Podcasts about Deur

Village in Maharashtra

  • 427PODCASTS
  • 2,672EPISODES
  • 20mAVG DURATION
  • 5WEEKLY NEW EPISODES
  • Aug 21, 2026LATEST

POPULARITY

20192020202120222023202420252026

Categories



Best podcasts about Deur

Show all podcasts related to deur

Latest podcast episodes about Deur

De Voetbalkantine
Kantinehumor in de Voetbalkantine: "Poepen met de deur open" | De Voetbalkantine | Vrijdag 21 augustus

De Voetbalkantine

Play Episode Listen Later Aug 21, 2026 71:20


In de nieuwste aflevering van De Voetbalkantine schuift niemand minder dan Younes Namli aan. De PEC Zwolle-smaakmaker is op de weg terug van een slepende blessure. Ook Bram van Polen, Anco Jansen en Mario Been schuiven aan voor een aflevering waarin veel wordt gelachen. Learn more about your ad choices. Visit podcastchoices.com/adchoices

RSG Dokumentêr
DIS JOU PAD, MAGDA deur Ina Strydom

RSG Dokumentêr

Play Episode Listen Later Aug 20, 2026 26:28


Magda van Biljon sal vir baie mense altyd die “Wielie Walie-tannie” wees, want sy het dié program op SAUK-televisie vir 14 jaar lank aangebied. Maar haar talent én haar bydrae tot die kuns- en vermaakbedryf strek baie verder. Sy vertel onder meer van die verskillende aspekte van haar loopbaan; hoe sy haar man Zack du Plessis ontmoet het en hoe verpletter sy was met sy dood; en sy sê wat vir haar die belangrikste dinge in die lewe is.

Nuus
Sardynvrektes versoosaak deur herpesvirus

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 17, 2026 0:23


Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing sê laboratoriumtoetse het bevestig dat genetiese materiaal van die sardynherpesvirus teenwoordig is in getoetste sardyne. Janet Coetzee van die departement sê die virus is gevind in dooie sardyne en op laer vlakke ook in sommige oënskynlik gesonde sardyne wat aan die Weskus versamel is. Sy sê die virus is nog nooit voorheen in Suid-Afrikaanse sardyne aangemeld nie. Sy sê dit word geassosieer met twee grootskaalse sardynvrektes in Australasië gedurende die 1990's:

God se Woord VARS vir jou Vandag
Ek wil Jou ‘n Geheim Vertel

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Aug 13, 2026 2:45 Transcription Available


Send us Fan MailPsalm 25:14 Die Here neem dié wat Hom dien, in sy vertroue en maak sy verbond aan hulle bekend. Daar is iets vreeslik lekker en aanloklik aan 'n geheim, nè? Om te wag dat iemand jou genoeg vertrou om een te deel, voel kompleet of jy op die drumpel van iets groots staan. Sodra jy deel word van daardie "binnekring", verander alles sommer dadelik. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog was net 'n handjievol mense by Bletchley Park in Engeland vertrou met die oorlog se grootste geheim – die ontsyfering van Duitsland se Enigma-kodemasjien. Hulle was 'n klein, eksklusiewe groepie wat in die geheim gewerk het en die loop van die geskiedenis verander het.Geheime – die goeies altans – is presies so. Hulle het enorme krag om dinge te verander, maar nie almal weet daarvan nie. As jy daaroor dink, is dit juis wat 'n geheim 'n geheim maak.Psalm 25:14 sê: Die Here neem dié wat Hom dien, in sy vertroue en maak sy verbond aan hulle bekend.As jy die Here eer, is jy sy vriend. Hy vertrou jou met sy geheime en leer jou presies waarop jy in sy beloftes kan staatmaak.En in Christus word daardie waarheid selfs nog groter. Jesus het vir sy dissipels in Johannes 15:15 gesê: Ek noem julle vriende, omdat Ek alles wat Ek van my Vader gehoor het, aan julle bekend gemaak het.Deur ons geloof in Hom is ek en jy nie meer buitestanders nie. Ons is binnekringmense –welkom in die raadsaal van God Self. Dink net daaraan! Dit laat 'n mens se kop sommer draai.Moet dus nie tevrede wees met 'n geloof wat net op die oppervlak lê nie. Gee vandag 'n tree nader. Leef met ontsag vir Hom en ontdek die vreugde daarvan om God se vriend te wees - sy vennoot wat in sy binneste sirkel welkom is.Dit is Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

