou lewe? Dit wat ons verwonderd laat, dit wat ons 'n bewustheid gee van die Goddelikheid? … Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:

Nuus
Omgewingsminsiterie sê oor stappers wat steeds in Canyon vasgekeer is

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 22, 2026 0:30


Onbevestigde berigte lui dat tot 80 stappers steeds in die Visrivier-canyon vasgekeer is met die Visrivier wat afkom na Nautedam se sluise Sondag getrek is en Neckartal begin oorloop het. Kosmos 94.1 Nuus het gepoog om met die //Kharas-bevelvoerder kommissaris Marius Katamila te praat maar is ingelig hy is besig met 'n parade. Die omgewingsministerie se woordvoerder Vilho Hangula sê hulle is besig om die omvang van die uitdagings te bepaal.

Lofdal Church Podcast
Sondag Oggenddiens | 21 Junie 2026

Lofdal Church Podcast

Play Episode Listen Later Jun 22, 2026 36:20


Lofdal Internasionaal | Ps Jaco Smuts | Sondag Oggenddiens | 21.06.2026Kyk hierna op ons Youtube kanaal - https://youtu.be/Ojp2ff3LR8E

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke
Sondag 21 Jun ie 2026 Chris Raath

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Play Episode Listen Later Jun 21, 2026 33:41


Tema: Daarom word ons nie moedeloos nieLees: 2 Kor. 4: 1 - 18Fokus: 2 Kor. 4: 1 en 7

Stellenbosch Gemeente
Preek | Sondag 21 Junie – Heinrich Dry

Stellenbosch Gemeente

Play Episode Listen Later Jun 20, 2026 29:15


Vandag saam met SG Ons het die afgelope paar weke uit die boek van Handelinge gepraat hoe die HG sy kinders, sy gemeente en sy wil vir sy kerk uit te leef. Die reeks het begin tydens Pinkster en vandag sluit ons die reeks af deur die Gees wat ons lei. Hoe weet ek wanneer die Gees my lei in my besluite, my optrede? Hoe help die Gees my onderskei wat God se wil is? … Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:

Nuus
Namibiërs in SA is veilig: Ashipala-Musavyi

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 16, 2026 0:40


Internasionale betrekkinge-minister Selma Ashipala-Musavyi het Namibiërs verseker dat burgers wat in Suid-Afrika woon en reis veilig bly, ten spyte van Sondag se beweerde kaping van 'n Namibiese passasiersbus in Johannesburg wat reisigers gestrand gelaat het. Sy het vanmiddag die Nasionale Vergadering toegespreek en die voorval as geïsoleerd beskryf en nie gekoppel aan die onlangse vlaag xenofobiese aanvalle in die buurland nie.

Lofdal Church Podcast
Sondag Oggenddiens | 14 Junie 2026

Lofdal Church Podcast

Play Episode Listen Later Jun 15, 2026 40:57


Lofdal Internasionaal | Ps Jaco Smuts | Sondag Oggenddiens | 14.06.2026Kyk hierna op ons Youtube kanaal - https://youtu.be/A3AWPDtGPtY

Nuus
Midde-Ooste: Guterres vra partye moet hulself terughou

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 9, 2026 0:21


Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, is bekommerd oor hernieude aanvalle in die Midde-Ooste. Iran het Sondag missiele op Israel afgevuur uit vergelding vir 'n aanval op die Libanese hoofstad, Beiroet. Israel het Maandagoggend reageer met teenaanvalle op Iranse militêre teikens. Dit is die eerste gevegte tussen die twee lande sedert 'n skietstilstand in April gesluit is. Die adjunkwoordvoerder van die VN, Farhan Haq, sê alle partye word gevra om hulself te weerhou van enige optrede wat 'n reeds onbestendige situasie verder kan aanwakker:

Nuus
Poston vat die Gedenktoernooi

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 8, 2026 0:18


Die Amerikaner J.T. Poston het sy landgenoot, Ryan Gerard, in ʼn uitspeelronde verslaan om die Gedenktoernooi in Ohio te wen. Dis die grootste oorwinning van sy loopbaan. Hy het op die tweede uitspeelputjie gewen nadat Gerard met ʼn bepalende sethou misluk het. Nog ʼn Amerikaner, Wyndham Clark, is een hou agter Poston en Gerard in die derde plek. Poston, wat sy plek by volgende maand se Ope Kampioenskap verseker het, erken hy het oor die eerste 13 putjies van Sondag se laaste ronde nie positief gevoel oor sy gholf nie:

Lofdal Church Podcast
Sondag Oggenddiens | 7 Junie 2026

Lofdal Church Podcast

Play Episode Listen Later Jun 8, 2026 32:51


Lofdal Internasionaal | Ps Jaco Smuts | Sondag Oggenddiens | 07.06.2026Kyk hierna op ons Youtube kanaal - https://youtu.be/qS0rT0tD23E

