Podcasts about die gees

  • 46PODCASTS
  • 163EPISODES
  • 28mAVG DURATION
  • 1EPISODE EVERY OTHER WEEK
  • Jul 11, 2025LATEST

POPULARITY

20172018201920202021202220232024


Best podcasts about die gees

Latest podcast episodes about die gees

God se Woord VARS vir jou Vandag

Send us a textJob 33:4 Die Gees van God het my gemaak, die asem van die Almagtige het my die lewe gegee. Daar is soveel gawes in die lewe wat ons as vanselfsprekend aanvaar. Ja, ons dink nie aan die lewegewende vermoë om in te asem, uit te asem, in te asem en uit te asem nie. Ek praat van die asem van die lewe. Elke minuut van elke dag asem elk van die 8,23 miljard mense op hierdie aarde ongeveer 15 keer in en uit. Dit is 7 liter in, 7 liter uit. Dit veroorsaak 115 biljoen liter se lugbeweging elke minuut van elke dag deur die mensdom. Dit is vreeslik baie warm lug, nie waar nie?Maar ons dink nie te veel aan al die ander mense se asemhaling nie, solank ons suurstoftoevoer ononderbroke aangaan - asem ons in, asem ons uit. Ons hou ook nie op om te dink ... wie daardie asem in die eerste plek in my longe gesit het nie!Job 33:4 Die Gees van God het my gemaak, die asem van die Almagtige het my die lewe gegee.Deesdae is ‘bewustheid' die modewoord. Dit lui as volg: Stop net, maak jou oë toe en haal 'n paar keer diep asem en raak bewus van hierdie oomblik; konsentreer op jou gedagtes, emosies en sensasies sonder om te oordeel. Dit klink baie oulik om jou so doelbewus in te stel, maar my vriend, ek verkies God-bewustheid. Dit beteken vir my om net 'n oomblik te stop en om te onthou dat selfs iets so eenvoudig, so basies, so noodsaaklik vir die lewe soos asemhaal – asem in, asem uit – 'n geskenk van God is. 'n Wonderlike geskenk. Sy geskenk van lewe. Dink 'n paar keer elke dag daaraan - dit verander alles.Die Gees van God het my gemaak, die asem van die Almagtige het my die lewe gegee.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Hoe lyk die Kragtige werking van die Gees in my lewe? - Pinkster | Johan Delport

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later Jun 8, 2025 40:16


Baie welkom by Tygerberg Gesinskerk, Durbanville!Indien jy Jesus wil leer ken as jou Verlosser, dan is hierdie Bybelstudie `n moet! Laai dit gerus hier af:https://www.bybelstudie.co.za/e-boekeWHATSAPP COMMUNITY GROEPhttps://chat.whatsapp.com/LaXQgdTHtrp2v3FZR4XJFnKONTAK VORMMaak gerus ook met ons kontak. Deur die kontak vorm in te vul, stuur ons graag vir jou 'n welkom boks as jy op ons databasis kom:Kontakvorm: https://gesinskerk.breezechms.com/form/fd3ed0KONTAK DIE KERKKANTOOR:info@gesinskerk.co.za087 2555 827VOLG ONS AANLYN BY:Facebook: www.facebook.com/gesinskerkInstagram: www.instagram.com/gesinskerkWebtuiste: www.gesinskerk.co.za

Baptist Church Kempton Park (South Africa) /  Baptistekerk Kemptonpark
Die Gawes van die Gees: Middelmatige gawes (1 Korintiërs 12:14-26)

Baptist Church Kempton Park (South Africa) / Baptistekerk Kemptonpark

Play Episode Listen Later May 25, 2025 40:18


Ivor Jefferies

lewendewoordmidrand
18 Mei | Die Gees in Ons | Hallo Kerk Centurion - Zelvin Botha

lewendewoordmidrand

Play Episode Listen Later May 19, 2025 44:05


18 Mei | Die Gees in Ons | Hallo Kerk Centurion - Zelvin Botha by Hallo Kerk

Baptist Church Kempton Park (South Africa) /  Baptistekerk Kemptonpark
Afrikaans | Jesaja 11:2 (Die Gawes van die Gees: 'n Woord van kennis en wysheid)

