Podcasts about Sien

  • 301PODCASTS
  • 789EPISODES
  • 25mAVG DURATION
  • 5WEEKLY NEW EPISODES
  • Nov 18, 2025LATEST

POPULARITY

20172018201920202021202220232024


Best podcasts about Sien

Show all podcasts related to sien

Latest podcast episodes about Sien

SuperPsyched with Dr. Adam Dorsay
#290 Resilience & Post-Traumatic Growth | H'Sien Hayward, PhD

SuperPsyched with Dr. Adam Dorsay

Play Episode Listen Later Nov 18, 2025 53:50


In this episode of SuperPsyched, host Dr. Adam Dorsay delves into the realities of resilience and post-traumatic growth with Dr. H'Sien Hayward, a psychologist who shares her incredible personal journey. Dr. Hayward recounts her experiences growing up on a self-sustained homestead, the life-changing accident just before her 17th birthday, and her inspiring academic and professional achievements. The discussion explores profound topics, such as the hedonic treadmill, the importance of finding meaning and purpose, and the nuanced differences between trauma and growth. Enjoy an engaging and intellectually stimulating conversation on how creating meaning after loss can lead to profound personal and collective growth.00:00 Welcome to SuperPsyched00:28 The Myth of 'What Doesn't Kill You Makes You Stronger'01:25 Introducing Dr. H'Sien Hayward02:43 H'Sien's Early Life and Accident06:50 The Road to Recovery and Resilience10:53 Delayed Grief and Healing20:07 The Hedonic Treadmill and Finding Meaning27:27 Key Findings from Happiness Research27:46 Hedonic Adaptation and Set Points28:34 Exceptions to Hedonic Adaptation29:19 Cosmetic Surgery and Sustained Happiness31:17 Effort and Sustainable Happiness31:36 Positive Psychology Interventions39:54 The Role of Play and Resilience40:16 The Importance of Meaning Over Money44:09 The Power of Humor and Levity46:24 Final Thoughts and ReflectionsHelpful Links:Dr. H'Sien HaywardDr. H'Sien Hayward LinkedIn

Fréquence Plus : Le Buzz
Le Buzz du 14 Novembre, la compagnie Anomalie va "Y mettre du sien"

Fréquence Plus : Le Buzz

Play Episode Listen Later Nov 14, 2025 5:19


Lumière sur la compagnie Anomalie, une compagnie de cirque portée par Cille Lansade, Delphine Lanson et Jean-Benoît Mollet, artistes complices des Scènes du Jura - Scène nationale. La compagnie travaille en ce moment sur un des temps forts de la saison des Scènes du Jura, un événement baptisé « Y mettre du sien » dont la 5ème édition se tiendra du 03 au 07 mars 2026. On file en coulisses découvrir comment se prépare l'événement avec Jean-Benoit Mollet, co-directeur de la compagnie Anomalie.

ToekomsVenster
ToekomsVenster | Sien God my raak?

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Nov 10, 2025 3:51


Hy nooi ons uit om Hom in ons vertroue te neem en ons gedagtes, gevoelens, vreugdes en teleurstellings te deel.

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Wat beteken dit dat Jesus alles weet en sien? | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #4

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later Nov 9, 2025 34:18


Baie welkom by Tygerberg Gesinskerk, Durbanville!Indien jy Jesus wil leer ken as jou Verlosser, dan is hierdie Bybelstudie `n moet! Laai dit gerus hier af:https://www.bybelstudie.co.za/e-boekeWHATSAPP COMMUNITY GROEPhttps://chat.whatsapp.com/LaXQgdTHtrp2v3FZR4XJFnKONTAK VORMMaak gerus ook met ons kontak.Kontakvorm: https://gesinskerk.breezechms.com/form/fd3ed0KONTAK DIE KERKKANTOOR:info@gesinskerk.co.za087 2555 827VOLG ONS AANLYN BY:Facebook: www.facebook.com/gesinskerkInstagram: www.instagram.com/gesinskerkWebtuiste: www.gesinskerk.co.za

God se Woord VARS vir jou Vandag
Liefde Daag Op

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Nov 6, 2025 3:07 Transcription Available


