GSG Uitsendings

Follow GSG Uitsendings
Share on
Copy link to clipboard

GSG is ‘n Gemeente wat bestaan uit- en deur die Genade van God, nie ter wille van onsself nie maar: 1. Tot eer van God. 2. Ter wille van die wêreld wat verlore is in sonde en die wat die genadige redding van Jesus Christus nodig het en, 3. Tot die opbou van die gelowiges wat Jesus Christus aanvaar h…

Hennie van der Watt

  • Feb 16, 2021 LATEST EPISODE
  • every other week NEW EPISODES
  • 28m AVG DURATION
  • 71 EPISODES


Search for episodes from GSG Uitsendings with a specific topic:

Latest episodes from GSG Uitsendings

In 'n tyd soos hierdie... Wie is God? Deel 4

Play Episode Listen Later Feb 16, 2021 23:51


Eienskappe van God - Deel 4: God is... Liefde

In 'n tyd soos hierdie: Wie is God? Deel 3

Play Episode Listen Later Feb 16, 2021 33:51


Eienskappe van God Deel 3: God is... Heilig

In 'n tyd soos hierdie: Wie is God? Deel 2

Play Episode Listen Later Feb 16, 2021 27:18


Eienskappe van God: Deel 2 - God is... Selfgenoegsaam

In 'n tyd soos hierdie: Wie is God? Deel 1

Play Episode Listen Later Feb 16, 2021 19:11


Karaktereienskappe van God - Inleiding

'n Tyd om weg te kruip en 'n tyd om op te staan

Play Episode Listen Later Feb 16, 2021 22:26


Geloofshelde in die moderne tyd, deel 3: Corrie ten Boom

'n Swart duiwel kry 'n makeover

Play Episode Listen Later Feb 16, 2021 30:11


Geloofshelde uit die moderne tyd. Deel 2: Hudson Taylor

Kersvader het 'n Duitse aksent

Play Episode Listen Later Feb 16, 2021 19:24


Geloofshelde in die moderne tyd. Deel 1. George Muller

Ek's 'n dapper muis, en daar's niks waarvoor ek skrik nie...

Play Episode Listen Later Feb 16, 2021 0:18


Boodskap oor vrees

Titus Deel 8: Fedex se onwelkome koerier

Play Episode Listen Later Dec 3, 2020 22:18


Die laaste aflewering in die reeks uit die boek Titus

Titus Deel 7: FedEx se skokkende "mission statement"

Play Episode Listen Later Nov 22, 2020 18:44


22 November 2020

Titus Deel 6: FedeX en die wet

Play Episode Listen Later Nov 22, 2020 21:38


15 November 2020

Titus Deel 5: Wat's innie boks?

Play Episode Listen Later Nov 22, 2020 13:14


1 November 2020

Titus Deel 4: Beskermers van 'n "brand name"

Play Episode Listen Later Nov 22, 2020 21:05


25 Oktober 2020

Titus Deel 3: Vervalsing verongeluk

Play Episode Listen Later Nov 22, 2020 18:44


18 Oktober 2020

Titus Deel 1: Essensiële Diens

Play Episode Listen Later Oct 11, 2020 18:36


Titus Deel 2: Schumacher vir FedEx

Play Episode Listen Later Oct 11, 2020 22:07


Suicide Bomber - die Christelike weergawe

Play Episode Listen Later Sep 22, 2020 35:06


Vergifnis - is daar iets wat ek kan verloor as ek dit nie doen nie?

My geknakte strooitjie

Play Episode Listen Later Sep 14, 2020 22:46


Blokkasies in die kanaal tot genesing. Ek is die kanaal vir genesing (verlossing) maar soms is daar blokkasies wat van my 'n geknakte strooitjie maak.

"For evil to prevail..."

Play Episode Listen Later Sep 7, 2020 35:05


Mag gelowiges wapens besit en dit gebruik om hul eie lewens en die van ander te beskerm en selfs ander mense daarmee te dood? Wie moet liewer nie wapens besit nie?

Hartoorplantings is 'n bloedige affêre!

Play Episode Listen Later Aug 29, 2020 30:29


Die oorsaak, oplossing en operasie vir die probleme van Suid Afrika.

