Podcasts about goeie

  • 232PODCASTS
  • 709EPISODES
  • 21mAVG DURATION
  • 5WEEKLY NEW EPISODES
  • Nov 23, 2025LATEST

POPULARITY

20172018201920202021202220232024


Best podcasts about goeie

Show all podcasts related to goeie

Latest podcast episodes about goeie

Welcome To The AA
WTTAA #366 - YONG YELLO

Welcome To The AA

Play Episode Listen Later Nov 23, 2025 138:30


Onze gast van vandaag is één van de beste nieuwe hiphop artiesten van zijn generatie. Na zijn debuut Marcel & het Magnetisme van de Goot vulde hij moeiteloos de Roma's en de AB's van deze wereld en nu is Yong Yello terug met een evengoeie nieuwe plaat. Bennie & de Banaliteit van ons Bestaan. Goeie teksten, goeie muziek en vooral een goeie gesprekspartner met het hart op de tong. Schoontje!Deze aflevering wordt gestuurd door Matt Sleeps. Ga naar http://www.mattsleeps.com, en gebruik de kortingscode AA voor een extra verrassing korting bovenop de huidige acties bij Matt Sleeps!See omnystudio.com/listener for privacy information.

RSG Geldsake met Moneyweb
Korrupsiewolke oor die OBK haal glans van 'n goeie vertoning van die GEPF af

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Nov 18, 2025 11:34


Musa Mabesa, hoof van die Staatsdienspensioenfonds (GEPF), gesels oor hul finansiële resultate en die OBK. Volg RSG Geldsake op Twitter

Die ekonomie minuut
Die ander goeie nuus

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later Nov 17, 2025 1:49


Die afgelope week was daar baie ekonomiese nuus om positief oor te wees. Hoe raak dit jou sak?

God se Woord VARS vir jou Vandag
Op ‘n Goeie Dag

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Nov 16, 2025 2:42 Transcription Available


Send us a textDeuteronomium 8:17-18 Hy het dit gedoen sodat jy nie moet dink dit is deur jou eie krag en energie waardeur jy ryk geword het nie. “Onthou altyd dat dit die Here jou God is wat vir jou die krag gee om ryk te word. Hy doen dit om die verbond na te kom wat Hy met jou voorouers gesluit het. (NLV) Die lewe is ‘n fees! Ja, dis ‘n fees wanneer alles vir weke of maande sommer klopdisselboom loop: jou finansies; jou gesondheid, jou familie en jou verhoudings. Alles verloop seepglad. Fantasties!Toemaar, ek besef dat dit dalk nie altyd vir jou voel asof jy in een van daardie mooi, warm, sonnige situasies verkeer nie. Dit lyk vir jou asof daar altyd die een of ander ding is wat jou vrede versteur, nè?Maar wanneer die lewe wonderlik is, wanneer dit goed gaan, is daar 'n risiko – 'n groot risiko – dat jy selfvoldaan sal raak. As jou finansies redelik goed gaan, is dit maklik om deur jou positiewe bankbalans opgebeur te word. As jou gesondheid regtig goed is, voel jy selfversekerd en selfvergenoegd.Die uitbundigheid van 'n goeie lewe kan alte maklik verander in 'n selfvoldane trots. Maar wat gebeur wanneer die onweerswolke opsteek en jou bootjie begin onbeheers op die oopsee ronddobber?  God het Israel oor hierdie gevoel van selfvoldaanheid gewaarsku. Hy het hulle deur Moses voorberei om die Beloofde Land in te neem.Deuteronomium 8:17-18 Hy het dit gedoen sodat jy nie moet dink dit is deur jou eie krag en energie waardeur jy ryk geword het nie. “Onthou altyd dat dit die Here jou God is wat vir jou die krag gee om ryk te word. Hy doen dit om die verbond na te kom wat Hy met jou voorouers gesluit het. (NLV)Moet dit nooit vergeet nie. Elke goeie ding in jou lewe kom van Hom af. Hy is die Een wat voorsien het; Hy is die Een wat dit moontlik gemaak het; Hy is die Een wat jou geseën het. Eer God op jou beste dag ... want Hy sal beslis by jou wees op jou slegste.Dis Sy Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Nuus
Ekonoom sê oor goeie vertoning van SA-rand

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 14, 2025 0:38


Die Suid-Afrikaanse rand het vir die eerste keer sedert Februarie 2023 tot onder 17 per Amerikaanse dollar versterk, terwyl aandele en effekte gestyg het na die middeltermynbegrotingsopdatering wat 'n laer inflasieteiken en verbeterde fiskale vooruitsigte insluit. Die rand het soveel as 0,8 persent gestyg en sy sterkste vlak in byna drie jaar bereik, op grond van verwagtinge dat die sentrale bank rentekoerse langer hoër sal hou om prysstygings te demp. Die Johannesburgse aandele-maatstaf was Donderdag die wêreld se bespresterende aandele-indeks. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die Suid-Afrikaanse ekonoom Dawie Klopper.