RSG Dokumentêr
SIEKEFONDS OF SKYNVEILIG? deur Mari Hudson

RSG Dokumentêr

Play Episode Listen Later Aug 13, 2026 25:05


As die ongebreidelde styging in mediesefondspremies en private gesondheidsorg aanhou voortduur, kan private sorg buite bereik van nog meer mense raak. Is dit enigsins nog die moeite werd om aan ‘n mediese fonds te behoort? Mari Hudson het gaan uitvind hoe werk mediese fondse in Suid-Afrika, hoekom die kostes so hoog is, en wat die oplossing is. En hoekom niks die afgelope dekades gedoen is om die probleme op te los nie.

InVia Gemeente
Goudkoors: Sukses van 'n dwaas deur Theo Geyser

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Aug 12, 2026 17:43


"God se adres is nie die materiële skure wat ons buite onsself oprig om ons angs te besweer nie; Sy woning is binne-in ons. Ons verwar dikwels die buitekant se akkumulasie met innerlike vervulling. Die ware kuns is om op te hou bou aan die skure daar buite, en te begin luister na die ruimte daar binne."

F1 Aan Tafel
Verstappen houdt de deur op een kier | 2026 #38

F1 Aan Tafel

Play Episode Listen Later Aug 10, 2026 35:26


Max Verstappen houdt de deur op een kier voor Zandvoort,Formule 1-auto’s moeten nog lichter worden en Davina Michelle zingt wederom het Wilhelmus tijdens de Dutch Grand Prix. Vanuit The Harbour Club in Vinkeveen:•⁠ ⁠Presentator Bas van Veenendaal•⁠ ⁠⁠Zangeres Davina Michelle•⁠ ⁠Voormalig Formule 1-coureur Gijs van Lennep•⁠ ⁠TV-presentator & voormalig GT-coureur Jeroen Mul•⁠ ⁠⁠Nederlands meest controversiële F1-analist Ronald Molendijk Disclaimer: Alle gebruik van hetgeen in deze podcast ‘F1 aan Tafel’ wordt opgemerkt is ongeoorloofd zonder expliciete schriftelijke toestemming ter zake verkregen van Grand Prix Radio en met inachtneming van een duidelijke bronvermelding met link.See omnystudio.com/listener for privacy information.

Healthy you • Happy you | Koolhydraatarm & Gezond Afvallen

Je gaat uit eten. En je probeert zo gezond mogelijk te kiezen. Maar gezond en buiten de deur eten gaat vaak moeilijk samen.In deze aflevering spreek ik met T'kar, oprichter van COSMAN Kitchen in Groningen. We hebben het over wat er achter een restaurantconcept zit dat volledig biologisch en troepvrij werkt. En wat dat in de praktijk betekent voor de keuken, het menu en de inkoop.We bespreken:Waarom T'kar vind dat gezond eten buiten de deur anders moetWat het verschil is tussen zijn high-protein maaltijden en doorsnee eten to go: ingrediënten, E-nummers en calorieënHoe biologisch en onbewerkt eten toch betaalbaar kan zijnHoe T'kar zelf eet en hoe dat zijn keuzes in zijn restaurant beïnvloedtWat hij ziet bij zijn gasten: wie snapt het concept al, en wie ontdekt het ter plekke?-------De suikervrije granola van Oot ook proberen? Bestel nu met korting via⁠⁠⁠ ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠https://www.oot.nl/tns⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠-------

Afrikaans Vandag met Annemie
Video - Diep dink op 'n motorfiets deur Afrika

Afrikaans Vandag met Annemie

Play Episode Listen Later Aug 7, 2026 27:22


Jean Cooper en ek gesels heerlik oor sy nuwe boek, Waar die Teerpad Ophou.Kry die boek hier: https://www.amazon.co.za/Waar-die-teerpad-ophou-Motorfiets/dp/0624096645/ref=sr_1_1_so_ABIS_BOOK?crid=2CHPW1E93J6EF&dib=eyJ2IjoiMSJ9.3IgI5lVvl6dHWF1FZUmmJg.NURLbK4iU9SjmZv1d9chogW-iHuMp--w-QcPyAJh6fo&dib_tag=se&keywords=waar+die+teerpad+ophou&qid=1786083853&sprefix=waar+die+teerpad+ophou,aps,506&sr=8-1 Of email Jean by jeanhenrycooper@gmail.com vir 'n getekende kopie.

