Second month in the Julian and Gregorian calendars
POPULARITY
Reaksie word ontvang op die kommer wat die wêreldbewaringskomitee van Unesco uitgespreek het oor die toekenning van olie-eksplorasie-lisensies in omgewingsensitiewe gebiede in die Okavangorivier se opvangsgebied in noord-wes Botswana en noord-oos Namibië. Unesco het 'n verslag aangevra van beide Namibië en Botswana waarin die sosiale en ander invloede van die eksplorasie beoordeel word. Die oorsigverslag moet op 1 Februarie volgende jaar voorgelê word. Kosmos 94.1 Nuus het met ReconAfrica se direkteur van kommunikasie Ndapewoshali Shapwanale gepraat.
Ernst en Daniël bespreek oud-adjunkregter Moseneke se voorstel om die munisipale verkiesings na Februarie 2022 uit te stel asook die reaksie op die afgelope twee weke se wetteloosheid.ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
Op 9 Februarie 2021 is Nico van der Walt, die jongste van drie, gebore. Nadat sy ouers Leanie en NW getrou hul doktersafsprake nagekom het, het hulle verwag dat Nico se geboorte sonder enige komplikasies sal geskied. Natuurlik, dat Nico ook die gesonde baba sal wees soos voorspel deur die vooraf-bepalende toetse. Terwyl Leani alleen in haar hospitaalkamer lê nadat sy geboorte gegee het (na aanleiding van strenger besoektye en -reëls), het die dokter vir haar kom sê haar pasgebore wonderwerk het Down's sindroom. Met Nico se geboorte is sy kop effens vervorm aan die een kant, wat veroorsaak dat sy kop assimmetries is. Hierdie het tot verdere gevolg dat sy kakebeen kan skeefgroei en sy hele gesig oneweredig sal ontwikkel – wat sy een oor en neus insluit. Mamma Leanie en Pappa NW het navorsing gedoen oor wat hulle kan doen om hierdie abnormale ontwikkeling en groei van sy kop en gesig te kan verhoed. Hulle het by ‘n ortotis in Johannesburg uitgekom – die enigste dokter wat hierin spesialiseer – en die uiteinde was die aankoop van ‘n spesiale ‘hoed' (in Engels bekend as ‘n ‘star band') wat gaan help dat sy kop normaal sal ontwikkel en groei. Hierdie ‘hoed', wat ook sy breinontwikkeling sal bevorder en die simmetrie van sy gesig herstel, word in Amerika vervaardig en kos R40 000. GROOTfm 90.5, SPAR en We Buy Cars het die Van Der Walt-gesin gaan verras met goeienuus.
Die Britse moordbeskuldigde en sakeman, Harvey Boulter, verskyn môre weer in die Outjo-landdroshof. Boulter staan tereg op die moord van sy plaasbestuurder, Gerhard van Wyk, wat op 27 Februarie noodlottig op sy plaas Kaross in die Kamanjab-distrik gewond is. Boulter het self ‘n skietwond in sy hand opgedoen en was in ‘n hospitaal tot sy borgtogverhoor opgeneem . Sedert hy borgtog geweier is, het hy Covid-19 opgedoen en is in die Safari Hotel in kwarantyn geplaas waarna Boulter weer in ‘n Windhoekse privaathospitaal opgeneem is. Kommissaris James Nderura, streeksbevelvoerder van die Kunene-streek het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.
Die President van die Namibië Professionele Jagtersvereniging, Danene van der Westhuyzen, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê trofeejag is besig om op te tel. Die trofeejagseisoen het vanaf 1 Februarie begin en jagters is begin weer reis, alhoewel daar steeds reisbeperkings vir sekere lande is. Sy sê die jagbedryf is nog nie waar dit moet wees nie, maar gaste begin weer die land binnekom.
Die vervaardigingsektor het al voor die Covid-19 pandemie ingekrimp en is toe swaar getref deur die inperking. Uitset het vir 18 agtereenvolgende maande van Junie 2019 tot Desember 2020 afgeneem. Ook in Januarie en Februarie-maand het die impak van die tweede golf infeksies produksie laat afneem. Maar daar is nou eindelik goeie nuus.
Inwoners van Kimberley is woedend oor gereelde wateronderbrekings. Planne om 'n Nama-dorp in Namakwaland te vestig. Kleinhandelverkope het in Februarie met 2,3% toegeneem op 'n jaargrondslag. Die ouditeurgeneraal bevind dat die Suid-Afrikaanse Poskantoor kommersieel insolvent is.
