Podcasts about Hande

  • 184PODCASTS
  • 396EPISODES
  • 27mAVG DURATION
  • 1EPISODE EVERY OTHER WEEK
  • Aug 24, 2026LATEST

POPULARITY

20192020202120222023202420252026


Best podcasts about Hande

Show all podcasts related to hande

Latest podcast episodes about Hande

SBS Turkish - SBS Türkçe
'Hem doğulu hem batılı olduğumuz için adaptasyon sorunu yaşamadım'

SBS Turkish - SBS Türkçe

Play Episode Listen Later Aug 24, 2026 12:36


Hande, Avustralya'daki öğrenci yaşamı konusunda yaptığı paylaşımlarla instagramda 'fenomen' oldu. Hande ile Avustralya'da öğrenci hayatının zorlukları konusunda Ece Kocabalkan konuştu.

SBS Turkish - SBS Türkçe
SBS Türkçe Canlı 24 - 24 Ağustos 2026 Pazartesi - Hande ile 'Avustralya'da öğrenci olmak'

SBS Turkish - SBS Türkçe

Play Episode Listen Later Aug 24, 2026 50:32


Hafta içi Salı hariç her gün Avustralya doğu kıyıları saati ile 14:00 ile 15:00 arasında yayınlanan SBS Türkçe radyo programını artık reklamsız, müziksiz ve kesintisiz bir şekilde dinleyebilirsiniz.

ToekomsVenster
ToekomsVenster | Lidia met ʼn oop hart en hande

ToekomsVenster

Play Episode Listen Later Aug 14, 2026 4:47


ʼn Oop hart wat na Hom luister, word dikwels ʼn oop hand wat ander mense help.

InVia Gemeente
Wysheid oor: Die ewigheid in jou hart en die tyd op jou hande deur Frieda van den Heever

InVia Gemeente

Play Episode Listen Later Jul 21, 2026 31:29


Wysheid oor: Die ewigheid in jou hart en die tyd op jou hande deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente

God se Woord VARS vir jou Vandag
Klein in My Hande, Magtig in Syne

God se Woord VARS vir jou Vandag

Play Episode Listen Later Jun 25, 2026 3:04 Transcription Available


Send us Fan MailJohannes 6:7-9 Filippus antwoord Hom toe: “Twee honderd mense se dagloon is nie eers genoeg om elkeen van hulle 'n stukkie brood te laat kry nie.” 'n Ander dissipel, Andreas, die broer van Simon Petrus, sê toe vir Hom: “Hier is 'n seuntjie met vyf garsbrode en twee vissies; maar wat is dit vir so baie mense?” Kan ‘n mens 'n skare van vyfduisend met twee klein vissies en vyf brode voed? Dit klink belaglik, nie waar nie? Ek bedoel ... wat het Jesus gedink?Gladys Aylward het in Engeland as ‘n bediende gewerk. Sy het min formele opleiding gehad en amper geen geld nie. Sy het die opregte begeerte gehad om sendingwerk in China te gaan doen. Met skaars genoeg geld vir 'n enkelkaartjie, het sy alleen na China vertrek en God vertrou om haar tot sy eer te gebruik.Oor die jare het God hierdie eenvoudige meisietjie op wonderlike wyse geseën met buitengewone invloed. Sy het 'n herberg gestig waar sy die Evangelie gedeel het; sy het 'n kosbare adviseur vir 'n Chinese mandaryn geword; sy het selfs wrede stelsels in die tronke hervorm. Tydens ‘n Japannese inval het sy, ten spyte van die feit dat sy gewond en siek was, meer as ‘n 100 weeskinders op 'n gevaarlike reis van ‘n honderd en sestig kilometer lank, na veiligheid gelei. Wat met 'n nederige vrywilliger in God se hande begin het, het tot 'n reddingsboei vir talle lewens ontwikkel.Maar, kom ons kyk weer na Jesus se verregaande idee om vyfduisend mense te voed ...Johannes 6:7-9 Filippus antwoord Hom toe: “Twee honderd mense se dagloon is nie eers genoeg om elkeen van hulle 'n stukkie brood te laat kry nie.” 'n Ander dissipel, Andreas, die broer van Simon Petrus, sê toe vir Hom: “Hier is 'n seuntjie met vyf garsbrode en twee vissies; maar wat is dit vir so baie mense?”Maar Jesus het daardie skamele vissies en broodjies geseën ... en die hele skare het geëet. En jy onthou mos, daar was selfs twaalf mandjies vol oor! Net soos in hierdie wonderwerk, het baie mense, gewone mense soos Gladys, geleer dat dit nie jou werk is om die vyfduisend te voed nie. Jou werk is om die vyf brode en twee vissies te bring. Wanneer jy vir God gee wat in jou hande is, kan Hy die werk van ‘n eenvoudige gehoorsame volgeling in 'n wonderwerk verander wat vir geslagte lank sal weergalm.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Nuus
Polisie wil meer hande met boere vat

