Podcasts about die koning

  • 21PODCASTS
  • 40EPISODES
  • 28mAVG DURATION
  • ?INFREQUENT EPISODES
  • Feb 28, 2024LATEST

POPULARITY

20172018201920202021202220232024


Best podcasts about die koning

Latest podcast episodes about die koning

Doxa Deo Fichardtpark Sermons
HOOP, Week 2: Kyk na Die Koning en sy Koningkryk // Eugene Lombard (Afr)

Doxa Deo Fichardtpark Sermons

Play Episode Listen Later Feb 28, 2024 41:45


HOOP, Week 2: Kyk na Die Koning en sy Koningkryk // Eugene Lombard (Afr) by Doxa Deo Bloemfontein

hoop lombard kyk die koning doxa deo bloemfontein
Vita Dei Podcast
Eer die koning (Lockdown 13)

Vita Dei Podcast

Play Episode Listen Later Sep 10, 2022 16:51


102 Vita Dei Woordskool

lockdown die koning
Boodskappe van hoop
Lukas 19: 28-40 Die Koning

Boodskappe van hoop

Play Episode Listen Later Apr 10, 2022 17:25


LOOF DIE KONING, HY WAT IN DIE NAAM VAN DIE HERE KOM! Al juig die skare, het hulle nie besef waaroor hulle regtig juig nie. Daar is 'n misverstand. Die skare verwag dat die koninkryk van God deur Jesus nou op 'n sigbare wyse sou aanbreek – Jesus moes volgens hulle hier as aardse koning gekroon woord, maar dit gebeur nie en daarom het die skare se entoesiasme oor Jesus vinnig verdwyn. Binne 'n week sou hulle Hom uit die stad met 'n kruis op sy rug jaag. Vir hulle moes die nuwe koningskap 'n politieke gebeurtenis wees, terwyl God in Jesus iets anders in gedagte gehad het. Jesus se koningskap is anders. Al is Hy die Koning van die heelal, pas Hy nie op 'n wêreldse troon nie. Die rooi tapyt was uitgerol tot by die kruis. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/petrus-botha/message

Opa Rob vertelt
5.15 vrehalen van Hans Andreus. De leeuw die koning van de zee wil worden

Opa Rob vertelt

Play Episode Listen Later May 19, 2021 13:54


Opa Rob vertelt de verhalen van Hans Andreus. In deze verhalen gebeuren de wonderlijkste dingen. Alles kan, niets is ongewoon en toch is alles heel herkenbaar. Dat is nu juiste het leuke in de fantasiewereld van Hans Andreus. Vandaag deel 12 over een collega Opa. nl Opa de Kater Seizoen 5 zijn de sprookjes en dit is  deel 12. Mijn kleinkinderen vinden het leuk om naar mijn verhalen te luisteren. Als hobby lees ik deze verhalen voor. Voor het slapen gaan. Spannende of leuke verhalen. Ik raad ze altijd aan om met hun ogen dicht onder de dekens te luisteren. Want als je je ogen dicht hebt kun je er van alles bij verzinnen. De ouders adviseer ik een kleine bleutooth speaker, die kan je makkelijk in bed leggen,. Maar je kunt ook gewoon je telefoon naast het kussen leggen. Ik hoop dat jullie het leuk vinden en geef me wat feedback, een duimpje of wat commentaar. 

Word-of-Godcast
Kom laten wij aanbidden, die Koning, n.a.v. Openbaring 5:14

Word-of-Godcast

Play Episode Listen Later Jan 13, 2021 5:53


Kom laten wij aanbidden, die Koning, n.a.v. Openbaring 5:14 by Ds. Wim

InVia Gemeente
Christus Die Koning: Under New Management deur Tom Smith

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Nov 23, 2020 33:30


Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

GraceLife
Beter Hoop - Deel 4 - Aan Die Koning Se Tafel - Pieter Weenink(Stellenbosch)