Baptist Church Kempton Park (South Africa) / Baptistekerk Kemptonpark

Play Episode Listen Later May 18, 2025 49:04


God se Woord VARS vir jou Vandag
Wanneer Jy Sukkel Om te Bid

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later May 1, 2025 2:58


Send us a textRomeine 8:26-27 Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê word nie. En God, wat die harte deurgrond, weet wat die bedoeling van die Gees is, want Hy pleit, volgens die wil van God, vir die gelowiges. Navorsing toon dat ten minste 'n miljard mense tydens die afgelope maand wêreldwyd gebid het. Nouja, die statistieke vertel ons nie vir wie hulle gebid het, of waaroor hulle gebid het nie, bloot dát hulle inderdaad gebid het.Die Pew Research Centre berig dat 55% van Amerikaanse volwassenes in die afgelope 30 dae gebid het. In die Verenigde Koninkryk het byna die helfte van die bevolking ten minste een keer in hul lewe gebid en 28% van hulle het gedurende die afgelope maand gebid. In China beskou net sowat 16% van mense hulself as "godsdienstig" (wat dit ook al beteken), maar 16% van 1,4 miljard is steeds meer as tweehonderd-en-vyftig miljoen mense!Jy verstaan seker waarheen ek op pad is: So, as jy tydens die afgelope 30 dae gebid het, is jy nie die enigste een in hierdie wêreld nie.En weet jy, al wil ons dit nie erken nie, word gebed so dikwels afgeskeep wanneer dinge swaar begin gaan. Baie van die groot helde van die Christelike geloof – Martin Luther, Charles Spurgeon, Moeder Theresa, C.S. Lewis, Watchman Nee – het geskryf van tye van geestelike droogte; tye toe hulle gevoel het dat God hulle verlaat het; tye wat hulle gesukkel het om te bid.So dink jy dat God dit nie weet nie? Natuurlik weet Hy. Hy ken ons swaarkry en ons beperkings …Romeine 8:26-27 Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê word nie. En God, wat die harte deurgrond, weet wat die bedoeling van die Gees is, want Hy pleit, volgens die wil van God, vir die gelowiges.So, die volgende keer wanneer jy sukkel om te bid, onthou, jy is in goeie geselskap. Sit stil, fokus op God … en Hy sal jou antwoord.Want dit is Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Vita Dei Podcast
Kinders van die Gees (Gal 4:20-31)

Vita Dei Podcast

Play Episode Listen Later Apr 28, 2025 30:47


Vita Dei 647

Ander programme
#Grootbiddag - Zander van der Westhuizen - Diensbaarheid, Roeping en Die Vrug van die Gees

Ander programme

Play Episode Listen Later Apr 25, 2025 32:01


Jacques Papenfus van Moeggesukkel en Dr. Roedolf Botha, het op GROOTfm 90,5 se Groot Biddag met Zander gesels oor Diensbaarheid, Roeping en Die Vrug van die Gees. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.30 (23.04.25) - (Afr.) - Wandel deur die Gees, nie na die vlees nie

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Play Episode Listen Later Apr 23, 2025 3:13


Maar ek sê: Wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees volbring nie; want die vlees begeer teen die Gees, en die Gees teen die vlees; en hulle staan teenoor mekaar, sodat julle nie kan doen wat julle wil nie. (Gal. 5:16-17)Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. (Rom. 8:1)Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God. (Rom. 8:14)

Vita Dei Podcast
Die Gees van die Seun (Gal 4:1-19)

Vita Dei Podcast

Play Episode Listen Later Apr 21, 2025 29:32


Vita Dei 645

Baptist Church Kempton Park (South Africa) /  Baptistekerk Kemptonpark
Afrikaans | Markus 11:20-25 (Die gawes van die Gees: Geloof wat berge versit)

