Kortliks

Follow Kortliks
Share on
Copy link to clipboard

Hi daar, my naam is Riaan le Roux en hier is wat jy kan verwag: kortliks! 'n Kortlikse Bybelstudie en daaglikse refleksie. Die doel is om kortliks met jou te deel wat ek leer in my daaglikse Stiltetyd en te reflekteer op die Woord en huidige omstandighede. Hier is ietsie kort om jou dag mee te begin.

Riaan le Roux


    • Oct 19, 2021 LATEST EPISODE
    • infrequent NEW EPISODES
    • 5m AVG DURATION
    • 20 EPISODES


    Search for episodes from Kortliks with a specific topic:

    Latest episodes from Kortliks

    19 - Wat maak ons onrein?

    Play Episode Listen Later Oct 19, 2021 5:05


    Markus 7:14-22

    E18 - Sou jy Jesus ook verwerp in Nasaret?

    Play Episode Listen Later Oct 11, 2021 5:24


    Markus 6:1-6.

    E17 - Wie is Jesus vir jou?

    Play Episode Listen Later Oct 5, 2021 5:58


    Markus 6:45-52

    E16 - Sukkel jy ook om te rus?

    Play Episode Listen Later Oct 2, 2021 6:01


    Markus 6:30-34

    E15 - Spog wat lei tot 'n ander se dood

    Play Episode Listen Later Sep 30, 2021 7:13


    Markus 6:17-29

    E14 - Een ding wat onnodige argumente kan vermy

    Play Episode Listen Later Sep 28, 2021 5:30


    Markus 6:14-16

    E13 - Blou Maandag of te wel "Post Sunday depression"

    Play Episode Listen Later Sep 27, 2021 6:31


    Maandae is partykeer 'n blou Maandag en predikante kry dit ook!

    E12 - Een ding wat God van ons almal soek.

    Play Episode Listen Later Sep 24, 2021 3:24


    Psalm 40:7

    E11 - Het jy al iets verloor en daaroor gebid?

    Play Episode Listen Later Sep 23, 2021 4:41


    Jakobus 1:3-8.

    E10 - Partykeer val die saad maar net verkeerd

    Play Episode Listen Later Sep 22, 2021 6:07


    Markus 4:3-8.

    E9 - Gooi jy ook handleidings weg?

    Play Episode Listen Later Sep 21, 2021 5:13


    2 Timoteus 3:16-17.

    E8 - Klikkie, klikkie, klikkie bek (Die Fariseërs)

    Play Episode Listen Later Sep 20, 2021 6:19


    Mark 2:23-28.

    E7 - Wie sit saam met jou aan tafel?

    Play Episode Listen Later Sep 19, 2021 5:49


    Markus 2:13-17. Wie is die sogenoemde tolenaars en sondaars in jou lewe? En is hulle welkom om jou of nie?

    E6 - In by die dak, uit by die deur

    Play Episode Listen Later Sep 18, 2021 5:23


    Markus 2:1-12. Jesus vergewe die verlamde se sonde en maak hom ook gesond.

    E5 - Gevoelose vingers laat my dink aan sonde

    Play Episode Listen Later Sep 17, 2021 3:22


    Hebreërs 3:12-14. Kom ons spoor mekaar aan om nie te volhard in sonde nie!

    E4 - Het Jesus se woorde vir jou gesag?

    Play Episode Listen Later Sep 16, 2021 6:53


    Ons lees vanuit Markus 1:21-22 vanoggend oor Jesus wat met gesag gepreek / geleer het.

    E3 - Wie het jy eerste van die Here vertel?

    Play Episode Listen Later Sep 15, 2021 4:46


    Ons staan nog op Markus 1:16-20 en reflekteer oor SImon en Andreas wat die eerste twee dissipels is wat Jesus geroep het. Wie het jy eerste vertel van die Here? Wie het jy dalk eerste gelei om 'n oorgawe vir die Here te maak?

    E2 - Here, help my om 'n vis te vang!

    Play Episode Listen Later Sep 14, 2021 5:02


    Teks van vandag is Markus 1:16-20.

    E1 - Sit dit hoog op jou gebedslysie

    Play Episode Listen Later Sep 13, 2021 7:42


    1 Tim 2:1-5. God wil hê dat ons moet bid vir alle mense om tot bekering te kom, veral die regering en wetstoepassers. Dit is nodig om hulle hoog op ons gebedslysie te sit.

    E0 - Waarom Kortliks?

    Play Episode Listen Later Sep 12, 2021 2:42


    Hierdie is die heel, heel, heel eerste episode van Kortliks. 'n Kort inleiding oor waarom ek Kortliks begin en ek sien uit om die pad saam met jou te stap!

    Claim Kortliks

    In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

    Claim Cancel