Afrikaans Vandag met Annemie
Diep dink op 'n motorfiets deur Afrika

Afrikaans Vandag met Annemie

Play Episode Listen Later Aug 7, 2026 27:22


Jean Cooper en ek gesels heerlik oor sy nuwe boek, Waar die Teerpad Ophou. Kry die boek hier: https://www.amazon.co.za/Waar-die-teerpad-ophou-Motorfiets/dp/0624096645/ref=sr_1_1_so_ABIS_BOOK?crid=2CHPW1E93J6EF&dib=eyJ2IjoiMSJ9.3IgI5lVvl6dHWF1FZUmmJg.NURLbK4iU9SjmZv1d9chogW-iHuMp--w-QcPyAJh6fo&dib_tag=se&keywords=waar+die+teerpad+ophou&qid=1786083853&sprefix=waar+die+teerpad+ophou,aps,506&sr=8-1 Of email Jean by jeanhenrycooper@gmail.com vir 'n getekende kopie.

RSG Dokumentêr
DIE GEVAAR IN ONS GROEN ARE deur Esté de Klerk

RSG Dokumentêr

Play Episode Listen Later Aug 6, 2026 29:47


Hoe besoedel is Suid-Afrika se riviere? Wat veroorsaak dit? Wie is verantwoordelik daarvoor? Ontbreek daar ‘n politieke wil? Is daar ‘n gebrek aan verantwoordbaarheid op regeringsvlak om ‘n toenemende natuurramp af te weer? Is dit te laat om hierdie situasie om te keer? Esté de Klerk stel ondersoek in na hoe besoedel Gauteng se riviere is, hoe krities die probleem is, en of die verandering aan waterwetgewing moontlik hoop op verantwoordbaarheid kan meebring.

Taaltoffie
Só het ‘Grensloos' op ʼn lang pad deur Botswana begin

Taaltoffie

Play Episode Listen Later Aug 5, 2026 12:39


“Ek het net gedink: Dit kan nie toeval wees nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

God se Woord VARS vir jou Vandag
Augustus Nuusbrief 1

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Aug 5, 2026 2:52 Transcription Available


Send us Fan MailGoeiedag aan al ons VARS-vriende. Ek is Jokkie Gauché en hier is VARSVANDAG se Eerste Nuusbrief vir Augustus.Soms is dit nodig dat ons tot stilstand kom, sodat die Here sy herstelwerk kan doen. Hier is die storie van een van ons luisteraars wat na 30 jaar in die polisiemag self in 'n baie donker gat beland het - en hoe die Here deur die werk van Christianityworks sy lewe handomkeer verander het:Waar ek na amper drie dekades in een van die moeilikste en gevaarlikste woonbuurtes gewerk het, het die emmers vol trauma uiteindelik oorgeloop. Die finale druppel was die tragiese dood van vier kollegas - waarvan drie onder my direkte bevel was. As bevelvoerder moes ek help met die nadoodse-ondersoeke en die begrafnisse.Dit het my emosioneel en geestelik totaal geknak.Ek het myself heeltemal van die wêreld afgesny. Ek was oortuig ek is 'n gevaar vir myself en die mense om my. Ek was fisies gedaan en geestelik besig om te sterf. Alhoewel ek as tiener al my hart vir die Here gegee het, erken ek vandag dat daardie 30 jaar in die polisiemag my eie "woestynjare" was waar ek die Here nie die regte plek in my lewe gegee het nie.Toe ek uiteindelik weens ernstige siekte moes aftree, het dit soos 'n krisis gevoel, maar dit was eintlik God se manier om vir my 'n splinternuwe begin te gee.Gedurende die jare van my herstelpad, het ek op 'n Christelike radiostasie afgekom wat Christianityworks se programme uitsaai. Die opregte liefde vir God, die ware getuienisse en die boodskappe van Berni Dymet het my dadelik diep getref. Dit het my lewe verander en my daaglikse anker geword. Jy kan ook vandag deel hê aan hierdie lewensveranderende werk. Deur jou gebede en 'n maandelikse of eenmalige bydrae tot die Suid-Afrikaanse bediening van Christianityworks, kan jy help om nog lewens te red. Ons VARS-boodskappe word tans daagliks oor meer as 20 radiostasies uitgesaai,  aan sowat 22 000 e-pos-intekenaars gestuur en is ook op potgooi beskikbaar. As die Here dit op jou hart lê om 'n finansiële bydrae te maak, sal dit ons help om ons begroting te laat klop en te verseker dat die Evangelie so verkondig word. Baie dankie vir ons vennootskap!Seënwense en mooi loop. Van Jokkie, Annelie en die VARS-spanSupport the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