Baptist Church Kempton Park (South Africa) / Baptistekerk Kemptonpark

Play Episode Listen Later Mar 23, 2025 45:28


Baptist Church Kempton Park (South Africa) /  Baptistekerk Kemptonpark
Afrikaans | Die gawes van die Gees: Tale en uitleg van tale

Baptist Church Kempton Park (South Africa) / Baptistekerk Kemptonpark

Play Episode Listen Later Mar 9, 2025 43:50


Baptist Church Kempton Park (South Africa) /  Baptistekerk Kemptonpark
Afrikaans | 1 Petrus 4:10-11 (Die gawes van die Gees: 'n Tapeserie van Jesus)

Baptist Church Kempton Park (South Africa) / Baptistekerk Kemptonpark

Play Episode Listen Later Mar 2, 2025 34:52


Baptist Church Kempton Park (South Africa) /  Baptistekerk Kemptonpark
Afrikaans | 1 Korintiërs 13:8-13 (Die gawes van die Gees: Die hemelse taal)

Baptist Church Kempton Park (South Africa) / Baptistekerk Kemptonpark

Play Episode Listen Later Feb 16, 2025 39:53


Baptist Church Kempton Park (South Africa) /  Baptistekerk Kemptonpark
Afrikaans | 1 Korintiers 13:4-7 (Die gawes van die Gees: Die grootste gawe)

Baptist Church Kempton Park (South Africa) / Baptistekerk Kemptonpark

Play Episode Listen Later Feb 9, 2025 42:29


ToekomsVenster
ToekomsVenster | Meer tyd saam met die Woord in 2025

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Jan 20, 2025 5:07


Dalk wil jy meer tyd in God se Woord deur bring in 2025. Die Gees sal jou daarvoor toerus.

Baptist Church Kempton Park (South Africa) /  Baptistekerk Kemptonpark
Afrikaans | 1 Korintiërs 13:1-3 (Die gawes van die Gees: Sonder liefde is ek niks)

Baptist Church Kempton Park (South Africa) / Baptistekerk Kemptonpark

Play Episode Listen Later Jan 5, 2025 34:04


God se Woord VARS vir jou Vandag

Send us a textJohannes 7:37-39 “As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink! Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei.” Hiermee het Hy na die Gees verwys, want die mense wat tot geloof in Hom kom, sou die Gees ontvang. Die Gees was nog nie uitgestort nie, omdat Jesus toe nog nie verheerlik was nie. Was jy al ooit tot oorlopens toe vol vreugde? Die soort wat nie weggaan in tye van moeilikheid nie? Ek praat van soveel vreugde dat jy selfs wanneer jy swaarkry, wil sing. Miskien wonder jy … hoe kan ek in tye van moeilikheid vreugde hê? Dis onmoontlik! Wag! Moenie weggaan nie.Ek weet dit klink onlogies, maar die bittersoet ervaring van vreugde wanneer jy in die moeilikheid is, is regtig ‘n wonderlike ding. Almal sal jou vertel dat mense in moeilike tye, veronderstel is om morbied en somber te voel, nie waar nie? Ons gesonde verstand vertel ons dit ook. En tog hoef dit nie so te wees nie.Tydens 'n groot fees in Jerusalem het Jesus opgestaan en vir die skare gesê:Johannes 7: 37 -39 “As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink! Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei. ” Hiermee het Hy na die Gees verwys, want die mense wat tot geloof in Hom kom, sou die Gees ontvang. Die Gees was nog nie uitgestort nie, omdat Jesus toe nog nie verheerlik was nie.Ja-nee, geen wonder dat die godsdienstige leiers Hom wou doodmaak nie – Hy het in werklikheid beweer dat Hy God is en dit was vir hulle absoluut ‘n valse leer. Maar toe vertel Jesus hulle nog boonop dat sy Heilige Gees dié wat in Hom glo, sal vul met 'n vloedgolf van seën. Nie net een rivier nie – nie net 'n Jordaan of ‘n Eufraat, 'n Nyl of 'n Amasone nie – maar riviere van lewende water!Die Heilige Gees. God self stroom in jou hart in. Maar weet jy, soos die dorstiges na Jesus gekom het om te drink; vloei sy Gees deur ons na ander mense uit, want ons kan dít wat Hy vir ons gee, nie keer nie. Riviere! Pure vreugde. 'n Vloedgolf van seën. Dis wat Jesus vir jou het.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