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 13, 2026 0:32


Meer reserviste en private misdaadbestrydingsforums wat saam met die Namibiese polisie werk om misdaad op plase te bekamp, was Vrydag een van die besprekingspunte tydens die jaarlikse vergadering tussen die Namibiese Landbou-unie, die Namibiese Nasionale Boerevereniging en Nampol op Otjiwarongo. NLU-president Thinus Pretorius het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê verskeie kwessies was op die agenda en dat samesprekings vrugtevol was. Oor misdaadbekamping het hy die volgende gesê:

Nuus
Namibië vat hande met Kaapstad, Zim vir toerisme

Nuus

Play Episode Listen Later May 19, 2026 0:21


Namibië, Kaapstad en Zimbabwe het 'n strategiese vennootskap gevorm om Suider-Afrika se toerismesektor te versterk. Kaapstad Toerisme sê die ooreenkoms sal streeksamewerking, gesamentlike bemarking en oor-grens reise vir internasionale besoekers verbeter. Die Burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei en Toerisme, James Vos, sê die inisiatief is daarop gemik om langer verblyf en hoër toeristebesteding deur reispakkette vir veelvuldige lande en gedeelde digitale veldtogte aan te moedig:

Nuus
NHE, MTC vat hande vir huise met IT

Nuus

Play Episode Listen Later May 16, 2026 0:38


MTC en die Nasionale Behuisingsonderneming het 'n vyfjaarooreenkoms onderteken om nuwe behuisingsontwikkelings te bou met vesel- en ander telekommunikasie-infrastruktuur wat reeds tydens konstruksie ingesluit is. Dit beteken internetkabels en verwante infrastruktuur kan gelê word terwyl paaie en ander siviele werke gedoen word, wat koste verminder en die uitrol van hoëspoed-internetdienste versnel. MTC-woordvoerder Erasmus Nekundi het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Cleaning Up. Leadership in an age of climate change.
India's Solar Revolution Is Bringing Cheap Energy To Millions | Ep257: Harish Hande

Cleaning Up. Leadership in an age of climate change.

Play Episode Listen Later May 13, 2026 66:24


The energy system is not about supply and exports and generation and distribution. It's about how we use energy in our daily lives and workplaces. The so-called energy trilemma, affordability versus reliability versus environmental performance looks very theoretical in the boardrooms of an NGO or a consulting company. But it's not theoretical at all for someone struggling to run their life, do their job and pay their bills. What we need is a system focused on usage, not on supply. Joining Michael on Cleaning Up this week is Harish Hande, a Bangalore-based social entrepreneur, co-founder and CEO of the Selco Foundation, which focuses on decentralized solar energy solutions for underserved communities. A graduate of IIT Kharagpur with a master's and PhD in energy engineering from the University of Massachusetts, Harish has over three decades of grassroots experience using sustainable energy to drive poverty reduction in rural India. In 2011, he received the Ramon Magsaysay Award for his efforts to make solar power accessible and affordable for the poor through innovative, livelihood‑linked energy services. Leadership Circle: Cleaning Up is proud to be supported by its Leadership Circle. The members are Actis, Alcazar Energy, Arup, Copenhagen Infrastructure Partners, Cygnum Capital, Davidson Kempner, Ecopragma Capital, EDP, Eurelectric, the Gilardini Foundation, KKR, Mitsubishi Heavy Industries, National Grid, Octopus Energy, Quadrature Climate Foundation, Schneider Electric, SDCL and Wärtsilä. For more information about the Leadership Circle, visit cleaningup.live Links: The Selco Foundation: https://selcofoundation.org/ Impact Investing Has it Backward: https://nextbillion.net/impact-investing-backward-time-prioritize-needs-social-enterprises-not-just-investors/ How Solar is Saving 100s of Lives in Sierra Leone — Ep204: Project Bo: https://www.youtube.com/watch?v=z-5QjSfy2SM A Life of Energy Access and Inclusion - Ep20: Richenda Van Leeuwen: https://www.youtube.com/watch?v=8tyk1xcf7nQ What India Gets Right About The Energy Transition | Ep226: Dr Arunabha Ghosh: https://www.youtube.com/watch?v=qMrn-JewoCo  

