Podcasts about die wasgoedlyn

  • 2PODCASTS
  • 5EPISODES
  • 1h 25mAVG DURATION
  • ?INFREQUENT EPISODES
  • Jul 19, 2019LATEST

POPULARITY

20172018201920202021202220232024


Latest podcast episodes about die wasgoedlyn

Tunes Live
Louis Awerbuck

Tunes Live

Play Episode Listen Later Jul 19, 2019 71:51


Louis Awerbuck speel gereeld harmonica vir Gert Vlok Nel asook Die Wasgoedlyn. Hy het al saam met kunstenaars soos Bacchus Nel, die legendariese Piet Botha en vele meer opgetree. Louis bevind homself in die interessante ewewig van ‘n ywerige musiek ondersteuner sowel as speler. Ons vind uit dat hierdie seldsame, dog eerbare balans tussen die […]

Tunes Live
Mark Ellis

Tunes Live

Play Episode Listen Later Dec 21, 2017 85:42


Mark Ellis is ‘n kitaarspeler, sanger, bas kitaarspeler en klankingeneur. Hy speel in die Marktunes band, Durge, My Castle in Spain asook vir Riaan Nieuwenhuis and The Collaborator Tour. Ons delf bietjie in sy musiek paadjie, sy geskiedenis met Tunes Studio, sy betrokkenheid by Die Wasgoedlyn, sy klankingeneur loopbaan en vele meer.

WAT Met Willim Welsyn Podcast
Episode 130. - Danie Marais

WAT Met Willim Welsyn Podcast

Play Episode Listen Later Oct 18, 2017 94:43


Danie Marais is ’n bekroonde digter, rubriekskrywer, vryskutjoernalis, radio-omroeper en net ’n plain likeable cool dude met oorgenoeg useful information en quotes oor pop culture. Danie kom kuier vir ’n tweede keer in die garage sedert episode 56 en ons riff oor Die Wasgoedlyn, die beste albums van 2017, sosiale media, pop culture, folk music en nog vele meer.

WAT Met Willim Welsyn Podcast
Episode 102. - Jean Tunes Marais

WAT Met Willim Welsyn Podcast

Play Episode Listen Later Mar 30, 2017 118:39


Jean Tunes Marais is die man agter die drums in Dragoons, Jakobyn, Chris Ross en deesdae ook sommer in Die Wasgoedlyn ook. Jean kom kuier in die garage en vertel vir Willim hoe dit was om groot te word op Worcerster in ’n skool vir blindes, hoe hy begin music maak het saam met sy broer en hoe hy vandag ’n suksevolle rehearsal studio (Tunes Studio) op Stellenbosch run. Hulle gesels ook oor al die bands en projekte waarby hy betrokke was en die waarmee hy tans besig is.

WAT Met Willim Welsyn Podcast
Episode 73. - Piet Botha, Anton Goosen, Valiant Swart, Riku Lätti, Jackie Lätti en Donovan

WAT Met Willim Welsyn Podcast

Play Episode Listen Later Sep 8, 2016 58:06


Hierdie is 'n spesiale B-Sides-behind-the-scenes-episode waar Willim vir Piet Botha, Riku Lätti, Jackie Lätti, Valiant Swart en vir Anton Goosen bel om 'n bietjie meer uit te vind oor die Radio Rats en sommer toe ook oor 'n klomp ander goeters gesels soos karre, SAMRO, Donovan, vet Elvis, Chuck Berry, Die Wasgoedlyn, Beatles, besoedeling, ens.  Hierdie is private telefoonoproepe en Willim moes eers toestemming kry om dit vir jou te mag speel. Geborg deur VHMUSIC.CO.ZA