InVia Gemeente
Geld en Vertroue: Om te dobbel met 'n doek aan deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Aug 3, 2026 32:04


“We ask how much a man gives; Christ asks how much he keeps.” - Andrew Murray

RSG Dokumentêr
DIE LANGPAD deur Ettienne Ludick

RSG Dokumentêr

Play Episode Listen Later Jul 30, 2026 25:53


Om 'n langafstand-vragmotorbestuurder te wees, is nie in elke mens se bloed nie. Dis lang ure weg van jou geliefdes, en gevare op die pad wat genavigeer moet word. Ons pak ‘n reis aan saam met drie langafstanddrywers, wat die menswees agter die stuur van tonne vrag ontbloot. Hoor die passie, die gevare, die vrese en die verlange van diegene wat die land aan die gang hou met 18 wiele of meer, elke dag op Suid-Afrika se besigste roetes.

RSG Geldsake met Moneyweb
Valterra se winste skiet deur die dak

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jul 29, 2026 9:48


Craig Miller – uitvoerende hoof, Valterra Platinum Volg RSG Geldsake op Twitter

Nuus
Kritiek oor ad hoc, onderdagte ingrypings deur ministers

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 28, 2026 0:34


Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sê Namibië se huidige kabinet tree te dikwels op sonder duidelike strategieë of langtermynplanne. Die instituut se direkteur, Graham Hopwood, het by die Politieke Scenario's tot 2030-geleentheid gewaarsku dat hoewel ingrypende ministers die indruk kan skep dat die regering beslissende stappe doen, daardie intervensies ook kan boemerang as dit nie deur goeie beplanning ondersteun word nie.

InVia Gemeente
Wysheid oor: Donkie-ore deur Theo Geyser

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jul 28, 2026 26:55


"Die gelykenis van die saaier is nie 'n gelykenis van vier soorte mense nie — dit is 'n gelykenis van vier toestande wat binne een mens gelyktydig teenwoordig kan wees."

Daniëlle Bax
#166: De gouden kooi: waarom je de deur zelf dichthoudt

Daniëlle Bax

Play Episode Listen Later Jul 28, 2026 8:22


Een goede baan, netjes salaris, zekerheid. Alles wat je vroeger wilde en voor je zag, heb je nu. En toch voelt het alsof de deur op slot zit. In deze aflevering vertel ik waarom die deur helemaal niet op slot zit, maar door jou wordt dichtgehouden, met een lijstje bezwaren dat je vast kent. En waarom je elke keer dat je ja zegt tegen je baan, een beetje nee zegt tegen jezelf.Wil je weten wat "werk dat bij je past" voor jóú concreet betekent? Daar begint de Mini Kompas cursus mee. Deze zomer €47 in plaats van €77, t/m 16 augustus.