Na die goeie nuus oor motorverkope was daar vandag ook goeie nuus oor mynbou-produskie. Die uitset van die Suid-Afrikaanse mynwese het in Februariemaand vir die eerste keer in ʼn jaar toegneem. Dit is wel net ʼn 0,8% toename, maar dit is baie beter as Januariemaand se 8,4% afname. Dit was die produksie van ystererts, mangaan en nie-metaal minerale wat skerp toegeneem het. Goud en steenkoolproduksie het egter afgeneem in Februarie.
Die Eerste Minister van Nieu-Seeland, Jacinda Ardern, sê doeane-amptenare wat teen die einde van April nie teen Covid-19 ingeënt is nie, sal in poste geplaas word waar hulle minder blootgestel is. Dit volg luidens berigte op 'n geval verlede week waar 'n werker positief getoets het nadat hy twee afsprake vir 'n inenting misgeloop het. Die land het in Februarie met sy Covid-19 inentingsprogram begin. Ardern sê die regering het 'n verpligting om toe te sien dat werkers gesond en veilig is waar hulle in beheerde afsondering in die voorste linie werk:
Reaksie word ontvang op die aankondiging dat voedselpryse in Maart wêreldwyd gestyg het. Dit is die tiende agtereenvolgende maandelikse styging. Die pryse van groente-olie en suiwelprodukte het die meeste gestyg. Die vleisprys-aanwyser het sedert Februarie met 2,3 persent toegeneem. Die prysaanwyser vir graankosse het met 1,8 persent gedaal, maar dis steeds 26,5 persent hoër as in Maart 2020. Robert McGregor 'n ekonoom van Cirrus in die hoofstad het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
Los Angeles se polisiehoof sê Tiger Woods se motorongeluk in Februarie is veroorsaak omdat hy te vinnig gery het. Woods, wat al 15 major-kampioenskappe gewen het, het teen 140 kilometer per uur gery toe sy motor die pad verlaat en 'n aantal keer gerol het. Woods het ernstige beenbeserings opgedoen en sterk nog tuis aan. Die polisiehoof, Alex Villanueva, sê Woods se regspan het toestemming verleen dat die besonderhede bekendgemaak word:
Zimbabwe het reeds 1,635 miljoen dosisse Covid-entstof ontvang maar net 123 000 persone is sedert die eerste besending wat in Februarie aangekom het, ingeënt. Die regering hoop om teen die einde van die jaar 10 miljoen van sy 15 miljoen inwoners te ent. President Emmerson Mnangagwa het wat beskryf word as ‘n versteekte waarskuwing uitgereik dat mense ingeënt moet word om byvoorbeeld openbare vervoer te gebruik. Setfree Mafukize, ‘n Politieke Ontleder in die buurland het sy reaksie so verwoord...
Een van Kaapstad se beroemde strandbesoekers het die naweek sy wegkruipplek op Llandudno verlaat, maar hy is ontsettend maer. 'n Olifantrob wat Kaapstad elke jaar besoek, Buffalo, het tydens sy vervelling 'n maand lank nie geëet nie. 'n Oseaangids van Animal Ocean, Steve Benjamin, sê Llandudno se Mensereddingsklub het 'n versperring rondom Buffel geplaas om nuuskieriges weg te hou. Benjamin sê hy hoop Kapenaars sal hom in Februarie volgende jaar terug kan verwelkom:
Statistieke Suid-Afrika het gister die verbruikerprysinflasiekoers vir Februarie bekend gemaak. Dit was 2,9%, die laagste in nege maande en onder die Reserwebank se inflasiemikpunt. Dit sê ʼn paar belangrike dinge.