Send us a textJohannes 3:16-17 “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. God het nie sy Seun na die wêreld toe gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat die wêreld deur Hom gered kan word. Hier is vir jou 'n verstommende feit: meer as 150 miljard teksboodskappe word daagliks deur boodskapplatforms – soos SMS, Facebook, Messenger, iMessage, WhatsApp, WeChat, Telegram, Signal en dies meer, wêreldwyd gestuur. Dis 55 triljoen per jaar. Verstommend, nè! Ja, ek weet, hierdie boodskappe is wonderlike tegnologiese hulpmiddels; dis vinnig; dis gerieflik ... totdat dit dalk te vinnig en te gerieflik is...Vriende van my is onlangs met 'n lewensbedreigende situasie in hul familie gekonfronteer. Hulle het onmiddellik hulle eie kerk laat weet, sodat hulle kon bid. In reaksie hierop het hulle oor die daaropvolgende weke 'n handvol teksboodskappe ontvang, maar niemand het hulle op enige wyse bygestaan nie. Niemand het eers gebel om te gesels nie!Dit behoort jou nie te verbaas om te hoor dat hulle heeltemal verlate gevoel het deur hul sogenaamde kerkfamilie se onbetrokkenheid nie. Hoekom nie? Is dit die vlak waartoe liefde in hierdie dag en eeu afgedaal het?Kontrasteer dit nou met God se benadering tot sy liefde vir ons.Johannes 3:16-17 “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. God het nie sy Seun na die wêreld toe gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat die wêreld deur Hom gered kan word.Sien jy, God het nie 'n teksboodskap gestuur nie! Hy het nie eers op die krag van Sy Woord, die Bybel, staatgemaak nie. Nee, God het sy eniggebore Seun in vlees en bloed gestuur!As daar een ding is oor die soort liefde waarvan God praat, is dat dit prakties is. Ja, my vriend, ‘n teksboodskap sonder praktiese betrokkenheid, is nie liefde nie!Wie in jou lewe het op die oomblik vir jou nodig om 'n telefoonoproep te maak; of wat van 'n koffie-afspraak; of om by hulle huis op te daag; of beter nog, by hul voordeur met 'n maaltyd in die hand op te daag?Nee, liefde skuil nie agter 'n teksboodskap nie. Liefde verskyn!Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Lietuvos diena
Žurnalistas apie lenkų užmojį patiems kurti „dronų sieną“: jie siunčia signalą ES

Lietuvos diena

Play Episode Listen Later Nov 5, 2025 7:41


Civilinis dronas šįryt trumpam sutrikdė Vilniaus oro uosto darbą – ribojimai galiojo apie pusvalandį, buvo sutrikdyti dviejų lėktuvų skrydžiai. Pastaruoju metu dronai ir iš Baltarusijos skrendantys kontrabandos balionai jau ne kartą kėlė sumaištį Lietuvoje.Tuo metu Lenkija nusprendė nelaukti, kol Europos Sąjunga įgyvendins bendrą iniciatyvą dėl „dronų sienos“, ir imasi veiksmų savarankiškai – Varšuva per kelis mėnesius pradės kurti nacionalinę sistemą, skirtą kovai su bepiločiais orlaiviais.Apie tai – LRT radijo bendradarbio Lenkijoje Lauryno Vaičiūno komentaras.

God se Woord VARS vir jou Vandag
Op Gelyke Vlak

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Nov 2, 2025 2:53 Transcription Available


Send us a textRomeine 3:22-24 God spreek ons vry deur geloof in Christus Jesus en dit geld sonder onderskeid vir almal wat glo. Ons het immers almal gesondig. Ons almal het God beroof van die eer wat Hom toekom. Maar nou spreek God ons in sy genade vry op grond van die verlossing wat Christus Jesus vir ons verkry het – en dit sonder enige verdienste van ons kant. Bravade en grootpratery is deesdae ‘n tipiese kenmerk van die leiers in hierdie wêreld; nie waar nie? So van hierdie grootheidswaan gepraat; is daar seker selfs binne jou eie vriendekring ook van daardie arrogante mense wat absoluut oortuig daarvan is, dat hulle God se geskenk aan die mensdom is.Ek het 'n belydenis om te maak. Ek was eens ook een van dáárdie mense. Ja, met 'n hoër as gemiddelde IK, 'n vinnige tong en grenslose energie ... was ek in my eie oë beter as die gemiddelde man op straat.Hoe lelik moes dit nie vir diegene om my gelyk het nie! Maar uiteindelik kom ons tot die besef, of moet ek sê, die ontnugtering, dat ons nie perfek is nie ... wel, dis te hope dat ons oë sal oopgaan en dat ons dit sal insien.Wat van jou? Is daar nog 'n bietjie van daardie trots wat iewers daar diep binne-in jou skuil? Net ingeval, luister na:Romeine 3:22-24 God spreek ons vry deur geloof in Christus Jesus en dit geld sonder onderskeid vir almal wat glo. Ons het immers almal gesondig. Ons almal het God beroof van die eer wat Hom toekom. Maar nou spreek God ons in sy genade vry op grond van die verlossing wat Christus Jesus vir ons verkry het – en dit sonder enige verdienste van ons kant.Sien jy? Almal van ons is dieselfde. Ons het almal tekortgeskiet. Die grond aan die voet van die Kruis van Christus, waar Hy sy lewe gegee het om vir ons tekortkominge te betaal ... is gelyke grond. Ons het almal 'n gemeenskaplike behoefte aan buitengewone genade.Ons word slegs deur sy genade, op grond van wat Jesus Christus vir ons gedoen het, verlos en met God verenig. Dis 'n gratis geskenk ... sodat niemand van ons kan spog nie.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

60 minučių
Kokias išimtys taikys Lietuva per uždarytą sieną su Baltarusija?