RSG Geldsake met Moneyweb
SA word weer deur tariewe uit die VSA getref

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jul 24, 2026 4:58


Anneke Jansen van Vuuren – bestuurder: data-oplossings, XA Global Trade Advisors Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb
Die Reserwebank verras deur niks te doen nie

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jul 23, 2026 8:26


Dr Christie Viljoen – ekonoom, PwC Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Dokumentêr
NIE VIR HAAR GEBOU: DIE GESLAGSGAPING IN DIE ONGELUK deur Martelize Brink

RSG Dokumentêr

Play Episode Listen Later Jul 23, 2026 25:31


Vroue is meer geneig om ernstig beseer te word, of te sterf, in motorongelukke as mans, met 'n 73% hoër waarskynlikheid van ernstige beserings in vergelykbare ongelukke. Vroue ly meer beserings aan die onderste ledemate, buik en bors, terwyl mans meer geneig is tot rugbeserings en, oor die algemeen, meer noodlottige ongelukke. Motors is oor die jare volgens mans se liggame ontwerp. Selfs die veiligheidstoetse is met manlike botstoetspoppe gedoen. Nuwe, meer akkurate vroulike botstoetspoppe word ontwikkel wat 150 sensors bevat om die spesifieke impak op 'n vrou se liggaam te meet. Martelize Brink praat onder meer met die Sweedse navorser wat die eerste vroulike botstoetspop ontwikkel het, prof. Astrid Linder.

InVia Gemeente
Wysheid oor: Die ewigheid in jou hart en die tyd op jou hande deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jul 21, 2026 31:29


Wysheid oor: Die ewigheid in jou hart en die tyd op jou hande deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente

Nuus
Olie skiet deur die US$90 per vat

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 20, 2026 0:40


Brent-ru-olie verhandel tans in die omgewing van 90 Amerikaanse dollar per vat. Ná die skerp prysstyging wat deur hernude spanning tussen die VSA en Iran in die Straat van Hormuz veroorsaak is, verwag ekonome dat pryse verder sal styg. Kosmos 94.1 Nuus het met die ekonoom Dawie Klopper gepraat, wat meen dat die prys die vlak van 90 dollar per vat kan bereik indien die situasie verder eskaleer.

GraceLife
Deur Die Oë Van Jesus - Deel 4 - Oë Van Geloof - Tjaart Olivier (Piketberg)

GraceLife

Play Episode Listen Later Jul 19, 2026 43:30


Deur Die Oë Van Jesus - Deel 4 - Oë Van Geloof - Tjaart Olivier (Piketberg) by GraceLife Podcast

Het Uur
Tim Post: 'Dromen zijn een open deur naar zelfinzicht' | Psycholoog | Het Uur

Het Uur

Play Episode Listen Later Jul 17, 2026 61:00


Tim Post dacht aanvankelijk dat dromen iets zweverigs waren, maar ontdekte een wetenschappelijke wereld erachter. Zijn eerste lucide droom ontstond na een nachtmerrie over een heks. Zijn moeder zei: „Het is maar een droom" en plots werd hij zich daarvan bewust in zijn volgende droom. Sindsdien kan hij al dromend in dialoog met zijn onderbewuste.Post benadrukt dat we in onze productiviteitscultuur bezuinigen op onze slaap en dat mensen ondertussen buiten zichzelf zoeken naar vervulling die ze niet vinden. Volgens hem moeten we veel meer naar binnen kijken. „Dromen dagen ons uit met bizarre scenario's om stabieler en wendbaar te zijn. Het is zo'n open deur naar zelfinzicht. Gratis en voor niets ingebakken door de evolutie.”Heeft u vragen, suggesties of ideeën over onze journalistiek? Mail dan naar podcast@nrc.nl.Presentatie: Pieter van der WielenRedactie: Merel van Waalwijk van DoornProductie: Rhea StroinkMixage: AudiochefMuziek: Rufus van BaardwijkFoto: NRCZie het privacybeleid op https://art19.com/privacy en de privacyverklaring van Californië op https://art19.com/privacy#do-not-sell-my-info.

InVia Gemeente
Wysheid oor: Jou tong vertel alles deur Theo Geyser

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jul 14, 2026 25:23


So is die tong ook maar 'n klein liggaamsdeeltjie, en tog het dit groot mag. - Jakobus 3:5

RSG Geldsake met Moneyweb
Werkgewers wat nie pensioenbydraes oorbetaal nie deur die FSCA gekonfronteer

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jul 8, 2026 8:06


Wilmi van der Walt – Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor Volg RSG Geldsake op Twitter

deur finansi fsca
InVia Gemeente
Wysheid oor: hoe jy kyk, word wat jy sien deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jul 7, 2026 32:37


