VanWykFeit

Follow VanWykFeit
Share on
Copy link to clipboard

Afrikaans/English podcast about everyday things, from gaming to just about living life and all the stuff in-between.

Theodore Van Wyk


    • May 17, 2022 LATEST EPISODE
    • infrequent NEW EPISODES
    • 23m AVG DURATION
    • 6 EPISODES


    Search for episodes from VanWykFeit with a specific topic:

    Latest episodes from VanWykFeit

    Katte, Cults en Drome droom.

    Play Episode Listen Later May 17, 2022 21:12


    In die episode chat ek en Henru oor die dinge in ons lewens wat ons wou doen en op die ou einde actually doen en bietjie toekoms planne. Van kinder drome tot vandag toe. Kort, Kragtig en Pure goeie geselskap. Dankie vir die Luister! Vrede en liefde luisteraars, Vrede en Liefde @van_wyk_theodore (Theodore van Wyk) @henru.oosthuizen (Henru Oosthuizen) --- Send in a voice message: https://anchor.fm/theodore-van-wyk/message

    POPULÊRE Musiek - Die Fokofpolisiekar Episode ft Mijanke Blignaut

    Play Episode Listen Later Oct 28, 2021 13:38


    In die episode praat ek en Mijanke oor Fokofpolisiekar. Ons praat basics en doen n deep dive in die lyrieke van die liedjie "Ek Skyn(Heilig)" van die Swanesang album Ek hoop julle geniet, die klank kom van n video af wat ons gemaak het vir n projek vir die Universiteit van Pretoria. Ek hoop julle geniet die episode, ons het baie geniet om hom te maak. Vrede en liefde luisteraarsm, Vrede en Liefde @van_wyk_theodore (Theodore van Wyk) @m i j a n k e (Mijanke Blignaut) --- Send in a voice message: https://anchor.fm/theodore-van-wyk/message

    Matrieks keuring of nie keuring? Dis nie die einde van jou storie nie.

    Play Episode Listen Later Feb 25, 2021 20:55


    In vandag se episode praat ek bietjie met die Matrieks wat nie die resultate gekry het wat hulle gesoek het of voor gehoop het nie. Ek hoop julle geniet die een en dat hy dalk net net iemand se lewe in n baie klein manier sal verander of verbeter Vrede en liefde Luisteraar Ek was Theodore van Wyk (@van_wyk_theodore) en die was VanWykFeit Hier volg die link vir die artikel op Die Student Ek is 21 én eerstejaar. Dit was 'n moeilike pad. | Netwerk24 --- Send in a voice message: https://anchor.fm/theodore-van-wyk/message

    Die Goed, Die Sleg, Die Covid ft Ruben

    Play Episode Listen Later Feb 10, 2021 43:43


    In vandag se episode praat ek en my goeie vriend Ruben Rebb oor alles covid. Ek hoop julle geniet die een. Hy is meer aan die serious side. Vrede en liefde Luisteraar Baie dankie aan my gas Ruben Rebb (ruben_rebb_) Ek was Theodore van Wyk (van_wyk_theodore)  en die was VanWykFeit --- Send in a voice message: https://anchor.fm/theodore-van-wyk/message

    Eat, Sleep, Meme, Repeat( Die Afrikaans meme Episode) ft Henru

    Play Episode Listen Later Feb 3, 2021 35:19


    Ek en long time vriend Henru chat bietjie meme en hê net 'n blerrie goeie tyd Hoop Julle geniet die een. Ek het BAIE Vrede en liefde Luisteraar Theo (@van_wyk_theodore) Dankie aan my gas Henru (@henru.oosthuizen) --- Send in a voice message: https://anchor.fm/theodore-van-wyk/message

    Intro/Inleiding(Kort en semi kragtig)

    Play Episode Listen Later Jan 29, 2021 3:47


    Kort info oor wie en wat hier aangaan en wat ek wil bereik op die platform. Dis n baie kort bit en enige terugvoer is welkom Vrede en liefde Luisteraar. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/theodore-van-wyk/message

    Claim VanWykFeit

    In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

    Claim Cancel