God se Woord VARS vir jou Vandag

Send us a textMarkus 1:12,13 Dadelik hierna het die Heilige Gees Jesus na die woestyn laat gaan. Hy was daar vir 40 dae terwyl Hy deur Satan versoek is. Hy was daar saam met die wilde diere, en engele het Hom versorg. (NLV) Het jy opgemerk dat wanneer dinge besig is om jou onder te kry en jou plat te slaan – hetsy dit fisies, emosioneel of geestelik is, voel dit boonop asof daar soveel versoekings uit alle rigtings op jou toesak. Dit is amper asof iemand wat weet jy sukkel, die geleentheid wil gebruik om jou te skop terwyl jy lê.Versoeking is ietwat van 'n sensitiewe onderwerp. Ons praat nie graag daaroor nie, want ons is bang oor wat mense gaan dink. Hoekom is dit so? Ongetwyfeld omdat ons verkeerdelik aanneem dat ons die enigstes is wat versoek word.Maar dit is eenvoudig nie waar nie. Versoeking tref ons almal, veral wanneer ons in die knyp is; veral as jy iemand is wat, met jou hele hart vir God wil eer. Niemand is vrygestel van versoeking nie. Nie eers Jesus nie.Markus 1:12,13 Dadelik hierna het die Heilige Gees Jesus na die woestyn laat gaan. Hy was daar vir 40 dae terwyl Hy deur Satan versoek is. Hy was daar saam met die wilde diere, en engele het Hom versorg. (NLV)Die fisiese omstandighede waarin Jesus Homself bevind het, was aaklig. Die Gees van God het Hom vir veertig dae en veertig nagte lank sonder kos in die woestyn tussen die wilde diere gelaat. Hy was swak, broos, en in alle opsigte onder baie druk … en dit was die plek wat Satan uitgekies het om Hom te versoek.Kan jy met so ‘n situasie identifiseer? Het jy al verskriklike druk beleef? Het jy al alleen gevoel? Maar weet jy, net daar, onder daardie moeilike omstandighede, hoewel Jesus ongetwyfeld baie alleen moes gevoel het, was sy Vader by Hom. En toe, net op die regte tyd, het engele gekom en hom gehelp.Nee, sien jy, jy is nie die enigste een nie? Nee, my maat, jy ís nie alleen nie. Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
Johannes 7 : 37-39| Jesus Christus is die ware Watervoorsiener wat ons red van die ewige woestyndors en maak ons deur sy Heilige Gees lewende fonteine in hierdie dor wêreld.

Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet

Play Episode Listen Later Aug 26, 2024 19:48


Christus rig op die huttefees in ons teksvers die uitnodiging: “As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink!” Die huttefees was die fees van die waters, die fees wat die volk herinner het aan die HERE wat water voorsien. Die groot dag van die fees was die sewende dag, die hoogtepunt van die fees. Dit is genoem die dag van die watergieting. Dit is nie die eerste keer dat Jesus Hom openbaar as die water van die lewe nie, alreeds in sy gesprek met die Samaritaanse vrou daar by die put van Jakob het Jesus Hom geopenbaar as die ewige water, as jy Hom drink, sal jy nooit dors kry nie. Wanneer ons elke dag leef en drink, naby God leef, gebeur daar iets. Die Heilige Gees woon in jou. Die Gees is uitgestort en soos die water uit die kan na alle kante oor die brandofferaltaar gestort het, so het God sy Gees uitgestort in die harte van gelowiges. Die Heilige Gees is God se lewende water! Kyk rondom ons rond, ons leef in ‘n wȇreld wat dors is, ons leef in ‘n wȇreld waarin korrupsie, bedrog, moord en doodslag heers. Ons leef in ‘n wȇreld wat dors na geregtigheid (een van die saligsprekinge), ons het die antwoord vir die dors van mense wat ongeregtigheid belewe – ons antwoord is – Drink by die fontein van verlossing, drink by Jesus Christus, Hy is die enigste antwoord in die korrupte en sondige lewe. Wees ‘n fontein vir jou medemens – jy kan want die Heilige Gees rus jou toe. Is u ‘n fontein wat die lente in u mendemens se hart laat ontluik?   https://youtube.com/live/2cOiasuAW_c 

Lewende Woord Kaap
Breek Die Gees Van Tradisie - JC Van Rooyen - 28.04.2024.

Lewende Woord Kaap

Play Episode Listen Later May 22, 2024 43:19


ToekomsVenster
ToekomsVenster: Die Gees laat ons bid

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later May 13, 2024 3:19


Die Gees laat ons bid – my lewe bly aan u gewy o Vader van genade.

ToekomsVenster
ToekomsVenster: Die Boodskap van die Bybel

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later May 8, 2024 4:07


Die Gees sluit die Woord van die Here vir ons oop en help ons om dit beter te verstaan.

ToekomsVenster
ToekomsVenster: Lyk vorentoe soos ʼn doodloopstraat?

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later May 8, 2024 3:07


Is jy op ʼn plek waar vorentoe soos ʼn doodloopstraat lyk? Die Gees tree vir jou in, die Gees pleit vir jou by die Vader, Hy is jou voorspraak by die Vader.

ToekomsVenster
ToekomsVenster: Sy handewerk is 'n uitnodiging

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later May 7, 2024 3:45


Die Gees vul ons met liefde, krag en selfbeheersing. Wat ʼn kombinasie van genademiddele – krag en selfbeheersing. Dink ʼn bietjie daaroor na.

ToekomsVenster
ToekomsVenster: Die Gees kom woon in ons

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Apr 30, 2024 2:29


Jesus se volgelinge word nie as weeskinders agtergelaat nie. Die Gees wat altyd by ons bly, kom neem sy intrek in elke gelowige.

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Moenie die Gees bedroef nie (Efesiërs 4:28-30)

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Play Episode Listen Later Apr 18, 2024 25:13


Lewendewoord Centurion
25 Feb 2024 - Wouter Van Der Merwe - Die gees van die kennis

Lewendewoord Centurion

Play Episode Listen Later Feb 25, 2024 31:26


25 Feb 2024 - Wouter Van Der Merwe - Die gees van die kennis by LWC

Baptist Church Kempton Park (South Africa) /  Baptistekerk Kemptonpark
Afrikaans | 1 Korintiërs 12:1-3 (Die gawes van die Gees - Onderskeiding)

Baptist Church Kempton Park (South Africa) / Baptistekerk Kemptonpark

Play Episode Listen Later Feb 18, 2024 50:02


Lewendewoord Centurion
11 Feb 2024 - Wouter van der Merwe - 7 Gesindhede Van Die Here Week 3 - Die Gees Van Wysheid

Lewendewoord Centurion

Play Episode Listen Later Feb 11, 2024 31:39


11 Feb 2024 - Wouter van der Merwe - 7 Gesindhede Van Die Here Week 3 - Die Gees Van Wysheid by LWC

Baptist Church Kempton Park (South Africa) /  Baptistekerk Kemptonpark
Afrikaans | Verskeie tekste (Gawes van die Gees - Genesing)