lewendewoordmidrand
26 April | In Sy Hande | Hallo Kerk Centurion - Eckhardt Olivier

lewendewoordmidrand

Play Episode Listen Later Apr 28, 2026 25:49


26 April | In Sy Hande | Hallo Kerk Centurion - Eckhardt Olivier by Hallo Kerk

RSG Geldsake met Moneyweb
"Sit op jou hande"

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Apr 9, 2026 10:46


Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, deel sy mening oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

Red Sneaker Writers
Writing to Build Empathy with Carol Van Den Hande

Red Sneaker Writers

Play Episode Listen Later Mar 11, 2026 31:55 Transcription Available


Bestselling authors William Bernhardt (The Superman Wars) and Lara Bernhardt discuss the latest news from the book world, offer writing tips, and interview Carol Van Den Hande, author of the Goodbye Orchid series.0:00 Opening ThoughtsBill got his first review for The Superman Wars! And it's good (or he would'nt have mentioned it). Jesse is just back from the Star Trek Cruise. He has been assimilated.3:47 News1) Bookstreaming Comes to Twitch2) Bindery Books Lets Book Influencers Become Acquiring Editors11:56 Craft CornerBetsey Kulakowski, author of the Veritas Codex series of paranormal adventures, talks about how to create dread.16:18 Interview with Carol Van Den Hande28:51 Parting WordsThe cruise ship has sailded, but you can still participate in the WriterCon Small-Group Retreat (July 15-19 at the Canbrake Resort near Tulsa, and the WriterCon Main Even—the Writer's conference, Labor Day weekend, Sept 4-7, at the historic Skirvin Plaza Hotel in Oklahoma City.Until next time, keep writing, and remember:You cannot fail, if you refuse to quit.William Bernhardtwww.williambernhardt.comwww.writercon.com

Nuus
Copps 94.1-span het hulle hande vol in hoofstad

Nuus

Play Episode Listen Later Feb 21, 2026 1:12


Die naweek het met 'n knal begin vir die Copps 94.1-span in Windhoek, met lede wat deur 'n aggressiewe vrou aangerand is voordat sy vir haar familie se veiligheid deur die polisie weggeneem is. Dit was ook nie die enigste drama nie, en Kosmos 94.1 se Francois Lottering doen verslag:

Herkes Farklı ve Özeldir
Hande A. Kurnaz - Otizm Spektrumuyla Birlikte Yaşamak : OtizmTV Söyleşileri

Herkes Farklı ve Özeldir

Play Episode Listen Later Jan 14, 2026 30:19


Otizm TV'de bu hafta, hem akademisyen hem de 11 yaşında ikizlerin annesi olan Hande A. Kurnaz'ı konuk ettik!

Radyo D
Stüdyo D – Fatih Uslu | Konuk: UMUR DOMA & HANDE ÜNSAL – 25.11.2025

Radyo D

Play Episode Listen Later Jan 6, 2026 29:30


Hande Ünsal ve pop müziğin yükselen isimlerinden Umur Doma, Stüdyo D'de Fatih Uslu'nun konuğu oldu. Listeleri alt üst eden ‘Gel' adlı yepyeni düet şarkıları, yeni yılda gelecek projeleri ve müzik yaşamları üzerine pek çok şeyi konuştuğumuz keyifli bir sohbet gerçekleştirdik. Programın video versiyonunu ise @radyod104 youtube kanalımızdan izleyebilirsiniz.

Michael Kuyucu ile Müzik Habercisi
Hande Erçel'in Reklam Kazancı Kaç Para?

Michael Kuyucu ile Müzik Habercisi

Play Episode Listen Later Dec 30, 2025 1:09


Müzik Yolculuğu'nun bu bölümünde Prof. Dr. Michael Kuyucu, Hande Erçel'in reklam kazancını açıklıyor.

