POPULARITY
“Dit het tyd gevat, maar ek is bly dit het so lank geneem om op hierdie punt te kom want nou weet ek presies wat ek wil hê.”
'Lonely Troebadoer' is die splinternuwe enkelsnit van die immergewilde kunstenaar Gian Groen. Hy sluit telefonies by Francois aan om hieroor te gesels.
'Lonely Troebadoer' is die splinternuwe enkelsnit van die immergewilde kunstenaar Gian Groen. Hy sluit telefonies by Francois aan om hieroor te gesels.
Craig Viljoen is a remarkable guitarist who played for Gian Groen’sband Spinnekop, he also jammed with Theo Crous before TheSpringbok Nude Girls was formed. He is an extremely talented andversatile song writer. He applies his skills to the heaviest riffsand solo’s on the one hand and pop music on the other. Craig V is anentertainer […]
Schalk Maas is een van die twee founding members van Skallabrak en hulle eerste gig was as open act vir Valiant Swart in Engeland in 2001. Schalk kom kuier in die garage en vertel hoe Gian Groen se band Spinnekop vir hom en Hendrik Brakwater inspire het om songs te begin skryf en ’n band te begin. Ons gesels oor Schalk se kinderdae op Graafwater, al Skallabrak se albums en die verskillende members wat almal in die band was. Ons gesels ook oor sy nuwe band Soetmelk.
Die jaar staan einde se kant toe en dit is nou ’n goeie tyd om te begin recap WAT ons alles geleer het in 2016. Hier's 'n paar flashback interview nuggets met Gian Groen, Inge Beckmann, Koos Kombuis, Hanru Niemand, Melt Sieberhagen, George van der Spuy, Gerhard Grobler en Annie Klopper. Dankie dat jy luister. Vertel gerus jou vriende van die show en wys hulle hoe om te luister met jou foon of rekenaar, jy maak mos uit van hierdie goed.
Gian Groen kom kuier in die garage en vertel vir Willim hoe hy sy job as ’n pluimveeteler gelos het om ’n sy band Spinnekop te begin.Hulle gesels oor hoe Laurika Rauch hom genader het om sy song te cover, hoe sy eerste volband gig saam met ’n klomp metal acts was met varkkoppe op die stage en wat die implikasies is wanneer jou vrou jou booking agent en manager word. Hy vertel ook van Anton Goosen se mentorskap en hoe hy al moes gedeal het met ’n girl wat in die koerante geclaim het dat hy haar swanger gemaak het.
Abel Kraamsaal se heel eerste live show… ooit… was ’n opening set vir Koos Kombuis met ’n closing set deur Gian Groen. Abel kom kuier in die Kaap vir ’n week en hy maak ’n vinnige pitstop in die garage waar Willim hom heavey uit vra oor hoekom hy altyd voor ’n show ’n kat skiet, hoe Koos Kombuis sy mentor geword het en hoe de hel hy ’n qualified hypnotherapist geword het. Daar is ook mooi stories oor Rock Spaaider, hoe hy en sy vrou die Kunskafee in Durbanville begin het en hoekom die maag die hart van die hol, mond en keel is.Turns out Abel het nogal ’n knack vir risk assessment wanneer dit by die lewe kom. Kiff chat. Verder: Dis CONFIRMED. Die William Welfare – Shunt vinyl launch gebeur by Ellingtons in Bellville Saterdag die 28ste November! Dankie aan VH Music & Publishing wat hom publish – hulle launch ook saam met die vinyl daai selfde aand ’n doccie Zeegunst: By Invite only wat Willim gemaak het EN hulle nuwe online music shop. Stuur ’n mail na williamwelfare@gmail.com vir meer inligting.
Wayne Davidson is ’n baie likeable, gladdebek drummer wat ’n groot bydrae gelewer het gedurende die tydperk van Jan Blohm se rise to fame.Wayne het ’n knack om ’n goeie songwriter te recognise wanneer hy een sien - so dit maak sin dat hy al drums gespeel het vir ouens Gian Groen, Jan Blohm, Ryno Velvet en Abel Kraamsaal. Hy het ook al ’n hele paar random jobs gehad waarvan een by Bowline Distribution was.Hulle gesels oor Dorpstraat Teater, Steak 'n' Ale, Bowline, KKNK, Aardklop, dayjobs en hoekom hy tot vandag nog nooit vir Valiant Swart wou ontmoet het nie.Willim maak ook 'n paar belangrike announcements.