GraceLife

Play Episode Listen Later Nov 12, 2020 36:15


Beter Hoop - Deel 4 - Aan Die Koning Se Tafel - Pieter Weenink(Stellenbosch) by GraceLife Podcast

Kruisgenerasie
Die Koning se Gedagtes

Kruisgenerasie

Play Episode Listen Later Sep 27, 2020


Past. Tertius van den Berg || Jesus het in die vorm van n dienskneg die wêreld kom red

tertius die koning
Kruisgenerasie
Die Koning se Integriteit

Kruisgenerasie

Play Episode Listen Later Sep 20, 2020


Past. Jan Matthysen || Die bewys van God se getrouheid word gesien in die gehoorsaamheid van Sy kinders

Jan Matthysen
Die Koning se Integriteit

Jan Matthysen

Play Episode Listen Later Sep 20, 2020


Die bewys van God se getrouheid word gesien in die gehoorsaamheid van Sy kinders.

Kruisgenerasie
Die Koning en Sy bruid

Kruisgenerasie

Play Episode Listen Later Aug 23, 2020


bruid die koning
Jan Matthysen
Die Koning en Sy Bruid

Jan Matthysen

Play Episode Listen Later Aug 23, 2020


Is die bruid besig om haarself voor te berei vir die koms van die Bruidegom.

bruid bruidegom die koning
Jan Matthysen
Die Koning se Mantel

Jan Matthysen

Play Episode Listen Later Aug 16, 2020


Omdat jy ñ kind van God is, is dit deel van jou DNA om te oorwin en bo jou omstandighede uit te styg.

Kruisgenerasie
Die Koning se mantel

Kruisgenerasie

Play Episode Listen Later Aug 16, 2020


mantel die koning
Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Daniëlel en sy vriende slaag al die koning se toetse (Daniël 1:5-21)

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Play Episode Listen Later May 7, 2020 24:06


dani l die koning
Bergbron Gereformeerde Kerk Preke
Sondag 23 Februarie 2020 Hendrik van Deventer

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Play Episode Listen Later Mar 27, 2020 22:04


Hendrik van Deventer is Missionêr- en Jeugleraar by Gereformeerde Kerk Linden Die Groot Uitnodiging : MATTEUS 22 Die gaste word genooi: Die koninkryk van die hemele is soos 'n koning wat 'n bruilof vir sy seun berei het 3 en sy diensknegte uitgestuur het om die genooides na die bruilof te roep, en hulle wou nie kom nie. Daarop sê hy vir sy diensknegte: Die bruilof is wel gereed, maar die genooides was dit nie werd nie. Die Koning stuur SY diensknegte uit: 9 Gaan dan op die kruispaaie en nooi almal wat julle mag vind, na die bruilof. 10 En daardie diensknegte het uitgegaan op die paaie en almal versamel wat hulle gevind het, slegtes sowel as goeies, en die bruilofsaal het vol gaste geword. 11 En toe die koning ingaan om na die gaste te kyk, sien hy daar iemand wat nie 'n bruilofskleed aan het nie. Die Keiser se munt 20 En Hy sê vir hulle: Wie se beeld en opskrif is dit? 21 Hulle antwoord Hom: Die keiser s'n. Daarop sê Hy vir hulle: Betaal dan aan die keiser wat die keiser toekom, en aan God wat God toekom. Die groot gebod. 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. 38 Dit is die eerste en groot gebod. 39 En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. 40 Aan hierdie twee gebooie hang die hele wet en die profete.

Gereformeerde Preke
Openbaring 3 Moenie die Koning naar maak met geestelike louheid nie

Gereformeerde Preke

Play Episode Listen Later Jan 5, 2020 25:33


Preek #8 van die reeks "Die Koning se boodskappe aan sy Kerk" Hoofpunte: 1. Louheid maak Christus naar 2. Hy is Self die rykdom en volheid van sy Kerk 3. Draai na Hom toe en lewe in 'n ewige verhouding met Hom

Gereformeerde Preke
Openbaring 3 Hou vas aan die Evangelie en bely die Here se Naam, al is julle krag min!