60 minučių

Play Episode Listen Later Oct 27, 2025 53:01


Dėl pasikartojančių kontrabandinių balionų įskridimų iš Baltarusijos, Šalčininkų ir Medininkų pasienio kontrolės punktai lieka uždaryti neribotam laikui. Išimtys bus taikomos diplomatams ir diplomatiniam paštui, taip pat iš Baltarusijos galės atvykti Lietuvos ir ES piliečiaiDiskusija su ekspertais. Ko reikia, kad balionus būtų galima numušti?Ekonomikos ir inovacijų ministerija skirs 1 mln. eurų bendrovėms, kurios pasiūlytų, kaip apsaugoti Lietuvos oro erdvę nuo pastarąją savaitę keturiskart Vilniaus oro uosto darbą paralyžavusių oro balionų ir kitų skraidančių objektų.Jungtinių Valstijų prezidentas Donaldas Trampas pradėjo savo kelionę Japonijoje ir susitiko su šalies imperatoriumi. Tuo metu Amerikos ir Kinijos prekybos derybininkai pranešė apie pažangą derantis dėl galimo prekybos susitarimo, kas sumažino įtampą prieš Trampo susitikimą su Kinijos lyderiu Xi Dzinpingu vėliau šią savaitę.Ved. Liepa Želnienė

PIN kodas
Investuotojas: bandantys įšokti į aukso traukinį, atsimuš į sieną

PIN kodas

Play Episode Listen Later Sep 26, 2025 28:02


Aukso kainos ir vėl muša rekordus. Kodėl? Ir ar Lietuvoje populiaru investuoti į auksą? Pokalbis su „Synergy finance“ Investicijų valdymo skyriaus vadovu Artūru MilevskiuTaip pat – ar įmanoma apdrausti turtą nuo karo padarinių? Komentuoja Draudimo brokerių rūmų prezidiumo narys Laurynas Žilinskas.Ir kokia finansinė logika slypi už amerikietiškų vakaro šou laidų?Ved. Mindaugas Aušra ir Jurgita Čeponytė

Nuus
Zelensky sê Trump sien nou Putin vir wie hy is

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 24, 2025 0:21


President Volodymyr Zelensky het gereageer op kommentaar deur Amerikaanse president Donald Trump dat hy glo Oekraïne al sy grond wat deur Rusland beset is, kan terugneem en dat Kiëf nou moet optree, veral met Moskou wat "groot" ekonomiese probleme in die gesig staar. Dit was ‘n skokkende ommekeer deur Trump, wat bygevoeg het dat sy vriendskap met Russiese president Vladimir Putin op nul uitgeloop het. Zelensky het met Fox News gepraat.

Zināmais nezināmajā
Ko vēsta senie raksti uz alu sienām Latvijā? Un kas ir "ekoloģiskā pēda"?

Zināmais nezināmajā

Play Episode Listen Later Sep 22, 2025 50:22


Latvijas alu un klinšu sienās starp mūsdienās ieskrāpētiem vandāļu rakstiem var atrast unikālas un senas zīmes, tās dēvē par petroglifiem un tā ir viena no senākajām mākslas un izteiksmes formām cilvēces vēsturē. Ko stāsta senās zīmes upuralās un klinšu sienās un ko atklājuši mūsu petroglifu pētnieki daudz gadu gaitā? Raidījumā Zināmais nezināmajā sarunājas Sandis Laime, Latvijas Universitātes Literatūras, folkloras un mākslas institūta vadošais pētnieks, un Andris Grīnbergs, vēsturnieks, Latvijas Petroglifu centra vadītājs. Kas ir "ekoloģiskā pēda"?  Skaidro šveiciešu ilgtspējas eksperts Matis Vakernāgels Nesen Latvijā viesojās jēdziena "ekoloģiskā pēda" jēdziena viens no autoriem, šveiciešu ilgtspējas eksperts Matis Vakernāgels. Viņš tikās ar mežu nozares ekspertiem un amatpersonām un runāja par "ekoloģisko pēdu", biokapacitāti un to saistību ar Latvijas ekonomiku Matis Vakernāgels (Mathis Wackernagel) ir ilgtspējas eksperts, jēdziena “ekoloģiskā pēda” viens no līdzautoriem, kā arī domnīcas “Global Footprint Network” dibinātājs. Pagājušajā nedēļā, viesojoties Latvijā un uzstājoties starptautiskā konferencē, viņš skaidrojis, ka mēs - Latvija - esam bagāta valsts ar tā saucamo ekoloģisko “kredītu”, bet mums nepieciešams to apzināties un gudri saimniekot. Lai gan Šveice, no kuras nāk Matis, Otrā pasaules kara laikā smagi netika skarta, pārtikas trūkums valstī vienalga bija jūtams, tāpēc ideja par resursu drošību un ko resursi patiesībā nozīmē, lai labi dzīvotu, pētnieka prātu nodarbinājuši jau bērnībā. Temats vairākas desmitgades ir aktuāls globālā mērogā, īpaši ņemot vērā, ka cilvēces resursu patēriņš mūsdienās ir pielīdzināms 1,8 Zemēm, tātad krietni vairāk, nekā vajadzētu. Sarunā viņš vispirms skaidro, ko tad īsti nozīmē “ekoloģiskā pēda”.