Lofdal Church Podcast
Sondag Oggenddiens | 31 Mei 2026

Lofdal Church Podcast

Play Episode Listen Later Jun 1, 2026 29:11


Lofdal Internasionaal | Ps Jaco Smuts | Sondag Oggenddiens | 31.05.2026Kyk hierna op ons Youtube kanaal - https://youtu.be/_YXnL3TxTmE

Lofdal Church Podcast
Sondag Oggenddiens | 24 Mei 2026

Lofdal Church Podcast

Play Episode Listen Later May 25, 2026 32:35


Lofdal Internasionaal | Ps Jaco Smuts | Sondag Oggenddiens | 24.05.2026Kyk hierna op ons Youtube kanaal - https://youtu.be/th8FENhKzf4

Nuus
Sundowns behaal naelskraapse oorwinning in eerste deel van CAF-kampioeneliga se eindstryd

Nuus

Play Episode Listen Later May 18, 2026 0:20


Mamelodi Sundowns het Marokko se AS FAR in die eerste deel van die CAF-kampioeneliga se eindstryd op Loftus Versfeld met 1-0 geklop. Aubrey Modiba se vryskop het The Brazilians ʼn effense voorsprong gegee voor die tweede deel Sondag in Rabat, Marokko, plaasvind. Sundowns het die CAF-kampioeneliga laas in 2016 gewen toe hulle die Egiptiese span, Zamalek, in totaal met 3-1 verslaan het om hul heel eerste vasteland-titel op te raap. Sundowns-afrigter Miguel Cardoso erken hulle moes meer doele aangeteken het:

Lofdal Church Podcast
Sondag Oggenddiens | 17 Mei 2026

Lofdal Church Podcast

Play Episode Listen Later May 18, 2026 35:43


Lofdal Internasionaal | Ps Jaco Smuts | Sondag Oggenddiens | 17.05.2026Kyk hierna op ons Youtube kanaal - https://youtu.be/tNXBGEbgCkw

Nuus
Vier dae van Rough & Tough Rally om die draai

Nuus

Play Episode Listen Later May 12, 2026 0:39


Die Rough & Tough Rally, ter ondersteuning vir die Kankervereniging, begin Donderdag en duur tot Sondag. Die opgewondenheid loop hoog op sosiale media met verskillende pryse wat in aanloop tot die tydren kan gewen word. Kosmos 94.1 Nuus het met Flippie Baard, een van die organiseerders gepraat.

Lofdal Church Podcast
Sondag Oggenddiens | 10 Mei 2026

Lofdal Church Podcast

Play Episode Listen Later May 11, 2026 31:55


Lofdal Internasionaal | Ps Lanzelle du Plessis | Sondag Oggenddiens | 10.05.2026Kyk hierna op ons Youtube kanaal - https://youtu.be/IOlPSCyvTLM

Nuus
Ontwikkeling moet verantwoordelik wees, sê Witbooi

Nuus

Play Episode Listen Later May 4, 2026 0:22


Visepresident Lucia Witbooi sê haar besoek Sondag aan Hyphen Energy-projek in die Tsau ||Khaeb Nasionale Park het Namibië se verbintenis tot verantwoordelike ontwikkeling herbevestig. Sy het beklemtoon dat ekonomiese vooruitgang hand aan hand moet gaan met omgewingsbeskerming en die bewaring van kulturele erfenis. Witbooi het die belang van betekenisvolle deelname deur Namibiërs uitgelig en verwys na inisiatiewe in vaardigheidsontwikkeling, plaaslike inhoud en ondernemingsgroei.

Lofdal Church Podcast
Sondag Oggenddiens | 3 Mei 2026

Lofdal Church Podcast

Play Episode Listen Later May 4, 2026 36:09


Lofdal Internasionaal | Ps Nathasha van Tonder | Sondag Oggenddiens | 03.05.2026Kyk hierna op ons Youtube kanaal - https://youtu.be/VVTb_SPOWXo

Lofdal Church Podcast
Sondag Oggenddiens | 26 April 2026

Lofdal Church Podcast

Play Episode Listen Later Apr 27, 2026 28:30


Lofdal Internasionaal | Adele Vrey | Sondag Oggenddiens | 26.04.2026Kyk hierna op ons Youtube kanaal - https://youtu.be/QB1SaRoI5gY

Lofdal Church Podcast
Sondag Oggenddiens | 19 April 2026

Lofdal Church Podcast

Play Episode Listen Later Apr 20, 2026 31:24


Lofdal Internasionaal | Ps Lanzelle du Plessis | Sondag Oggenddiens | 19.04.2026Kyk hierna op ons Youtube kanaal - https://youtu.be/Snm2sxzD_NY

Lofdal Church Podcast
Sondag Oggenddiens | 12 April 2026

Lofdal Church Podcast

Play Episode Listen Later Apr 13, 2026 46:12


Lofdal Internasionaal | Dr Gustav du Toit | Sondag Oggenddiens | 12.04.2026Kyk hierna op ons Youtube kanaal - https://youtu.be/FoB8JPzcAOw