Baptist Church Kempton Park (South Africa) / Baptistekerk Kemptonpark

Play Episode Listen Later Feb 4, 2024 47:11


Ivor Jefferies

God se Woord VARS vir jou Vandag
Jou Krag om Vrees te Oorwin

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Jan 17, 2024 2:42


2 Timoteus 1:5-7 Ek dink ook aan jou opregte geloof, dieselfde geloof wat al in jou ouma Loïs en in jou ma Eunice was, en wat, daarvan is ek oortuig, ook in jou is. Om hierdie rede herinner ek jou daaraan dat jy die genadegawe wat God jou gegee het toe ek jou die hande opgelê het, soos 'n vuur weer moet aanblaas. Die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing. Geloof, ware geloof in Jesus, is 'n goeie ding. 'n Baie wonderlike ding. En so leef jy in geloof, die gawes en vermoëns wat God jou gegee het, met al die beste voornemens ter wêreld uit. Dis voorwaar prysenswaardig.Dit is wonderlik om 'n ware geloof in God te hê; een wat deur dik en dun vasstaan. En soos ons gister gesien het, word daardie klein geloofsvlammetjie 'n verterende vuur, wanneer ons ons Godgegewe gawes en vermoëns tot sy eer gebruik. Dit is presies wat God se Woord sê in:2 Timoteus 1:5,6 Ek dink ook aan jou opregte geloof, dieselfde geloof wat al in jou ouma Loïs en in jou ma Eunice was, en wat, daarvan is ek oortuig, ook in jou is. Om hierdie rede herinner ek jou daaraan dat jy die genadegawe wat God jou gegee het toe ek jou die hande opgelê het, soos 'n vuur weer moet aanblaas.Maar weet jy, byna sonder uitsondering, die oomblik wanneer jy in geloof optree en daardie gawes gebruik om ander mee te dien en om eer aan Jesus se naam te bring … gaan jy teëstand ondervind – geestelike opposisie en wêreldse teëstand. Dit gebeur elke keer, en daarom skryf Paulus in die volgende asem:2 Timoteus 1:7 Die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing.Laat dit net insink. Wanneer Satan al die magte van die hel teen jou loslaat, is God se Gees jou bron van krag, van liefde en van selfbeheersing. Moenie bang wees nie.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Baptist Church Kempton Park (South Africa) /  Baptistekerk Kemptonpark
Afrikaans | Johannes 14:12 (Die gawes van die Gees: Wonderwerke)

Baptist Church Kempton Park (South Africa) / Baptistekerk Kemptonpark

Play Episode Listen Later Jan 14, 2024 44:31


ToekomsVenster
ToekomsVenster: Hy het my gesalf vir diensbaarheid

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Dec 13, 2023 2:39


Dalk wil jy sommer nou saam bely: Die Gees van die Here is op my en Hy het my gesalf vir my dienswerk vandag. *Hierdie is die laaste ToekomsVenster-oordenking vir 2023. Nuwe oordenkings sal vanaf Maandag 15 Januarie 2024 beskikbaar wees. Geseënde Kersfees en voorspoed vir die Nuwejaar.

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Laat jou deur die Gees beheer (Galasiёrs 5:13-18)

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Play Episode Listen Later Dec 5, 2023 24:09


Baptist Church Kempton Park (South Africa) /  Baptistekerk Kemptonpark
Afrikaans | Handelinge 18:24-28 (Die gawes van die Gees: Leraars)

Baptist Church Kempton Park (South Africa) / Baptistekerk Kemptonpark

Play Episode Listen Later Nov 26, 2023 48:25


Baptist Church Kempton Park (South Africa) /  Baptistekerk Kemptonpark
Afrikaans | Handelinge 8:4-8 (Die gawes van die Gees: Evangeliste)

Baptist Church Kempton Park (South Africa) / Baptistekerk Kemptonpark

Play Episode Listen Later Nov 19, 2023 57:25


Baptist Church Kempton Park (South Africa) /  Baptistekerk Kemptonpark
Afrikaans | Verskeie tekste (Die gawes van die Gees: Apostels)

Baptist Church Kempton Park (South Africa) / Baptistekerk Kemptonpark

Play Episode Listen Later Nov 5, 2023 47:36


Baptist Church Kempton Park (South Africa) /  Baptistekerk Kemptonpark
Afrikaans | Efesiërs 2:20 (Die gawes van die Gees: Profete - Deel 1)

Baptist Church Kempton Park (South Africa) / Baptistekerk Kemptonpark

Play Episode Listen Later Oct 29, 2023 50:39


Ivor Jefferies

Lewende Woord Kaap
Bly In Die Gees - JC van Rooyen - 22.10.2023.