Nuus
NNN wil meer werke sien in mynbou

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 18, 2025 0:37


President Netumbo Nandi-Ndaitwah het Namibië se mynbousektor uitgedaag om 'n dryfkrag te word in haar administrasie se plan om 500 000 werksgeleenthede oor die volgende vyf jaar te skep. Sy het die Kamer van Mynwese by Staatshuis toegespreek en gevra vir groter waardetoevoeging in mynbou om werkryke stroomaf-nywerhede te ontsluit en groeiende ongelykheid aan te pak.

Nuus
Kankervereniging wil openbare palliatiewe sorg sien

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 9, 2025 0:38


Die Kankervereniging van Namibië beywer hom vir die landwye integrasie van palliatiewe sorg in Namibië se openbare gesondheidstelsel. Die direkteur van die vereniging, Rolf Hansen, sê die vereniging het met die ministerie van gesondheid vergader om besprekings oor die kwessie aan die gang te sit. Hansen het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.

Shofar George Sermons
Sien-Goud-Ben-Van-Der-Walt-31-Aug-2025

Shofar George Sermons

Play Episode Listen Later Sep 2, 2025 22:45


Sien-Goud-Ben-Van-Der-Walt-31-Aug-2025 by Shofar George Sermons

Nuus
Ekonoom Kasuto sien uit na bydrae by die Beplanningskommissie

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 1, 2025 0:23


Die ekonoom Jason Kasuto, wat onlangs by Namibië se Nasionale Beplanningskommissie aangestel is, bring sy onafhanklike stem en visie vir inklusiewe groei na die tafel. Kasuto, afkomstig van die Ekonomiese Vereniging van Namibië, sê sy missie is om lewensgehalte te verbeter en 'n meer billike ekonomie vir almal te bou. Kasuto sluit aan by 18 ander kommissarisse uit verskeie velde. Kasuto het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Shofar George Sermons
Sien-Goud-Amo-O'Kennedy-24-Aug-2025

Shofar George Sermons

Play Episode Listen Later Aug 25, 2025 38:54


Sien-Goud-Amo-O'Kennedy-24-Aug-2025 by Shofar George Sermons

Lighthouse Gospel Church
Paules sien Deenst em Tessalonicha

Lighthouse Gospel Church

Play Episode Listen Later Aug 24, 2025


1 Tessalonicha 2 The post Paules sien Deenst em Tessalonicha appeared first on Lighthouse Gospel Church.

Les Nuits de France Culture
Surprises de vues - Henri Storck, Le plat pays qui est le sien 2/2 (1ère diffusion : 18/08/1983)

Les Nuits de France Culture

Play Episode Listen Later Aug 23, 2025 61:30


durée : 01:01:30 - Les Nuits de France Culture - par : Mathilde Wagman - Par Philippe Esnault - Avec Henri Storck (cinéaste belge) - Avec des extraits des films : "Borinage", "Les Fêtes de Belgique", "La Symphonie paysanne" et "Le Monde de Paul Delvaux" - réalisation : Virginie Mourthé

Les Nuits de France Culture
Surprises de vues - Henri Storck, Le plat pays qui est le sien 1/2 (1ère diffusion : 17/08/1983)

Les Nuits de France Culture

Play Episode Listen Later Aug 22, 2025 61:21


durée : 01:01:21 - Les Nuits de France Culture - par : Mathilde Wagman - - réalisation : Virginie Mourthé

Lietuvos diena
Ne ES piliečius sienų kirtimo punktuose testuos nauja atvykimo ir išvykimo sistema

Lietuvos diena

Play Episode Listen Later Aug 17, 2025 43:58


Trumpas neva pritaria Putino iškeltam reikalavimui perduoti Rusijai Donbasą?ES ir Šengeno erdvės šalyse rudenį pradės veikti nauja pasienio kontrolės sistema, skirta trečiųjų šalių piliečiams.Asmenys, dirbantys su vaikais, iki rugsėjo 1-osios privalo turėti QR kodus. Jei patikra atlikta iki birželio vidurio, ją reikia pakartoti.Ar įmanoma apsaugoti didžiuosius apuokus nuo žūties, kai jie nutupia ant elektros perdavimo linijų atramų?Lietuvos vaikinų iki šešiolikos metų krepšinio rinktinė iškovojo Europos čempionato sidabrą.Ved. Madona Lučkaitė

RSG Geldsake met Moneyweb
Sien ons 'n kapitaalvlug uit SA?

