Ebenhaeser Gemeente featuring speaker Gert Schoeman
Aanbidding moet nie net deel van jou lewe wees nie maar dit moet jou hele lewe wees.
Jakobus 4:13 Die Here sien die lewe anders aswat ons dit sien
Kernvers - Psalm 127 Children is the heritage of God/God se erfdeel, is kinders Wanneer gaan die kerk, spasie vir die jong mense maak?
2 Timotheus 3:2 Want die mense sal liefhebbers van hulleself wees, geldgieriges, grootpraters, trotsaards, lasteraars, ongehoorsaam aan hulle ouers, ondankbaar, onheilig.
Matt 7.21 - Nie elkeen wat vir My se: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is.
Die Here is by jou, maak nie saak in watse seisoen jy is nie
Ons moet ons voorkere en afkere voor die Here se voete le en Hom dien, want n mens se voorkere en afkere is baie kere die oorsaak van onenigheid tussen mekaar.
God's belodftes staan onveilbaar vas. Die Heilige Gees is die derde persoon in die eenheid van God. Om die Gees van die Here beter te verstaan moet ons weet wat sy karakter is en ook Sy werkswyse is.
Joshua 23:1 - 3 "Ek is oud, ek is ver op my dae; en julle het self gesien alles wat die Here julle Godaan al hierdie nasies voor julle uit gedoen het; want die Here julle God, Hy het vir julle gestry"