Nuus
Uiters goeie pryse by Agra-veiling in hoofstad

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 14, 2025 0:44


Agra Veilings het weer ‘n suksesvolle kommersiële veiling Donderdag in die hoofstad gehou. Uiters goeie pryse is behaal en soos Paul Klein, algemene bestuurder van Agra Veilings aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik, handel dit oor die reën, goeie weiding en ekstra slagkapasiteit wat aangebring word. Klein het die gemiddelde pryse so uiteengesit.

God se Woord VARS vir jou Vandag
Die Goeie Nuus

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Nov 14, 2025 2:42 Transcription Available


Send us a text1 Johannes 1:9 Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid. Kan ek jou vra om terug te dink aan al die foute; groot en klein; wat jy in jou lewe gemaak het. Dink aan finansies, gesondheid, verhoudings, loopbaan, trots … die hele spul. Jy kan seker, soos ek, 'n boek daaroor skryf!Daardie foute kan swaar op ons gewetes lê, nè? Het jy al ooit ontslae geraak van daardie skuldgevoelens? Het jy jouself al vergewe? Of beroof die gevolge van jou dade jou steeds van jou vrede en vreugde, en hang dit soos 'n donker wolk oor jou toekoms?Watter fout uit jou verlede bly by jou spook? Terwyl jy die las daarvan voel; miskien die pyn weer ervaar; kom ons kyk wat staan in:1 Johannes 1:9  Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.Wat beteken dit om jou sondes aan God te bely? Dit beteken om hulle een vir een op te noem; om verantwoordelikheid vir hulle te neem en om eerlik met jouself en met God daaroor te wees, eerder as om hulle, met die hoop dat hulle sal weggaan, te ignoreer.En wanneer jy dit doen, sal God jou vergewe. Jy kan Hom absoluut vertrou om dit te doen, want Jesus het gesterf om vir jou sondes te betaal. En Hy sal jou reinig van al die verkeerde dinge wat jy gedoen het.Nou sal jy, met jou lei heeltemal skoongevee, kan voortgaan met dié lewe wat Hy nog altyd vir jou begeer het. Dis die rede waarom Jesus weer uit die graf opgestaan het: om jou die oorwinning oor sonde en dood te gee; om jou 'n nuwe lewe te laat lei; vir ewig, in sy teenwoordigheid. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Die ekonomie minuut
Om van die FATF se Gryslys af te kom is goeie nuus

Die ekonomie minuut

Play Episode Listen Later Oct 28, 2025 1:38


As jy moet soekvir ʼn rede om positief te wees is daar een goeie stukkie ekonomiese nuus wat kan help. Suid-Afrika is toe van die FATF se Gryslys verwyder.

Nuus
Vyfjaarpermit is goeie idee maar ... implementering

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 27, 2025 0:38


Namibië is van plan om sy visumproses te vereenvoudig en 'n vyfjaarpermit vir ernstige beleggers in te stel, na aanleiding van 'n opdrag van president Netumbo Nandi-Ndaitwah. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus het die stigter van die Namibië Reis- en Toerismeforum, Nrupesh Soni, die idee vir sakereisigers verwelkom, maar gewaarsku dat behoorlike implementering van kardinale belang is. Hy het verwys na vorige visumuitdagings, onduidelike reëls, lang lughawensrye en betalingsprobleme. Hy het gesê dat die nuwe stelsel sonder duidelike regulasies meer verwarring as gerief kan veroorsaak.

Monitor
Monitor 27 Oktober 2025

Monitor

Play Episode Listen Later Oct 27, 2025 49:22


Drie munisipaliteite tree toe tot die hofstryd oor die bepaling van munisipale tariewe. Goeie nuus wink vir motoriste by die brandstofpomp. 'n Hofsaak word vandag aangehoor oor die publikasie van matriekuitslae.

RSG Geldsake met Moneyweb
Ondanks die JSE se bullopie, is daar steeds goeie geleenthede

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Oct 22, 2025 7:42


Tim Acker, portefeuljebestuurder by Allan Gray Stable Fund, gesels oor die JSE se bullopie en die blywende geleenthede wat dit bied. Volg RSG Geldsake op Twitter

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
Ep.82 (22.10.25) - (Afr.) - Slegte goed gebeur steeds met goeie mense

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Play Episode Listen Later Oct 22, 2025 3:38


Die regverdige kom om, en daar is niemand wat dit ter harte neem nie; en die vromes word weggeruk sonder dat iemand daarop let; want die regverdige word weggeruk vanweë die boosheid. Hy gaan in die vrede in: hulle sal rus op hulle bedde—hy wat sy reguit pad loop. (Jes. 57:1-2 Afrikaans OV)Ons weet dat ons uit God is en die hele wêreld in die mag van die Bose lê. (1 Joh. 5:19 Afrikaans OV)Elkeen dan wat na hierdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met ‘n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het. En die reën het geval en die waterstrome het gekom en die winde het gewaai en teen daardie huis aangestorm, en dit het nie geval nie, want sy fondament was op die rots. (Matt. 7:24-25 Afrikaans OV)

RSG Geldsake met Moneyweb
Het ander kriptogeldeenhede Bitcoin se goeie lopie nagevolg?