Astăzi, joi 18 martie, avem plăcerea de a o avea invitată în studio pe Simona Chesăraicu, într-o discuție despre Mindfulness. Simona Chesăraicu este Psihoterapeut și Profesor de Mindfulness. --- NE PUTEȚI SUSȚINE PRIN DONAȚII FOLOSIND LINK-ul DE MAI JOS --- ►Patreon: https://www.patreon.com/deviiconstient --- DETALII CONTACT INVITAT --- ►Website: https://simonachesaraicu.ro/ ►LikedIn: https://ro.linkedin.com/in/simona-chesaraicu-aba1843 ►Facebook Page: https://www.facebook.com/simonamindfulness ►Instagram: https://www.instagram.com/simonamindfulness/ --- LINK-URI UTILE --- ►Website: http://deviiconstient.ro/ ►Facebook: https://www.facebook.com/deviiconstient ►Comunitatea Facebook: https://www.facebook.com/groups/deviiconstient ►Linkedin: https://www.linkedin.com/company/deviiconstient/ ►reddit: https://www.reddit.com/r/deviiconstient ►Instagram: https://www.instagram.com/devii.constient/ ►Podcast Soundcloud: https://soundcloud.com/devii-constient ---ECHIPA--- ►Producător - Codruț Ispășoiu: https://www.instagram.com/codrut.ispasoiu/ ►Producător - Irina Mîsu: https://www.instagram.com/irinamisu/ ►Prezentatoare - Ioana Costicea: https://www.instagram.com/ioana.costicea/ ►Producție video - One Finger Production: https://www.instagram.com/onefingerproduction/ ►Post editare video - Vortex: https://www.instagram.com/vortex_thearchitect/ ►Machiaj - Mardale Beauty: https://www.instagram.com/mardale.beauty/ Data înregistrării: 23 FEBRUARIE 2021 #DeviiConștient #Mindfulness #Zen
Skakel in elke Woensdag om 8:40vm vir die Regskolom op #WakeUpShakeUp geborg deur Goussard Coetzee & Otto Inc. Die onderwerp vir Woensdag 24 Februarie is die CSOS (Community Schemes Ombud Services). Die Regskolom Program word aangebied deur Goussard Coetzee & Otto Prokureurs. Vir vooraanstaande regsadvies teen bekostigbare tariewe Besoek Goussard Coetzee & Otto Prokureurs by die Fairview Sentrum op die 1ste vloer, kantoor nommer 14B in Caledon straat, Somerset Wes.
Skakel in elke Woensdag om 8:40vm vir die Regskolom op #WakeUpShakeUp geborg deur Goussard Coetzee & Otto Inc. Die onderwerp vir Woensdag 17 Februarie is die Eienaar se Remedie om Besit Terug te Kry. Die Regskolom Program word aangebied deur Goussard Coetzee & Otto Prokureurs. Vir vooraanstaande regsadvies teen bekostigbare tariewe Besoek Goussard Coetzee & Otto Prokureurs by die Fairview Sentrum op die 1ste vloer, kantoor nommer 14B in Caledon straat, Somerset Wes.
Die Namibiese polisie het in Februarie weer toegeslaan op dwelmhandelaars en het net minder as 2,3 miljoen doller se dwelms gekonfiskeer. Die meerderheid was dagga met net minder as 2,2 miljoen doller se straatwaarde waarop beslag gelê is. ‘n Totaal van 96 verdagtes is vas in die verband waarvan 91 Namibiese burger is. Die Woordvoerder van Nampol, Adjunk Kommissaris Kauna Shikwambi.
Die podcast van die Zoom-byeenkoms op 28 Februarie waar James De Villiers met ons gesels het oor Angs. Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: pos.snapscan.io/qr/STB27375
Duminica, Februarie 28 - Cuv. Vasile Marturisitorul; Sf. Mc. Nestor
Sambata, Februarie 27 - Cuv. Procopie Marturisitorul; Cuv. Talaleu Marturisitorul
Vineri, Februarie 26 - Sf. Porfirie, Arhiep. Gazei; Sf. Mucenita Fotini; Sf. Teodor
Joi, Februarie 25 - Sf. Tarasie, Arhiep. Constantinopolului; Sf. Alexandru si Ipatie
Miercuri, Februarie 24 - +) Intaia si a doua aflare a Capului Mergatorului Inainte si Botezatorului Ioan
Marti, Februarie 23 - + Sf. Sfintit Mc. Policarp, Episcopul Smirnei; Sf. Gorgonia
Luni, Februarie 22 - Aflarea moastelor sfintilor mucenici din Evghenia; Cuv. Atanasie, Talasie si Limneu.
Duminica, Februarie 21 - Cuv. Timotei; Sf. Eustatie, Episcopul Antiohiei
Sambata, Februarie 20 - Sf. Leon, Episcopul Cataniei si Agaton; Cuv. Visarion
Vineri, Februarie 19 - Sf. Apostoli Arhip, Filimon si Apfia; Cuv. Evghenie si Macarie
Joi, Februarie 18 - Sf. Leon, Episcopul Romei; Sf. Agapit Episcopul, Mariam si Pulheria.
