Radio Presenter Radio Producer DJ MC Voice Over Artist Song Writer
Ek het so bietjie by Jean Pierre du Plessis gaan inloer om meer uit te vind oor sport masserings. Luister gerus hier na die Podcast.
Ek het so bietjie by Jean Pierre du Plessis gaan inloer om meer uit te vind oor sport masserings. Luister gerus hier na die Podcast.
Ek het so bietjie by Jean Pierre du Plessis gaan inloer om meer uit te vind oor sport masserings. Luister gerus hier na die Podcast.
Ek het so bietjie by dieetkundige Heste Viviers gaan inloer oor die belangrikheid van reg eet voor, tydens en na 'n wedloop. Luister hier na die Podcast.
Ek het by Werner Steinbach by Run-A-Way sport gaan inloer om bietjie advies te kry oor skoene ens. Daar is ook 'n REUSE kompetisie aan die gang om vir jouself 'n splinternuwe paar Asics Metaride's los te laan. Luister hier na die Podcast.
Ek het so bietjie met Chantelle Breytenbach gesels oor die belangrikheid van die korrekte voeding en meer spesifiek oor die Fitgen reeks van produkte.
Ek het ingeloer by Tuks Road Running om so bietjie te gesels met Danie Cornelius wat die Hoof van Programme is oor die voordele om aan Tuks Road Running se hardloop klub te behoort.
So as jy wil weet van Comrades en tips wil vang as jy beplan om dit vir die eerste keer te hardloop dink ek dis 'n baie goeie idee om by mense uit te kom wat weet waarvan hulle praat. Jet Moses is by Tuks Road Running en hy het al self 'n volle 24 Comrades Marathonne voltooi en ook al 'n silwer medalje gehardloop! Dit wil beslis gedoen wees. Ek het by hom gaan inloer vir so paar tips.
I chatted to Strength and Conditioning Coach at the HPC, Coach Devlin Eyden about the different types of workouts one should do when preparing for a Marathon or an Ultra.
As jy voorberei om 'n Marathon, Ultra of selfs Comrades te hardloop, sal dit genoegsaam wees om net baie kilo's te hardloop om voor te berei? Ek het by Strength & Conditioning Coach - Devlin Eyden by SEMLI gaan inloer om te hoor.
What on earth is a FatMax test? Who can do a FatMax test? How does it work? Is it just for the Elite Athletes? Listen here to the full Podcast of Coach Devlin Eyden that explains everything in detail. To get in touch with Coach Devlin for more info or to go and do a FatMax test pop him an Email at devlin.eyden@hpc.co.za