Lofdal Church Podcast
Sondag Oggenddiens | 29 Maart 2026

Lofdal Church Podcast

Play Episode Listen Later Mar 30, 2026 26:03


Lofdal Internasionaal | Ps Nathasha van Tonder | Sondag Oggenddiens | 29.03.2026Kyk hierna op ons Youtube kanaal - https://youtu.be/NLMPQhMMXhY

Nuus
Motorsport: Márquez het groot planne vir Goiania

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 22, 2026 0:21


Die heersende MotoGP-wêreldkampioen, Marc Márquez, sê hy is van plan om hierdie naweek weer te skitter ná ʼn teleurstellende wedren in Thailand. MotoGP keer hierdie week terug na Goiania vir die eerste Brasiliaanse Grand Prix sedert 1992, en die Ducati-renjaer het sy oog op sy eerste sege van 2026. Marquez het in die snelwedren in Thailand tweede geëindig, maar aan Sondag se hoofresies onttrek weens skade aan ʼn wielvelling. Hy sê hy hoop om hierdie naweek beter te doen. Die resies begin vanaand om 19:00 Namibiese tyd.

Nuus
MotoGP: Marquez wil dié naweek terugbons

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 20, 2026 0:21


Motorsport: Die heersende MotoGP-wêreldkampioen, Marc Márquez, sê hy is van plan om hierdie naweek weer te skitter ná ʼn teleurstellende wedren in Thailand. MotoGP keer hierdie week terug na Goiania vir die eerste Brasiliaanse Grand Prix sedert 1992, en die Ducati-renjaer het sy oog op sy eerste sege van 2026. Marquez het in die snelwedren in Thailand tweede geëindig, maar aan Sondag se hoofresies onttrek weens skade aan ʼn wielvelling. Hy sê hy hoop om hierdie naweek beter te doen:

Nuus
Oosthuizen sê sy fokus is nie op druk met LIV-toernooi nie

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 18, 2026 0:20


Kaptein Louis Oosthuizen sê hy plaas nie homself of enige van sy Southern Guards GC-spanmaats onder enige ekstra druk wanneer LIV-gholf hierdie week die heel eerste keer in Suid-Afrika plaasvind nie. Meer as 90 000 toeskouers sal van môre tot Sondag die toernooi in Steyn City in Johannesburg bywoon. Die Suid-Afrikaanse afdeling van die Southern Guards sluit ook Charl Schwartzel, Dean Burmester en Branden Grace in. Oosthuizen sê hulle wil hulle tuisvoordeel laat tel:

fokus meer johannesburg druk oosthuizen suid afrika sondag steyn city dean burmester die suid afrikaanse
Nuus
SA se Jarvis vat SA Ope, bespreek plek in Meesters, Britse Ope

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 2, 2026 0:14


Die plaaslike gunsteling, Casey Jarvis, het die Suid-Afrikaanse Ope in Stellenbosch met drie houe gewen en agtereenvolgende Europese Toer-seges behaal nadat hy verlede Sondag ook die Keniaanse Ope gebuit het. Die 22-jarige Jarvis het drie onder 67 in die laaste ronde aangeteken. Die Spanjaard Francesco Laporta, Frederic Lacroix van Frankryk en die Suid-Afrikaner, Hennie du Plessis, deel die tweede plek. Jarvis, wat nou sy plek in die Meesters en die Britse Ope bespreek het, sê dit sal spesiaal wees om in Augusta te speel:

Nuus
Dit loop oop by die Stellenbosch Gholfklub

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 27, 2026 0:39


Opwinding loop hoog by die 115de Investec Suid-Afrikaanse Ope Kampioenskap by die Stellenbosch Gholfklub, met organiseerders wat bevestig dat kaartjies uitverkoop was voor Woensdag se opening. Mej. Namibië 2004, Adéle Basson, is betrokke by vanjaar se geleentheid, en sy het Kosmos 94.1 Nuus verbind met Louis Destroo, die direkteur van gholf by die klub. om insig te gee in waarna toeskouers kan uitsien soos vanjaar se toernooi Sondag tot 'n einde kom.

Nuus
Proteas onderskat nie Zimbabwe by T20-Wêreldbeker

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 27, 2026 0:19


Krieket: Die Proteas het deurgedring na die halfeindronde van die T20-Wêreldbekertoernooi nadat hulle die Wes-Indiese Eilande in Ahmedabad met nege paaltjies verslaan het, en die verdedigende kampioen, Indië, Zimbabwe in Chennai met 72 lopies geklop het. Die Proteas sal nou probeer om hul onoorwonne rekord voort te sit wanneer hulle Sondag in Delhi teen Zimbabwe speel in hul laaste Super-agt-wedstryd. Kaptein Aiden Markram sê hulle aanvaar niks as vanselfsprekend nie: