Podcasts about Lewe

Town in Naypyidaw Union Territory, Myanmar

  • 153PODCASTS
  • 1,605EPISODES
  • 26mAVG DURATION
  • 1WEEKLY EPISODE
  • Jul 26, 2026LATEST
Lewe

POPULARITY

20192020202120222023202420252026

Categories



Best podcasts about Lewe

Show all podcasts related to lewe

Latest podcast episodes about Lewe

God se Woord VARS vir jou Vandag
Wie Bepaal Jou Besluite?

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Jul 26, 2026 3:11 Transcription Available


Send us Fan MailSpreuke 29:25 As jy vir mense bang is, kan jy in 'n strik beland, maar as jy jou vertroue in die Here stel, is jy veilig. Wat gaan die mense dink? Wat gaan hulle sê? Gaan ek hulle teleurstel? Is ek besig om mense in die steek te laat? As jy al ooit met hierdie vrae geworstel het, is jy nie die enigste een nie. Die vrees vir wat ander dink, praat nie net met jou nie - dit skree. Dit is 'n vrees wat al baie lewens verwoes het.Die superster-gimnas, Simone Biles, het tydens die 2021 Olimpiese Spele in Tokio, onder geweldige druk verkeer. Sy het ten spyte van die feit dat die hele wêreld se oë op haar was, almal geskok toe sy aan verskeie items onttrek het om haar geestesgesondheid te beskerm. Die kritici was vinnig om haar deursettingsvermoë te bevraagteken.Maar sy het nie voor hulle eise geswig nie - sy het geluister na wat sy geweet het, reg is. Sy het later gesê: Ek moes my trots opsy skuif. Ek moes doen wat reg is vir my en op my geestesgesondheid fokus. Dit is beslis nie swakheid nie. Dit is dapperheid.Spreuke 29:25: As jy vir mense bang is, kan jy in 'n strik beland, maar as jy jou vertroue in die Here stel, is jy veilig.Vrees vir ander mense is 'n strik. Dit lyk dalk na goedkeuring, maar dit word later 'n tronk. Jy begin lewe vir die ‘likes op Facebook' en jy werk jou gedaan om te voldoen aan ander se verwagtinge, in plaas daarvan om die pad van die waarheid wat God binne-in jou gesit het, te stap.As jy al so gevoel het, of as jy nou verstaan dat dit jou probleem is, is dit tyd om met nuwe oë na jouself te kyk. Om op God te vertrou - is waar jou regte krag begin. So word jy nie meer in elke moontlike rigting getrek nie, maar jy begin stewig staan, selfs wanneer mense jou nie verstaan nie.Simone Biles het nie almal tevrede gestel nie. Maar sy het iets beters gekies: integriteit, gesondheid en die waarheid. Vertroue in God bring innerlike vrede, nie mense se applous nie.So, hier is die vraag vir jou vandag: Lewe jy vir húlle, of vir Hóm?As jy vir mense bang is, kan jy in 'n strik beland, maar as jy jou vertroue in die Here stel, is jy veilig.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

God se Woord VARS vir jou Vandag
Moenie Krampagtig aan Môre Vashou Nie

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Jul 24, 2026 3:13 Transcription Available


Send us Fan MailSpreuke 27:1 Moenie te veel praat oor wat môre kan gebeur nie. Jy weet glad nie wat môre gaan oplewer nie. (NLV) Ons beplan vir die toekoms asof ons op een of ander manier in beheer is. Jy weet: môre se vergadering; volgende maand se doelwitte; volgende jaar se vakansie; waar ons oor vyf jaar wil wees, of wat ook al. Maar dan gebeur iets onbeplands. 'n Diagnose. 'n Telefoonoproep. 'n Krisis. Skielik is môre nie meer so seker as wat ons gedink het nie.Op 11 Maart 2011 het pendelaars in Japan net soos op enige ander dag op hulle treine geklim …. Kosblikke was gepak. Boodskappe gestuur. Afsprake gereël. Maar toe, presies om 14:46, tref 'n aardbewing van 9 op die Richterskaal die land. 9!Dit het 'n massiewe tsunami veroorsaak wat meer as 18,000 mense se dood veroorsaak het; dit het lewens, bestemmings en ewighede vir altyd verander. Nie 'n enkele persoon het daardie oggend verwag dat dit hulle laaste dag sou wees nie. Maar dis die lewe, en dis waarom hierdie spreuk ons aangryp:Spreuke 27:1: Moenie te veel praat oor wat môre kan gebeur nie. Jy weet glad nie wat môre gaan oplewer nie. (NLV)Kyk, dit beteken nie dat ons nie moet beplan nie. Dit is gemik op die mens se hoogmoed dat ons ons eie lewe sonder God kan leef. God herinner ons aan die ongemaklike waarheid dat môre nie in ons hande is nie.Dit is maklik om te lewe asof ons tyd op aarde onbeperk is. Asof ons gehoorsaamheid, vergifnis, verandering of selfs oorgawe aan God kan uitstel - want “daar is altyd later tyd.” Maar later word nie gewaarborg nie.Wat ís gewaarborg? Nou. Hierdie oomblik. Hierdie asemteug.Moenie dít wat die meeste saakmaak, uitstel nie. Moenie die gesprek, die gebed of die besluit om na God terug te keer, uitstel nie. Lewe asof vandag tel - want dit tel. En wanneer jy môre in God se hande plaas, sal jy ‘n baie beter greep op vandag hê.Moenie roem op wat jy môre gaan doen nie, want jy weet nie wat tussen nou en dan gaan gebeur nie.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Nuus
Die RMB BBU is 'n metafoor vir die lewe

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 20, 2026 0:37


Die vyfde jaarlikse RMB Brandberg Backyard Ultra het ten einde geloop ná 'n suksesvolle naweek by die Brandberg-ruskamp op Uis. André Ross het weer gewen en sodoende vir die vyfde keer die eerste plek behou. Die uithouwedloop het deelnemers uitgedaag om elke uur 'n roete van 6,706 kilometer te voltooi totdat slegs een hardloper oorbly. Deelnemers het 'n dagroete met 'n hoogteverskil van 81 meter aangedurf voordat hulle oorgeskakel het na 'n platter nagroete met 'n hoogteverskil van 64 meter. Angelique Peake van die geleentheid se hoofborg, RMB Namibia, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:

God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Gees Bring Lewe

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Jul 14, 2026 2:46 Transcription Available


Send us Fan MailGenesis 2:7 Die Here God het toe die mens gevorm uit stof van die aarde en lewensasem in sy neus geblaas, sodat die mens 'n lewende wese geword het. Ons is geneig om die lug wat ons elke dag 23 000 keer in- en uitasem, sommer as vanselfsprekend te aanvaar. En tog sou ek en jy nie eens vir 'n paar minute daarsonder kon oorleef nie. Elke keer as jy asemhaal, trek jy triljoene suurstofmolekules in wat na jou longe jaag, in jou bloedstroom opgeneem word, aan jou hemoglobien vashaak, en binne minder as 20 sekondes elke sel in jou liggaam bereik.Asem is nie sommer net lug nie - dit is die vonk van lewe wat oomblik vir oomblik deur jou vloei. En tog is daar een ding wat die wetenskap nog nooit kon regkry nie (al probeer hulle hoe hard): om lewe uit dooie materie te skep. Nooit nie! Maar …Genesis 2:7 Die Here God het toe die mens gevorm uit stof van die aarde en lewensasem in sy neus geblaas, sodat die mens 'n lewende wese geword het.Die oorspronklike Hebreeuse woord vir “asem,” ruach, word ook dwarsdeur die Ou Testament gebruik om na die Heilige Gees te verwys. Dit beteken dieselfde as die Griekse woord, pneuma, wat in die Nuwe Testament vir die Heilige Gees gebruik word. Albei woorde dra die betekenis van asem of wind - onsigbaar, kragtig en lewenskragtig.En net soos God lewe in jou liggaam ingeblaas het (die enigste Een wat dit kon doen), so blaas die Heilige Gees lewe diep binne-in jou gees in.Net soos jy, het ek al tye beleef waar ek soos 'n zombie gevoel het; asof die wêreld al die lewe uit my uitgesuig het. Maar elke keer wanneer ek na God gedraai het vir hulp, het sy Gees - sy ruach, sy pneuma - weer lewe in my siel ingeblaas. Dit is die Gees wat lewe bring. Trouens, Hy is die enigste Een wat dit kan doen!Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Kopskuif
Van MS en Lupus tot Hoop en Geloof: 'n Lewe van Genade met Monique Pieterse

Kopskuif

Play Episode Listen Later Jul 11, 2026 46:04


In hierdie diep roerende episode deel Monique Pieterse haar inspirerende getuienis van geloof, moed en volharding nadat sy met veelvuldige sklerose (MS) en lupus gediagnoseer is. Sy vertel eerlik oor die uitdagings van chroniese siekte, hospitaalopnames, moederskap, onderwys en die emosionele reis van aanvaarding en hoop. Monique praat ook oor haar passie vir vroeë kinderontwikkeling, skoolgereedheid en Baba Gym, en hoe sy steeds kies om 'n verskil in kinders en ouers se lewens te maak ten spyte van fisiese beperkings. Hierdie gesprek is 'n kragtige herinnering dat ons nie deur ons omstandighede gedefinieer word nie, maar deur God se genade, liefde en doel vir ons lewe. 'n Bemoedigende luisterervaring vir enigiemand wat deur siekte, trauma of moeilike seisoene gaan en weer hoop wil vind.

Kosmos 94.1 Kollig
Emosionele Gesondheid: Die Sleutel tot 'n Gesonde Lewe | Jean-Louis Knouwds & Estie Schreiber

Kosmos 94.1 Kollig

Play Episode Listen Later Jul 1, 2026 12:03


Jean-Louis Knouwds gesels met Estie Schreiber oor die belangrike verband tussen emosionele en fisiese gesondheid. Emosionele stres en druk is vandag een van die grootste redes waarom mense mediese hulp soek. Maar hoe kan die natuur jou help om beter daarmee saam te leef? Ontdek hoe die Irma's Rescue Reeks natuurlike ondersteuning bied om emosionele balans en innerlike rustigheid te bevorder. Vir meer inligting, besoek www.irmas.co.za of stuur 'n e-pos na info@livingnaturally.co.za. Irma's Rescue is beskikbaar by apteke landwyd.

RSG Geldsake met Moneyweb
Daar is lewe in die boubedryf

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Jun 25, 2026 7:31


Dr Roelof Botha – Die ekonoom Volg RSG Geldsake op Twitter

Eden gemeente Preke
'n Goedgespeelde lewe - so maak mens

Eden gemeente Preke

Play Episode Listen Later Jun 21, 2026 38:33


In hierdie diens:

God se Woord VARS vir jou Vandag
Lewe in die Lig

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Jun 15, 2026 2:59 Transcription Available


Send us Fan Mail1 Johannes 1:7 Maar as ons in die lig lewe soos Hy in die lig is, het ons met mekaar deel aan dieselfde gemeenskap en reinig die bloed van Jesus, sy Seun, ons van elke sonde. Ek was nog altyd baie erg oor tegnologiese dinge … elke nuwe uitvinding lyk asof dit so slim is en so wonderlik gaan werk. En dan wonder ek, het hierdie masjientjies en affêretjies nie dalk vir ons te belangrik geword nie? Het ons toegelaat dat dit ons van ‘n vervullende lewe beroof?'n Man koop die nuutste virtuele-werklikheid-kopstuk wat spog met die mees lewendige reële beelde denkbaar. Hy bring elke dag ure met sy nuwe speelding deur. Maar in sy obsessie vergeet hy om die gordyne oop te maak.Eendag gaan die krag uit. Hy skeur die kopstuk af. Die kamer ruik muf. Die blindings is in stof vasgekoek. En wanneer hy die gordyne ooptrek, stroom sonlig in en verblind hom. Die lig is skielik warmer, ryker en meer eg as enigiets wat die kopstuk hom ooit kon gee.1 Johannes 1:7 Maar as ons in die lig lewe soos Hy in die lig is, het ons met mekaar deel aan dieselfde gemeenskap en reinig die bloed van Jesus, sy Seun, ons van elke sonde.Hoe hartseer is dit, dat so baie mense in die nagemaakte dowwe lig van hierdie wêreld ronddwaal. En dit, terwyl die Lig van God se liefde so helder skyn, dat indien hulle net die gordyne sou wou ooptrek, hulle dit sal sien! Dis presies wat ek vir die eerste 36 jaar van my lewe gedoen het.Maar noudat ek deur Jesus se offer aan die Kruis vergewe is, is my lewe ryker, dit het meer betekenis, meer vreugde, meer vrede as enigiets wat hierdie wêreld met al sy tegnologie my ooit kon bied.My vriend, daar is soveel meer in die lewe as die glinsterende snuisterye van hierdie wêreld wat so maklik ons aandag steel. Sommige mense is hul hele lewe besig om na saamgeperste kolletjies op skerms te staar, terwyl die son van God se waarheid net buite vir hulle wag. Leef in die Lig. Jesus is die Lig van die wêreld!Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

HRCO Potgooi Preke
'n Algehele nuwe ORIËNTASIE vanuit die KONINGKRYK

HRCO Potgooi Preke

Play Episode Listen Later Jun 14, 2026 25:58


'n Algehele nuwe ORIËNTASIE vanuit die KONINGKRYK van GOD se PERSPEKTIEF - Soms benodig ons 'n heeltemal gans anderse perspektief op die realiteit van die Lewe! Preek Notas: www.harvestercederberg.co.za/n-algehele-nuwe-orientasie-vanuit-die-koningkryk-van-god-se-perspektief/

HRCO Potgooi Preke
Lewe vanuit 'n Oop Hemel Belewenis In Christus

HRCO Potgooi Preke

Play Episode Listen Later Jun 14, 2026 23:48


Die wêreld word by die dag meer en meer verdeeld. Die komende lokale verkiesing gaan mense nog meer verdeel in kampe. Verder groei die agterdog, wedywering, self-beskerming en ambisie ten koste van ander by die dag. In Christus is ons op 'n manier verbind aan mekaar, dat ons soms letterlik soos mekaar klink, in harmonie en liefde en omgee vir mekaar, versigtig om mekaar nie te na te kom nie, maar tog eerlik te wees. Die Bybel beskryf in die OT dit as 'n oop hemel ervaring, in die NT word hierdie goddelike openbaring en nabyheid normatief in Christus Jesus ons Here, en later verdiep en geanker deur die uitstorting van die Heilige Gees. Die voorhangsel is geskeur! Kom BELEEF Jesus IN en ONDER ons! https://www.harvestercederberg.co.za/lewe-vanuit-n-oop-hemel-belewenis-in-christus/

Lewendewoord Centurion
07 Junie 2026 Aanddiens - Johann Herbst - Lewe Saam!