Nuus
Geen aanval op Venezuela op hande nie - Trump

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 1, 2025 0:16


President Donald Trump sê sy waarskuwing oor die Venezolaanse lugruim was nie 'n teken dat 'n lugaanval op hande is nie. Hy het onlangs gewaarsku dat land-aanvalle teen dwelmsmokkelnetwerke binnekort kan plaasvind, en dat die lugruim bo Venezuela in sy geheel gesluit sal word. Trump sê hy het die lugruimwaarskuwing uitgereik omdat Amerika Venezuela as nie 'n baie vriendelike land beskou nie:

Kafa Radyo Podcast
Pınarating (26 Kasım 2025) - Hande Ünsal - Umur Doma

Kafa Radyo Podcast

Play Episode Listen Later Nov 26, 2025 82:39


Pınarating (26 Kasım 2025) - Hande Ünsal - Umur Doma by Kafa Radyo

Nuus
Tweede rondte konsultasies oor Venus-olieveld se ontwikkeling op hande

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 23, 2025 0:38


SLR Environmental Consulting het sy konsep-omgewings- en sosiale impakstudie en omgewingsbestuursplan vir die voorgestelde projekontwikkeling van die Venus-olieveld in Blok 2913B in PEL 56 langs die Namibiese suidkus voltooi. Belanghebbendes en geaffekteerde partye word genooi om die verslae te lees en openbare konsultasies oor die projek by te woon. Namcor-woordvoerder Paulo Coelho sê die tweede been van die konsultasies begin op 3 November.

Açık Dergi
Teknolojinin Sanatla Dansı: Ars Electronica İstanbul

Açık Dergi

Play Episode Listen Later Oct 15, 2025 26:06


Açık Dergi'de Zorlu PSM MüdürYardımcısı Levent Dokuzer ve Piksel Creative Solutions'tan Hande Şekerciler ve Arda Yalkın ile sanat ve teknoloji festivali Ars Electronica'nın İstanbul ayağını konuşuyoruz.  

Nuus
Copps 94.1: Walvis-polisie het hande vol met 'huiskroeë'

Nuus

Play Episode Listen Later Sep 27, 2025 0:54


Copps 94.1 het ‘n bedrywige aand in Walvisbaai agter die rug, met veral die hokslaan van onwettige drankverkopers wat hulle besig gehou het. Adjunkoffisier Tuyenikelao Fernando van NamPol se gemeenskapspolisiëring op die kusdorp, het meer:

hande copps
RSG Geldsake met Moneyweb
Die Reserwebank sit op sy hande, los rentekoers onveranderd

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Sep 18, 2025 8:51


Dr. Elna Moolman, hoof van finansiële markte by Standard Bank Groep Navorsing en Ekonomie, gesels oor die rentekoersbesluit. Volg RSG Geldsake op Twitter

The Unforget Yourself Show
Managing Partner - WSI Digital Consulting with Hande Ocak Basev

The Unforget Yourself Show

Play Episode Listen Later Sep 16, 2025 34:48


Hande Ocak Basev, Managing Partner at WSI Digital Consulting, who helps organizations adopt AI as a strategic driver through her expertise in digital transformation and business strategy.Through her work as an AI-driven business strategist, Hande guides traditional companies and globally respected brands to flourish in the digital realm, drawing from over 20 years of experience in management consulting.Now, Hande's balance of intellectual and emotional intelligence demonstrates how modern leadership requires both analytical skills and collaborative approaches to foster positive business cultures.And while juggling global time zones, client deliverables, and raising 12-year-old twins, she's shaping the future of leadership by bringing her independent perspective to multiple board positions and her consulting work.Here's where to find more:https://www.linkedin.com/in/handeocakbasev-www.wsi-dms.comwww.quattrobc.com________________________________________________Welcome to The Unforget Yourself Show where we use the power of woo and the proof of science to help you identify your blind spots, and get over your own bullshit so that you can do the fucking thing you ACTUALLY want to do!We're Mark and Katie, the founders of Unforget Yourself and the creators of the Unforget Yourself System and on this podcast, we're here to share REAL conversations about what goes on inside the heart and minds of those brave and crazy enough to start their own business. From the accidental entrepreneur to the laser-focused CEO, we find out how they got to where they are today, not by hearing the go-to story of their success, but talking about how we all have our own BS to deal with and it's through facing ourselves that we find a way to do the fucking thing.Along the way, we hope to show you that YOU are the most important asset in your business (and your life - duh!). Being a business owner is tough! With vulnerability and humor, we get to the real story behind their success and show you that you're not alone._____________________Find all our links to all the things like the socials, how to work with us and how to apply to be on the podcast here: https://linktr.ee/unforgetyourself