"Longing is the sweet pain of belonging to God." - Llewellyn Vaughan-Lee

god longing deur sien heever llewellyn vaughan lee
InVia Gemeente
Mites oor Genesing: Geheel... en al deur Deon Meiring

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jun 29, 2026 23:16


"Our purity systems, even those established with the best of intentions, do not make us holy. They only create insiders and outsiders." - Nadia Bolz Weber

Monitor
Monitor: Bafana Bafana deur na uitklopronde in Sokkerwêreldbeker

Monitor

Play Episode Listen Later Jun 25, 2026 48:48


25 Junie 2026: Bafana Bafana klop Suid-Korea 1 – 0, en pak Kanada Sondag in hulle eerste uitklopwedstryd in die FIFA Sokkerwêreldbeker. March and March en 26 burgerregtegroepe gee die versekering dat daar géén geweld sal wees op 30 Junie nie. Die ANC trek sy aansoek terug om deel te wees van die Phala Phala-hofsaak.

Nuus
Landboukenner sê oor skuiwe deur Meatco, Beefcor, en Savanna se uitvoere

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 22, 2026 0:32


Kry die nuus soos dit breek.

Nuus
Landboukenner sê oor skuiwe deur Meatco, Beefcor, en Savanna se uitvoere

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 22, 2026 0:33


Namibië se beesvleisbedryf word toenemend gevorm deur strategiese keuses wat uitvoerabattoirs maak oor wáár en hoé hulle hul produkte bemark, keuses wat moontlik in die toekoms tot voordeel van plaaslike produsente kan strek. So 'n voorbeeld is Meatco se onlangse goedkeuring om direk aan Woolworths, verbruiker-gereed produkte te verkoop. Kosmos 94.1 Nuus het met plaaslike landboukenner, Wallie Roux gepraat.

Bureau Buitenland
Toekomst Straat van Hormuz & Nieuwe uitdager Starmer klopt op deur

Bureau Buitenland

Play Episode Listen Later Jun 18, 2026 24:51


De VS en Iran gaan de komende zestig dagen onderhandelen over een vredesakkoord. Maar wat gaat er precies veranderen rondom de Straat van Hormuz? Iran en Oman krijgen een ‘administratieve rol' in het beheer ervan, maar dat was voor deze oorlog niet zo. Moet de scheepvaart daarvoor dan ook iets gaan betalen? Volgens Koen Aartsma van Clingendael zou dat neerkomen op tolheffing. En correspondent Judith Spiegel in Koeweit over de verdere gevolgen van de deal voor de Golfregio. (13:53)Nieuwe uitdager Starmer klopt op deur  Alle Britse ogen zijn vandaag gericht op het kleine Engelse district Makerfield. Als daar bij de lokale verkiezingen vandaag Labour-kandidaat Andy Burnham wint, kan hij vanuit het parlement premier Keir Starmer als partijleider uitdagen tot een leiderschapsstrijd. Maar de uitkomst van de verkiezingen vandaag is nog verre van zeker: de Reform-kandidaat zit Burnham namelijk op de hielen. Te gast hierover is politicoloog Casper Kirkels van de Radboud Universiteit. Presentatie: Nadia Moussaid

Nuus
Indonesiese visserman aan Kaapse Suidkus deur paramedici ontruim

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 18, 2026 0:20


'n Indonesiese bemanningslid sterk aan in 'n Kaapstadse hospitaal nadat hy aan die Kaapse Suidkus vanaf 'n houerskip gered is. Reddingspanne van die Nasionale Seereddingsinstituut in Hermanus en ER24-paramedici het gereageer op berigte van 'n ernstige mediese noodgeval naby Walkerbaai. Die NSRI se woordvoerder, Craig Lambinon, sê die pasiënt was in 'n ernstige toestand, maar paramedici kon sy toestand bestendig voor hy oorgeplaas is:

deur hermanus kaapse er24
Nuus
Verstandhouding met Iran deur presidente onderteken

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 18, 2026 0:29


Amerikaanse president Donald Trump het Woensdagaand die VSA se memorandum van verstandhouding onderteken en so ook deur Iran se president Masoud Pezeshkian. Die ooreenkoms van 14 paragrawe sê Iran sal nooit 'n kernwapen hê nie, en is verbind tot 'n fonds van 300 miljard Amerikaanse dollar vir die heropbou en ekonomiese ontwikkeling van Iran, maar Amerika word nie verplig om by te dra nie. Dit verklaar die onmiddellike en permanente beëindiging van militêre operasies op alle fronte, insluitend in Libanon. Dit sê ook Amerika en Iran verbind hulle om te onderhandel en die finale ooreenkoms binne maksimum 60 dae te bereik, verlengbaar met wedersydse instemming. Luister na Trump.