Buig die Knie - waarom en vir wie.

Play Episode Listen Later Aug 22, 2020 26:06


Buig gelowiges hul knie voor BLM?

Die Familiefiets

Play Episode Listen Later Aug 17, 2020 21:47


Ouers dra hule geloof oor aan hul kinders soos hulle kinders leer om fiets te ry.

Groter as Groot is...

Play Episode Listen Later Aug 11, 2020 31:32


Vrees, woede, harseer en onsekerheid kan hanteer word as ek besef dat God groter is as groot.

2 Petrus - Deel 15

Play Episode Listen Later Jul 26, 2020 19:11


2 Petrus - Deel 14

Play Episode Listen Later Jul 26, 2020 23:12


2 Petrus - Deel 13

Play Episode Listen Later Jul 13, 2020 30:38


Wat verwag jy? - 'n Brief uit die hart - Deel 13

2 Petrus Deel 10

Play Episode Listen Later Jul 3, 2020 19:47


2 Petrus Deel 12

Play Episode Listen Later Jul 3, 2020 24:01


2 Petrus Deel 11

Play Episode Listen Later Jul 3, 2020 27:59


2 Petrus Deel 9

Play Episode Listen Later Jun 15, 2020 25:35


2 Petrus Deel 8

Play Episode Listen Later Jun 15, 2020 27:09


2 Petrus Deel 7

Play Episode Listen Later Jun 15, 2020 22:42


2 Petrus Deel 6

Play Episode Listen Later May 24, 2020 28:12


2 Petrus Deel 5

Play Episode Listen Later May 19, 2020 24:14


'n Brief uit die hart - Deel 5

2 Petrus Deel 4

Play Episode Listen Later May 19, 2020 22:13


'n Brief uit die hart - Deel 4

2 Petrus Deel 3

Play Episode Listen Later May 19, 2020 31:27


'n Brief uit die hart - Deel 3

2 Petrus Deel 2

Play Episode Listen Later May 19, 2020 25:23


'n Brief uit die hart - Deel 2

2 Petrus Deel 1

Play Episode Listen Later May 19, 2020 36:37


'n Brief uit die hart - Deel 1

Verskuilde Agendas

Play Episode Listen Later Apr 13, 2020 21:34


Conspiracy theories in die Bybel en ons reaksie op hedendaagse sameswerings.

LEWE - Die sin, die doel, die rede...

Play Episode Listen Later Apr 13, 2020 22:43


Opstanding van Jesus Christus uit die dood

Jakkalsdraf deur Jakobus Deel 5

Play Episode Listen Later Apr 6, 2020 39:33


Jakkalsdraf deur Jakobus Deel 4

Play Episode Listen Later Apr 6, 2020 34:18


Jakkalsdraf deur Jakobus Deel 3

Play Episode Listen Later Mar 18, 2020 35:48


Die Heuningbye van geloof. Handel oor die tong in hoofstuk 3 van Jakobus

Jakkalsdraf deur Jakobus Deel 2

Play Episode Listen Later Mar 9, 2020 31:52


Tweede boodskap in die reeks uit Jakobus, gelewer deur Anschke van der Watt

Jakkalsdraf deur Jakobus Deel 1

Play Episode Listen Later Mar 9, 2020 35:11


Boodskap gelewer deur Anschke van der Watt. Eerste in 'n reeks van 5 boodskappe.

Die Som van alles Verhoudings

Play Episode Listen Later Mar 9, 2020 50:44


Boodskap gelewer deur Morné Meiring

Openbaring 6: Die Sesde seël.

Play Episode Listen Later Jan 26, 2020 17:45


Openbaring 6: Die Vyfde seël.

Play Episode Listen Later Jan 26, 2020 15:38


Openbaring 6: Die Vaal perd.

Play Episode Listen Later Jan 26, 2020 16:44


Openbaring 6: Die Swart perd.

Play Episode Listen Later Jan 19, 2020 38:25


Openbaring 6: Die Rooi perd

Play Episode Listen Later Jan 13, 2020 23:10


Claim GSG Uitsendings

In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

Claim Cancel