Miercuri, Februarie 17 - Sf. Mare Mucenic Teodor Tiron; Sf. Mariamna
Marti, Februarie 16 - Sf. Mc. Pamfil preotul si Valentin diaconul ; Cuv. Flavian
Luni, Februarie 15 - Sf. Ap. Onisim; Sf. Mc. Maior; Cuv. Eusebiu
Duminica, Februarie 14 - Cuviosii Auxentiu, Maron si Avraam
Sambata, Februarie 13 - Cuv. Martinian; Sf. Apostoli Acvila si Priscila
Skakel in elke Woensdag om 8:40vm vir die Regskolom op #WakeUpShakeUp geborg deur Goussard Coetzee & Otto Inc. Die onderwerp vir Woensdag 10 Februarie is die Gevolge van Sekwestrasie. Die Regskolom Program word aangebied deur Goussard Coetzee & Otto Prokureurs.Vir vooraanstaande regsadvies teen bekostigbare tariewe Besoek Goussard Coetzee & Otto Prokureurs by die Fairview Sentrum op die 1ste vloer, kantoor nommer 14B in Caledon straat, Somerset Wes
Vineri, Februarie 12 - Sf. Meletie, Arhiepiscopul Antiohiei si Antonie, Patriarhul Constantinopolului; Sf. Mc. Hristea
Joi, Februarie 11 - Sf. Sfintitul Mc. Vlasie episcopul; Sf. Teodora Imparateasa.
Miercuri, Februarie 10 - + Sf. Sfintit Mucenic Haralambie; Sf. Mc. Enata si Valentina.
Marti, Februarie 9 - Sf. Mc. Nichifor; Episcopii Marcel si Pangratie, (Odovania Praznicului Intampinarii Domnului)
Luni, Februarie 8 - Sf. Mare Mc. Teodor Stratilat, Sf. Prooroc Zaharia; Sf. Marta si Maria
Duminica, Februarie 7 - Sf. Partenie, Episcopul Lampsacului si Cuv. Luca
Sambata, Februarie 6 - Sf. Cuv. Mc. Vucol Episcopul Smirnei; Sf. Mucenici Iulian, Fausta si Maxim; Sf. Cuv. Varsanufie
Vineri, Februarie 5 - Sf. Mucenite Agata si Teodula
Joi, Februarie 4 - Cuv. Isidor Pelusiotul; Sf. Mc. Avramie.
Fiind tânăr, Socrate a studiat filosofiile care erau atunci la modă a ceea ce acum se numesc „presocratici”, care în diferitele lor modalități încercau să înțeleagă lumea naturală din jurul nostru. Mai presus de toate, două lucruri l-au impresionat în ei, și credea că amândouă erau în dezavantajul lor. 1. În primul rând, presocraticii (Pitagora, Thales, Parmenide, etc) erau în contradicție unul cu celălalt. Erau o mulțime de teorii conflictuale. Și nu părea să existe o modalitate satisfăcătoare de a decide între ei. Presocraticii au propus idei interesante despre lume, dar fără a ține prea mult seama de metoda critică; așa că era imposibil de spus care dintre ei avea dreptate. 2. În al doilea rând, Socrate spunea că chiar dacă am afla care din presocratici aveau mai multă dreptate, nu era să facă nici o diferență practică. Ce efect ar fi avut asupra vieții noastre dacă am ști cât de departe era Soarele de la pământ sau dacă era de dimensiunea peninsulei Peloponeze sau mai mare decât întreaga lume? Comportamentul nostru nu ar putea fi în niciun fel afectat de o asemenea cunoaștere, ceea ce trebuia să știm cu adevărat a fost cum să ne purtăm cu viața și cu noi înșine. Întrebări mai urgente erau: Ce este binele? Ce este corect? Ce este justiția? Dacă am ști răspunsurile la aceste întrebări, viețile noastre s-ar schimba radical... Textul: https://podcastmeditatii.com/blog/socrate *Acest articol a fost publicat original pe 20 Februarie 2020.
Miercuri, Februarie 3 - Sfantul si Dreptul Simeon; Sf. Proorocita Ana.
Marti, Februarie 2 - ( +) Intampinarea Domnului nostru Iisus Hristos; Sf. Mucenici Iordan si Gavriil
Luni, Februarie 1 - Inaintea Intampinarii Domnului Sf. Mc. Trifon, Perpetua si Felicitas.
Yves Montand, primul artist din vest sosit in Romania dupa al doilea macel mondial. Februarie 1957. First Law of Negotiation: A negotiation shall be considered successful if all parties walk away feeling screwed. (source: If Murphy were a lawyer)