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Oct 15, 2025 8:23


Carel van Wyk, stigter van MoneyBadger, gesels oor die beste presterende kriptogeldeenhede. Volg RSG Geldsake op Twitter

Power Unlimited
Battlefield vs. Call of Duty (Met Mastermovies) - Power Unlimited Podcast #20

Power Unlimited

Play Episode Listen Later Oct 9, 2025 97:41


Deze week hebben we niet één, maar twéé gasten in de aanbieding! Tobias Smeets en Merijn Scholte-Albers zijn namelijk bij Martin en Simon aangeschoven om alles te vertellen over hun nieuwste film: Straf! Ook duiken ze dieper in hun verleden, waaronder: Mastermovies, eerdere samenwerkingen met PU via Baklap TV en – uiteraard – wat ze van Kraven the Hunter vonden. Daarnaast komen er weer genoeg games voorbij, zoals Battlefield 6, Call of Duty: Black Ops 7 en Silent Hill F! Check het dus snel, baklap!00:00 Intro00:30 Special Guests!03:10 Merijns muziek in games06:25 Straf13:00 Mastermovies-invloeden17:20 Achter de schermen22:40 Nederlandse films30:05 Goeie komediefilms35:05 Improvisatie37:20 GA HEM CHECKEN!38:35 Toch nog even Kraven the Hunter41:00 Deel 2 Intro41:55 Yo!Post!-oproep43:15 Bedreiging opnames46:10 Simon zit er weer naast (Brief 1)49:10 Het inwendige probleem (Brief 2)01:00:55 Hades 2 (again)01:07:35 Battlefield 6 vs. Call of Duty: Black Ops 701:17:30 Teaser voor het volgende magazine01:21:40 Simon over Silent Hill F01:26:35 PUPquiz01:35:50 Het wekelijkse zijspoor01:36:25 Outro

Maandag Klaagdag
Robbert geen goeie emergency contact

Maandag Klaagdag

Play Episode Listen Later Oct 6, 2025 31:56


Confession time: Robbert laat Daan al weken in de waan dat hij niet drinkt, maar daar komt door TikTok toch even de aap uit de mouw. De vriendschap stond al op scherp door een uit de hand gelopen Halloween etentje. Door een incident weten we dat je Robbert niet moet bellen bij nood. Hij filmt en schreeuwt liever dan dat hij zijn beste vriend in nood helpt.See omnystudio.com/listener for privacy information.

God se Woord VARS vir jou Vandag
Onregverdig Gestraf

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Oct 6, 2025 2:52 Transcription Available


Send us a textRomeine 8:35-37 Wie kan ons van die liefde van Christus skei? Lyding of benoudheid of vervolging, honger of naaktheid, gevaar of swaard? Daar staan immers geskrywe: “Dit is oor U dat die dood ons dag vir dag bedreig, dat ons soos slagskape behandel word.” Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat vir ons liefhet. In ‘n volmaakte wêreld sal alles regverdig wees. Goeie mense sal vir goeie dade beloon word. Slegte mense sal vir slegte dade gestraf word. Alles sal wees soos dit behoort te wees. Maar weet jy, ons leef nie in ‘n volmaakte wêreld nie en die lewe is nie altyd regverdig nie.Vandag, 489 jaar gelede, is William Tyndale tereggestel omdat hy die Bybel uit Latyn na Engels vertaal het. Sy harde werk is deur die godsdienstige leiers as 'n uitdaging vir die gesag van die kerk beskou. Hy is verwurg en toe op ‘n brandstapel naby Brussels in België verbrand.Tyndale se laaste opgetekende woorde was 'n gebed: Here, open die oë van die Koning van Engeland. Dit was 'n pleidooi vir Henry VIII om die Bybel vir die gewone mense in hul moedertaal toeganklik te maak.Dit is heeltemal ondenkbaar dat Tyndale se teregstelling deur die hande van die kerkleiers plaasvind het; maar daar het jy dit. Goeie mense word soms vir goeie dade gestraf. As ons die horlosie terugdraai na die 1ste eeu n.C., sien ons wat die apostel Paulus skryf nadat hy self verskriklike vervolging verduur het:Romeine 8:35-37 Wie kan ons van die liefde van Christus skei? Lyding of benoudheid of vervolging, honger of naaktheid, gevaar of swaard? Daar staan immers geskrywe: “Dit is oor U dat die dood ons dag vir dag bedreig, dat ons soos slagskape behandel word.” Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat vir ons liefhet.Watter onreg ook al oor jou pad mag kom, hoeveel dit jou ook al mag kos, onthou: niks en niemand kan jou van die liefde van Christus skei nie. Niks!Want dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Maroela-onderhoude
Kos, goeie eetgewoontes sleutel tot bloedsuikerbeheer