Lewendewoord Centurion

Play Episode Listen Later Jun 10, 2026 37:28


07 Junie 2026 Aanddiens - Johann Herbst - Lewe Saam! by LWC

Causes Or Cures
If Your Brain Changes, Are You Still You? With Dr. Masud Husain

Causes Or Cures

Play Episode Listen Later Jun 9, 2026 55:10 Transcription Available


Send us Fan MailWhat makes you you?Is it your memories? Your personality? Your sense of humor? Your motivation? What happens when a neurological disease changes one of those things?In this episode of Causes or Cures, Dr. Eeks talks with neurologist, neuroscientist, and author Dr. Masud Husain about his new book, Our Brains, Our Selves: What a Neurologist's Patients Taught Him About the Brain.Drawing on the stories of seven patients with different neurological conditions, Dr. Husain explores how changes in the brain can profoundly affect identity, behavior, memory, motivation, humor, and our relationships with others.We discuss pathological apathy after stroke, personality changes caused by frontotemporal dementia, memory and Alzheimer's disease, the neurological basis of humor, and how cultural and spiritual beliefs shape the way people understand illness. We also explore bigger questions about free will, responsibility, consciousness, and whether there may be aspects of human experience that lie beyond a purely biological explanation.Dr. Husain shares what decades of caring for patients with neurological disorders have taught him about the brain—and about what it means to be human.Dr. Masud Husain is Professor of Neurology and Cognitive Neuroscience at the University of Oxford and a Professorial Fellow at New College, Oxford. His work spans neurology, neuroscience, psychology, and brain imaging, with a focus on understanding how the brain supports cognition in both healthy individuals and people with neurological disorders. He is also Editor-in-Chief of Brain, one of the world's leading and most influential neurology journals. Our Brains, Our Selves is his first book.Work with me? Perhaps we are a good match. Keep Causes or Cures Ad-Free with Listener SupportYou can contact Dr. Eeks at bloomingwellness.com.Follow Eeks on Instagram here.Follow Public Health is WeirdOr Facebook here.On Youtube.Or TikTok.SUBSCRIBE to her Newsletter here! (the bits not posted on socia media)Support the showSupport the show

Baptist Church Kempton Park (South Africa) /  Baptistekerk Kemptonpark
2 Korinthiërs 1:12-14 (Lewe met integriteit)

Baptist Church Kempton Park (South Africa) / Baptistekerk Kemptonpark

Play Episode Listen Later May 31, 2026 45:19


Ivor Jefferies

lewe integriteit
8:10
Dlaczego w Polsce tak trudno zdać egzamin na prawo jazdy?

8:10

Play Episode Listen Later Apr 20, 2026 32:57


W 2025 roku na każde 100 egzaminów na prawo jazdy 65 zakończyło się porażką. Co te liczby mówią o systemie kształcenia kierowców? Aleksandra Zbroja rozmawia z Janem Rybickim, dziennikarzem „Gazety Wyborczej”, autorem reportażu „Lewe jazdy na prawko. >>Dopiero po 60 godzinach jazd dowiedziałam się, jak korzystać z lusterek

HRCO Potgooi Preke
Die Skaal van die Lewe: Plesier en Betekenis in Goddelike Balans

HRCO Potgooi Preke

Play Episode Listen Later Feb 22, 2026 54:19


Die Skaal van die Lewe: Plesier en Betekenis in Goddelike Balans. Leef jy net vir die volgende lekker oomblik… of net vir die volgende verantwoordelikheid? Te veel plesier maak ons leeg. Te veel plig brand ons uit.Jesus sê: “Julle is die sout van die aarde… die lig van die wêreld.”Sout gee smaak én bewaar. Lig gee warmte én rigting.Kom ontdek hoe om jou tyd, jou besluite en jou lewe in Goddelike balans te bring — sodat jy nie net oorleef nie, maar floreer.

Im Gespräch
Jana Lewe - "Ich habe ein Unternehmer-Gen"

Im Gespräch

Play Episode Listen Later Dec 8, 2025 33:56


Wiese, Tim www.deutschlandfunkkultur.de, Im Gespräch