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Aug 14, 2025 9:36


Professor Jannie Rossouw, professor aan Wits se sakeskool, deel sy insigte oor die onttrekking van groot maatskappye uit Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter

Bayerisches Feuilleton
RETRO | Michael Ende - Phantásien ist überall und nirgendwo

Bayerisches Feuilleton

Play Episode Listen Later Aug 13, 2025 53:06


"Jim Knopf”, "Momo”, "Die Unendliche Geschichte”: Seine Kinderbücher haben Michael Ende berühmt gemacht. Vor 30 Jahren ist er gestorben. 2004 hat Gabriele Förg den Schöpfer Phantásiens portraitiert, einen Phantasten, der sich selbst nie "nur” als Kinderbuchschreiber sah. Zum 30. Todestag von Michael Ende.

Shofar George Sermons
Sien-Goud-Amo-O'Kennedy-10-Aug-2025

Shofar George Sermons

Play Episode Listen Later Aug 11, 2025 43:30


Sien-Goud-Amo-O'Kennedy-10-Aug-2025 by Shofar George Sermons

Shofar George Sermons
Sien-Goud-Anna-Marie-Roux-3-Augustus-2025

Shofar George Sermons

Play Episode Listen Later Aug 5, 2025 36:24


Sien-Goud-Anna-Marie-Roux-3-Augustus-2025 by Shofar George Sermons

RSG Geldsake met Moneyweb
Die Amerikaners sien "stewige" groei

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jul 30, 2025 5:51


Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, bespreek Amerika se ekonomiese groei en die onsekerheid in die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

Podlitiek
Ep. 274 - Is mediese fondse rassisties en dalk sien ons gou geteikende sanksies?

Podlitiek

Play Episode Listen Later Jul 24, 2025 29:38


In hierdie episode gesels Louis en Ernst oor die ondersoekpaneel na rassisme by mediese fondse wie se verslag onlangs bekendgestel is, sowel as die Amerikaanse wetsontwerp oor die hersiening van diplomatieke verhoudinge met Suid-Afrika. Die Podlitiek-span bestaan uit: Ernst van ZylLouis BoshoffArno Roodt

Nuus
PDM wil vroue, jeug in leierskap sien

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 23, 2025 0:39


Die PDM dring aan op groter betrokkenheid van vroue, die jeug en minderhede in leierskap voor die komende plaaslike owerhedeverkiesings. Tydens 'n leierskapsopleiding wat in Otjiwarongo gehou is, sê die sekretaris-generaal, Manuel Ngaringombe, dat partystrukture deelname en diens moet bevorder, en nie eiebelang nie.

Nuus
Brad Binder sien uit na Tsjeggië

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 18, 2025 0:18


Brad Binder van Suid-Afrika sê hy sien uit na die naweek se Grand Prix in Tsjeggië wat na vyf jaar weer in Brünn aangebied word. Die KTM-renjaer het die wedren in 2020 in dié stad in slegs sy derde MotoGP gewen. Die 29-jarige Binder het tot dusver ʼn moeilike seisoen gehad en sy beste was ʼn sesde plek. Binder sê hy hoop die opgeknapte baanoppervlak en die baan se uitleg sal hom help:

Nuus
Mike Johnson wil ook Epstein-lys sien

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 16, 2025 0:22


Die Republikeinse Speaker van die Huis van Verteenwoordigers, Mike Johnson, het hom by oproepe aangesluit dat die Departement van Justisie dokumente wat verband hou met die onteerde finansier Jeffrey Epstein, openbaar gemaak moet word. Die aanklaer-generaal Pam Bondi gesê daar is geen bewyse dat Epstein 'n kliëntelys gehou het of invloedryke mense afpers nie. Dit is ondanks die feit dat Bondi vroeër vanjaar aan Fox News gesê het Epstein se kliëntelys is op haar lessenaar om te hersien. Johnson sê Amerikaners wil deursigtigheid hê:

Apolline Matin
Ils vont faire l'actu par Marion Gauthier : Prabowo Subianto, président indonésien invité du défilé - 14/07

Apolline Matin

Play Episode Listen Later Jul 14, 2025 2:32


Tous les matins, à 6h45, un récit d'actualité, contextualisé et raconté avec toute l'expérience journalistique de Marion Gauthier.