Lewende Woord Kaap

Play Episode Listen Later Oct 24, 2023 51:00


ToekomsVenster
ToekomsVenster: Dra liewer die vrug van die Gees

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Sep 21, 2023 2:35


Jesus sê dra die vrug wat by die bekering pas.

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Deel 8 - Gedoop met die Gees - Die volle werking van die Gees

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later Sep 12, 2023 29:07


Reeks: [Heilige Gees - Deel 8] Spreker: (Johan Delport)

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Deel 5 - God se kragtige werking in ons lewens - Gawes van die Gees (Deel 1 van 2)

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Play Episode Listen Later Aug 20, 2023 31:48


Reeks : [Heilige Gees - Deel 5] Spreker: (Johan Delport)

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.50 (02.07.23) - (Afr.) - Ons moet groei in die gees

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Play Episode Listen Later Jul 2, 2023 3:42


Ek skryf aan julle, my kinders, omdat die sondes julle vergewe is om sy Naam ontwil. Ek skryf aan julle, vaders, omdat julle Hom ken wat van die begin af is. Ek skryf aan julle, jongmanne, omdat julle die Bose oorwin het. Ek skryf aan julle, kinders, omdat julle die Vader ken. Ek het aan julle geskrywe, vaders, omdat julle Hom ken wat van die begin af is. Ek het aan julle geskrywe, jongmanne, omdat julle sterk is en die woord van God in julle bly en julle die Bose oorwin het.(1 Joh. 2:12-14)

God se Woord VARS vir jou Vandag

2 Timoteus 1:7 Die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing. Skuldgevoelens oor die foute wat jy in die verlede gemaak het en angs oor wat die toekoms inhou, is twee kante van dieselfde muntstuk. En vir baie mense voer daardie twee vyande ‘n ewigdurende oorlog wat hulle lewe tot diep in hul siele vernietig.As jy in Jesus glo, ja, ek praat nou met jou, as jy jou lewe werklik in sy hande gegee het, en as jy jou lewe werklik vir Hom leef, dan is daar een groot waarheid waaraan jy kan vashou: al jou sondes, en al jou foute uit die verlede is totaal en al vergewe. Die vraag is, het jy jouself vergewe?En daar is nog 'n ander groot waarheid waarvan jy seker kan wees. Elke oomblik van jou lewe is in sy hande; elke tree wat jy gee, gee Hy saam met jou. Jy is nooit alleen nie. Hy vergeet jou nooit nie. Die vraag is, leef jy jou lewe asof jy dit werklik glo?Want luister na my, geen mate van skuldgevoelens kan die verlede verander nie en geen mate van angs kan die toekoms verander nie. Dis net deur Jesus dat jy heeltemal vergewe is. En wat ook al mag gebeur, kan jy, as Jesus in jou hart leef, veilig oor die toekoms voel.En om dit alles vir jou ‘n werklikheid te maak, het Hy sy Heilige Gees vir jou nagelaat om in jou te woon, om jou te seën en om jou heel te maak:2 Timoteus 1:7 Die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing.As jy werklik in Jesus glo, het jy sy krag, het jy sy liefde, en het jy al die wysheid en selfbeheersing wat jy nodig het om vry te wees van enige skuldgevoelens of angs, wat jou kan beroof van die oorvloedige lewe, waarvoor Hy gesterf en weer opgestaan het. Dis die waarheid!Want dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Boodskappe van hoop
Pinksterfees - Deur die Gees - Galasiërs 5