Maroela-onderhoude

Play Episode Listen Later Oct 3, 2025 14:26


In die laaste aflewering van Maroela Media se podsendingreeks oor diabetes, werp twee kenners lig op die impak van eetgewoontes op bloedsuikerbeheer. Maroela Media

sleutel goeie maroela media
Nuus
Goeie vordering sedert eerste jagluiperds na Indië gestuur is

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 1, 2025 0:38


In 'n mylpaal vir Indië se jagluiperd-herinvoeringsprojek was daar 26 jagluiperdgeboortes oor sewe werpsels in net drie jaar. Dit is volgens dr. Laurie Marker, uitvoerende direkteur van die Cheetah Conservation Fund. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus het sy die vordering gevier sedert Namibië die eerste agt jagluiperds na Indië gestuur het en dit fundamentele werk genoem om die spesie terug te bring dit 70 jaar gelede in Indië uitgesterf het. Met meer jagluiperds wat teen Desember uit Botswana en moontlik weer Namibië verwag word, brei Indië se herbevolkingspoging uit, wat nou 'n tweede reservaat buite Kuno Nasionale Park insluit.

Meneer Van Dale - Antwoord op al je vragen over taal
#35 - Ilvi Blessenaar en Marjolein Wilschut - Waarom weten NT2-docenten niet goed hoe ze de goeie uitspraak kunnen aanleren?

Meneer Van Dale - Antwoord op al je vragen over taal

Play Episode Listen Later Sep 30, 2025 34:06


In deze aflevering van Meneer Van Dale gaat het over iets wat in veel NT2-lessen onderbelicht blijft: uitspraak. Terwijl verstaanbaarheid voor cursisten juist zó belangrijk is om mee te kunnen doen. Waarom krijgt dit thema zo weinig aandacht? En hoe komt het dat veel docenten niet goed weten hoe ze eraan kunnen werken?Ik spreek met de makers van de kaartenset Verstaanbaarheid – een praktisch hulpmiddel waarmee NT2-docenten de uitspraak van hun cursisten kunnen verbeteren, zonder fonetiek te hoeven studeren. We praten over misverstanden, concrete lesideeën én wat hen drijft om zich juist op dit onderwerp te richten.Voor iedereen die lesgeeft aan anderstaligen – en vindt dat verstaanbaarheid geen luxe is, maar noodzaak.

God se Woord VARS vir jou Vandag
Hier Kom die Goeie Nuus!

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Sep 20, 2025 2:49 Transcription Available


Send us a textEfesiërs 2:4,5 Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief. Deur sy groot liefde het Hy ons wat dood was as gevolg van ons oortredings, saam met Christus lewend gemaak. Uit genade is julle gered! Ek is redelik seker daarvan dat daar nie een van ons is, wat nie al onder in 'n put, wat ons vir onsself gegrawe het, was nie; ja, ek praat van 'n ramp wat ons eie ondergang veroorsaak het. In sommige gevalle kan ons onsself daaruit kry. In ander, is dit nie so eenvoudig nie.Oor die afgelope paar dae het ons gesien dat daardie verskynsel so oud soos die berge is. Adam en Eva was ongehoorsaam aan God in die Tuin van Eden, deur ‘n verbode vrug te eet, en hulle is daardeur permanent uit die Paradys, na 'n lewe van pyn, lyding en arbeid, uitgeskop.En dit is die einste dilemma waarmee ons elkeen te kampe het. Ons het almal ons rug op God gedraai. Ons het Hom almal gefaal. Ons is almal in presies dieselfde posisie waarin Adam en Eva hulself bevind het. Ons is permanent van God geskei, tensy iets drasties verander. Dis die slegte nuus.Efesiërs 2:4,5 Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief. Deur sy groot liefde het Hy ons wat dood was as gevolg van ons oortredings, saam met Christus lewend gemaak. Uit genade is julle gered! Daar is niks wat ek en jy kan doen om die breuk tussen ons en God te herbou nie. Daar is niks – nie een enkele ding – wat ons kan doen om sy vergifnis te verdien nie. Hy is immers die God van geregtigheid sowel as die God van liefde. Daarom het Hy Jesus gestuur om die prys van ons rebellie te betaal. En wanneer jy in Hom glo, wanneer jy al jou vertroue in wat Hy vir jou aan die Kruis gedoen het, plaas … dan word jy deur God se genade gered.God is ryk aan barmhartigheid en Hy het jou baie lief!Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Nuus
Registrasie vir Navachab-halfmarathon verleng

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 17, 2025 0:25


Goeie nuus vir drawwers: Registrasie vir die 11de Navachab-halfmarathon is tot middernag vandag verleng. Dié gewilde resies vind Saterdag op Karibib plaas. Resiesdirekteur Bethold Karumendu het meer:

ToekomsVenster
ToekomsVenster | Twee miljard goeie redes

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Sep 16, 2025 4:48


Ons moet bid vir mense wat in verskillende wêrelddele, dikwels onder moeilike omstandighede, die evangelie van verlossing na mense uitdra.