InVia Gemeente
Mites oor Genesing: God is nie jou 'genie' nie! deur Theo Geyser

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jun 18, 2026 20:11


We do not have bodies. We are bodies. And bodies break — not because something went wrong, but because we are finite, and finitude is not the enemy of grace. - Stanley Hauerwas

Nuus
VN vra vir hulpkorridor deur Hormuz

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 17, 2026 0:17


Die Verenigde Nasies sê daar is 'n dringende behoefte om 'n hulpkorridor te open om deur die geblokkeerde Straat van Hormuz te beweeg en 'n wêreldwye hongerkrisis te voorkom. Dit volg nadat die VSA en Iran ooreengekom het om die Straat, wat ongeveer 20-persent van die wêreld se olie en vloeibare natuurlike gas vervoer, te heropen. Die VN se hoof van menseregte, Volker Türk, sê die afgelope maande het getoon dat die geskille in die Midde-Ooste nie deur militêre optrede opgelos kan word nie:

Nuus
Xenofobie gedryf deur politieke en ekonomiese toestande

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 17, 2026 0:18


Kopanong Africa Against Xenophobia waarsku dreigemente en vrees sal nie die immigrasiekrisis oplos nie. Dit word volgens hulle gedryf word deur dieper politieke en ekonomiese toestande in die streek. Dit volg te midde van 'n toename in teen-migrante-betogings en xenofobiese geweld, wat daartoe gelei het dat lande soos Malawi, Nigerië en Ghana hul burgers uit Suid-Afrika verwyder. Die koalisie se woordvoerder, Dale McKinley, het aan Newzroom Afrika gesê ongeag waar 'n persoon vandaan kom, moet sy menslikheid en reg op veiligheid gerespekteer word:

InVia Gemeente
Mites oor genesing: "I will try to fix you" deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jun 12, 2026 27:55


"Miskien is heelheid nie om terug te keer na wie jy was voordat jy “uitmekaar” geval en “gebreek” het nie. Miskien is genesing om uiteindelik te word, eintlik te ont-dek, wie jy nog altyd bedoel was om te wees..."

InVia Gemeente
Ongetem: Dis julle wat die wind deur Deon Meiring

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jun 12, 2026 14:30


"Swerwers sonder rigting Soekers wat nooit vind en eindelik was almal maar net kinders van die wind – Koos du Plessis”

Nuus
Kommer oor indiening van verslae deur plaaslike owerhede

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 11, 2026 0:39


Die kantoor van die ouditeur-generaal het kommer uitgespreek oor die toenemende versuim deur dorps-, stads- en streekrade om finansiële verslae in te dien. Tydens die Interne Ouditbewustheidsdag wat deur die Bank van Namibië aangebied is, sê die direkteur van die aanwasgebaseerde ouditdirektoraat, Blessing Nyandoro, dat die nie-indiening van finansiële state deur plaaslike owerhede die afgelope vyf jaar bestendig toegeneem het, wat kommer oor aanspreeklikheid laat ontstaan.

De 7
11/06 | Industrie duwt deur grotendeels dicht voor flexi-jobs | Oracle doet beleggers schrikken met hoge investeringen | Meest politiek beladen WK van start

De 7

Play Episode Listen Later Jun 11, 2026 15:38


Wat zit er in De 7 vandaag?De industrie duwt de deur grotendeels dicht voor flexi-jobs. In principe kan het vanaf 1 juli, maar heel wat sectoren passen ervoor.Sofwarereus Oracle doet de beleggers schrikken met hoger dan verwachten investeringen, in AI natuurlijk. Onze expert volgde de kwartaalresultaten.Het Gentse biotechbedrijf Aphea.bio gaat met het Duitse concern Bayer bio-insecticiden ontwikkelen. De CEO legt uit hoe ze dat gaan doen.En vandaag begint het meest politiek beladen WK voetbal ooit. Of moeten we zeggen: het meest commerciële ooit? Of gaat nu toch stilaan het sportieve gaan primeren? Host: Bert Rymen Productie: Joris Vanderpoorten Volg vanmiddag om 12 uur de Marktenchat over de beursgang van SpaceX See omnystudio.com/listener for privacy information.

