Perspektief

Follow Perspektief
Share on
Copy link to clipboard

Jy het die potensiaal om jou lewe te verander! Maar eers moet jy jou perspektief verander en besef dat God 'n plan het met jou lewe. Ons wil mense se leefstyle beïnvloed om hulle volle potensiaal te bereik, in God se wil...

Perspektief


    • Nov 15, 2019 LATEST EPISODE
    • infrequent NEW EPISODES
    • 4m AVG DURATION
    • 8 EPISODES


    Search for episodes from Perspektief with a specific topic:

    Latest episodes from Perspektief

    Erastus deel sy storie...

    Play Episode Listen Later Nov 15, 2019 11:44


    600 kilometer van land af, in 4km diep water en alleen met 'n emmer in die diepsee... In die episode deel Erastus sy getuienis met Lorrein Katzke van RadioTygerberg104FM. Dit is 'n storie van 'n wonderwerk, die krag van ons almagtige God en hoop vir elkeen wat deur 'n moeilike tyd gaan. Psalms 50:15 : "Roep My aan in die dag van benoudheid; ek sal jou uithelp en jy moet My eer."

    Waarna jaag jy? Perfeksie?

    Play Episode Listen Later Oct 21, 2019 3:56


    Waarna jaag jy? Deel 3: Perfeksie! Ons lewe in 'n wêreld waar alles perfek voorkom. Sosiale Media gee skynbeelde van perfeksie en dit stel onmoontlike uitdagings aan baie mense. Is jou gejaag na perfeksie besig om jou aandag van God af te haal? Sy perfekte liefde en genade is vir ons genoeg!

    Waarna jaag jy? Geld en besittings?

    Play Episode Listen Later Oct 16, 2019 5:35


    Deel 2 van die reeks; Waarna jaag jy? Baie mense se dryf in die lewe is slegs geld en besittings. Hulle vergeet dat ons ‘n ander doel het vir die lewe. Luister gerus en deel met jou vriende! Almal wil ryk wees en eintlik is meeste van ons. Geniet vandag se episode...

    Waarna jaag jy? Roem?

    Play Episode Listen Later Oct 2, 2019 4:44


    Ons gaan die volgende paar episodes bietjie kyk na dinge waarna mense jaag. Die dinge waaraan ons aandag gee en wat ons graag wil bereik. Is daar iets wat belangriker is as God in jou lewe? Die episode handel oor roem, dit is baie meer as net gewildheid en aansien....

    Gewoontes

    Play Episode Listen Later Sep 17, 2019 3:58


    Gewoontes het die potensiaal om ons te maak of breek! Jy word wat jy gereeld doen. Jy kan jou hele lewe verander deur die regte gewoontes in plek te kry. Hoe gouer jy begin, hoe gouer is die resultate sigbaar. Indien jy sukkel om 'n slegte gewoonte te breek of raad wil vra, kontak ons gerus...

    Hoe straal ek Jesus se beeld uit?

    Play Episode Listen Later Sep 10, 2019 3:17


    Soms wonder ek hoe kan ek Jesus se beel uitleef vir die mense rondom my... In die episode gesels ons bietjie daaroor en besef dat dit maak nie saak wat ons doen nie, ons kan 'n invloed hê op mense om ons!

    Hoe hoor ek God se stem?

    Play Episode Listen Later Sep 3, 2019 2:48


    Ons leef in 'n wêreld waar daar 'n groot geraas en klomp stemme is wat roep. Hoe weet ek wat is God se stem? Luister bietjie oor hoe om God se natuur te leer ken en so Sy stem uit te ken...

    Verander jou perspektief

    Play Episode Listen Later Aug 29, 2019 2:45


    On besef eers die krag van perspektief wanneer dit verander! Soms kan ons doen met God se uitkyk oor ons lewe, Dalk met jy dit hoor of jy weet van iemand. Deel dit gerus en geniet dit.

    Claim Perspektief

    In order to claim this podcast we'll send an email to with a verification link. Simply click the link and you will be able to edit tags, request a refresh, and other features to take control of your podcast page!

    Claim Cancel