Globālais latvietis. 21. gadsimts
Diasporas kolektīvu dalībnieku piedzīvotais un pieredzētais dziesmu un deju svētkos

Globālais latvietis. 21. gadsimts

Play Episode Listen Later Jul 14, 2025 42:16


Noslēdzot Skolu jaunatnes dziesmu un deju svētku nedēļu, raidījums Globālais latvietis. 21. gadsimts atskatās uz aizvadīto nedēļu diasporas dalībnieku acīm. Kur gulējuši, ko ēduši un kādu Latviju svētku laikā piedzīvojuši? Uzklausām dziesmu un deju svētku iespaidus. Kāda bijusi svētku nedēļa dejotājiem un dziedātājiem, kuri mērojuši krietni tālāku ceļu uz svētkiem nekā lielā daļa dalībnieku. Diasporu svētkos pārstāvēja 16 kolektīvi - 400 bērnu no visas Eiropas un pat Austrālijas. Svētku nedēļa viņi ne tikai slīpēja dejas soli kopīgam rakstam deju koncertos un līdzinās balsīm ar kuplo dziedātāju pulku un arī izbauda svētkus un dalībnieku ikdienas dzīvi pilnā krāšņumā. Vēl mēģinājumu laikā Daugavas stadionā tiekamies ar dejotājiem no Briseles un viņu vadītāju Ilzi Baranovsku, kā arī citiem diasporas deju kolektīvu pārstāvjiem no kolektīviem "Kastanītis", "Jumītis", "Kaķīši", "Zvaniņš" un "Sienāzītis". Ar citiem diasporas dalībniekiem tiekamies Rīgas skolā, kur kolektīvi izmitināti. Par pieredzētos un piedzīvoto stāsta kolektīva "Ziemeļbalsis" dziedātāji. 

60 minučių
Karys Kumpis abejoja, ar sieną kirtusi skraidyklė siųsta sąmoningai: galėjo pasiklysti

60 minučių

Play Episode Listen Later Jul 10, 2025 15:41


LRT RADIJO laidoje „60 minučių“ – krašto apsaugos ministrės Dovilės Šakalienės ir Ukrainoje kariavusio kario savanorio Arūno Kumpio komentarai.

Nuus
NNN sien groot geleenthede in Indië-samewerking

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 9, 2025 0:36


Tydens besprekings oor die verhouding tussen Namibië en Indië het president Netumbo Nandi-Ndaitwah verklaar dat beide lande die kapasiteit het om handel en belegging uit te brei. Sy het die enorme potensiaal vir die verdieping van samewerking in sleutelsektore soos groen waterstof, mynbou en waardetoevoeging, olie en gas, landbou- en voedselontwikkeling beklemtoon.

Ryto garsai
NKSC vadovas: kibernetinė erdvė neturi sienų ir priešas gali pasirodyt netikėtai

Ryto garsai

Play Episode Listen Later Jul 4, 2025 142:26


Nacionalinis kobernetinio saugumo centras pradeda registruoti kibernetinio saugumo kompetencijos bendruomenę. Kam to reikia? Pokalbis su naujuoju NKSC vadovu Antanu Aleknavičiumi.Įsibėgėjant vasarai prasideda ir pasiruošimas abiturientų išleistuvėms. Kol vienose mokyklose ginčijamasi, kiek išleisti išleistuvėms, fiksuojama ir nauja tendencija jų apskritai nerengti. Ar reikia abiturientų išleistuvių ir kiek turėtų būti joms išleidžiama?Po to, kai Ariogaloje buvo sumuštas ir gyvas užkastas šuo Gausas, gyvūnų mylėtojai prašo griežtinti bausmes už žiaurų elgesį su gyvūnais. Peticiją dėl griežtesnių bausmių pasirašė 60 tūkst. žmonių. Gyvūnų gerovės aktyvistai teigia, kad šiandien baudžiamoji atsakomybė dažnai taikoma tik tada, kai gyvūnas žūsta, taip pat yra teisinių spragų.Rusijos ir kadaise jai draugišku laikyto Azerbaidžano santykiai toliau sparčiai blogėja. Rusijos propagandinės žiniasklaidos tinklas „Sputnik” skelbia uždarantis savo biurą Baku — neva veikti Azerbaidžane nebėra tinkamų sąlygų. Diplomatinė krizė tarp Maskvos ir Baku pagilėjo po to, kai Jekaterinburge policijos pareigūnai, kaip įtariama, nukankino du sulaikytus azerbaidžaniečius. Baku kaltina Maskvą smurtu etniniu pagrindu, ir jau kitą dieną ėmėsi atsako — atšaukė kultūrinius renginius, sulaikė narkotikų kontrabanda įtariamų Rusijos piliečių ir atliko kratas Maskvos remiamo tinklo „Sputnik” ofise. Apžvalgininkai svarsto, ar Pietų Kaukazas tendencingai tolsta nuo Rusijos įtakos.LRT radijas tęsia vasaros keliones po šalies pasienio miestus bei miestelius ir šiandien lankosi pasienyje su Rusija esančioje Panemunėje.Ved. Rūta Kupetytė

