Die Losgemaal Podcast

Follow Die Losgemaal Podcast
Share on
Copy link to clipboard

'n Los getjommel rondom alles RONDOM rugby.

Die Losgemaal


    • Dec 1, 2019 LATEST EPISODE
    • infrequent NEW EPISODES
    • 1h 12m AVG DURATION
    • 16 EPISODES
    • 2 SEASONS


    Search for episodes from Die Losgemaal Podcast with a specific topic:

    Latest episodes from Die Losgemaal Podcast

    Die Losgemaal - Post RWC 2019 (S2-E10)

    Play Episode Listen Later Dec 1, 2019 157:47


    Die Losgemaal — Vol sirkel, 'n trofee, en al die roomys. In hierdie finale episode van seisoen 2 kyk ons terug na die 2019 toernooi. 'n Geskiedkundige toernooi vir Springbok rugby, wat wenners uit die stryd getree het, en 'n geskiedkundige Japan-avontuur vir Die Losgemaal.

    Die Losgemaal - Pre RWC 2019 (S2-E9)

    Play Episode Listen Later Sep 15, 2019 103:05


    Die Losgemaal — Buig, buig, buig en 'n waslap op jou kop. Die tyd het aangebreek. Rugby Wêreldbeker 2019 in Japan! Ons kyk vorentoe na hierdie jaar se toernooi. Wie speel en wat om te verwag in Japan, etiek gewys.

    Die Losgemaal - RWC 2015 (S2-E8)

    Play Episode Listen Later Sep 10, 2019 88:31


    Die Losgemaal — Oof...Brighton, onse Charlize, onse Bale en hoe om te short. 2015 se wêreldbeker het rampspoedig begin, maar oraait geëindig. Herleef die onlangste toernooi, en toets jou geheue.

    Die Losgemaal - RWC 2011 (S2-E7)

    Play Episode Listen Later Aug 3, 2019 97:05


    Die Losgemaal — 4K Wells, tattoos in die jacuzzi en iemand vra iemand om te trou. 2011 was nie die beste jaar vir die Springbokke in die wêreldbeker nie, maar ons kyk na die hoogtepunte.

    Die Losgemaal - RWC 2007 (S2-E6)

    Play Episode Listen Later Jun 3, 2019 71:27


    Die Losgemaal — 'n Onverwagse kantlyn kommentator, chino's en kampioen-glorie! In hierdie episode herleef ons SA se tweede wêreldbeker wen, terwyl ons terugdink aan ons nuwe lewens in die destydse korporatiewe wêreld. LET WEL: Ons het 'n, byna, 2-jarige wat as regstreekse gehoor deur die tweede sigment kommentaar lewer. Hy's baie skerp, luister mooi.

    Die Losgemaal - RWC 2003 (S2-E5)

    Play Episode Listen Later Apr 28, 2019 103:54


    Die Losgemaal — One night in Paris, oogringe en Christo! Ons verwelkom in hierdie 10de episode van Die Losgemaal ons eerste gas. Ons praat, so bietjie, oor die 2003 wêreldbeker, maar onthou hoofsaaklik ons universiteitsjare.

    Die Losgemaal - RWC 1999 (S2-E4)

    Play Episode Listen Later Apr 16, 2019 76:06


    Die Losgemaal — Break-ups by die flieks, chinos & truie en die Y2K bug! Rugby was nie noodwendig die hoogtepunt van 1999 nie, krieket ook nie. Maar, ons kyk na die 1999 Rugby Wêreldbeker en wat alles in 1999 gebeur het.

    Die Losgemaal - RWC 1995 (S2-E3)

    Play Episode Listen Later Mar 22, 2019 78:40


    Die Losgemaal — Rugby, nog rugby, en wie was Suzie? 1995. Wat 'n jaar. Wat kan ons sê? Wel, luister!

    Die Losgemaal - RWC 1991 (S2-E2)

    Play Episode Listen Later Mar 4, 2019 46:50


    Die Losgemaal — Hopscotch 100m, Pynappels en Turtles! Twee keer! In 1991 het die eerste Wêreldbekertoernooi in die Noordelike Halfrond plaasgevind. Ons gesels oor die beker self, die spanne en skep amper 'n nuwe podcast, "Praat saam - met Gordon Sumner".

    Die Losgemaal - RWC 1987 (S2-E1)

    Play Episode Listen Later Feb 18, 2019 50:51


    Die Losgemaal — Wagyu beef, Mortal Kombat en Giuseppe! In 1987 het die eerste Rugby Wêreldbeker plaasgevind. Ons kyk na die toernooi, en wat alles RONDOM rugby gebeur het in 1987.

    Die Losgemaal - Super(hero) Rugby (S2-E0)

    Play Episode Listen Later Jan 31, 2019 53:35


    Die Losgemaal — Indien Rugby en Super Heroes sou oorvleeul, wie sou gekies word vir die Super(Hero) span? En die aardsvyande? Luister na ons keuse van die 23 spelers, skeidsregter en kommentator... en kies jou eie.

    Die Losgemaal - Eisteddfod (S1-E4)

    Play Episode Listen Later Dec 24, 2018 62:28


    Die Losgemaal — Alles oor Wallis, R25 000/kg biltong en skaak.

    Die Losgemaal - Siek (S1-E3)

    Play Episode Listen Later Dec 24, 2018 51:39


    Die Losgemaal — Beide van ons was olik tydens die opname van hierdie episode. Eintlik 3 van ons. Ons gesels oor Skotland, Highlander en af biltong.

    Die Losgemaal - Lutetia (S1-E2)

    Play Episode Listen Later Dec 20, 2018 53:07


    Die Losgemaal — Wie is Lutetia? Swaai jou menhir, en Willie se snor.

    Die Losgemaal - Afskop (S1-E1)

    Play Episode Listen Later Dec 20, 2018 57:06


    Die Losgemaal — In ons eerste episode lê ons die fondasie vir die podcast. Ons gesels ook oor ons eie persoonlike loopbane as "spelers".

    Die Losgemaal - Inleiding

    Play Episode Listen Later Dec 19, 2018 7:05


    Die Losgemaal — Luister hierna om uit te vind waaroor Die Losgemaal gaan, en kry 'n voorsmakie van hoe dit klink.

    Claim Die Losgemaal Podcast

    In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

    Claim Cancel