Açık Dergi
Noise_Media Art: Sanat Teknoloji ve Ortak Gelecek

Açık Dergi

Play Episode Listen Later Sep 10, 2025 26:21


İstanbul'da başlayıp Viyana'ya uzanan Noise_Media Art, üçüncü edisyonuyla önümüzdeki hafta yeniden İstanbul'da. Global medya sanatı için bir buluşma ve yaratıcılık olarak tasarlanan etkinliği Hande Şekerciler ve Arda Yalkın ile Açık Dergi'de konuşuyoruz.  Sanat ve teknoloji kesişimindeki işlerin sergilendiği fuar alanı, güncel techno ve bass sahnesinden isimlerin yer alacağı müzik sahnesine bu yıl profesyonel buluşma alanları da ekleniyor.

RSG Geldsake met Moneyweb
Hoe kry regstreekse bemarkers jou inligting in die hande?

RSG Geldsake met Moneyweb

Play Episode Listen Later Aug 6, 2025 6:57


Alison Tilley, lid van die Inligtingsreguleerder, gesels oor hoe bemarkers jou inligting in die hande kry. Volg RSG Geldsake op Twitter

#ABpodcasts
#ABtalks with Hande Erçel | Chapter 227 | مع هاندا ارتشيل

#ABpodcasts

Play Episode Listen Later Jul 10, 2025 81:34


Nuus
Namcor was sy hande van arrestasies

Nuus

Play Episode Listen Later Jul 9, 2025 0:39


Namcor sê in 'n verklaring dit neem kennis van mediaberigte oor die inhegtenisneming van voormalige werknemers. Hy bevestig dat geen van die betrokke individue in enige hoedanigheid by Namcor in diens is nie. Die maatskappy is nie in 'n posisie om te spekuleer of kommentaar te lewer oor die besonderhede van die aanklagte of deurlopende regsgedinge nie, want die aangeleenthede word deur die toepaslike wetstoepassingsowerhede hanteer. Namcor se woordvoerder, Utaara Hoveka.

Ars Boni
Ars Boni 573 Art Law Clinics

Ars Boni

Play Episode Listen Later Jun 11, 2025 44:30


We discuss concepts and opportunities of art law clinics, bringing together experts from four Universities: University of Muenster, Germany; Stellenbosch University, South Africa, IVANE JAVAKHISHVILI TBILISI STATE UNIVERSITY, Georgia, University of Vienna, Austria.Speakers.Hande Özkayagan Prändl (UNIVIE) Sergi Jorbenadze (IVANE JAVAKHISHVILI TBILISI STATE UNIVERSITY, Georgia) Thomas Hoeren (University of Muenster, Germany) Lukas Faymann (UNIVIE) and Genevieve Rousseau (Stellenbosch University, South Africa)

Nuus
VN, MTC vat hande met digitale innovasie

Nuus

Play Episode Listen Later May 27, 2025 0:42


MTC en die Verenigde Nasies het 'n vyfjaar-ooreenkoms onderteken om volhoubare ontwikkeling in Namibië te bevorder deur digitale innovasie, in ooreenstemming met nasionale en globale ontwikkelingsdoelwitte. Die vennootskap sluit in inisiatiewe soos digitale identiteit-oplossings, finansiële insluiting, slim landbou en landelike konnektiwiteit. Die VN se inwonende koördineerder Hopolang Phororo lig sleutel-fokusareas van die ooreenkoms uit:

Nuus
Unam en Akkerbouraad vat hande

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 30, 2025 0:32


As deel van die Universiteit van Namibië se plan om op navorsing te fokus, werk dit saam met die land se Akkerbouraad om Namibië se saadbank te verbeter. Unam se vise-kansalier, professor Kenneth Matengu, verduidelik:

Nuus
Unam en Akkerbouraad vat hande

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 30, 2025 0:36


Kry die nuus soos dit breek.

Nuus
Ministerie moet sy hande van Nsfaf afhou

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 24, 2025 0:39


Die Vereniging van Instellings vir Hoër Onderwys in Namibië is gekant teen die vinnige aanvaarding van die wetsontwerp oor die integrasie van die Namibiese Studente Hulpfonds, Nsfaf, in die hoër onderwys-ministerie. Die vereniging voer aan daar was nie behoorlike konsultasies nie, in teenstelling met lynminister Itah Kandjii-Murangi se stellings, en dit kan Nsfaf se doeltreffendheid in die gedrang bring. Nsfaf bestuur jaarliks 2,5 miljard Namibiese dollar en die vereniging vrees buitensporige ministeriële beheer kan tot korrupsie en politieke inmenging lei. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Natangwe Shikesho, president van die Studente-unie van Namibië, wat saamstem.