Questions d'islam
L'islam indonésien

Questions d'islam

Play Episode Listen Later Jun 22, 2025 53:44


durée : 00:53:44 - Questions d'islam - par : Ghaleb Bencheikh - L'Indonésie est le premier pays d'islam par sa population (88 % de ses 270 millions d'habitants) mais quelles sont les particularités du mouvement démocrate-musulman qui l'anime depuis la proclamation de son indépendance par Sukarno le 17 août 1945 ? - réalisation : François Caunac - invités : Rémy Madinier Chercheur au CNRS et à l'Institut d'Asie Orientale de l'ENS Lyon

Nuus
Jeugraad-geaffilieerdes wil minister sien

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 13, 2025 0:37


Die Nasionale Jeugraad se geaffilieerde liggame beskuldig in 'n verklaring die regering, spesifiek die onderwysministerie, van oortredings van die Nasionale Jeugraad-wet. Dit kom na die Jeugraad se verkose direksie in Desember 2024 verwyder is en vervang is met 'n beweerde onwettige tussentydse direksie, sonder dat die verteenwoordigende raad geraadpleeg is. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Claudina Shimanda, een van die geaffilieerdes, wat verduidelik.

Nuus
Jeugraad-geaffilieerdes wil minister sien

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 13, 2025 0:37


Die Nasionale Jeugraad se geaffilieerde liggame beskuldig in 'n verklaring die regering, spesifiek die onderwysministerie, van oortredings van die Nasionale Jeugraad-wet. Dit kom na die Jeugraad se verkose direksie in Desember 2024 verwyder is en vervang is met 'n beweerde onwettige tussentydse direksie, sonder dat die verteenwoordigende raad geraadpleeg is. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Claudina Shimanda, een van die geaffilieerdes, wat verduidelik.

Nuus
Welwitschias sien uit na die volgende drie naweke

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 11, 2025 0:15


Die Welwitschias het drie belangrike naweke wat voorlê. Hulle takel Uganda Saterdag op Walvisbaai, die Airlink Pumas volgende naweek in die hoofstad en dan Italië daarna, alles ter voorbereiding vir die kwalifiserende reeks vir die 2027 Wêreldbeker. Alcino Izaaks, wat vleuel of heelagter kan speel, sien uit na die kragmetings.

RSG Geldsake met Moneyweb
Discovery Health sien nóg dalings in mediese fondslede, maar is nie alleen nie

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jun 11, 2025 12:17


Deon Kotze, handelshoof , Discovery Health Volg RSG Geldsake op Twitter

Pludastund
E85 Orlando es trigj von sien honeymoon

Pludastund

Play Episode Listen Later Jun 9, 2025 21:55


Orlando is back, and we talk a little bit about volleyball fest from the previous weekend.

Nuus
Sokker: Chelsea sien uit na blink era

Nuus

Play Episode Listen Later May 30, 2025 0:16


Chelsea se afrigter, Enzo Maresca sê hy hoop hul oorwinning in die UEFA-Konferensieliga kan die begin wees van 'n nuwe era van sukses. Die span het agtergeloop voordat hulle Real Betis 4-1 geklop het in Breslau, Pole, en sy eerste trofee sedert 2022 verower het. Chelsea is ook die eerste span wat al drie Europa se groot trofees wen. Maresca sê hy wil 'n wenners-ingesteldheid by sy jong span vestig:

Tipsy Casting
97. A Modern Class of Casting Visionaries- Featuring Sien Josephine!

Tipsy Casting

Play Episode Listen Later May 28, 2025 53:04


This month we welcome the wonderful Sien Josephine Teijssen to our Modern Class of Casting Visionaries segment!Sien is a casting director based in Antwerp, Belgium. Originally trained in law, she discovered her passion for casting in 2011 and has been immersed in the job ever since. In 2015, she founded Sien Josephine Casting, quickly establishing herself as a trusted voice in the industry. Known for her sharp eye and instinctive approach, she works closely with directors and producers to shape stories through casting; seeking out both trained actors and first-time performers who bring something special and authentic to the screen.Sien has extensive experience casting for Belgian productions, as well as casting talent for international projects filming in Belgium, and assembling international ensembles for Belgian stories with global reach. Her recent credits include Julie Keeps Quiet (2024) (Belgium's official Oscar entry for 2025 and nominated for a Casting Society Artios Award for Outstanding Achievement in Casting for an International Feature), as well as the internationally acclaimed youth film Young Hearts (2024). She is currently working on several new projects, including productions in the UK, US, and France.In addition to her casting work, Sien is dedicated to elevating the profession and broadening access within the industry. She is an active board member of CSA's Global Chapter.Make sure to subscribe, rate and review! Follow us @tipsycastingResources: ⁠Sien Josephine Casting Website⁠⁠Sien IMDB⁠⁠Sien Instagram⁠────────────────────────────⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Stay Tuned with Tipsy Casting on IG⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Watch the ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Tipsy Casting YouTube Channel⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Follow Jessica ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ & ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Follow Jenn ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Learn More About ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Jess ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠& ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Jenn's⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ Casting Journeys ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Get Casting Life Away Merch here!⁠⁠⁠⁠⁠