Gereformeerde Preke

Play Episode Listen Later Dec 15, 2019 26:12


Preek #7 van die reeks "Die Koning se boodskappe aan sy kerk" Hoofpunte:  1. Julle het min krag, maar is geestelik sterk 2. Hou aan om aan die Woord vas te hou en weet dat Ek julle vashou 3. Die oorwinnaars gaan ewig by God wees

Gereformeerde Preke
Openbaring 3 Word wakker van jul geestelike slaap!

Gereformeerde Preke

Play Episode Listen Later Nov 10, 2019 22:32


Preek #6 van die reeks "Die Koning se boodskappe aan sy Kerk" Hoofpunte: 1. Julle het die naam dat julle lewe, maar julle is dood 2. Word wakker van jul geestelike slaap 3. Lewe met skoon klere

Gereformeerde Preke
Openbaring 2 Moenie dwaalleer duld nie

Gereformeerde Preke

Play Episode Listen Later Nov 3, 2019 24:58


Preek #5 van die reeks "Die Koning se boodskappe aan sy Kerk" Hoofpunte: 1. 'n Warm gemeente wat dwaalleer duld 2. Die Here is ernstig oor dwaalleer en tree Self daarteen op 3. Hou net vas wat julle het

warm hou openbaring preek moenie die here die koning duld
Gereformeerde Preke
Openbaring 2 Moenie sonde verdra nie

Gereformeerde Preke

Play Episode Listen Later Oct 27, 2019 23:51


Preek #4 van die reeks "Die Koning se boodskappe aan sy Kerk" Hoofpunte: 1. Julle is getrou aan My Naam 2. Ek het 'n paar dinge teen julle - kom tot bekering! 3. Deel in die oorwinning

ToekomsVenster
ToekomsVenster: Lof aan die Koning

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Oct 24, 2019 2:44


Maroela Media — Hulle bely dat genade nie vanselfsprekend is nie.

hulle die koning maroela media
Gereformeerde Preke
Openbaring 2 Wees getrou tot die dood toe

Gereformeerde Preke

Play Episode Listen Later Oct 20, 2019 20:45


Preek #3 van die reeks "Die Koning se boodskappe aan sy Kerk" Hoofpunte: 1. Julle is verdruk en arm en tog is julle ryk 2. Die Here bly in beheer al neem vervolging toe 3. Wees getrou tot die dood toe

Gereformeerde Preke
Openbaring 2 Keer terug na jou eerste liefde toe

Gereformeerde Preke

Play Episode Listen Later Oct 13, 2019 24:50


Preek #2 van die reeks "Die Koning se boodskappe aan sy Kerk" Hoofpunte: 1. Die gemeente hou aan die waarheid vas 2. Die gemeente het hul eerste liefde versaak 3. Die Koning gee Self die oplossing

Gereformeerde Preke
Openbaring 1 Die Koning herinner ons Wie Hy is

Gereformeerde Preke

Play Episode Listen Later Oct 6, 2019 29:44


Preek #1 van die reeks "Die Koning se boodskappe aan sy Kerk" Hoofpunte: 1. Jesus Christus openbaar Homself in sy heerlikheid 2. Die Here versorg Self sy Kerk 3. Daarom kan ons waarlik Kerk wees

daarom jesus christus kerk openbaring preek herinner die here homself die koning
Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Jesus die Koning van die wêreld (Kollosense 1:15-17)

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Play Episode Listen Later Sep 3, 2019 25:08


Kruiskerk Stellenbosch
Eerstejaarsdiens: Die Koning het nog ‘n skuif

Kruiskerk Stellenbosch

Play Episode Listen Later Jan 27, 2019 24:41


genade die koning
Eenstorie
01- Die musikant en die Koning van die See

Eenstorie

Play Episode Listen Later May 11, 2018


Die verhaal van Satko en die nimfe van die Volkov rivier - vertel deur Riana Mulder. Onthou om te 'Subscribe' op ons Castbox kanaal om kennisgewings te ontvang van ons nuutste episodes.