Moord Podcast
Goeie Mie: De Grootste Seriemoordenaar van Nederland (verjaardagseditie)

Moord Podcast

Play Episode Listen Later Sep 11, 2025 27:51


Op 9 september 1839 wordt in Leiden Maria Swanenburg, oftewel Goeie Mie, geboren. De meest succesvolle vergiftiger aller tijden! Rond de honderd mensen zou Goeie Mie over de kling jagen. Het leverde haar zelfs een plek in het Guiness Book of Records op. Sowieso wordt Goeie Mie een beroemdheid met een eigen wassen beeld, een eigen gin en zelfs een eigen bagel. Met pitjes. Wie was deze vrouw, waarom sloeg ze op zulke schaal aan het moorden en waarom vinden we dat vandaag de dag, 200 jaar later, nog steeds zo fascinerend?  Ik deel mijn geboortedag met Goeie Mie (paar jaartjes later dan...

Moord Podcast
True crime Feitje van de dag: Goeie Mie, De Grootste Seriemoordenaar van Nederland

Moord Podcast

Play Episode Listen Later Sep 9, 2025 2:12


Ik ben deze week jarig!!!!!! Op 9 september 1839 wordt in Leiden Maria Swanenburg, oftewel Goeie Mie geboren. De meest succesvolle vergiftiger aller tijden! Rond de honderd mensen zou Goeie Mie over de kling jagen. Het leverde haar zelfs een plek in het Guiness Book of Records op. Sowieso wordt Goeie Mie een beroemdheid met een eigen wassen beeld, een eigen gin en zelfs een eigen bagel. Met pitjes. Wie was deze vrouw, waarom sloeg ze op zulke schaal aan het moorden en waarom vinden we dat vandaag de dag, 200 jaar later, nog steeds zo fascinerend?  Ik deel mijn geboortedag met Goeie Mie (ietsjes later dan...

RSG Geldsake met Moneyweb
Daar is goeie nuus in Transnet se resultate, al moet jy daarvoor soek

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Sep 8, 2025 10:27


Prof. Jan Havenga, emeritus professor in bedryfsingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch en logistieke raadgewer van die regering en die Wêreldbank, gesels oor Transnet se vordering. Volg RSG Geldsake op Twitter

De Videogame Show
#109 - Allemaal Goeie Games [met Shinobi: Art of Vengeance, Kirby & The Forgotten Land Switch 2, The Adventures of Elliot, Gamescom highlights]

De Videogame Show

Play Episode Listen Later Sep 3, 2025 56:10


In een storm van videogames en koekjes razen we in een klein uur door de hotste releases, trailers, nieuwtjes en wat al niet nog meer. We speelden naast GOTY contender Shinobimaar daarnaast ook een onderschatte Nintendo knaller, een bijzonder goeie demo en Tetris in VR. Gelukkig kunnen we ook wegdromen bij de muziek van Gustav Holst of het rustgevende zwart-wit van Akira Kurosawa. Geen paniek, het is De Videogame Show!00:00:35 - De Videogame Show op YouTube00:01:30 - petje.af/devideogameshow00:01:55 - Metal Gear Solid (2)00:02:10 - Metal Gear Solid Delta00:03:05 - Treasure00:03:50 - Bangai-O Spirits00:04:30 - Kurosawa00:06:50 - Ghost of Tsushima 00:08:30 - Shinobi: Art of Vengeance00:09:30 - Streets of Rage 400:17:30 - Ninja Gaiden Ragebound00:18:25 - Minishoot' Adventures00:18:50 - Nine Sols00:19:05 - Delays vanwege Silksong00:19:15 - Demon School00:19:30 - Insert Credit 00:19:45 - Hollow Knight Silksong00:21:00 - Ergonomie Switch 200:22:05 - Tetris Effect00:24:10 - Kirby & The Forgotten Land Switch 2 Edition + Star Crossed World00:25:15 - Yoshi's Wooly World00:29:50 - Kirby's Air Rider00:30:40 - The Adventures of Elliot00:30:40 - Octopath Traveler 200:33:20 - Maarten Zingt van Alles00:34:00 - Gustav Holst00:41:30 - Sekiro Anime00:41:50 - Elden Ring Film00:42:20 - Lego Batman: Legacy of the Dark Knight00:44:15 - Lego City Undercover00:45:30 - Fallout season 200:46:15 - Indiana Jones And the Order of Giants00:47:50 - Zero Parades (ZA/UM)00:49:22 - The Outer Worlds 200:50:00 - Hoe de fuk doen we het met al die games 00:51:10 - Keez streamt op twitch.tv/postvankeez00:51:10 - Hades 2 Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