InVia Gemeente
Ongetem: Skop die donker tot dit daglig bloei deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jun 1, 2026 27:25


"God is doing new things, Jesus proclaimed, but only those with new minds and hearts can see a new world breaking through the cracks of the old." - Ilia Delio, The Hours of the Universe...

InVia Gemeente
Ongetem: In pas met God se stem deur Theo Geyser

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jun 1, 2026 24:06


Ongetem: In pas met God se stem deur Theo Geyser by InVia Gemeente

RSG Geldsake met Moneyweb
Hoeveel van mediese fondse se tariefverhogings vloei deur na hospitale?

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later May 25, 2026 7:15


Dr Erich Bock – waarnemende besturende direkteur: hospitaal afdeling, Netcare Volg RSG Geldsake op Twitter

Nuus
BoN reik skatwissels uit om N$1,5 miljard vir GRN in te samel

Nuus

Play Episode Listen Later May 20, 2026 0:39


Die regering hoop om môre sowat 1,5 miljard Namibiese dollar by die mark te leen deur ‘n veiling van skatwissels wat deur die Bank van Namibië aangebied word. Die termyn van dié skuldbriewe wissel van net meer as drie maande tot net minder as ‘n jaar. Deur die skatwissel van 91 dae hoop die finansministerie om 400 miljoen dollar te leen, terwyl 290 miljoen met die skatwissel van 182 dae geteiken word. Met die wissel van 273 dae, soek die regering 390 miljoen dollar, terwyl 425 miljoen dollar se skuldbriewe met ‘n termyn van 364 dae opgeveil sal word. Kosmos 94.1 Nuus het Romé Mostert, medestigter van Cirrus Capital, gevra hoekom die regering skatwissels moet uitreik:

Nuus
Skole in die Wes-Kaap loop deur onder misdadigheid

Nuus

Play Episode Listen Later May 20, 2026 0:20


Die DA in die Wes-Kaap doen 'n beroep op gemeenskappe om waaksaam te bly en misdadigheid by skole aan te meld. Dit volg na 'n toename in vandalisme en diefstal by skole regoor die provinsie, insluitend 'n onlangse inbraak by Sir Lowry's Pass Laerskool, waar die diefstal van toerusting en ander skade van nagenoeg 72 000 Suid-Afrikaanse rand aangerig is. Peter Johnson van die DA sê herhaalde voorvalle kos skole honderde-duisende-rand en ontwrig onderrig en leer:

Nuus
Katar eis vrye deurgang deur Straat van Hormuz

Nuus

Play Episode Listen Later May 13, 2026 0:20


Katar het weer bevestig dat dit belangrik is om vrye beweging deur die Straat van Hormuz te beskerm en enige aanvalle teen handelsvaartuie of dreigemente teen maritieme sekuriteit veroordeel. Sowat ʼn vyfde van die wêreld se olie en vloeibare aardgas beweeg gewoonlik deur die seestraat. Teheran sê dit sal gesluit bly tot Amerika sy blokkade van Iranse hawens ophef. Katar se eerste minister, Sheikh Mohammed bin Abdulrahman bin Jassim Al Thani, sê die seestraat moenie as wapen vir afpersing gebruik word nie:

Nuus
CAN bied nasionale kanker-uitreikprogram aan

Nuus

Play Episode Listen Later May 12, 2026 0:29


Die Kankervereniging van Namibië is tans besig met 'n nasionale kanker-uitreikprogram. Deur die program probeer die vereniging om kanker vroeg op te spoor en behandeling so gou moontlik te begin. Kosmos 94.1 Nuus het met die vereniging se hoof uitvoerende beampte, Rolf Hansen, gepraat. Hansen moedig ook die publiek aan om appels van die projek te koop.