RSG Geldsake met Moneyweb
Dalende oorsese markte laat die JSE rooi sien

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later May 23, 2025 11:10


Dawie Klopper, welvaartbestuurder by PSG Wealth, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

Nuus
Motsepe sien uit na die Afrikabekertoernooi in Desember

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 25, 2025 0:16


Die president van Afrika se beheerliggaam, Patrice Motsepe, glo vanjaar se Afrikabekertoernooi in Marokko gaan die suksesvolste in die geskiedenis van die kompetisie wees. Die toernooi sal van 21 Desember tot 18 Januarie gespeel word. Motsepe sê Marokko is ook gereed om 2030 se Wêreldbekertoernooi saam met ander lande aan te bied:

L'heure du crime
L'ENQUÊTE - Sabine Darmoise : l'ADN du mari est-il vraiment le sien

L'heure du crime

Play Episode Listen Later Apr 10, 2025 13:48


L'ADN ne ment pas. Il peut indifféremment désigner un coupable ou exonérer un innocent. L'ADN, parfois présenté comme la reine des preuves, serait infaillible. C'est donc logiquement qu'à l'hiver 2004, l'électricien de Mulhouse Alex Strubel, s'est retrouvé accusé du meurtre de sa femme Sabine Darmoise. Son cheveu était dans la main de la victime. Son ADN se trouvait sur la scène de crime. L'enquête scientifique avait parlé. Dans la foulée cet homme était présenté comme un suspect évident, un individu empêtré dans ses mensonges, un mariqui ne s'entendait plus du tout avec son épouse. Il l'aurait donc tuée et découpée en morceaux. Retrouvez tous les jours en podcast le décryptage d'un faits divers, d'un crime ou d'une énigme judiciaire par Jean-Alphonse Richard, entouré de spécialistes, et de témoins d'affaires criminelles.Distribué par Audiomeans. Visitez audiomeans.fr/politique-de-confidentialite pour plus d'informations.

Nuus
Kon regering nie sien dit gaan op 21 Maart reën nie?

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 24, 2025 0:39


Die regering moes voorsiening gemaak het vir die moontlikheid dat die reën Vrydag Namibië se 35ste onafhanklikheidsvieringe by die Onafhanklikheidstadion in Windhoek kon ontwrig het, sê die LPM. Talle tenders was reeds uitgesit vir meubels, kos vir die publiek, tente en meer... maar, die verrigtinge moes inderhaas na Staatshuis verskuif word. LPM-woordvoerder Lifalaza Simaata sê die regering moes na weerwaarskuwings geluister het, beter beplan het en nie belastinggeld verkwis het nie.

RSG Geldsake met Moneyweb
Thungela sien 'n lig in die Transnet-tonnel

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Mar 17, 2025 10:10


SA se grootste steenkooluitvoerder, Thungela, het vandag sy winssyfers bekend gemaak. Die omset is 16% hoër, terwyl die wesensverdienste per aandeel laer is. Die finansiële hoof, Deon Smith, bespreek die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Nuus
Jy sal dalk môre se maansverduistering kan sien

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 13, 2025 0:41


Die totale maansverduistering sal môre plaasvind met die Aarde wat perfek in lyn sal wees tussen die Son en die Maan, wat veroorsaak dat die Maan deur die Aarde se skaduwee beweeg. As gevolg hiervan sal die Maan 'n rooi voorkom as gevolg van die verspreiding van sonlig deur die Aarde se atmosfeer. Dit word dus 'n "bloedmaan" genoem. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Riaan Steenkamp, hoof van die fisika-afdeling van Unam gesels, wat verduidelik wat ons sal sien.

Nuus
AfriForum wil detail oor mynbou-aansoek naby Krugerwildtuin sien

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 12, 2025 0:17


AfriForum versoek die omgewingspraktisyn Kimopax, wat die mynbou-aansoek naby die Krugerwildtuin in Mpumalanga hanteer, om teen Maandag alle gesprekke met belanghebbende partye bekend te maak. Die burgerregte-organisasie is as 'n belanghebbende en geraakte party geregistreer en beweer hulle is uitgesluit van sleutelkommunikasie rakende die omgewings-uitwerkingstudie. AfriForum se woordvoerder, Lambert de Klerk, waarsku oor meer omvattende regstappe om die mynbou-aansoek teen te staan indien daar nie aan die versoek voldoen word nie.

Histoires de Darons
Aremiti, artiste polynésien de Tahiti, raconte sa dépression à l'arrivée de sa fille

Histoires de Darons

Play Episode Listen Later Jan 27, 2025 61:06