Nuus
Namibië moet hande vat, sê NNN op geskiedkundige inswering

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 21, 2025 0:49


Die presidente van Mosambiek, Angola, die DRK, Suid-Afrika, Zambië, Botswana, Saharawi-republiek, Kenia, Tanzanië, sowel as die adjunk-presidente van Malawi, Ghana en Uganda saam met verskeie voormalige presidente en ander hooggeplaastes, het die inhuldiging van president Netumbo Nandi-Ndaitwah bygewoon. Sy die deur die hoofregter, Peter Shivute by Staatshuis ingesweer. Nandi-Ndaitwah is die 11de vroulike president in Afrika en Namibië se vyfde. Die uittredende president Nangolo Mbumba het hulde aan haar baanbreker oomblik gebring.

Nuus
Namibië moet hande vat, sê NNN op geskiedkundige inswering

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 21, 2025 0:28


Kry die nuus soos dit breek.

Nuus
Namibië moet hande vat, sê NNN op geskiedkundige inswering

Nuus

Play Episode Listen Later Mar 21, 2025 0:34


Kry die nuus soos dit breek.

Cevheri Güven
HAKAN FİDAN'IN TEKLİFİNİ HANDE FIRAT İFŞALADI

Cevheri Güven

Play Episode Listen Later Jan 15, 2025 59:21


HAKAN FİDAN'IN TEKLİFİNİ HANDE FIRAT İFŞALADI

Kafa Radyo Podcast
Pınarating (3 Ocak 2025) - Hande Ünsal

Kafa Radyo Podcast

Play Episode Listen Later Jan 4, 2025 94:08


Pınarating (3 Ocak 2025) - Hande Ünsal by Kafa Radyo

Nuus
NRU, MTC vat hande vir nuwe rugbytoernooi

Nuus

Play Episode Listen Later Dec 11, 2024 0:39


Die Namibië Rugby-unie en MTC het weer kragte saamgesnoer, hierdie keer vir 'n nuwe toernooi wat die spelers vir die nasionale rugbyspan vir die Wêreldbeker-uitdunne in Julie 2025 sal bepaal. Die telekommunikasiemaatskappy het 700 000 Namibiese dollar vir die toernooi beskikbaar gestel. Die uitvoerende hoof van die Namibië Rugby-unie, John Heyns, verduidelik hoe die toernooi gespeel gaan word.

Pathmonk Presents Podcast
AI Video Creation Made Simple Like Never Before | Abhilash Hande from InVideo

Pathmonk Presents Podcast

Play Episode Listen Later Dec 6, 2024 28:58


Meet Abhilash Hande, a founding team member of InVideo, an AI-powered video creation platform revolutionizing how ideas transform into reality.  In this episode, Abhilash discusses how InVideo empowers users to create professional videos simply by typing their ideas. He shares insights into their unique approach to creator partnerships, spending millions monthly while maintaining profitability - a feat rare among SaaS companies.  With 30 million users across 150 countries, Abhilash reveals their strategic marketing channels and how they've built one of the most creator-friendly platforms in the industry, making video creation accessible to everyone regardless of their creative background.

Nuus
Ophoping by Bots-grens, vervoerders sit met hulle hande in hul hare

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 18, 2024 0:41


Vervoerders in Namibië sit met hulle hande in hul hare. Die Botswana Verenigde Inkomstediens het bevestig dat die gebruik van transitokode 9999 vir gekonsolideerde vrag amptelik op 10 November tot 'n einde gekom het. Hierdie stap, wat daarop gemik is om in lyn te kom met internasionale handelstandaarde, vereis dat alle vragoperateurs die Unieke Besendingverwysing vir transito-verklarings moet aanvaar. Logistieke operateurs het egter kommer uitgespreek oor uitdagings by grensposte, insluitend Mamuno, wat hulle bedrywighede ontwrig. Stefan Terblanche, uitvoerende hoof van FP du Toit, het aan Kosmos 94.1 Nuus die probleem uitgewys.

Ars Boni
Ars Boni 533 Art Law Clinic

Ars Boni

Play Episode Listen Later Nov 11, 2024 34:15


We speak with Lukas Faymann and Hande Özkayagan Prändl. They are , with others, responsibe for a legal clinic helping artists to understand legal challenges better and helping law students to imrove their knowledge on art and art production. Links: https://id.univie.ac.at/en/team/univ-prof-dr-nikolaus-forgo/team/faymann-lukas/ https://id.univie.ac.at/en/team/univ-prof-dr-nikolaus-forgo/team/oezkayagan-praendl-hande/ https://viennaartlawclinic.univie.ac.at/ https://ufind.univie.ac.at/en/course.html?lv=030113&semester=2024W

Nuus
Blokkering van kragmeters vir skuld: ECB se hande afgekap met hofsaak

Nuus

Play Episode Listen Later Nov 8, 2024 0:39


Die Elektrisiteitsbeheerraad se beleid sê dat verspreiders van krag, soos munisipaliteite en streeksentiteite, nie kragmeters mag blokkeer vir uitstaande munisipale skuld nie. Maar, die beleid word tans in die hof uitgedaag en dus, kan die raad geen ondersoeke instel in die verband voor die hofsaak nie verby is nie. Die raad sê hy ontvang klagtes en daarom die kommentaar. Ferdinand Molale, woordvoerder het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

New Paradigm Healing's Ayahuasca Assisted Therapy Podcast
Ep.81 Dangers of Psychedelics and Returning to Sanity with Psychedelic Therapy

New Paradigm Healing's Ayahuasca Assisted Therapy Podcast

Play Episode Listen Later Nov 2, 2024 54:58


Discover how Hande's life turned into a horrible nightmare after an Ayahuasca ceremony when she received shocking information that left her terrified and pushed her to the edge of sanity. Hande felt completely lost and confused as her life spiraled out of control and she thought she is truly loosing her mind for good.  Learn how Hande took her power back over her life by participating in my psychedelic integration program and turned her spiritual emergency into a breakthrough experience with the Ayahuasca, the medicine of Love.  Listen to our previous episodes!  Life changing Ayahuasca, how to avoid spiritual bypassing https://www.youtube.com/watch?v=LK0koUwflSY&t=28s  Abuse and Ayahuasca  https://www.youtube.com/watch?v=Dx9BZX_vPwA&t=26s  Mainstream Psychedelics  https://www.youtube.com/watch?v=TNRaFyZ2Clo&t=5s  Ayahuasca saved my life! https://www.youtube.com/watch?v=Oi3pujUNEsQ&t=76s  From Academia to Psychedelic Support  https://www.youtube.com/watch?v=QsOJdcLOdM8&t=4s  This podcast aims to share information about the sacred, ethical and responsible use of sacred plants, especially the Mother Ayahuasca for healing and awakening and to create breakthrough results! Our focus is on the integration process where the magic really happens!  Connect with Nina www.avatarhealingarts.com  Start a career in Plant Medicine integration! Register for our 2024 Training Program https://avatarhealingarts.com/facilitator-training/ 

Nuus
Amushelelo se lot in Imalwa se hande

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 30, 2024 0:34


Die aktivis Michael Amushelelo is vry op 1 000 Namibiese dollar se borg na hy homself aan owerhede oorhandig het. Dit kom na formele klagtes teen hom gebring is na hy bande brandgesteek het buite die arbeidsministerie se kantoor na ‘n werker by Zhongmei se konstruksie-perseel aan diens dood is. Die prokureur-generaal het nou die dossier en moet besluit oor sy vervolging. Amushelelo het intussen weer uitgevaar.

Nuus
Nudo-faksie vat hande met Swanu

Nuus

Play Episode Listen Later Oct 18, 2024 0:40


'n Faksie van Nudo, onder leiding van Barry Rukoro het in 'n vyfjaar-vennootskap by Swanu, aangesluit. Dit sal Nudo-lede toelaat om parlement toe te gaan as lede van Swanu. Wendy Christian, sekretaris-generaal van Swanu, het aan plaaslike media gesê dat 60 Nudo-lede Swanu-lidmaatskapkaarte ontvang het. Kosmos 94.1 Nuus het met Barry Rukoro gepraat, wat sê Swanu stem saam met hulle oor volksmoordkwessies.