volkov onthou musikant die koning
Antipas Preke
Die Koning se uitnodiging na die Bruilof

Antipas Preke

Play Episode Listen Later Jan 21, 2018 42:35


die koning
Afrikaans_Preke
19 April 2015- Celeste Nel- Potch(09h00) "Die Koning #4" - Audio

Afrikaans_Preke

Play Episode Listen Later Apr 19, 2015 44:14


Potch(09h00) "Die Koning #4"

scripture john potch die koning
Every Nation Faith City
19 April 2015- Celeste Nel- Potch(09h00) "Die Koning #4"

Every Nation Faith City

Play Episode Listen Later Apr 19, 2015 44:14


Potch(09h00) "Die Koning #4"

scripture john potch die koning
Every Nation Faith City
12 April 2015- Willem Nel- Potch(09h00) "Die Koning #3"

Every Nation Faith City

Play Episode Listen Later Apr 12, 2015 53:09


Potch(09h00) "Die Koning #3"

scripture luke potch die koning willem nel
Afrikaans_Preke
12 April 2015- Willem Nel- Potch(09h00) "Die Koning #3" - Audio

Afrikaans_Preke

Play Episode Listen Later Apr 12, 2015 53:09


Potch(09h00) "Die Koning #3"

scripture luke potch die koning willem nel
Afrikaans_Preke
5 April 2015- Willem Nel- Potch(09h00) "Die Koning" Paas Sondag - Audio

Afrikaans_Preke

Play Episode Listen Later Apr 5, 2015 34:45


Potch(09h00) "Die Koning" Paas Sondag

paas sondag potch die koning willem nel
Every Nation Faith City
5 April 2015- Willem Nel- Potch(09h00) "Die Koning" Paas Sondag

Every Nation Faith City

Play Episode Listen Later Apr 5, 2015 34:45


Potch(09h00) "Die Koning" Paas Sondag

paas sondag potch die koning willem nel
SA Gemeente Londen Preke - video

Hoe sal jou gedrag wees indien jy in die geselskap van die Queen is? Of dalk Barak Obama? Of die Pous? Sal dit verander? Hoekom? Is jy bewus dat jy elke oomblik van elke dag in die teenwoordigheid is van die grootste wese in die wêreld? - die Skepper. Die Koning van die heelal. Jou voorsiener!

jou die koning
SA Gemeente Londen Preke - Audio & video

Hoe sal jou gedrag wees indien jy in die geselskap van die Queen is? Of dalk Barak Obama? Of die Pous? Sal dit verander? Hoekom? Is jy bewus dat jy elke oomblik van elke dag in die teenwoordigheid is van die grootste wese in die wêreld? - die Skepper. Die Koning van die heelal. Jou voorsiener!

jou die koning
SA Gemeente Londen Preke - Audio & video

Hoe sal jou gedrag wees indien jy in die geselskap van die Queen is? Of dalk Barak Obama? Of die Pous? Sal dit verander? Hoekom? Is jy bewus dat jy elke oomblik van elke dag in die teenwoordigheid is van die grootste wese in die wêreld? - die Skepper. Die Koning van die heelal. Jou voorsiener!

jou die koning
SA Gemeente Londen Preke - audio

Hoe sal jou gedrag wees indien jy in die geselskap van die Queen is? Of dalk Barak Obama? Of die Pous? Sal dit verander? Hoekom? Is jy bewus dat jy elke oomblik van elke dag in die teenwoordigheid is van die grootste wese in die wêreld? - die Skepper. Die Koning van die heelal. Jou voorsiener!

jou die koning
Antipas Preke
14. Die Koning wat meer as brood gee

Antipas Preke

Play Episode Listen Later Jun 5, 2011 34:28


meer brood die koning