Just a nobody, trying to tell everybody about Somebody (JESUS)
Past. Jan Matthysen || Die Gees van God getuig van die feit dat jy n gelowige is.
Past. Jan Matthysen || Vas en roepe na die bruidegom loop han aan hand.
Past. Jan Matthysen || Die oomblik wanneer God nee sê is daar ń groter ja.
Past. Jan Matthysen || 'As God vir jou 'n belofte gegee het moet jy van die belofte af dink, nie na die belofte toe nie'
Past. Jan Matthysen || 'Vrees het die vermoë om jou te verblind teen God se goedheid'
Past. Jan Matthysen || Die oomblik wanneer ons maranatha uitskree, weet ons die volg, Jesus kom!
Past. Jan Matthysen || 'Laat jou getuienis 'n katalisator vir ander wees'
Moet nie met Jesus Christus beklee wees en hom uittrek wanneer jy wil doen wat jy wil nie.
Temptasie is nie sonde nie, die oomblik wanneer jy ingee tot die temptasie is dit sonde.
Ons Moeders dra iets in die fisiese, wat ons as kerk, kan help in die geestelike
Die swaard in Jesus se mond, is die swaard in jou hand.
Past. Jan Matthysen || Wanneer daar reuse in die land is, is daar kans vir die openbaring van die oorwinaars.
Patst. Jan Matthysen || Jy gaan nie hemel toe omdat jy bang is vir die hel nie, jy gaan hemel toe omdat jy lief is vir Jesus.
Past. Jan Matthysen & Henrico Fourie || Party mense se worship is in ñ boksie, want God is vir hulle in ñ boksie. -Henrico Fourrie-
Past. Jan Matthyssen || Hou op om geestelike waarhede uit te redeneer met aardse wysheid.
Past. Jan Matthysen || Die grootste openbaring wat jy ooit kan kry, is die openbaring van Jesus.
Past. Jan Matthysen || Dis onmoontlik om vrees in jou hart te koester, wanneer jy daagliks in ons koning se oe vaskyk
Jou hart kan nie gekleef wees aan die rykdom en ten volle vir God gegee word nie.
As jy nie binne Jesus is nie, gaan jy die leun glo al het jy die waarheid gehoor.
Die bewys van God se getrouheid word gesien in die gehoorsaamheid van Sy kinders.
ñ gesonde vrees vir die Here, maak alle ongesonde vrese in jou hart dood.
Die een wat die wêreld geskep het dink nou die wêreld van jou.
Is die bruid besig om haarself voor te berei vir die koms van die Bruidegom.
Omdat jy ñ kind van God is, is dit deel van jou DNA om te oorwin en bo jou omstandighede uit te styg.
Om buite die wil van God te wees maak ons Geestelik blind.
Elke keer wanneer jy hartseer, emosioneel of ongelukkig is en daar trane vloei weet Hy daarvan en dit raak Sy hart.
Die oomblik wanneer jou oë die Koning van die konings gaan raaksien, gaan jou oë niks anders begeer nie.
Dis vir jou onmoontlik om die koninkryk te mis wanneer jy agter die Koning se hart aan is.
Jesus is bereid om deur n hele skare te loop om by jou uit te kom.
Mag ons vrymoedigheid in God se woord ons deur dra en help verstaan in hierdie tyd.
Moenie Teologie verander omdat dit jou "offend" nie