Boodskappe van hoop

Play Episode Listen Later May 28, 2023 19:39


https://youtu.be/g9HzVejst1k Die vryheid waarvan Paulus praat, is nie vryheid van alles nie, die vryheid deur Christus: Vryheid is om nooit weer bang te wees dat jy gestraf sal word vir jou sonde nie. Vryheid is om te weet dat God in Christus jou as sy kind aangeneem het. Vryheid is om te weet dat sonde nie meer jou baas is nie. --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message

God se Woord VARS vir jou Vandag

Jesaja 61:1 Die Gees van die Here my God het oor my gekom; die Here het my gesalf om 'n blye boodskap te bring aan die mense in nood, Hy het my gestuur om dié wat moedeloos is, op te beur, om vir die gevangenes vrylating aan te kondig, vryheid vir dié wat opgesluit is, Dis lekker om goeie nuus te ontvang, dit maak nie saak wat in ons lewens aangaan nie. Maar die beste tyd om goeie nuus te kry, is wanneer dinge nie so goed gaan nie; wanneer ons daar onder in 'n gat, eerder as op 'n bergtop, is.Ek weet nie wat jou omstandighede tans is nie, maar jy kan absoluut seker wees dat God baie beslis daarvan weet. En as jy dalk vasgevang is in 'n plek waarin jy, as jy kon kies, jy nie sou wou wees nie, dan is dit nou beslis die regte tyd om goeie nuus te ontvang.God weet dit. Daarom het God die profeet Jesaja na Israel, wat op daardie stadium reeds vir drie geslagte as slawe in ballingskap in Babilon gesit het, gestuur, om dít vir hulle te sê:Jesaja 61:1 Die Gees van die Here my God het oor my gekom; die Here het my gesalf om 'n blye boodskap te bring aan die mense in nood, Hy het my gestuur om dié wat moedeloos is, op te beur, om vir die gevangenes vrylating aan te kondig, vryheid vir dié wat opgesluit is,En dink net, omtrent 700 jaar later, het Jesus aan die begin van sy openbare bediening, daardie spesifieke Skrifgedeelte gekies om by die plaaslike sinagoge te lees. Toe Hy klaar was, het Hy gesê: Vandag is hierdie Skrif in julle ore vervul. Met ander woorde, Hy het gekom om goeie nuus aan die armes te bring, om diegene wat hartseer is, te troos en om vir die gevangenes te vertel dat hulle vrygelaat is.My vriend, dit maak nie saak waar jy is nie, hoe vasgevang jy mag voel nie; maak nie saak waarmee die wêreld jou probeer beproef nie … Jesus het vir jóú gekom. En ek smeek jou vandag om sy belofte met albei hande vas te gryp en styf vas te hou. Jesus het gekom om vir jou hierdie goeie nuus te bring.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Kruisgenerasie
Wandel in die Gees || Past. Willem Cilliers

Kruisgenerasie

Play Episode Listen Later Apr 23, 2023 51:35


In this Sunday sermon Pastor Willem Cilliers spoke about Walking in the Spirit, he preached mainly out of Galatians 5:16-21. We should not walk in the flesh but in Spirit,we entertain sin too much. Just like a mosquito bite, when you first scratch it it will keep on itching and the more you scratch sin the more it will itch.

HRCO Potgooi Preke
Wandel in die Gees - toegang tot die Genialiteit van God

HRCO Potgooi Preke

Play Episode Listen Later Jan 26, 2023 26:58


In die OT was die fokus op wetsonderhouding, in die NT is die fokus op “wandel in die Gees”. “ Wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees volbring nie” Gal 5:16 Telkemale lees mens hoe die apostels en eerste gelowiges in/deur die Gees natuurlik bonatuurlike dinge vermag het. Leer in hierdie boodskap om ook meer deur die Heilige Gees beheer te word.

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Die Gees word uitgestort; hemelvaart; Mattias word diaken (Handelinge 1:4-26)

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Play Episode Listen Later Nov 22, 2022 25:38