Nuus
Stigting van Veterane-uitsaaiersvereniging op hande

Nuus

Play Episode Listen Later Aug 5, 2024 0:31


Die stigting van 'n Veterane-uitsaaiersvereniging is besig om 'n werklikheid te word. Daar is by 'n vergadering in die hoofstad 'n werksgroep saamgestel van vyf persone wat die stigtingsproses moet hanteer en afhandel, te midde van geweldige belangstelling plaaslik en in Suid Afrika. Kolie van Coller, die stigter van Kosmos 94.1, is aangewys as sameroeper en media woordvoerder. Die vereniging sal 'n platform bied vir ervare uitsaaiers om hul kennis te deel, nuwe talent te mentor, en etiese praktyke te handhaaf. Deur 'n gemeenskapsgevoel onder veterane te bevorder, verseker die vereniging die oordrag van kosbare vaardighede en tradisies. Van Coller het by die vergadering gepraat en kortliks die doel van die vereniging uitgelig.het by die vergadering gepraat en kortliks die doel van die vereniging uitgelig.

Nuus
Netwerk-uitbreiding in Kunene op hande

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 19, 2024 0:38


Die ministerie van inligting en kommunikasie het die publiek regstreeks betrek by 'n openbare sektor inligtingsdeelsessie in Opuwo in die Kunene-streek. Die sessie het verskeie kwessies aangespreek en die publiek is met 'n verskeidenheid dienste bygestaan. By die geleentheid het inligtingsminister Emma Theofelus verduidelik hulle werk daaraan om die netwerk in die gebied uit te brei.

Nuus
BoN en DBN vat hande

Nuus

Play Episode Listen Later Jun 18, 2024 0:32


Die Bank van Namibië en die Ontwikkelingsbank het 'n drie-jaar memorandum van verstandhouding onderteken om ekonomiese groei en ontwikkeling in Namibië te ondersteun. Die ooreenkoms het ten doel om die gekombineerde kundigheid en hulpbronne van die twee banke te benut om volhoubare ekonomiese ontwikkeling en maatskaplike welsyn vir Namibiërs te bewerkstellig. Sandra Garises, kommunikasie-hoof by die sentrale bank...

Fidiro Kahvesi
144- Kızıl Goncalar Sezon Finali (Part 2)

Fidiro Kahvesi

Play Episode Listen Later Jun 5, 2024 79:52


Fidiro Kahvesi bu devam bölümünde Kızıl Goncalar dizisinin Zeynep- Cüneyd- Meryem  üçgeninin gölgesinde kalmış karakterleri ele alıyor. Dizinin arka planı ve ahlaki evreni ile ilgili derinlemesine sohbet ettiğimiz bu bölümde müdavimlerimiz, üreme ve doğurganlık teknolojileri ile biyo-etik arasındaki ilişkisinden  hikayedeki derin devletin yerine varan pek çok çetrefilli meseleyi masaya yatırıyor. Beste ile Mira ilişkisinin dengeleri nasıl kuruluyor? Meryem Mira'nın kendi kızı olmasına nasıl tepki verecek? Hande'nin iyi bir gazeteci olması mümkün mü? Nadire'nin hareketleri tutarlı mıydı? La Edri grubunu kim, hangi hesaplarla kurmuş olabilir? Derin devlet kime denir?Bunlar gibi pek çok sorunun peşine düştüğümüz bu keyifli muhabbete sizler de buyrun ve dinledikten sonra yorumlarınızı bizimle paylaşmayı unutmayın! Cover art kolajımızdaki fotoğraflar @ilkerbackstage hesabından alınmıştır. Support the Show.

Fidiro Kahvesi
136- Kızıl Goncalar: Cüneyd ve Zeynep'i Shipleme Mevzusu ve Feminizmin İslamisi/Seküleri

Fidiro Kahvesi

Play Episode Listen Later Mar 10, 2024 98:52


Fidiro Kahvesi bu hafta Kızıl Goncalar dizisinin ilk 9 bölümünü konuşuyor! Dizi, çocuk evliliği gibi problemli bir pratiğin gölgesindeki Cüneyt ve Zeynep ilişkisini romantize mi ediyor? Yoksa izleyicisini zor konularda verdikleri tepkileri refleks düzeyinden düşünce düzeyine çekmeye mi davet ediyor? Faniler tarikatının eli kolu nerelere uzanıyor? Dizide iktidar ve güç konuları nasıl işleniyor?  Birgül ve Hande'nin arkadaşlığı Türkiye'de feminizm, dayanışma ve kızkardeşlik pratiklerine dair neler söylüyor? Bu ve bir sürü sorunun cevabını tartıştığımız bu hararetli muhabbete sizler de buyrun ve yorumlarınızı bizimle paylaşmayı unutmayın.Support the show