Nuus
Linden Beef: Daar's waarskynlik nie goeie nuus vir Meatco nie

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 29, 2025 0:24


Linden Beef sal waarskynlik vandag gelikwideer word. Volgens Namibiese insolvensiewetgewing word verwag dat versekerde krediteure soos Agra en Bank Windhoek voorkeur sal geniet, wat beteken dat Meatco – ten spyte daarvan dat hulle glo meer as 400 beeste verloor het deur hul transaksies met Linden Beef – laaste in die ry sal wees vir enige potensiële herstel. Landboukenner Wallie Roux het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die vooruitsigte nie belowend is vir Meatco nie.

ToekomsVenster
ToekomsVenster | ‘Wees sterk, hou goeie moed'

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Aug 29, 2025 3:11


Ondersteun ons dade, woorde en ons omgang met ander mense werklik ons belydenis?

Bright Podcast
'Een goeie e-bike kost inmiddels maar 2700 euro'

Bright Podcast

Play Episode Listen Later Aug 20, 2025 56:21


Het is zomer maar de Bright Podcast heeft geen vrij, dus hebben we dit jaar zomerspecials opgenomen. Dit keer geven we drie van onze favoriete onderwerpen extra aandacht: EV’s, smartphones en in deze aflevering: e-bikes. Geen hoorspel, kort nieuws of tips, we gaan de diepte in!See omnystudio.com/listener for privacy information.

Beurswatch | BNR
Omkoperij of afpersing? 'Middeleeuwse' praktijken bij Nvidia en AMD.

Beurswatch | BNR

Play Episode Listen Later Aug 11, 2025 24:01


Lang was het een absolute misdaad om AI-chips naar China te sturen. Nvidia en AMD moesten zich aan strenge exportregels houden. Maar die tijd is voorbij. De twee bedrijven hebben het met de Amerikaanse overheid op een dealtje gegooid. Ze betalen 15 procent van de omzet die ze in China behalen aan de overheid, en krijgen in ruil daar voor exportvergunningen voor hun chips. Maar wie komt er bij die deal als winnaar uit de bus? Dat zoeken we deze aflevering uit. En dan hebben we het ook over de nationale veiligheid van de VS. Dat was altijd de reden om die chips niet de Chinese grens over te laten gaan. Maar dat lijkt dus nu verleden tijd. Overigens is het nog maar de vraag of China die chips wil hebben. Want er klinkt met de dag meer weerstand tegen. De Chinese overheid vertrouwt de boel namelijk niet, en denkt dat er misschien nog wel eens Amerikaanse staatstechnologie op die chips kan zitten. Verder gaat het over een hele hoop beursgangen waar over gespeculeerd wordt. Een tweetal bedrijven zou interesse hebben in een plekje op de Amsterdamse beurs. Een daarvan zou zelfs in de top 10 meest waardevolle AEX-bedrijven terecht komen. En er zijn meer beurskandidaten: zo wil het Japanse softbank bijvoorbeeld z'n betaalbedrijf naar de beurs brengen. Een verlater hebben we ook, want de weg is nu vrij voor Prosus om Just Eat Takeaway dan ook echt over te nemen. De Europese Commissie moest nog over de brug komen, en had daar zelfs nog wel even de tijd voor. Maar ze zijn er al uit: het mag, zolang Prosus z'n belang in concurrent Delivery Hero afbouwt.See omnystudio.com/listener for privacy information.

Nuus
Skaapprodusente word goed beloon, daarom goeie prestasie

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 8, 2025 0:39


Reaksie word ontvang op Namibiese A2-lamskarkaspryse wat goed presteer teenoor dié van Uruguay, Suid-Afrika en Australië. Namibiese A2-pryse het sover vanjaar gemiddeld 91 dollar 90 sent per kilogram gehaal, 'n groei van 22,79 persent teenoor verlede jaar se pryse. Kosmos 94.1 Nuus het met Ohlthaver en List se uitvoerende hoof, Sven Thieme gepraat.

Nuus
Goeie suiker-oes, maar invoer- en uitvoertariewe kwel

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 30, 2025 0:20


Die Suid-Afrikaanse Rietsuikerprodusente-vereniging sê die suikernywerheid kan vanjaar na 'n beter oes uitsien, met 'n verwagte opbrengs van 18-miljoen-ton suikerriet wat 'n verbetering is van die 16-miljoen-ton van verlede jaar. Die organisasie waarsku egter dat die nywerheid steeds kwesbaar is met die vertragings in die verhoging van invoertariewe en 'n moontlike heffing van 30-persent op uitvoere na Amerika. Voorsitter Higgins Mdluli moedig die regering aan om vinnig op te tree om plaaslike produsente te beskerm en handelsooreenskomste te sluit:

Nuus
Shell se olie-produksie belofte goeie nuus vir die land

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 17, 2025 0:39


Reaksie word ontvang op berigte dat Shell hom daartoe verbind het om van eksplorasie na olieproduksie in Namibië oor te skakel. Shell het tydens 'n vergadering met president Netumbo Nandi-Ndaitwah planne bevestig om tegniese struikelblokke te oorkom en produksie te begin. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse ekonoom Dawie Klopper gesels.

Nuus
Vir Trump is vriendskap gelyk aan goeie betrekkinge

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 14, 2025 0:33


Die Kyiv Independent het ‘n onderhou met die oud-Amerikaanse nasionale sekuriteit-adviseur John Bolton gepraat. Bolton meen dat groot besluite voorlê maar Amerikaanse president Donald Trump is dalk nou meer oop vir voortgesette hulp aan Oekraïne. Hy sê as Trump ‘n staatshoof as ‘n vriend af, dan is bande tussen daardie land en die VSA Oekraïne goed.

Nuus
Trump verloor goeie wil met sy optrede

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 8, 2025 0:39


Reaksie word ontvang op Amerikaanse president Donald Trump wat sê 'n bykomende 10 persent invoertarief sal gehef word op enige land wat hom by die BRICS-groep se "anti-Amerikaanse beleide" skaar. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met professor Andre Duvenhage, 'n politieke ontleder van Suid Afrika, wat sê Trump se optrede laat heelwat goeie wil verlore gaan.

Nuus
Zelensky en Trump hou goeie gesprek in Den Haag

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 26, 2025 0:17


Die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky beskryf sy ontmoeting met president Donald Trump as positief. Die twee leiers het bilaterale gesprekke gevoer by die NAVO-beraad in Nederland. Zelensky sê hulle het belangrike kwessies bespreek soos ʼn ooreenkoms vir ʼn skietstilstand en ware vrede, en die aankoop van Amerikaanse lugverdedigingstelsels. Hy het bygevoeg hy is dankbaar vir Amerika se voortgesette ondersteuning. Trump het intussen toegegee om vrede tussen Rusland en Oekraïne te bewerkstellig, is moeiliker as wat mense gedink het.

Nuus
Elektroniese ID's baie goeie stap vir Namibië, sê kundige

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 24, 2025 0:39


Kry die nuus soos dit breek.

Nuus
Sonkragsentrum vir Windhoek goeie idee, maar ...

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 10, 2025 0:41


Die Windhoekse munisipaliteit gaan ‘n skenking van sowat 4,35 miljoen Namibiese dollar van Engagement Global se Nakopa-program ontvang om ‘n sonkragsentrum in die hoofstad met die Stad van Berlyn te vestig. Die plaaslike sentrum sal op die suksesvolle een in Berlyn geskoei wees. Dit sal die gebruik van sonkrag bevorder deur konsultasies, opleiding en bewusmakingsprogramme vir alle inwoners, veral dié in informele nedersettings. Kosmos 94.1 Nuus het met die plaaslike energiekenner Harald Schütt oor dié verwikkeling gepraat:

Welcome To The AA
WTTAA #347 - ROB VANOUDENHOVEN & JORIS HESSELS (LIVE IN GENT)

Welcome To The AA

Play Episode Listen Later Jun 1, 2025 142:58


Deze week brengen we onze voorlopig laatste Live Parking show uit vanuit een uitverkochte Vooruit in Gent. TV Makers Joris Hessels en Rob Vanoudenhoven waren onze gasten en deden exact waarom ze zo geliefd zijn; Goeie verhalen en heerlijke inzichten brengen en ondertussen ook nog eens het publiek bespelen. Merci heren! EnjoyDeze aflevering werd mede mogelijk gemaakt door UPWAY refurbished E-Bikes.Ga naar https://tinyurl.com/y94jkmyn Gebruik de promocode: AA150 en Krijg 150€ korting op je hele bestelling bij upway! Deze aanbieding is 1 jaar geldig, met een minimale aankoop van 750€. Let op: het kan niet worden gecombineerd met andere promoties of met terugwerkende kracht worden toegepast.See omnystudio.com/listener for privacy information.

Nuus
Boere skep weer hoop ná goeie reënseisoen

Nuus

Play Episode Listen Later May 27, 2025 0:41


Namibië het ‘n skitterende reënseisoen agter die rug en daar is weer moed in die landbousektor. Die reën het uitkoms in alle vertakkings van landbou gebring en boere kan nou die pad vorentoe beplan, sê andboukenner Wallie Roux. Kosmos 94.1 Nuus het met hom gesels:

Nuus
Raffinadery vir Namibië en Botswana is goeie idee - ekonoom

Nuus

Play Episode Listen Later May 19, 2025 0:24


Reaksie word ontvang op die nuus dat Namibië en Botswana die moontlikheid gaan ondersoek om ‘n gesamentlike olieraffinadery te bou wat nie net aan die brandstofbehoeftes van die twee lande voldoen nie, maar ook van die streek. Dit is van die besluite wat president Netumbo Nandi-Ndaitwah en haar eweknie Duma Boko tydens haar besoek aan Botswana die afgelope week geneem het. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse ekonoom Dawie Roodt hieroor gesels:

RSG Geldsake met Moneyweb
Watertrap wins is 'n goeie wins

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later May 19, 2025 7:58


Shameel Joosub, uitvoerende hoof van Vodacom, bespreek die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Nuus
Ekonoom sê raad by Angola vir ons olie, gas, is goeie ding

Nuus

Play Episode Listen Later May 15, 2025 0:40


Reaksie word ontvang op Angola wat sê hy is gereed om Namibië te help met die bou van die plaaslike olie- en gassektore. Volgens presidensiële woordvoerder Alfredo Hengari het Angola reeds kapasiteit in die olie- en gassektore opgebou en ook reeds Namibiërs in Angola opgelei. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die plaaslike ekonoom Gabriel Erastus.

RSG Geldsake met Moneyweb
Goeie nuus van Altron en Santam

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later May 13, 2025 5:07


Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, bespreek Altron en Santam se jongste opdaterings, asook beurtkrag wat weer in werking is. Volg RSG Geldsake op Twitter

Nuus
Goeie vooruitsig vir slagpryse

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 27, 2025 0:38


Die jongste vleispryse is deur AMT is bekengemaak. Johan Teessen, landbou-ekonoom by AMT, het die slagpryse uiteengesit, met verwysing na Namibië en Suid Afrika.

Nuus
B2Gold verwag goeie witmielie-oes

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 16, 2025 0:38


Die Namibiese Akkerbouraad is optimisties oor vanjaar se witmielie-produksie. Die B2Gold-myn boer op 'n gedeelte van die land by die Otjikoto-myn, die Erhardtshof -landbouprojek. Verlede jaar tydens die droogte het die projek 1 100 ton witmielies gelewer, en hulle hoop op 'n beter oes vanjaar. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met John Roos, B2Gold se plaaslike bestuurder, wat meer inligting gee.

Nuus
Ligter VK-visumvereistes goeie nuus vir Namibiërs

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 14, 2025 0:17


Tydens 'n besoek aan president Netumbo Nandi-Ndaitwah, het Charles Moore, die Britse hoë kommissaris, aangekondig dat Brittanje visumvereistes vir Namibiërs wil verlig. Moore se termyn in Namibië het tot 'n einde gekom, en hy vertrek op 17 April terug na die Verenigde Koninkryk. Kosmos 94.1 Nuus het met Gitta Paetzold, die uitvoerende hoof van die Gasvryheidsvereniging van Namibië, gesels.

Nuus
Oppas vir brande weens goeie veld na reën

Nuus

Play Episode Listen Later Apr 3, 2025 0:40


As gevolg van die goeie reënval regoor die land, kan verhoogde plantbedekking tot veldbrande lei gedurende die droë seisoen. The Villager het gepraat met Jonas Mwiikinghi, die hoof bosboubeampte vir Kavango-Oos en Wes, wat 'n waarskuwing aan inwoners en boere uitgereik het oor die verhoogde risiko van brande in Rundu en Kavango-Oos. Gemeenskapsveldtogte is geloods om bewustheid te verhoog oor die verwagte gevare en wat lede van die gemeenskap kan doen om brande te beheer.

Nuus
Hardap is die naweek se goeie nuus

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 24, 2025 0:20


Mildelike reën het die naweek vir groot invloei in Hardap gesorg en die dam is 63,4 persent vol. Nog reën en donderbuie word vandag verwag maar invloei het skerp afgeneem. Kosmos 94.1 Nuus het met Rico Bothma, ‘n produsent by die Hardapskema, gepraat.

Nuus
Goeie vordering met puttoilette by SA skole

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 24, 2025 0:16


Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta sê die basiese onderwys-minister, Siviwe Gwarube, se moedige veldtog teen puttoilette gaan nie ongemerk verby nie. Die sperdatum van 31 Maart 2025 waarop alle puttoilette vervang moet wees, kom nader. Die minister het vroeër die maand onthul 93-persent van die puttoilette in die land is reeds vervang. Makaneta sê hierdie vordering is ʼn skitterende voorbeeld van dit wat bereik kan word as kinders se welstand voorkeur kry:

maart skole goeie siviwe gwarube